28
PSYC111 Leereenheid 1

Psyc 111 leereenheid 1

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Psyc 111 leereenheid 1

PSYC111Leereenheid 1

Page 2: Psyc 111 leereenheid 1

DEFINISIE VAN SIELKUNDE

Dit is die wetenskap wat: gedrag, fisiologiese en die

kognitiewe prosesse onderliggend daaraan, bestudeer.

Dit is die professie wat die saamgevoegde (geakkumuleerde)

kennis van hierdie wetenskap toepas op praktiese

probleme

Page 3: Psyc 111 leereenheid 1

KERNBEGINSELS

• 1. Empiries• BASIS• Bevindinge = nie redenasie, Observasie =spekulasie. • Toets idees• Kennis word verwerf deur WAARNEMING

Page 4: Psyc 111 leereenheid 1

• 2.Teoreties Divers• Mens is uniek• Almal kyk anders na iets• Daar is NIE een toerie

wat alles kan verduidelik NIE.

• Met OBSERVASIE ontwikkel ‘n toerie

• Teorie: sisteem van verbandhoudende idees om observasies te verduidelik

Page 5: Psyc 111 leereenheid 1

• 3. Sosio-Histories• Sielkunde ontwikkel op SOSIALE en HISTORIESE wyses• Die invloed• Konneksie tussen mens en sielkunde

Page 6: Psyc 111 leereenheid 1

• 4.Etiologie• Bepaling van gedrag• Motivering vir gedrag

Page 7: Psyc 111 leereenheid 1

• 5. Gedrag en Kulturele Erfenis• Kultuur: gedeelde gebruike, oortuigings, waardes, norme, instellings,

produkte wat oor geslagte heen oorgedra word.• Dubbel rol: binne & buite persoon. Aannames, idees, manier van dink & kyk.

Onuitgesproke reels.• Rasta = Dagga• Rugby = Jock• See = Surfer

Page 8: Psyc 111 leereenheid 1

• 6. Gedrag• Oorerwing vs. Omgewing• Persoonlikheid

• Nature vs. Nuture• Genetika + Omgewing =

Intelligensie, temperament, persoonlikheid, geneigdheid tot afwykings

Page 9: Psyc 111 leereenheid 1

• 7. Subjektiewe Wêreldservaring• Verskillende perspektiewe• Verskillende plekke• 2 Groepe kan ‘n video kyk, elk sal iets anders sien.

Page 10: Psyc 111 leereenheid 1

SPESIALITEITSVELDE

• Positief

• Persoonlikheid (Beskryf&Verstaan)

• Pisgometrie (Gedrag)

• Kognitiewe

• Eksperimentele (Sensoriese, Leer)

• Fisiologiese (Gene)

• Gesondheid

• Opvoedkundig (Leer)

• Sosiale(Verandering)

• Ontwikkeling(Lewe)

Page 11: Psyc 111 leereenheid 1

GESKIEDENIS

• Fisiologie + Filosofie = SIELKUNDE

• VADER van SIELKUNDE• onafhanklike wetenskap wat bewuste

ervaring bestudeer

• Studeer: aandag, geheue, sensoriese prosesse,

•WUNDT

Page 13: Psyc 111 leereenheid 1

FUNKSIONALISME

• Funksie van bewustheid

• Neem konteks in ag: bestudeer ontwkkelingspatrone, geslagsverskille, psigologiese toetsing• Natuurlike Seleksie

• Interaksie, ontwikkel ‘n patron, pas aan!

•JAMES

Page 14: Psyc 111 leereenheid 1

TEORIETIESE PERSPEKTIEWE

Page 15: Psyc 111 leereenheid 1

PSIGOANALISE

• Freud:

• Psigoanalis.

• Fokus op onbewuste oorsake van gedrag

• Kinderjare

• Seksualiteit en Aggressie

• BAIE kontraversie

• Hy glo SLIP of Tongue = ware gevoelens

Page 16: Psyc 111 leereenheid 1

BEHAVIORISME

• Watson:

• Bestudeer slegs waarneembare gedrag.

• Diere eksperimente

• Nature vs Nurture – maak spesialis van enige kind

Page 17: Psyc 111 leereenheid 1

• Skinner:

• Operante en klasieke konidsionering: Beloon en Straf

• Leer duiwe tafeltennis speel

• Alles word ekstern beheer – mense geen vrye wil nie

Page 18: Psyc 111 leereenheid 1

HUMANISME

• Rogers: 1950• Mense in beheer van hulle eie

lewens en keuses• Beklemtoon unieke menslike

kwaliteite, vryheid• Rasionale wesens en potensiaal

vir groei.

• Optimisties

• Staan teen Psigoanalise en Behaviourisme

Page 21: Psyc 111 leereenheid 1

POSITIEWE• Seligman: • Positiewe Psigologie Beweging: uitbou van

positiewe• kwaliteite, verhoogde insig in positiewe en

bevredigende • aspekte van menslike bestaan.

• Wissing:

• Fortologie (studie van sterktes), wat maak mense gelukkig,

• gee betekenis . Suid Afrika

• Positiewe Emosie (Positive subjective experience)

• Sterkpunte

• Omgewing (institute & communities)

Page 22: Psyc 111 leereenheid 1

BIOPSIGOSOSIALE PERSPEKTIEF

• BIOLOGIE + PSIGOLOGIES + SOSIAAL

Page 23: Psyc 111 leereenheid 1

PSIGOLOGIE AS BEROEP

• Klinies(Neoro/Forensies)/

• Voorligting(Beroepinligting)/

• Opvoedkundig(Lees&Leer)/

• Navorsing(Tegnies)/

• Bedryf(Vaardighede)/

•HPCSA

Page 24: Psyc 111 leereenheid 1

PSIGIATER VS. SIELKUNDIGE

• Psigiater

Algemene Praktisyn opleiding/Spesialiseer in Psigiatrie/Fokus op behandeling dmv medikasie/

• Sielkundige

Beroep of ProfessieSpesialiseer in area/Fokus: Terapie/

Page 25: Psyc 111 leereenheid 1

PASIËNT SE REGTE

• Sielkundige registrasie - HPCSA

• Registrasie kategorie

• Etiese verantwoordelikheid

• Aard van prof. diens

• Fooie

• Prosedures, toets/terapie

• Vertroulikheid

• Diagnoses & toestemming

• Stop behandeling

• Bespreek aspekte van diens. Ontevrede - HPCSA

Page 26: Psyc 111 leereenheid 1

VERTROULIKHEID VERBREEK

• In geval van• Iemand of self seer maak• Molestering• Onwettig

Page 27: Psyc 111 leereenheid 1

FAQ

• Wanneer oorweeg ek terapie? –Hulpeloos, Bekommerd

• Wat is psigoterapie?Samewerking, Doelstelling

• Hoe soek ek sielkundige? Moet by jou pas. Navraag

• Wat neem ek in ag by keuse van sielkundige?

• Wat vra ek sielkundige? Sien bo

• Kan psigoterapie help? Navoring ondersteun dit. 50% verbeter na 8 weke

• Het psigoterapie pos uitwerking op my? Doelwitte en verligting

Page 28: Psyc 111 leereenheid 1

PAD NA SIELKUNDE

PSYC 1-3

Honeurs

Meesters

Backup:2de Hoofvak HoneursNGOS

Backup:Intern:BeraderPsigometris