Wiskundige Geletterdheid 1
NOORD-KAAP DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
WISKUNDIGE
GELETTERDHEID
LOCK IN
LEERDER NOTAS
FEBRUARIE 2020
Wiskundige Geletterdheid 2
AFDELING 1 - RENTE
Terminologie
Rente
R1 203, 55
Geld wat teen vaste koers gereeld betaal word vir
gebruik of leen daarvan.
Rente kan aan jou betaal word deur bank OF jy
betaal rente.
Rentekoers
7,4%
Die persentasie rente wat op ‘n lening betaalbaar
is OF op belegging verdien word
Enkelvoudige rente Rente word teen vasgestelde koers gehef.
Terugbetalings bly dieselfde.
Rente word slegs op hoofsom bereken.
Saamgestelde rente Rente word gehef op verskuldigde bedrag + rente
reeds betaalbaar.
KLASWERK (15 min)
John het 'n belegging van R1,25 miljoen. Die geld is soos volg belê:
Sewe-en-twintig (27) maande-beleggingstydperk
6% rente per jaar, jaarliks saamgestel
Toon of die rente wat op hierdie belegging verdien is, genoeg is om die totale aankoopprys van
R189 880,41 vir ‘n voeruig te dek.
(9)
[9]
Wiskundige Geletterdheid 3
AFDELING 2 - BTW
Terminologie
BTW Belasting op Toegevoegde Waarde
% 15% NIE meer 14% NIE.
Onthou tog handboeke gebruik nog 14%.
Dokumente gedateer VOOR 1 April 2018 sal
nog 14% BTW hê.
Leerders moet LEES wat op die dokument
aangedui word.
BTW ingesluit Die 15% is reeds by die bedrag ingesluit.
BTW uitgesluit Die 15% is nog nie by die bedrag ingesluit nie.
Metode:
'n Nuwe Polo Vivo kos R165 130,43 BTW uitgesluit. Bereken die prys van die Polo, BTW
ingesluit.
Prys BTW ingesluit = Prys BTW uitgesluit × 1,15
WAAR KOM 1,15 VANDAAN?
= 100% (Prys BTW uitgesluit) + 15% BTW = 115% (Prys BTW ingesluit)
115% = 100
115= 1,15
Prys BTW uitgesluit = Prys BTW ingesluit ÷ 1,15
Prys van POLO Vivo BTW ingesluit = R165 130,43 × 1,15 = R189 899,99
NB !!! – Prys BTW uitgesluitis NIE - 15% NIE.
Daar bestaan nie 'n metode waar 15% uitgewerk en afgetrek word nie!!
bv. bereken 15% op R100 en tel by = R100 + 15% of R100
= R100 + R15 = R115
Bereken 15% van R115 en trek dit af
= 15% of R115 = R17,25
∴ R115 – R17,25 = R97,75
DIE ANTWOORDE VERSKIL
BTW
Wiskundige Geletterdheid 4
GEBRUIK DIESELFDE METODE VIR WINS/VERKOOPPRYS
Kosprys van Polo Vivo (voorbeeld) = R130 000
100% KOSPRYS + 20% WINS = 120% VERKOOPPRYS
∴ R130 000 × 1,2 = R156 000
VP ÷ 1,2 = KP
KLASWERK (10 min)
BTW in Suid-Afrika het met ingang van 1 April 2018 na 15% verhoog.
Die volgende toon hoe die handelaar die nuwe verhoogde BTW verkeerd bereken het:
Verkoopsprys, 14% BTW ingesluit = R160 087,72 + 14% van R160 087,72
= R160 087,72 + R22 412,28
= R182 500
BTW het met 1% verhoog.
Nuwe verkoopsprys, 15% BTW ingesluit = R182 500 + R182 500 × 1%
= R182 500 + R1 825
= R184 325
Identifiseer die fout wat die handelaar gemaak het toe hy die nuwe verkoopprys bereken het. Bereken
vervolgens die nuwe verkoopsprys, 15% BTW ingesluit (bykomstighede en ander onkoste
uitgesluit).
(4)
[4]
120% =
100
120= 1,2
Wiskundige Geletterdheid 5
AFDELING 3 – INKOMSTE BELASTING
Terminologie
SARS (SAID) Suid-Afrikaanse Inkomstediens.
Bruto inkomste Alle inkomste VOOR aftrekkings.
Netto inkomste Inkomste NA aftrekkings.
Belasbare inkomste Inkomste waarop belasting bereken word.
*ONTHOU: 7,5% van Bruto inkomste mag afgetrek word vir pensioen
WVF Werkloosheidsversekeringsfonds
WVF = 1% van Bruto inkomste
Aftrekkings Voorbeelde:
Mediesefonds bydrae
Pensioenfondsbydrae
Huislening
Vakbond
*ONTHOU: Daar is 'n verskil tussen mediesefondsbydrae en mediese krediete
Korting
WORD AFGETREK (NIE uitbetaal)
Bedrag waarvoor ELKE individu wat
inkomstebelasting betaal in aanmerking kom
(ouderdom bepaal die aantal kortings).
