58
’n Les in VERDRAAGSAAMHEID Mag dit nooit weer plaasvind nie … Joodse Volksmoord/Holocaust

4 holocaust

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 4 holocaust

’n Les in VERDRAAGSAAMHEID

Mag dit nooit weer plaasvind nie …

Joodse Volksmoord/Holocaust

Page 2: 4 holocaust

Holocaust (hol·o·caust): n -   1. Great destruction resulting in the extensive loss of life, especially by fire2. Greek word that means burnt whole or consumed by fire

Page 3: 4 holocaust

Holocaust Slagoffers … 6 miljoen Jode

1.5 miljoen kinders jonger as 12 jaar

“Ander onnodige mense”5 miljoen

Page 4: 4 holocaust

Omstandighede in Duitsland aan die einde van WW1

Duitsland was ’n verslane nasie Vredesooreenkoms

se vereistes Aandelebeurs se val

Nazi’s en Duitsers is nie dieselfde nie Nazi Party Duitse burgers

Page 5: 4 holocaust

Photo credit: USHMM Photo Archives

courtesy of USHMM Photo Archives

Adolf Hitler

Page 6: 4 holocaust

Opkoms van die Nazi Party

courtesy of USH

MM

Photo Archives

Hitler se beloftes Beter leweGrootheid van die Duitse nasie Rasse-suiwerheid

Hitler Jeugparade

Page 7: 4 holocaust

aan die BEGIN …

Die Neuremberg-wette Die Neuremberg-wette

… ontneem alle regte van die JODE

Page 8: 4 holocaust

“Jy mag nie as ’n JOOD tussen ons leef nie.”

Page 9: 4 holocaust

“Jy het geen regte as jy tussen ons leef nie.”

Page 10: 4 holocaust

“Jy het geen reg om te leef nie! ”

Photo credit: Leopold Page Photographic Collection

Page 11: 4 holocaust

1936-OLIMPIESE SPELE Duitse BURGERS SALUEER ADOLF HITLER

Page 12: 4 holocaust

Photo credits: Hauptstaatsarchiv Stuttgart, courtesy of USHMM Photo Archives

Kristallnacht“Nag van gebreekte glas”

Page 13: 4 holocaust
Page 14: 4 holocaust
Page 15: 4 holocaust

Familie word in ’n GHETTO ingedwing

Page 16: 4 holocaust

Jode word oorgeplaas na ’n konsentrasiekamp

Page 17: 4 holocaust
Page 18: 4 holocaust

Ironiese ingang van Auschwitz“WERK SAL JOU VRY MAAK”

Page 19: 4 holocaust
Page 20: 4 holocaust
Page 21: 4 holocaust

Lewe in die kamp Die jong, gesonde, en diegene met vaardighede is deur die

kampamptenare gestuur na ’n kamp. In die kamp is hul koppe geskeer en hulle is oorgeplaas na oorvol kasernes. Hulle het ’n nommer en ’n eenvormige hemp en broek, wat lyk soos ’n swart-en-wit gestreepte pajama gegee om te dra.

 

  .

Page 22: 4 holocaust
Page 23: 4 holocaust

Photo credit: German National Archives

Page 24: 4 holocaust

Brille !!!!!!

Page 25: 4 holocaust

Fanatisme

Intimidasie

Swartskaap

Rassisme HAAT

Blaam

Stereotipes

VOOROORDELE

VERDRAAGSAAMHEID

Wraak

Page 26: 4 holocaust

GEWETE en MOED

Page 27: 4 holocaust

Volksmoorde voor 1900

Page 28: 4 holocaust

Was daar enige ander volksmoorde na die HOLOCAUST?

Holocaust verwys spesifiek na die JOODSE VOLKSMOORD

VOLKSMOORD – massamoord van ’n groep mense

1988 Koerdiese volksmoord in Turkye en Irak 1990 Rwandese volksmoord in Afrika 1991–1995 Bosniese volksmoorde in Europa

Mag dit nooit weer gebeur nie …

Page 29: 4 holocaust

•Die woord genocide het ontstaan te midde van die Holocaust.

