Baie welkom by Wapadrant! · DATUM: 16 FEBR 2014 LIEF EN LEED ... Gesamentlike erediens: 09:30:...

Preview:

Citation preview

BEDIENINGE / GEBEURE

Baie welkom by Wapadrant! ‘n Gereformeerde kerk in Suid-Afrika

DATUM: 16 FEBR 2014 LIEF EN LEED ...

Gesamentlike erediens:

09:30: Jaco KrugerTeks: 1 Johannes 4: 13 - 21 Tema: Die wetenskap van liefde

GEEN STRAATKAFEE EREDIENSVANAAND

BID ASSEBLIEF SAAM VIR :

Dawie & Liezl de Beer (0761243205). Dawie se moeder is oorlede. Rassie & Alna Smit (08256477950). Alna se pa se regterhand isge-amputeer na komplikasies na ‘n hartomleidingsoperasie. Peet (ds Peet se seun) wat in ‘n gewapende voorval betrokke wasin hulle woonbuurt waar daar op hom geskiet is. Dit is net die Herese genade dat hy nie raakgeskiet is nie. JJ Janse van Vuuren (012 991 0540) wat baie ernstig siek is.

MOEDERSKAMER: Slegs ma’s met babas tot 1 jr oudKONSISTORIE: Babas (1 & 2 jaar) en ouersKLEUTERKERK: (3 - 6 jariges) Geen byeenkoms vandag

Bybelstudie Seniors: Dinsdag om 9:00 in die konsistorie.Wilhelm gaan praat oor Filippense 1

Vroue Bybelstudie: Dinsdag om 9:00 in lokaal 9.

Gebed: Sondagoggende 9:45 in die Gebedskamer. Kontak JanTollig by 082 331 2756 vir navrae.

Pakhuis: Registreer jou projek of as jyself voedselnood het,kom kry kos op Maandae & Woensdae tussen 17:00 - 18:00.Navrae by Frikkie Venter by 079 763 5734.

Bybels in kerkbanke: Vir die gebruik deur lidmate enbesoekers of gee gerus vir iemand. Besoek die “Neem en Deel”boekrak in die saal waar volle besonderhede beskikbaar is oorhoe die projek werk.

MAAK DONASIES VIR UITREIKPROJEKTE SO:SUNRISE: Absa rek nr 4080276489, takkode 632005.Verw: Naam en Van en projeknaam.BURUNDI: FNB rek nr 62271127485, takkode 252445.Verw: Naam en Van.TOPIA: Absa rek nr 9114552477, takkode 632005.Verw: Naam en Van.KRUIK: FNB rek nr 62270250477, takkode 252445.Verw: Naam en Van.HAMMANSKRAAL: Kontak Anlia du Plessis by 012 991 4907THEMBALETHU: Kontak Riaan Roodt by 083 281 0662

Laerskool kleingroepeGr 1 - 6: Geen byeenkoms vandag

Hoërskool kleingroepeGr 7-12: Geen byeenkoms vandag

DAAR IS VANDAGGEEN

LAER- EN HOëR-SKOOL

KLEINGROEPE NIE

TROMPIE & SAARTJIE (??)EN DIE BOKSOMBENDE

(25 - 40 jariges)

BY ECO PARK CENTURION (nie meerby The Grove Mall in Lynnwood nie).Bring R100 (dit is vir 2 rondtes) en ‘n

ekstra geldjie.BAIE, BAIE BELANGRIK!!

Trek aan soos die eerste lettervan jou naam sodat jy deel is

van die Boksombende!

VOOR 26 FEBRUARIEDit gaan lekker wees

Kontemp  Klassiek Engels  Straatkafee  08:30         10:00     10:00   18:30

23 Februarie Rassie        Peet       Malwande Wilhelm

2 MaartRassie      Jaco      Malwande Wilhelm

9 Maart Rassie Jaco Malwande Sloet

VOLGENDE ADORUMUSDONDERDAG

20 FEBRUARIE OM19:30 IN DIE KAPEL

WWESKAMP VIR SENIORSTUDENTE EN

WERKENDE WESENSVANAF 25 - 28 APRIL.NABY CHAMPAGNE

CASTLE IN DIE DRAKENS-BERGE TEEN

R650. ALLE MAALTYEINGESLUIT. KONTAK

ERNA DREYER BYerna@gkrandburg.org.za

Recommended