Mediese krediet
WORD AFGETREK (NIE uitbetaal)
Bedrag waarvoor 'n individu wat 'n
mediesefondsbydrae lewer in aanmerking
kom (aantal afhanklikes bepaal bedrag).
Metode:
Mnr. Truter, 'n 45-jarige onderwyser verdien ‘n maandelikse BRUTO salaris van R24 456,89.
Hy dra 7,5% van sy basiese salaris by tot 'n pensioenfonds. Hy dra ook by tot 'n mediese fonds vir
homself, sy vrou en twee kinders.
Belasbare inkomste = die bedrag waarop belasting bereken word (pensioen word afgetrek).
1. R24 456,89 – (100
5,7× R24 456,89) = R24 456,90 − R1 834,27
= R22 622,62 Maandelikse belasbare inkomste
JAARLIKSE EKWIVALENT × 12
2. R22 622,62 × 12 = R271 471,44 Identifiseer die belastinghakkie
3. FORMULE
Belasbare inkomste (R) Belastingkoerse (R)
1 – 195 850 18% van belasbare inkomste
195 851 – 305 850 35 253 + 26% van die belasbare inkomste bo 195 850
305 851 – 423 300 63 853 + 31% van die belasbare inkomste bo 305 850
423 301 – 555 600 100 263 + 36% van die belasbare inkomste bo 423 300
555 601 – 708 310 147 891 + 39% van die belasbare inkomste bo 555 600
708 311 – 1 500 000 207 448 + 41% van die belasbare inkomste bo 708 310
1 500 001 en meer 532 041 + 45% van die belasbare inkomste bo 1 500 000
Wiskundige Geletterdheid 6
Belastingkortings 2019/2020
Primêre R14 220
Sekondêre (Persons 65 en ouer) R 7 794
Tersiêre (Persons 75 en ouer) R 2 601
MOET NIE 7,5% PENSIOEN AFTREK AS DIE BELASBARE INKOMSTE REEDS
GEGEE WORD NIE!!!
Wat beteken die formule?
35 253 + 26% van die belasbare inkomste bo 195 850
R35 253 + [100
26× (R271 471,44 – R195 850)]
= R54 914,57
4. KORTINGS!!
Die ouderdom van die persoon dui die korting aan.
Drie kortings: Primêr – almal wat belasting betaal.
Sekondêr – 65 en ouer.
Tersiêre – 75 en ouer.
Indien 'n persoon 77 jaar oud is kry hy/sy al drie kortings bymekaar getel!!!
Mnr Tuter is 45 jaar oud so hy sal slegs PRIMÊRE korting kry.
∴ R54 914,57 – R14 220 = R40 694,57 – JAARLIKS NA KORTING
5. MEDIESE KREDIETE
Per maand (R) 2020 2019
Vir die belastingbetaler; of vir 'n lid of afhanklike van 'n
mediese skema of fonds waar die belastingpligtige self nie
'n lid van 'n mediese skema of fonds is nie.
R310 R310
Vir die belastingpligtige en een afhanklike; of ten opsigte
van twee afhanklikes waar die belastingpligtige nie 'n lid
van 'n mediese skema of fonds is nie.
R620 R620
Vir elke addisionele afhanklike(s) R209 R209
Mediese krediet kry PER MAAND = R620 (hy + vrou) + R209 + R209 = R1 038
Bereken eers maandelike belasting en trek dan die mediese krediet af OF
Bereken jaarlikse mediese krediet, trek af en deel dan deur 12.
R40 694,57 ÷ 12 = R3 391,21
Wiskundige Geletterdheid 7
R3 391,21 – R1 038 = R2 353,21 MAANDELIKSE BELASTING
OF
R40 694,57 - (R1 038 × 12) = R40 694,57 - R12 456
= R28 238,57 JAARLIKSE BELASTING
R28 238,57 ÷ 12 = R2 353,21 MAANDELIKSE BELASTING
KLASWERK (25 min)
Mev. Zwele is 'n 55-jarige adjunkhoof wat 'n maandelikse belasbare inkomste van R33 375,00
verdien. Sy is nie lid van 'n mediese fonds nie.
Mev. Zwele ontvang nie 'n 13de tjek of bonus nie.
TABEL 1 hieronder is 'n belastingtabel wat toon hoeveel persoonlike inkomstebelasting sy moet
betaal.
TABEL 1: INKOMSTEBELASTINGSBELASTING VIR INDIVIDUE
2016/2017 BELASTINGSJAAR (1 MAART 2016 - 28 FEBRUARIE 2017)
BELASTING
HAKKIE
BELASBARE
INKOMSTE (R)
BELASTINGKOERSE (R)
1 0 – 188 000 18% of taxable income
2 188 001 – 293 600 33 840 + 26% van belasbare inkomste meer as 188 000
3 293 601 – 406 400 61 296 + 31% van belasbare inkomste meer as 293 600
4 406 401 – 550 100 96 264 + 36% van belasbare inkomste meer as 406 400
5 550 101 – 701 300 147 996 + 39% van belasbare inkomste meer as 550 100
6 701 301 en meer 206 964 + 41% van belasbare inkomste meer as 701 300
[Aangepas uit www.SARS.gov.za]
BELASTINGKORTINGS:
Primêr R13 500
Sekondêr (65 en ouer) R7 407
Tersiêr (75 en ouer) R2 466
Gebruik TABEL 1 en die inligting hierbo om die vrae wat volg te beantwoord.
