12
DIE GEUR VAN AANBIDDING Joh. 12:1-8

24 jan 16 die geur van aanbidding

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 24 jan 16 die geur van aanbidding

DIE GEUR VAN AANBIDDING

Joh. 12:1-8

Page 2: 24 jan 16 die geur van aanbidding

God soek na mense wat Hom aanbid!

Johannes 4:23 Maar daar kom ‘n uur, en dit is nou,

wanneer die ware aanbidders die Vader in gees en waarheid sal aanbid; want die Vader soek ook mense wat

Hom só aanbid.

Page 3: 24 jan 16 die geur van aanbidding

Aanbidding het ’n geur. Maria se aanbidding

Johannes 12:3 En Maria het ‘n pond egte, baie

kosbare nardussalf geneem en die voete van Jesus gesalf en sy voete

afgedroog met haar hare. En die huis is vervul met die reuk van die salf.

Page 4: 24 jan 16 die geur van aanbidding

Die gevolg van Maria se aanbidding ...

Johannes 12:3 ... En die huis is vervul met die reuk

van die salf.

‘n Geur van aanbidding

Page 5: 24 jan 16 die geur van aanbidding

Jou en my aanbidding het ook ’n geurMaak jou maat van aanbidding oorvloedigAanbidding bring God se teenwoordigheid

Page 6: 24 jan 16 die geur van aanbidding

Ps 22:4 Tog is U die Heilige wat

woon onder die lofsange van Israel!

Page 7: 24 jan 16 die geur van aanbidding

Johannes 12:8 Want die armes het julle altyd by julle,

maar My het julle nie altyd nie.

Aanbidding bring God se beskerming

Johannes 12:7 Toe sê Jesus: Laat haar staan; sy het dit

bewaar vir die dag van my begrafnis.

Page 8: 24 jan 16 die geur van aanbidding

Die Ou Testamenstiese geur van aanbidding

Matteus 15:8 Hierdie volk nader My met hulle

mond en eer My met die lippe, maar hulle hart is ver van My af.

Page 9: 24 jan 16 die geur van aanbidding

Tipes aanbidding:- Binne erediens aanbidding- Elke dag aanbidding

Page 10: 24 jan 16 die geur van aanbidding

2 Korintiers 2:15-16 Want ons is ‘n aangename geur van

Christus tot eer van God onder die wat gered word en onder die wat verlore

gaan; vir die laaste ‘n reuk van die dood tot die dood, maar vir die eerste ‘n reuk

van die lewe tot die lewe...

Erns en opregtheid

Page 11: 24 jan 16 die geur van aanbidding

Wat is die geur van jou

aanbidding?

Page 12: 24 jan 16 die geur van aanbidding