View
2
Download
0
Category
Preview:
Citation preview
Bergsig Boodskap 26 Maart 2017
NUUS:NUUS:NUUS:NUUS:
26 Maart: 18:00 Belydenisaflegging 28 Maart: Nuwe lidmaat toerusting
30 Maart: Seniors uitstappie
31 Maart: Skole sluit
08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Eric Swanepoel
Deuroffer: Helpmekaar stu- diefonds
10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Eric Swanepoel
Gesinsoggend (Saal)
Bea Pretorius
18:00 Aanddiens Ds. Johan Els Belydenisaflegging
26 Maart 2017, 26 Maart 2017, 26 Maart 2017, 26 Maart 2017, 5de 5de 5de 5de LYDENSWEEKLYDENSWEEKLYDENSWEEKLYDENSWEEK
09:00 Familiediens Ouditorium Ds. Philip Scholtz
Deuroffer: Hospitaal-
bearbeiding
2 April 2017, 2 April 2017, 2 April 2017, 2 April 2017, 6de LYDENSWEEK6de LYDENSWEEK6de LYDENSWEEK6de LYDENSWEEK
09:00 Familiediens Ouditorium Pieter Henning
Deuroffer: Borg-’n-Kamer
9 April 2017, 9 April 2017, 9 April 2017, 9 April 2017, 7de LYDENSWEEK7de LYDENSWEEK7de LYDENSWEEK7de LYDENSWEEK
19:00 Lydensnagmaal Ouditorium Ds. Mizelle Prinsloo
Spesiale offer: Radio Kansel
13 April 2017, Donderdagaand13 April 2017, Donderdagaand13 April 2017, Donderdagaand13 April 2017, Donderdagaand LYDENSNAGMAALLYDENSNAGMAALLYDENSNAGMAALLYDENSNAGMAAL
Durbanville Plaasfees TM dankbaar
NEHEMIANEHEMIA
Die muur was klaar in 52 daeDie muur was klaar in 52 dae
NEHEMIA: Leesrooster vir tweede kwartaal
Onder groot druk, in moeilike omstandighede
word die muur van Jerusalem herstel, herbou
en versterk. Nie op die manier hoe mense dit sou doen nie, maar soos God bou.
Die storie vat ons van moeilikheid tot triomf.
Dié week vier ons die plaas-
fees inkleur, deur foto’s van
gemeentelede te plaas wat gewerk het by die fees in
watter hoedanigheid ook al.
Ons vier samewerking (en
natuurlik ook die mooi be-
drag ingesamel). Wanneer ons saamwerk vermag ons
meer.
Stuur gerus vir ons foto’s
van jul werkspanne sodat
ons dit op Facebook kan publiseer.
Weereens dankie aan almal
wat bygedra het, hard ge-
werk het en gehelp het om
die dag ’n reuse-sukses te
maak. Ons prys God vir sy
genade oor die dag.
Ons praat altyd van die “koepel van Genade” wat
oor die dag gespan word. In
dankbaarheid loof ons God
vir die afgelope tien jaar.
09:00 Erediens Ouditorium Ds. Mizelle Prinsloo
Spesiale offer: Radio Kansel
14 April 2017, 14 April 2017, 14 April 2017, 14 April 2017, GOEIE VRYDAGGOEIE VRYDAGGOEIE VRYDAGGOEIE VRYDAG
Skakel Annamaré by (021) 976 4106 uitbreiding 103, as jy betrokke wil raak by uitreikprojekte of e-pos na uitreike@bergsigdv.co.za
Bergsigprojekte oor grense
Bladsy 2 Bergs ig Boodskap
Bergsigprojekte op ons voorstoep
Vanuit die Uitreikkantoor ...
Die volgende weke se program:
THAILAND FRONTIDA:
Ons moet die voertuig in Thailand se bande vervang. Ons kort omtrent R2000 per band. Enige donasies welkom. Merk dit asb Frontida bande. Indien moontlik laat weet ook net vir Annamaré by uitreike@bergsigdv.co.za as jy miskien ’n in-betaling maak.
BEHUISING DRINGEND GESOEK:
’n Lidmaat soek baie dringend behuising. Bel asb. vir An-namaré as jy hiermee kan help.