3.1 Waarvoor staan die akroniem SARS (SAID)? (2)
3.2 Bepaal die aantal maande waarvoor die belastingtabel geldig is. (2)
3.3 Bereken Mev. Zwele se jaarlikse balasbare inkomste. (2)
3.4 Identifiseer die belastinghakkie wat van toepassing is op mev. Zwele se belasbare
inkomste.
(2)
3.5 Mev. Zwele meld dat sy minder as R6 500,00 belasting per maand sou betaal indien
sy 10 jaar ouer was.
Verifieer deur alle berekeninge te toon of sy korrek is.
(8)
[16]
Wiskundige Geletterdheid 8
VRAAG 1 (12 min)
Bestudeer die bankstaat wat Sarah van haar bank ontvang het. Die bankstaat datums strek vanaf
01/03/2019 tot 31/03/2019.
DATUM BESKRYWING Transaksie BALANS
Saldo oorgedra
…........?...........
01/03/2019 Skoolfonds R 6 500 -
R 16 000,50
01/03/2019
Tjek 670
R 1 200 -
R 14 800,50
03/03/2019
Vaste maandelikse bankkoste
A
R 14 601,50
10/03/2019
Kontant deposito – D. Maduna
R 500 KR
R 15 101,50
12/03/2019
Super Spar debiet aankope
R 225 -
R14 876,50
20/03/2019
Aankope - Truworths
R 3 500 -
R11 376,50
25/03/2019
Aankope - Tiger Wheel Tyre
R 5 695 -
R 5 681,50
28/03/2019
Kontant deposito – A. Fuso
R 10 000 KR
R 15 681,50
30/03/2019
Tjek 671
R 2 300 -
R 13 381,50
31/03/2019
Saldo wat oorgedra word
R 13 381,50
Nota : KR = Krediettransaksie
Gebruik die inligting hierbo om die volgende vrae te beantwoord:
1.1 Op watter datum eindig die bankstaat? (2)
1.2 Bereken die ontbrekende waarde A. (2)
1.3 Bereken die saldo oorgedra. (2)
1.4 Verduidelik die term Krediettransaksie (KR) in die gegewe konteks. (2)
1.5 Noem een verskil tussen 'n debiettransaksie en 'n krediettransaksie soos gesien op
Sarah se staat.
(2)
[10]
VRAAG 2 (40 min)
Wiskundige Geletterdheid 9
2.1 BYLAE A toon 'n aangepaste Emfuleni-munisipale rekeningstaat (eiendomsbelasting en
dienste-rekeningstaat) van mnr Gwabeni met enkele waardes en bedrae weggelaat.
Gebruik BYLAE A om die vrae wat volg te beantwoord:
2.1.1 Vir watter maand is die munisipale rekeningstaat van mnr Gwabeni? (2)
2.1.2 Bepaal die einddatum van die leestydperk van hierdie staat. (2)
2.1.3 Noem en verduidelik watter dienste op hierdie staat 'n veranderlike uitgawe is. (3)
2.1.4 Bereken die onbekende waarde, A. (2)
2.1.5 Bereken die ontbrekende waarde B en meld of hierdie bedrag 'n krediet- of
debietbepaling binne die gegewe konteks is.
(2)
2.1.6 Bereken die daaglikse gemiddelde waterverbruik van mnr. Gwabeni volgens
sy staat.
(3)
2.1.7 Volgens die rekeningstaat is Mr Gwabeni se huuidige dienskoste R1 839, 39.
Bereken die totale bedrag verskuldig.
(2)
2.2 Mnr. Gwabeni beplan om sy vriend in die Verenigde State van Amerika te besoek. Hy het
R30 000 om te spandeer terwyl hy daar is.
Die onderstaande tabel toon die wisselkoers tussen die Amerikaanse dollar ($) en die Suid
Afrikaanse rand (ZAR) op 14/04/19 @ 19:01
Buitelandse valuta teenoor Suid-Afrikaanse rand
1 Amerikaanse dollar ($) R 13, 97(ZAR)
2.2.1 Verduidelik die term “wisselkoers” in die konteks hierbo. (2)
2.2.2 Noem enige twee faktore wat die wisselkoerse kan beïnvloed. (2)
2.2.3 Bepaal hoeveel geld, in Amerikaanse dollars, hy het om te spandeer. (2)
2.3 Die prys van mnr. Gwabeni se huis styg teen 'n inflasiekoers van 5,2% vir jaar 1 en
4,5% vir jaar 2. Bereken die prys van die huis aan die einde van jaar 2 as die prys van
die huis aan die begin van die eerste jaar R950 000,00 was.
