21
Wat is Geskiedenis regtig?

Wat Is Geskiedenis Regtig?

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Wat Is Geskiedenis Regtig?

Wat is Geskiedenis regtig?

Page 2: Wat Is Geskiedenis Regtig?

Wanneer het dit gebeur? Wat het gebeur?

Page 3: Wat Is Geskiedenis Regtig?

Wat het hier gebeur?

Page 4: Wat Is Geskiedenis Regtig?

WAT IS GESKIEDENIS? Die woord GESKIEDENIS verduidelik die tyd wat verby is – die VERLEDE. “Ek het gister krieket gespeel.” GESKIEDENIS is dus iets wat alreeds plaasgevind het. Alles wat gebeur het voor hierdie oomblik. Die historiese gebeurtenisse, Nagwag van Rembrandt en die Oceanos het plaasgevind EN ek kan niks daaraan doen of verander nie al hou ek nie eers daarvan nie. Ons kan dit ook nie weer laat plaasvind nie. MAAR die manier oor hoe ons daarna kyk en daaroor praat, kan verander. Dit kan veroorsaak dat ons die verlede verskillend gaan INTERPRETEER .

Page 5: Wat Is Geskiedenis Regtig?

WAT GEBEUR HET? Wat was die vorm van die laer by die Slag van Bloedrivier?

Page 6: Wat Is Geskiedenis Regtig?

1. Die woord “Geskiedenis” is die versamelnaam vir alles wat in die verlede gebeur het 2. Geskiedenis is dit wat reeds plaasgevind het. Dit wil sê alles wat gebeur het voordat julle hier begin lees het – “voor nou”

Page 7: Wat Is Geskiedenis Regtig?

’n Historikus vra die volgende vrae as hy/sy meer wil uitvind van ’n bron:

Page 8: Wat Is Geskiedenis Regtig?

Historiese leeruitkomste

Page 9: Wat Is Geskiedenis Regtig?

Dit is die aktiewe ondersoek, interpretasie, verslaggewing en beoordeling van dit wat in die verlede met die mense gebeur het.

Page 10: Wat Is Geskiedenis Regtig?

Historiese bronne ’n BRON is ’n voorwerp of ’n plek waar historiese getuienisse gevind kan word.

Die versameling van historiese getuienisse is baie soos om ’n legkaart te pak of dit word ook soms verduidelik aan die hand van die werk van ’n speurder.

Page 11: Wat Is Geskiedenis Regtig?

Vraag: Hoe het Jan van Riebeeck gelyk? Jy kan nie net die eerste die beste boek/tydskrif se inligting gebruik nie. Wat van al die ander inligting wat ook beskikbaar is!!!!!

Page 12: Wat Is Geskiedenis Regtig?

Primêre bronne ’n Primêre bron is ’n oorspronklike voorwerp of dokument – dit is “onverwerkte” materiaal of eerstehandse inligting . * Primêre bronne sluit in historiese en wetlike dokumente, ooggetuieverslae, resultate van eksperimente, statistiese data, gedeeltes van kreatiewe skryfwerk, asook kunsartefakte .

Page 13: Wat Is Geskiedenis Regtig?

Elke bron lewer bewysstukke (getuienisse) oor die verlede op en soos ons van een bron na die volgende beweeg, word die getuinenisse al hoe meer volledig.

Daar is drie soorte getuienisse:

Foto’s, geboue, standbeelde, kaarte,

monumente, grafstene, werktuie, ens.

Vertellinge en mededelinge Amptelik, nie-amptelik en privaat: Boeke, koerante,

dagboeke, briewe, plakkate, ens. Iets verskrikliks

het met my gebeur!

Wat het gebeur ?

Page 14: Wat Is Geskiedenis Regtig?

Soorte bronne wat gebruik kan word:

1- Akademiese joernale 2- Populêre tydskrifte 3- Koerante 4- Regeringsdokumente 5- Musiek- en filmversameling 6- ’n CD/DVD-versameling 7- ’n Mikrofilm- en microfiche-versameling 8- Spesiale versamelings

Page 15: Wat Is Geskiedenis Regtig?

Hiërargie van bronne

1. Algemene ensiklopedieë

2. Gespesialiseerde ensiklopedieë

3. Boeke en tydskrifte

4. Databasisse

5. Webwerwe

Page 16: Wat Is Geskiedenis Regtig?

VIND PLEKKE

• Gelukkig is daar heelwat bronne deur die verlede agtergelaat.

Sommiges kan maklik opgespoor word, ander is weer moeilik om te vind.

• Daar kan egter nooit volkome sekerheid bestaan oor presies hoe die verlede gelyk het nie omdat alle bronne nie meer sal bestaan nie.

Page 17: Wat Is Geskiedenis Regtig?

Om die verlede beter te verstaan, gebruik ons ’n paar spesiale “lense”, soos kleurlense, om spesifieke aspekte te belig:

Partydigheid Kies jy kant?; Dink jy groep/persoon is beter?

Belangrikheid Is die bron belangrik en is die persone belangriker as ander?

Tyd en kronologie Verstaan die volgorde van hoe dinge gebeur het

Kontinuïteit en verandering

Party dinge verander aaneen terwyl ander dieselfde bly en wat is die gevolge daarvan

Oorsaak en gevolg Wat is die resultaat van dinge wat plaasgevind het?

Ooreenkomste en verskille

Watter dinge is altyd dieselfde en wat verskil?

Mense Geskiedenis handel net oor mense

Page 18: Wat Is Geskiedenis Regtig?

Om geskiedenis as skoolvak te volg, is heel verskillend as die vakke wat jy moet volg. Dit is definitief nie net ’n memorisering van ’n klomp feite, datums en name nie. As dit geskiedenis was, sou jy net Wikipedia daarvoor kon inspan MAAR geskiedenis is meer as dit, want dit moet jou leer om krities te dink, navorsing te laat doen en om akademiese argumente te kan hanteer. Die studie van geskidenis maak gebruik van ’n verskeidenheid van spesifieke vaardighede.

Page 19: Wat Is Geskiedenis Regtig?

NB Historiese Vaardighede

1. Kommunikeer alle inligting 2. Vra historiese vrae 3. Skryf inligting korrek neer wat d.m.v. navorsing bekom is 4. Maak afleidings vanaf/vanuit historiese bronne 5. Bewus wees van meer as een siening i.v.m. die verlede 6. Verskil tussen fiktiewe en historiese karakters raak te sien 7. Historiese empatie verstaan 8.Verstaan die korrekte historiese taal en konsepte 9. Plaas verhaal en artefakte in volgorde 10. Verskaf redes waarom ’n historiese gebeurtenis plaasgevind het 11. Onderskei tussen verskille in verskillende tydperke

Page 20: Wat Is Geskiedenis Regtig?

ONTSLUIT DIE VOLGENDE

Page 21: Wat Is Geskiedenis Regtig?

Leer vanuit die verlede …

DIE EINDE