Dis ’n dame met ’n jong volwasse dogter. Baie, baie goeie huurders. Woonstel / kothuis / tuinwoonstel of selfs indien u ’n alleenlopende ouer persoon is wat iemand in u huis wil neem om te deel.
ANGUS BUCHAN BIDBYEENKOMS:
22 April vind daar ’n landswye biddag in Bloemfontein plaas vir ons land.
Kaartjies is te koop by Computicket om met Inter-Kaap bus na Bloemfontein te reis teen ongeveer R1 000.
Radio Tygerberg maak deurentyd meer inligting bekend. Sien ook agterblad.
UITREIKHULP: Die naaldwerkuitreik bars uit sy nate! Ons benodig dringend hulp Maandae 9-13 te Morningstar. Jy hoef nie baie te weet van naaldwerk nie. Skakel Dale 021-9763275 of 082-353 8260.
KLEREPROJEK: 27 Maart pak Sandra en haar span weer klere in die saal. ONS BENODIG DRINGEND NUWE HANDE!! Sandra wil na baie jare by die projek aan die einde van hierdie jaar “aftree”. Kom kyk asb. of jy hier tot diens kan wees. Bid saam met ons oor hierdie uitreikgeleentheid.
PAKISTAN:
Skakel Ds. Schalk om sy getuienis oor Pakistan met julle te kom deel by 0814239418. Hulle benodig baie gebed en ondersteuning vir die Bybel Kollege in Pakistan.
Dit is al byna 20 jaar wat die ge-
meenskap van Durbanville vir die
hawelose mense op ons strate kos verskaf deur middel van die
sopkombuis. Met ons destydse
Jesus Can projek en huis, het
Lee Sives en haar span onge-
veer 30 mense deur die jare vanaf die strate gerehabiliteer en
terugbesorg in die gemeenskap
of terugbesorg by hulle families.
Meer onlangs het die kerke
besluit om hande te vat met MES, wat al ongeveer 8 jaar
werksaam is met straatmense in
Bellville en Parow.
MES se leuse is “change the
heart of the city”. Hulle werk
hoofsaaklik deur uitreike, maatskaplike hulp, geestelike
insette, die GROW (job rehabili-
tation) program, arbeidsterapie,
help uit met behuising (Shelters)
en ook opleiding met die beoog-
de plasing in werk.
Om vir iemand op straat iets te gee om te eet, is die mees ba-
siese wat ons kan doen. Ten
einde hulle menswaardigheid te
herstel, skakel MES hulle dan in
by die GROW program. Hulle sal strate vee, onkruid verwyder,
motors oppas, pamflette versprei,
ens. Hulle kry ’n klein daaglikse
toelaag vir hierdie werk, sodat hulle vir hulself kos en die
nodigste kan koop. Hulle word
verder gehelp om ID’s te kry.
MES werk nou in vennootskap
met die D4J kerke in Durbanville.
Hulle help met die maatskaplike dienste en die GROW program in
Durbanville. Ons straatmense is
gewoond om die sop gratis te
kry, en ons inwoners van Dur-
banville gee ook nog baie maklik
geld vir persone wat bedel. Daar-om skakel straatmense nie so
goed in by die programme van
MES nie. Hulle kry nog alles ver-
niet en het nie nodig om ’n teen-
prestasie te lewer nie.
Ander voorstede het begin om die koeponstelsel te imple-menteer, dit impliseer dat ’n per-
soon wat by die sopkombuis
opdaag, of ’n sopkoepon moet hê, óf R5, of in geval van abso-
lute nood kan die maatskaplike
werkers ook help.
Ons sopkombuis skakel 20 Maart
oor na hierdie metode.
Die projek vorm ook deel van die
Stad se “Gee Verantwoordelik Veldtog”.
Indien u ’n boekie met koepons koop, kan u die koepon gee vir enige straatpersoon wat bedel, ook persone by robotte. Daar staan geskryf in die boekie waar hulle oral kan sop kry. U kan ook boekies koop en vir die maatskaplike werker van MES gee, sodat sy honger persone in nood van ’n koepon kan voorsien as sy met hulle ’n gesprek gehad het.