(5)
[27]
Wiskundige Geletterdheid 10
BYLAE A
VRAAG 2.1
MUNISIPALE REKENINGSTAAT
Gwabeni T.E
Louis Trichardt straat 26
Vanderbijlpark 1911
Staatdatum
2019/02/14
REKENINGNOMMER 10236458
Area m2 Wyknommer Waardasiedatum Municipal Valuation
805 4 2018/03/25 Market value R950 000,00
Datum Besonderhede Heffing (15 % BTW
uitgesluit)
BTW Heffing (15 % BTW
ingesluit)
2019/01/17 SALDO OORGEBRING 1 893,58 1 893,58
2019/02/07 BETALING - DANKIE -1 900,00 -1 900,00
SUB- TOTAAL - 6,42 - 6,42
ASSESSERINGSTARIEWE
2019/02/14
TARIEWE RESIDENSIëLE
EIENDOMME 438,47 0,00 438,47
VULLISVERWYDERING
2019/02/14 VULLISVERWYDERING
HUISHOUDELIK
180,01 A 207,01
ELEKTRISITEIT
2019/02/14 BASIESE ELEKTRISITEIT
(VASGESTEL) 198,10 29,72 227,82
WATERDIENSTE
Leestydperk (34 days: 2019/01/08 to …)
2019/02/14
METER-NO: 2213398 TARIEF -
WATER RESIDENSIEEL
Huidige lesing = 6266.000
Vorige lesing = 6241.000
Waterverbruik = 25.000 kl
Daaglikse gemiddlede verbruik
= ?
630,46
94,57
725,03
RIOOL
2019/02/14 ADD RIOOL RESIDENSIEEL
25.000 kl
118,47 17,77 136,24
2019/02/14 BASIESE RIOOL
RESIDENSIEEL 1.000 kl
91,15
13,67
104,82
TOTALE LOPENDE KOSTE 1656,66 182,73 B
TOTAAL
VERSKULDIG 1 832,97
BETAALBAAR TEEN 2019/03/07
[Aangepas uit Emfuleni Local Municipality]
Wiskundige Geletterdheid 11
VRAAG 3 (60 min)
3.1 Lebogang is 'n 37-jarige verkoopsverteenwoordiger in 'n farmaseutiese onderneming wat 'n
bruto maandelikse salaris van R13 200 verdien.
Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg te beantwoord.
3.1.1 Bepaal Lebogang se jaarlikse bruto salaris. (2)
3.1.2 WVF (Werkloosheidsversekeringsfonds) vorm 2% van die bruto salaris. 1% word
deur die werkgewer betaal en 1% deur die werknemer. Bepaal Lebogang se
maandelikse bydrae tot die WVF.
(2)
3.1.3 Lebogang se werkgewer betaal
3
1 van sy mediesefondsbydrae.
Bepaal die totale maandelikse uitbetaling aan mediese fonds indien Lebogang se
bydrae R1 273,00 beloop.
(4)
3.1.4 Lebogang se jaarlikse belasbare inkomste beloop R153 180.
Gebruik die SARS-tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg
BELASTINGSTARIEWE VIR INDIVIDUE
2017 Belastingjaar (1 Maart 2016 tot 28 Februarie 2017)
Belasting
hakkie
Belasbare
inkomste
(R)
Belastingkoerse (R)
1 0 – 188 000 18% of taxable income
2 188 001 – 293 600 33 840 + 26% van belasbare inkomste meer as 188 000
3 293 601 – 406 400 61 296 + 31% van belasbare inkomste meer as 293 600
4 406 401 – 550 100 96 264 + 36% van belasbare inkomste meer as 406 400
5 550 101 – 701 300 147 996 + 39% van belasbare inkomste meer as 550 100
6 701 300 en meer 206 964 + 41% van belasbare inkomste meer as 701 300
Belastingkortings
Primêre R13 500
Sekondêre (65 en ouer) R7 407
Tersiêre (75 en ouer) R2 466
(a) Identifiseer die belastingkerf wat op Lebogang se belsbare inkomste van
toepassing is.
(2)
(b) Bepaal die kortingsbedrag waarop Lebogang in aanmerking kom. (2)
(c) Gebruik die tabel hierbo en bereken die jaarlikse belasting wat Lebogang
moet betaal.
(3)
3.1.5 Gebruik die berekeninge in Vraag 3 om die ontbrekende waardes van die
maandelikse betaalstrokie van Lebogang te voltooi.
Wiskundige Geletterdheid 12
TRUSTY
BANK
Pay Slip Pay date:
22/05/2017
Pay slip Number:
36
Employer Name:
Cool Pharmaceuticals
Occupation/Job title: Date of initiation:
01/05/2017
Employee Name:
Lebogang Mbete
Identity Number:
800507 5005 089
Marital Status:
Single
Address:
73 Forwards Road
Bassonia
JHB
Earnings/Inkomste Amount/Bedrag Deductions/Aftrekkings Amount/Bedrag
13 200,00 Medical Aid/
Mediesefonds A
UIF/WVF
B
Icome tax/
Inkomstebelasting C
Total Earnings/
Totale Inkomste
Total deductions/
Totale aftrekkings D
Nett Pay/
Netto Salaris E
(8)
3.2 Mnr. Moodley, Lebogang se werkgewer, kry 'n maandelikse reistoelaag. Hy bestuur 'n
motor ter waarde van R456 000 en ry gemiddeld 'n afstand van 1 200 km per maand. Gebruik
die SARS-tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg:
KOERS PER KILOMETER
Let wel: die waarde van die voertuig sluit BTW in.