•DEFINISIE:• Dade wat gepleeg word met die

doel om te vernietig, totaal of gedeeltelik, nasionaal, etnies, ras of godsdienstige groepe.

Genocide/Rassemoordgeno – beteken RAS cide – beteken moord/doodmaak

Page 30: 4 holocaust

Die belangrikste volksmoorde/ genocides gedurende die 20 ste eeu

1. Die Herero-volksmoord , Namibië, 1904-05Dodetal: 60 000 (3/4 van die Herero’s) 2. Die Armeense volksmoord, Ottoman Empire, 1915-23 Dodetal: Tot 1.5 miljoen 3. Die Oekraïnse volksmoord , 1932-1933Dodetal: 7 miljoen 4. Die Nanking-volksmoord 1937-1938Dodetal: 300 000 (50% van die bevolking)5. Die Holocaust, Europa, 1942-45 Dodetal: 6 miljoen 6. Chinese uitwissing, 1949-1958 Dodetal : 27 miljoen 7. Die Kambodiaanse volksmoord, 1975-79 Dodetal: 2 miljoen

Page 31: 4 holocaust

8. Oos-Timor-volksmoord, 1975-1999 Dodetal: 120 000 (20% van die bevolking) 9. Die Maja-volksmoord, Guatemala, 1981-83 Dodetal: Duisende mense 10. Irak, 1988Dodetal: 50-100 00011. Die Bosniese volksmoord, 1991-1995 Dodetal: 8 000 12. Die Rwandese volksmoord, 1994 Dodetal: 800 000 13. Die Darfur-volksmoord, 2003-2016 Dodetal: 800 000 mense?

Page 32: 4 holocaust

1. Namibië, 1904-1905 Onder Duitse beheer as Suidwes-

Afrika.

Duitse luitenant-generaal Lothar von Trotha het gesê: “I wipe out rebellious tribes with streams of blood and streams of money. Only following this cleansing can something new emerge’.”

Op 2 Oktober 1904, vaardig von Trotha ’n diskreet

uit dat die Herero in die streek uitgewis moet word.

800 000 sterf.

Page 33: 4 holocaust

Die Herero’s was herders wat gedurende die 17de en 18de eeu na die streek getrek het. Die Duitsers het die gebied gedurende die 18de eeu beset en die Herero-gebied doodeenvoudig by hulle afgevat. Verskeie opstande teen die Duitsers het tussen 1904 en 1907 plaasgevind wat uitgeloop het op die dekreet wat uitgevaardig is – vier/vyfdes van die Herero’s het hul lewens verloor.

Page 34: 4 holocaust

2. Die Armeense volksmoord, 1915-1918

Die VSA-ambassadeur in die Ottomaanse Ryk, Henry Morgenthau, het die volgende oor ’n Turkse optrede teen die Armeneers na die VSA gekabel: “Persecution of Armenians assuming unprecedented proportions. Reports from widely scattered districts indicate systematic attempt to uproot peaceful Armenian populations and through arbitrary arrests, terrible tortures, whose-sale expulsions and deportations from one end of the Empire to the other accompanied by frequent instances of rape, pillage, and murder turning into massacre, to bring destruction and destitution on them.”

The documentary, The Armenian Genocide aired on PBS in April, 2006.

Page 35: 4 holocaust

Die volksmoord het tussen 1915 tot 1918 plaasgevind. Armeense mans, wat in ongewapende arbeidsgroepe werksaam was, is verwyder en vermoor. Die ander mans is verwyder van die karavane en vermoor. Vroue en kinders is verdryf en moes vlug, selfs oor berge. Hulle is verder verkrag en vermink. Meer as 1,5 miljoen het gesterf.

Page 36: 4 holocaust

3. Die Oekraïeniese hongersnood/volksmoord, 1932-1933 Joseph Stalin, die leier van

die USSR, Begin met ’n proses wat

hongersnood in die Oekraïne veroorsaak het om die inwoners te dood. Die mense wou nie hom ondersteun met sy beleid nie.

