9
FINANSÏELE WISKUNDE

Finansiële wiskunde

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Finansiële Wiskunde, graad 8

Citation preview

Page 1: Finansiële wiskunde

FINANSÏELE WISKUNDE

Page 2: Finansiële wiskunde

Wat is verkoopprys?

• Die prys waarteen ‘n produk/item verkoop word

Wat is wins?

• Die prys waarteen ‘n produk/item aangekoop word

Wat is kosprys?

Wat is verlies?

Verkoopprys - Kosprys

Kosprys - Verkoopprys

Page 3: Finansiële wiskunde

Wat is BTW?

• Belasting op toegevoegde waarde

Wat is BTW uitgesluit?

• Goedere se belasting is reeds ingesluit.• Op jou salaris is die belasting reeds afgetrek as jy dit ontvang

Wat is BTW ingesluit?

Voertuie en eiendomme wat te koop aangebied word se belasting is uitgesluit, omdat die prys dikwels onderhandelbaar is.

Page 4: Finansiële wiskunde

Anton koop ‘n stuk grond vir R 250 000 BTW uitgesluit. Bereken wat die stuk grond hom gaan kos as 14% B.T.W by die verkoopprys gevoeg word

Page 5: Finansiële wiskunde

‘n Tydskrif kos R34,20 met BTW ingesluit. Bereken die prys van die tydskrif voor BTW bygetel is

Page 6: Finansiële wiskunde

‘n Huis van R 400 000 word verkoop teen 10 % winsa) Bereken die verkoopprysb) Bereken die verkoopprys as BTW ingesluit word

Page 7: Finansiële wiskunde

Wat is rente?

• Rente word op lenings sowel as spaarrekenings betaal

Wat is huurkoop?

• Die bedrag waarop die rente bereken word bly dieselfde

• Byvoorbeeld huisverband

• Enkelvoudige rente = groot bedrag xrente% x tyd in jaar

Wat is enkelvoudige rente?

• Korttermynlening• Vir meubels en huishoudelike toestelle• ‘n ooreenkoms word met die handelaar onderteken waar

die koper onderneem om ‘n sekere bedrag per maand te betaal

Page 8: Finansiële wiskunde

‘n Man betaal 17% vir 4 jaar enkelvoudige rente op sy selfoonrekening van R 2000a) Hoeveel skuld hy na 4 jaar?b) Bereken die maandelikse paaiement wat hy moet betaal

Page 9: Finansiële wiskunde

Jy koop ‘n TV vir R 7000 op ‘n huurkooplening teen 6% rente per jaar oor 3 jaar. ‘n Deposito van 10% is betaalbaar.a) Bereken die leningsbedragb) Bereken die rente verskuldig na 3 jaarc) Bereken hoeveel geld aan die einde van die drie jaar vir die TV betaal is