2017 (1 Maart 2016 tot 28 Februarie 2017)
Waarde van die
voertuig (R)
Vaste
koste (R
p.j.)
Brandstofkoste
(sent/km) Onderhouds-
koste (sent/km)
0 – 80 000 26 675 82,4 30,8
80 001 – 160 000 47 644 92,0 38,6
160 001 – 240 000 68 684 100,0 42,5
240 001 – 320 000 87 223 107,5 46,4
320 001 – 400 000 105 822 115,0 54,5
400 001 – 480 000 125 303 132,0 (a)
480 001 – 560 000 144 784 136,5 79,5
More than 560 000 144 784 136,5 79,5
3.2.1 Bepaal Mnr Moodley se maandelikse vaste koste. (2)
3.2.2 Bepaal mnr Moodley se maandelikse brandstofkoste in rand. (3)
3.2.3 Bepaal die ontbrekende waarde (a) (in sent/km) as mnr Moodley se maandelikse
onderhoudskoste R768 beloop.
(3)
[31]
Wiskundige Geletterdheid 13
QUESTION 4
Me Vermaas het 'n ongeluk met haar bakkie gehad. Die linker agterkant van haar voertuig is
getref, wat skade aan die buffer (bumper) en die agterklap (tailgate) veroorsaak het.
Hieronder is foto's van die skade aan me. Vermaas se bakkie.
Sy kry kwotasies van drie paneelkloppers (Gail's Panel Beaters, TBOS 'Panel Shop' en Dong's
Panel Beaters) vir die herstel van die skade aan die bakkie.
Elk van die aanhalings (saamgevat op die BYLAE) bevat 'n lys van die onderdele wat vervang
moet word, herstelwerk en verfwerk. Die kwotasies sluit 15% BTW uit.
'n Bykomende bedrag moet by elke kwotasie vir diverse en verbruiksgoedere gevoeg word.
Diverse: administrasiekoste soos telefoonoproepe na kliënte en verskaffers.
Verbruiksgoedere: skoonmaakmiddels.
Gebruik die opsomming van die aanhalings op BYLAE B om die volgende vrae te beantwoord.
4.1 Sonder om enige berekeninge te doen, het me. Vermaas gesê dat Dong se
paneelkloppers die laagste uurlikse tarief hef om die bakkie te stroop en aanmekaar
te sit.
Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon, of haar stelling KORREK is.
(6)
4.2 Gail's Panel Beaters het 'n finale totaal van R9 497,93 (BTW ingesluit) gekwoteer.
Dit sluit die bedrag vir diverse en verbruiksgoedere in.
Bereken die bedrag, BTW uitgesluit, gehef vir diverse en verbruiksgoedere.
(6)
[14]
LINKER AGTERKANT
VAN DIE BAKKIE
VERGROTE FOTO VAN DIE
BESKADIGDE BUFFER
Wiskundige Geletterdheid 14
BYLAE B
VRAAG 4
Wiskundige Geletterdheid 15
VRAAG 5 (40 min)
5.1 BYLAE C toon die belastingkoerse vir individue vir die 2018/2019-belastingjaar.
John (68 jaar oud) het 'n belasbare inkomste van R2 045 364 vir die
2018/2019-belastingjaar ontvang. Hy het maandeliks 'n bedrag aan 'n mediese skema vir
homself en sy vrou betaal.
Gebruik die inligting hierbo en BYLAE C om die vrae wat volg, te beantwoord.
5.1.1 Bereken John se totale medieseskema-belastingkorting vir die jaar. (3)
5.1.2 Bereken gevolglik die bedrag aan inkomstebelasting wat hy vir die
2018/2019-belastingjaar moes betaal.
(8)
5.2 John se dogter, Megan, werk in Denemarke. Sy verdien 'n jaarlikse bruto salaris van Kr600 000
(Kr is die eenheid vir Deense kroon). Sy het haar vader meegedeel dat die volgende jaarliks
van haar salaris afgetrek word:
Kr229 760 vir beleggingspolis
Kr48 000 vir arbeidsmarkbydrae
Kr37 200 vir diensaftrekking
Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.
5.2.1 Bereken, in rand, Megan se jaarlike bruto salaris deur die volgende
wisselkoerse te gebruik:
1 euro = 15,64 Suid-Afrikaanse rand
1 euro = 7,47 Deense kroon
(4)
5.2.2 John beweer dat Megan se totale jaarlikse aftrekkings (belasting uitgesluit)
meer as 52% van haar jaarlikse bruto salaris is.
Verifieer, met ALLE berekeninge getoon, of hierdie bewering geldig is.