Resultaat: 7 000 000 het gesterf

Page 37: 4 holocaust

In 1932 wou Stalin sy eerste vyfjaarplan in werking stel waartydens groot kollektiewe plase geskep moes word. Die inwoners was fanaties teen die plan aangesien hulle hulle eie plasies sou veloor. Stalin het ’n wet uitgevaardig waarvolgens die kleinboere sekere kwotas moes bereik en voedsel kon bekom as hulle nie die kwota bereik nie. Teen die herfs van 1933 het ongeveer 25 000 mense per dag gesterf. Meer as 7 miljoen mense het gesterf. Voor 1932 het die gebied bekend gestaan as die “broodmandjie” van Europa. .  

Page 38: 4 holocaust

4. Nanking-volksmoord, 1937-1938 In Desember 1937 het die

Japanese Weermag die Chinese stad NANKING beset. Hulle het dadelik begin om meer as 300 000 van die 600 000 mense dood te maak.

Die ses weke van moorde het die volksmoord die naam gegee van RAPE of NANKING. Sekerlik een van die monsteragtigste optredes tydens die Tweede Wêreldoorlog Twee Japanese offisiere wat

probeer het om te kyk wie die vinnigste 100 mense met hul swaarde kon doodmaak.

Page 40: 4 holocaust

6. Chinese volksmoord, 1949-1958 “October 1, 1949 marked Mao Tse-tung’s proclamation of the People's Republic of China.”

Meer as 27 miljoen Chinese sterf

Page 41: 4 holocaust

1 Oktober 1949 dui die datum aan waarop Mao Tse-tung sy berugte proklamasie oor die kulturele lewe van die Chinese lewenstyl beheer het. Hierdie wet het gaandeweg die tradisionele Chinese lewe sistematies vernietig. Een van sy hoofdoelstellings was om die kleinboere se plase totaal te vernietig en te vervang met groot kollektiewe plase. In 1958, het hy sy plan “ Groot Sprong Vorentoe” bekend gestel. Hierdie plan het berus op die beginsel dat die beplande sake nou baie vinnig toegepas moes word. Die “Groot Sprong Vorentoe” het die Chinese landboustelsel vernietig en in die daaropvolgende hongersnood het meer as 27 miljoen Chinese gesterf.

Page 42: 4 holocaust
Page 43: 4 holocaust

7. Kambodja , 1975-1979

•The Killing Fields • Verskeie plekke in Kambodja is duisende mense vermoor en begrawe deur die Kommunistiese regime van Khmer Rouge, wat aan bewind was tussen 1975-1979.

Een van Khmer se uitsprake: “To spare you is no profit, to destroy you is no

loss.”

Die volksmoord is in 1979 beëindig toe die kommunistiese Viëtnam die land beset het.

Page 44: 4 holocaust

8. Die Oos-Timor-volksmoord, 1975-1999Die Indoniese inval in Oos-Timor in Desember 1975 het die

tafel gedek vir ’n lang, bloedige en slegte besetting van die gebied wat eers in 1999 beëindig is deur ’n internasionale Vredesmag van die VN. Meer as 120 000 mense het gesterf.

Page 45: 4 holocaust

Die MAJA-volksmoord, Guatemala 1981-83

In die woorde van die VN-verslag van die burgeroorlog in 1999: “The Army’s perception of Mayan communities as natural allies of the guerrillas contributed to increasing and aggravating the human rights violations perpetrated against them, demonstrating an aggressive racist component of extreme cruelty that led to extermination en masse of defenseless Mayan communities, including children, women and the elderly, through methods whose cruelty has outraged the moral conscience of the civilized world.”

Page 46: 4 holocaust

10. Irak, 1988Die Anfal Campaign teen die Koerda was ’n

sistematiese en doelbewuste moord van ten minste 50 000, maar moontlik 100 000 Koerde was die resultaat. Dit was die kulminasie van ’n lang strategie van die regring om die “Koerde-problem” op te los.

Halabja (Maart 1988) was een van die hoofstukke van die tragedie, maar hier is chemiese wapens gebruik om Koerdiese burgers te vermoor.

