16
Wat het hier gebeur? Oefening 4 OEF 4

Historiese proses oefening vier

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Historiese proses oefening vier

Wat het hier gebeur? Oefening 4

OEF 4

Page 2: Historiese proses oefening vier

Wat het hier gebeur?

OEF 4

Page 3: Historiese proses oefening vier

NEGE VRAE

1. Beskryf die basiese maniere van die mense op die foto. 2. Wat sou gebeur indien jy op jou ma se stoele en tafels sou staan? 3. Waarom staan die mans op die stoele en tafels? 4. Waarom is dit net mans? 5. Wanneer is die foto geneem? 6. Waar is die foto geneem? 7. Wie het die foto geneem? 8. Watter inligting is nodig om die vrae te beantwoord? 9. Waarom is dit belangrik om die bostaande inligting te bekom?

OEF 4

Page 4: Historiese proses oefening vier

1. https://en.wikipedia.org/wiki/Treaty_of_Versailles 2. http://www.historylearningsite.co.uk/modern-world-history-1918-to-1980/the-treaty-of-versailles 3. http://global.britannica.com/event/Treaty-of-Versailles-1919 - VYF VIDEOS 4. https://history.state.gov/milestones/1914-1920/paris-peace 5. http://www.history.co.uk/study-topics/history-of-ww2/treaty-of-versailles 6. http://www.eyewitnesstohistory.com/versailles.htm 7. https://www.youtube.com/watch?v=L8uWgbRd8So - TREATY OF VERSAILLES Published on Nov 6, 2013This BBC documentary entitled "The Peacemakers" is an in-depth study of the Versailles Treaty of 1919. It provides some fine insight into the process, the politics, the problems and the impact of that infamous settlement. This is ideal for students of this period. You might also enjoy 'Lloyd George's War' on my channel. Uploaded for educational purposes only. 8. http://study.com/academy/lesson/end-of-wwi-the-treaty-of-versailles-the-league-of-nations.html 9. http://en.chateauversailles.fr/history/the-significant-dates/most-important-dates/1919-the-treaty-of-versailles 10. http://www.americaslibrary.gov/jb/jazz/jb_jazz_ww1_1.html

WEBWERWE

Het jy die antwoord gekry? – Indien nie hier is nog hulp

OEF 4

Page 6: Historiese proses oefening vier

Ek het hierdie klomp bronne gekry in die Kaapse Openbare Biblioteek in ’n kartondoos met die titel: Treaty of Versailles

Bestudeer die verskillende bronne en kyk hoeveel vrae kan jy antwoord om daardeur uit te vind wat die betekenis van die foto is.

OEF 4

Page 9: Historiese proses oefening vier

The treaty was signed on June 28th 1919 after months of argument and negotiation amongst the so-called “Big Three” as to what the treaty should contain. Treaty of Versailles Ends World War I.

OEF 4

Page 10: Historiese proses oefening vier

The treaty was signed at the vast Versailles Palace near Paris – hence its title – between Germany and the Allies. The three most important politicians there were David Lloyd George, Georges Clemenceau and Woodrow Wilson.

OEF 4

Page 11: Historiese proses oefening vier

Allied delegates in the Hall of Mirrors at Versailles witness the German delegation's acceptance of the terms of the Treaty Of Versailles, the treaty formally ending World War I. Versailles, France, June 28, 1919.

OEF 4

Page 13: Historiese proses oefening vier

Duitse generaals moet teken

OEF 4

Page 15: Historiese proses oefening vier

Waarom staan die offisiere bo-op die meubels? Hulle probeer ’n deel van die ondertekening van die Verdrag van Versailles te sien – ’n werklike groot oomblik in die mensdom se geskiedenis. Historici beweer dat dit een van belangrikste draaipunte van die geskiedenis was, aangesien dit ’n einde aan die Groot Oorlog gemaak het en dit het die wêreld werklik verander. Het dit werklik so uitgeloop?

Antwoord OEF 4

Page 16: Historiese proses oefening vier

OEF 4