(4)
[21]
Wiskundige Geletterdheid 16
BYLAE C
VRAAG 5.1
BELASTINGKOERSE VIR INDIVIDUE
2018/2019-BELASTINGJAAR (1 MAART 2018–28 FEBRUARIE 2019)
BELASBARE
INKOMSTE
BELASTINGKOERSE
0–195 850 18% van belasbare inkomste
195 851–305 850 35 253 + 26% van belasbare inkomste meer as 95 850
305 851–423 300 63 853 + 31% van belasbare inkomste meer as 305 850
423 301–555 600 100 263 + 36% van belasbare inkomste meer as 423 300
555 601–708 310 147 891 + 39% van belasbare inkomste meer as 555 600
708 311–1 500 000 207 448 + 41% van belasbare inkomste meer as 708 310
1 500 001 en hoër 532 041 + 45% van belasbare inkomste meer as 1 500 000
BELASTINGKORTINGS
2019
Primêr R14 067
Sekondêr (65 en ouer) R7 713
Tersiêr (75 en ouer) R2 574
MEDIESESKEMA-BELASTINGKORTINGS
2019 PER MAAND (R)
Vir die belastingbetaler wat medieseskema-bydrae betaal het R310
Vir die eerste afhanklike R310
Vir elke addisionele afhanklike R209
[Bron: sars.gov.za]
Wiskundige Geletterdheid 17
VRAAG 6 (20 min)
6.1 Franco is besig met sy opleiding as vlieënier. Die volgende toon die benaderde koste om 'n
privaat loodslisensie te kry:
28 uur se vlieg saam met 'n instrukteur @ R2 050 per uur
18 uur se alleenvlug teen 'n totale koste van R31 050
15 uur se teorielesse wat R1 242 per 3 uur-les kos
2 uur-grondevalueringstoets wat R700 kos
Vlieguitrusting met notas wat R6 544 kos
7 eksamens @ R190 per eksamen
LET WEL: Alleenvlug beteken jy vlieg die vliegtuig op jou eie.
[Aangepas uit businesstech.co.za]
6.1.1 Bereken, in rand per minuut, die tarief vir alleenvlug. (3)
6.1.2 Bereken die totale benaderde koste om 'n privaat loodslisensie te kry. (5)
6.2 Franco het twee jaar gelede R90 000 teen 8,5% rente per jaar, jaarliks saamgestel, belê.
6.2.1 Verifieer, met berekeninge, of hierdie totale bedrag met rente genoeg is om vir
'n privaat loodslisensie te betaal.
(6)
[14]
Wiskundige Geletterdheid 18
VRAAG 7 (25 min)
7.1 Die inligting hieronder toon die per capita-inkomste van huishoudings in Suid-Afrika in 2011.
HUISHOUDINGS IN SUID-AFRIKA
INKOMSTE PER
CAPITA PER
DAG
GETAL
HUISHOUDINGS
R280 en meer
11%
1,4 miljoen
R80 tot R279
24%
3,1 miljoen
R20 tot R79
41%
5,4 miljoen
Minder as R20
24%
3,2 miljoen [Bron: Huishoudingsopname 2011]
LET WEL: Kinders onder 10 jaar oud tel as 'n halwe persoon vir die per capita- berekeninge.
7.1.1 Bepaal die totale getal huishoudings wat 'n per capita-inkomste van minder as
R80 per dag het.
(2)
7.1.2 Die Wong-gesin het die volgende inkomste per persoon:
Mnr. Wong: R276 000 per jaar
Mev. Wong: R541 500 per jaar
Bereken die Wong-huishouding se per capita-inkomste per dag as hulle
2 kinders, onderskeidelik 15 en 8 jaar oud, het.
Jy kan die formule gebruik:
Per capita-inkomste =ggrootteHuishoudin
ghuishoudinper inkomste Totale
(6)
7.1.3 'n Huishouding met 'n inkomste van R280 per capita per dag spandeer 4% van
hul inkomste aan selfone.
Bepaal die totale bedrag wat hierdie huishouding per jaar aan selfone spandeer.
(3)
Wiskundige Geletterdheid 19
7.2 TABEL 2 hieronder toon die getal huishoudings wat toegang tot geriewe (dienste) in hulle
huise het. Sommige van die data is uitgelaat.
TABEL 2: GETAL HUISHOUDINGS MET TOEGANG TOT GERIEWE
VIR DIE JARE GEKIES
2001 2007 2011 2016
Spoeltoilette 5,8 miljoen
53%
7,2 miljoen
58%
8,7 miljoen
60%
10,7 miljoen
…
Kraanwater 6,9 miljoen
62%
8,7 miljoen
69%
10,6 miljoen
73%
14,3 miljoen
84,5%
Elektrisiteit 7,8 miljoen
70%
10,0 miljoen
80%
12,2 miljoen
85%
14,8 miljoen
…
Totale
huishoudings H 14 450 161 16 923 309
[Bron: Sensus 2001, 2011 en Gemeenskapsopname 2007 en 2016]
7.2.1 Die gemiddelde uitgawe aan elektrisiteit per huishouding was R125 per maand
en vir kraanwater R98 per maand.
Bereken, in miljoene, die totaal wat in 2011 deur al die huishoudings aan
elektrisiteit en kraanwater gespandeer is.
(4)
[15]
Wiskundige Geletterdheid 20
VRAAG 8 (50 min)
8.1 Susan wil ekstra geld verdien en beplan om koppies Milo by die plaaslike taxistaanplek te
verkoop. Milo is 'n voedsame aanvullingsdrankie wat ontwikkel is om belangrike vitamines en
minerale aan aktiewe mense te verskaf.