Page 47: 4 holocaust

11. Bosniese volksmoord, 1991-1995

Bosnië was deel van die Ottomaanse Ryk, maar het in 1878 deel van die Oostenryks-Hongaarse Ryk geword.

Na WO 1 is Bosnië verenig met die Slawiese gebiede en het die staat Joego-Slawië gevorm. Die Serwiese regering is gevestig in die stad Belgrade. Joego-Slawië het egter in 1991 gedisintegreer . In 1992 het daar konflik ontstaan tussen die drie belangrikste etniese groepe, Serwiërs, Kroate en die Moslems. Die resultaat was dat die SERWIËRS ’n volksmoord gepleeg het teen die Moslems in Bosnië.

Page 48: 4 holocaust

In die republiek van Bosnië-Herzegowina het die Serwiërs ’n volksmoord teen die Bosniese Moslems gepleeg. In die laat 1980’s is ’n Serwiër met die naam van Slobodan Milosevic as president verkies. In 1992 het hy ’n “etniese skoonmaak”-wet aanvaar in Bosnië wat hoofsaaklik Moslem-inwoners het en slegs 32% van die bevolking Serwiërs is. Bosnië het homself onafhanklik verklaar en Milosevic het die hoofstad Sarajewo aangeval. Sy sluipskutters het selfs burgerlikes doodgeskiet . Die Bosniese Moslems is oorweldig en bymekaar gemaak deur die Serwe. Massamoorde was aan die orde van die dag , en seuns en mans is konsentrasiekampe toe gestuur. Die Serwe het die Moslem-famlies aangeval deur die vroue op grootskaal te verkrag. Meer as 200 000 Moslems is vermoor en 2 miljoen van hulle moes vlug.

Page 49: 4 holocaust
Page 50: 4 holocaust

12. Rwanda, 1994

800 000 Tutsis is binne 3 maande vermoor. Die internasionale wêreld het dit dopgehou, MAAR niks daaraan gedoen nie.

Page 51: 4 holocaust

In April 1994 het die etniese groep HUTU’s, wat swaar gewapen was, op grootskaal begin om TUTU’S dood te maak. Vir meer as 100 dae het die HUTU’s probeer om alle TUTU’S dood te maak. Die Rwandese staatsradio is beheer deur die HUTU-ekstrimiste. Die radiostasie het deurlopend die Hutus’s aangemoedig om die Tutu’s uit te wis en selfs die wegkruipplekke van die Tutus’s aangedui. In Julie 1994 is die Tutu’s verslaan, maar teen daardie tyd het meer as 800 000 mense alreeds gesterf.

Page 52: 4 holocaust

13. Darfur vanaf 2003 tot vandag toe

Is dit ’n volksmoord? Meer as 1 miljoen alreeds gesterf

Waarom het die internasionale wêreld nog niks gedoen nie?

Page 53: 4 holocaust
Page 54: 4 holocaust

Grootskaalse geweld en destruksie is alreeds vanaf 2003 in die Darfur-streek van Soedan aan die orde van die dag. Die Janjaweed wat deur die Soedanese regering ondersteun word, is op ’n beplande kampanje van verkragting, moorde, hongersnood en vlugtelinge veroorsaak.

Enigiets van tussen 400 000 en 1 miljoen mense het al gesterf en meer as 2,5 miljoen mense moes al vlug. Die meeste van hulle leef in vlugtelingkampe waar die basiese voedsel, skuilings, sanitasie en gesondheidsgeriewe ontbreek.

Page 55: 4 holocaust
Page 56: 4 holocaust
Page 57: 4 holocaust

First They Came for the JewsBy Pastor Martin Niemöller

First they came for the Jewsand I did not speak out — because I was not a Jew. Then they came for the communists and I did not speak out — because I was not a communist. Then they came for the trade unionistsand I did not speak out — because I was not a trade

unionist. Then they came for me —and by then there was no one left

to speak out for me.

Page 58: 4 holocaust

Auschwitz-Birkenau

Wees verdaag-saam en laat die HOLOCAUST dien as ’n les wat nooit weer moet plaasvind nie.