16

Bday Invite

  • Upload
    supazee

  • View
    51

  • Download
    1

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Bday Invite
Page 2: Bday Invite
Page 3: Bday Invite
Page 4: Bday Invite
Page 5: Bday Invite
Page 6: Bday Invite
Page 7: Bday Invite
Page 8: Bday Invite

@ 9:30

Cullinan Wimpy

Laat jou pensie en wallet maar besluit

Brekkie

Die idee is om hier te meet en dan die res van die naweek aan te pak

Page 9: Bday Invite

@ 13:00

Cullinan Adventure Zone

R100.00

Absailing

Kom jaag biki daai adrenalien op ... Of at least vang ‘n drink en giggel saam ons

Page 10: Bday Invite

@ 18:00

Getaway Coaches

Jy weet mos watse vleisie like jy, of hoe?Die oornag geriewe is wel R100 p/p

Bring en Braai

Vanaand begin ons so lank die motors opwarm vir die groot kuier. Dis ‘n kontant kroeg met 1973 se pryse.Ons slaap sommer oor in die treintrokke.

Page 11: Bday Invite

Moet nog tye kry ... Maar dit behoort lekker vroeg te wees

Cullinan Golfbaan

R120 per golfer sonder karretjie

Golf

Daar is voorlopig 3 X 4balle bespreek. Laat weet so gou moontl;ik sodat ons kan tye bevestig.Daar is ook Spa’s in die omgewing. Kry manlief se kaart dan boek ek vir jou ‘n pamperlangetjie.

Page 12: Bday Invite

14:00

Getaway Coaches

Kom ons kyk of mens een rondte vir elke jaar kan drink by die kontant kroeg met 1973 se pryse.

Ortieth Party Prelude

Pak miskien maar ‘n snackie sou jy peckish raak. Ek stel voor billies, peanuts en enige iets wat lekker loop saam ‘n vars biertjie. Behoort ook ‘n jumping castle vir die kids te organise.

Page 13: Bday Invite

18:00

Getaway Coaches

R150 per persoon wat gaan oorslaap en dit sluit ook dan jou spitbraai in. Die kids is welkom en sover ek weet is hulle free for gratis with no charge at all.

Ortieth Party Official

Dis nog steeds ‘n kontant kroeg met 1973 se pryse. En ek stel regtig voor dat jy vanaand oorslaap in een van die treintrokke.

Page 14: Bday Invite

Sodra die vars koffie en gebraaide bacon jou neus tart

Getaway Coaches

R50 p/p wat oorslaap.

Ortieth Party Aftermath

Die gawe mense van Getaway Coaches gooi ‘n brekkie in as deel van die pakket.

Page 15: Bday Invite
Page 16: Bday Invite