BYLAE D toon die advertensie van haar plaaslike winkel waar sy beoog om haar voorraad te
koop.
Gebruik BYLAE B om die vrae wat volg, te beantwoord.
8.1.1 Bepaal die eenheidsprys wanneer Milo opsie 2 gekoop word. (3)
8.1.2 Bepaal die totale koste van 6 ℓ melk. (2)
8.1.3 Verduidelik die betekenis van die woord kosprys. (2)
8.1.4 Susan het besluit om die koste van die water uit te sluit wanneer sy die kosprys
per koppie Milo bereken.
TABEL 3 hieronder toon hoe Susan die kosprys van EEN koppie Milo bereken
het.
TABEL 3: KOSPRYS VAN EEN KOPPIE MILO
HOEVEELHEID
GEKOOP
KOSTE VAN
BESTANDDELE
HOEVEELHEID
GEBRUIK VIR
EEN KOPPIE
KOSTE
PER
KOPPIE
MILO
1 kg Milo R97,95 0,04 kg A
1 ℓ melk R11,99 B R1,20
2,5 kg suiker R33,20 0,01 kg R0,13
25 polistireen-
koppies C EEN R1,78
50 lepels R12,75 EEN R0,26
TOTALE KOSTE D
(a) Bereken A, die koste van Milo per koppie. (2)
(b) Bepaal B, die hoeveelheid melk, in liter, wat vir EEN koppie Milo gebruik
word.
(2)
(c) Skryf die waarde van C, die koste van 25 polistireenkoppies neer. (2)
(d) Toon dat die koste van EEN koppie Milo, D, R7,29 is. (2)
8.1.5 Bepaal die verkoopsprys van EEN koppie Milo, indien Susan se beplande
winsgrens 25% is.
(4)
Wiskundige Geletterdheid 21
8.2 Susan het een maand later haar besigheid begin en omdat die pryse van produkte
gestyg het, het dit haar toe R9,50 gekos om EEN koppie Milo te maak. Sy het bereken
dat haar daaglikse vaste koste R90,00 is en dat sy sal 100 koppies Milo per dag kon
verkoop. Sy sal die Milo teen R12,50 per koppie verkoop.
Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg te beantwoord.
8.2.1 TABEL 4 toon die inkomste uit die verkoop van die koppies Milo.
TABEL 4: INKOMSTE UIT DIE VERKOOP VAN KOPPIES MILO
Getal koppies Milo (n) 0 20 30 40 80 100
Inkomste in rand (R) 0 250 375 P 1 000 1 250
(a) Bepaal die waarde van P in TABEL 2 hierbo. (2)
(b) Skryf 'n vergelyking neer wat gebruik kan word om die inkomste te
bereken.
(2)
(c) Identifiseer die onafhanklike veranderlike in TABEL 4. (2)
8.2.2 Susan gebruik die volgende formule om die kosprys van die koppies Milo te
bereken.
Kosprys = R90,00 + R9,50 × n waar n = aantal koppies Milo
TABEL 5 toon die kosprys vir 'n aantal koppies Milo.
TABEL 5: KOSPRYS VIR 'N AANTAL KOPPIES MILO
Getal koppies Milo (n) 0 20 30 Q 80 100
Kosprys in rand (R) 90 280 375 612,50 850 1 040
Bereken die waarde van Q in TABEL 5 hierbo.
(3)
8.2.3 Die grafiek op ANTWOORDBLAD 1 toon die totale inkomste uit die maak van
tot 100 koppies Milo. Gebruik die inligting in TABEL 3 en teken nog 'n grafiek
wat die koste van die verkoop van tot 100 koppies Milo voorstel.
(3)
8.2.4 Gebruik die tabelle of die grafieke op ANTWOORDBLAD 1 om die vrae wat
volg, te beantwoord.
(a) Verduidelik wat die woord gelykbreekpunt in die konteks van die vraag
beteken.
(2)
(b) Bepaal die getal koppies Milo by die gelykbreekpunt. (2)
8.3 Susan besluit om R1 200 aan haar suster, wat in Japan studeer, te stuur. Die wisselkoers
op daardie datum is 1 jen = R0,10976.
8.3.1 Bereken die bedrag geld wat sy in Japannese jen gestuur het. (3)
8.3.2 Dui aan of die jen sterker of swakker as die rand is. (2)
[40]
Wiskundige Geletterdheid 22
BYLAE D
VRAAG 8.1.4
PRYSE BY 'N PLAASLIKE WINKEL
MILO OPSIE 1
R97,95 per eenheid
1 eenheid = 1 kg
PLASTIEK-
LEPELS
R12,75 vir
50 plastieklepels
MILO OPSIE 2
R1 140,95 vir
12 eenhede × 1 kg
SUIKER
R33,20 per eenheid
1 eenheid = 2,5 kg
POLISTIREEN-
KOPPIES
R1,78 vir
1 polistireenkoppie
MELK
R11,99 per eenheid
1 eenheid = 1 ℓ
[Aangepas uit www.makro.co.za]
Wiskundige Geletterdheid 23
ANTWOORDBLAD 1
VRAAG 8.2.3
0
100
200
300
400
500
600
700
800
900
1000
1100
1200
1300
0 20 40 60 80 100
Bed
rag i
n r
an
d
Getal koppies Milo
INKOMSTE- EN KOSTEGRAFIEKE VIR DIE MAAK EN VERKOOP
VAN KOPPIES MILO
Inkomste
Wiskundige Geletterdheid 24
VRAAG 9 (35 min)
9.1 BYLAE E toon 'n opsomming van die Inkomste- en Uitgawestaat met notas van die
Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD) vir die finansiële jaar geëindig
31 Maart 2016. Van die bedrae is weggelaat.
Gebruik BYLAE E en die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.
9.1.1 Kommunikasekoste het vanaf 2015 tot 2016 met 4,402% verminder.
Bereken (tot die naaste duisend rand) die kommunikasiekoste vir 2016.
(4)
9.1.2 Die SANBD voer 75% van hulle produktoetsmateriaal en verbruiksgoedere in.
Verduidelik watter moontlike uitwerking 'n verswakking van die rand op hulle
totale wins vir die jaar sal hê.
(2)
9.1.3 Vergelyk, deur AL die berekeninge te toon, die 2015- en 2016 winspersentasie
vir die SANBD.
Jy mag die volgende formule gebruik:
Winspersentasie = 100% Inkomste Primere Jaarlikse Totale
WinsJaarlikse Totale
(5)
9.2 BYLAE F toon die individuele belastingkoerse vir die 2016/2017-belastingjaar.
Een van die SANBD-direkteure, wat 68 jaar oud is, het 'n belasbare inkomste van
R663 000 in die 2016/2017-belastingjaar verdien.
Bereken die totale inkomste belasting wat hierdie direkteur op sy jaarlikse belasbare
inkomste moet betaal (ignoreer mediesefondskrediete).
(6)
9.3 Gedurende 2016 het 'n totaal van 110 000 Suid-Afrikaners in die ouderdomsgroep
16 tot 19 jaar bloed geskenk. Die SANBD het besluit om die hoërskoolleerders aan te
moedig om bloed te skenk. Hulle teiken is om die aantal skenkers in hierdie
ouderdomsgroep oor die volgende twee jaar teen 'n saamgestelde jaarlikse groeikoers
van 9,6% te laat toeneem.
Bereken, deur AL die berekeninge te toon, die teikengetal bloedskenkers vir 2018 in
hierdie ouderdomsgroep.
(4)
[21]
Wiskundige Geletterdheid 25
BYLAE E
VRAAG 9.1
OPSOMMING VAN INKOMSTESTAAT EN UITGAWESTAAT VIR DIE JAAR
GEËINDIG 31 MAART 2016
Notas 2016
R'000
2015
R'000
Primêre inkomste 1 2 403 509 2 250 041
Ander inkomste 120 915 86 609
Primêre uitgawes 2 (2 163 571) (1 993 476)
Ander uitgawes: Rente betaal (202) (172)
Totale jaarlikse wins 360 651 342 534
NOTAS TOT DIE JAARLIKSE FINANSIËLE STATE
2016
R'000
2015
R'000
1. Primêre inkomste
Diensfooie … 2 249 081
Produkverkope … 960
Totale jaarlikse primêre inkomste 2 403 509 2 250 041
2. Primêre uitgawes
Advertensies en promosies (67 257) (56 401)
Kommunikasiekoste … (32 187)
Verbruiksgoedere (640 601) (582 823)
Waardevermindering (69 866) (64 748)
Werkersvoordele (953 592) (888 662)
Vrag (135 768) (125 736)
Huur (34 087) (30 115)
Produktoetsing (55 267) (54 252)
Ander uitgawes – Oninbare skuld wat afgeskryf is,
rekenaarkoste, wisselkoersvariasie, versekering,
herstelwerk en instandhouding ingesluit)
(176 363) (158 552)
Totale jaarlikse primêre uitgawes (2 163 571) (1 993 476)
[Aangepas uit 2016 SANBD Jaarverslag]
LET WEL: Hakies ( ) dui aftrekkings aan.
Wiskundige Geletterdheid 26
BYLAE F
VRAAG 9.2
TABEL 1: INDIVIDUELE BELASTINGKOERSE VIR DIE 2016/2017-BELASTINGJAAR
BELASBARE JAARLIKSE
INKOMSTE BELASTINGKOERS
R0 –R188 000 18% van elke R1
R188 001–R293 600 R33 840 + 26% van die bedrag bo R188 000
R293 601–R406 400 R61 296 + 31% van die bedrag bo R284 100
R406 401–R550 100 R96 264 + 36% van die bedrag bo R406 400
R550 101–R701 300 R147 996 + 39% van die bedrag bo R550 100
R701 301 en hoër R206 964 + 41% van die bedrag bo R701 300
BELASTINGKORTINGS
Primêre korting R13 500
Sekondêre korting (vir persone 65 jaar en ouer) R7 407
Tersiêre korting (vir persone 75 jaar en ouer) R2 466
[Bron: SARS pocket guide, 2016/2017]