Een koepon kos R5 en ’n boekie
kos R50. U kan dit in u motor hou, en uitdeel soos persone u
nader vir geld. Alle wins wat ge-
maak word met die boekies,
word weer teruggeploeg in die dienslewering aan ons eie mense
op straat. Koop gerus u boekie
by Bergsig kerkkantoor of by die
Green Grocer.
D4J sentrum vir HOOP
Ons besoek ook NG Kerk Bloubergstrand met die doel om vennootskappe uit te brei vir André en Marina se bediening in Thailand. Ons is goed ontvang deur Ds. Elmarie Derckson.
Foto: Marina Olivier & Annamaré Visser
Bladsy 3 Bergs ig Boodskap
Voorbidding
Bel Ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te word of e-pos na: ds.mizelle@bergsigdv.co.za
KNIELTYD: 26 Maart
“Ons deel in die vreugde van ons jongmense wat vanaand tydens hul belydenisafleg-ging gaan getuig hoedat hul toekoms onherroeplik ver-ander is deur die verlossing in Jesus Christus.
Ons as Christene is diep bewus van die swaarkry om anders te leef en te bou (Psalm 127) terwyl ons vreemdelinge in die wêreld is.
Daarom verbind ons as ge-meente ons om vir hierdie
jongmense en hulle ouers te bid sodat hulle hul roeping as kinders van God kan uitleef.
Ons sê ook dankie aan fami-lie, vriende en kategete wat so ʼn belangrike rol gespeel het deur ouers te ondersteun om getrou te bly aan hul doopbelofte.
Mag God alleen verheerlik word deur die lewe van elke nuwe belydende lidmaat van Durbanville-Bergsig.”
Belydenisaflegging
Philip Scholtz De Tygerstraat 17, 083 665 9973 Pa oorlede Troos en bemoediging
Miemie Jonker Madeliefiestr. 17, 084 563 8729 Man oorlede Troos en bemoediging
Carinne Coetzee Columbinestraat 3, 021 976 2224 Mediese behandeling Herstel en bemoediging
Ronel van der Merwe De Keurlaan 51, 021 975 2429 Nier geskenk vir vriendin Volkome herstel
Johannes Prins en kinders Hugendoot 58, Pinehurst Vrou en ma oorlede Troos en bemoediging
Johan Haasbroek Vierlandenstr. 24, 021 976 0425 Ligte beroerte Herstel en bemoediging
Elrie du Preez Penniesingel 1, 021 976 5491 Mediese behandeling Herstel en bemoediging
Cornel Erasmus en kinders Lindenbergweg 8 Man en Pappa oorlede Troos en bemoediging
Erika Venter 076 148 8977 Suster oorlede Troos en bemoediging
Marie Hayes 082 932 7079 Hospitalisasie Herstel en bemoediging
Marietjie Mostert Bishopsingel 6, 021 975 9558 Mediese behandeling Herstel en bemoediging
Elena Kriel Skilpadvleiweg 5, 021 976 8868 Kankerdiagnose Herstel en bemoediging
Joan Hoffmann La Gratitude 54, 021 976 4037 Kanker Herstel en bemoediging
René le Roux Leanerstraat 4, 021 979 1269 Kanker Herstel en bemoediging
Bernie Brandt De Keurlaan 80A, 083 232 6702 Beroerte Herstel en bemoediging
Alouette Kühn De Keurlaan 37, 021 975 3511 Kanker in remissie Dankie Here
Koba Pieterse Lisbonstraat 1, 072 373 7087 Kanker Volkome herstel
Dirk Castens Pelicanstraat 15, 021 976 6444 Kanker Herstel en bemoediging
Etienne Warricker Vierlandenstraat 18, 021 976 0282 Kanker in remissie Dankbaarheid vir remissie
Hercules Stander Blanc de Noirstr. 26, 021 975 4193 Beenmurgkanker Herstel en bemoediging
Hanno Fourie Joostenbergweg 1, 082 822 1531 Mediese behandeling Genesing en bemoediging
Vir bydraes of versoeke, skakel Elize 021 976 4106
Op Palmsondag word Je-
sus se intog in Jerusalem
herdenk (dié jaar op 9 April).
Heilige Donderdagaand
vind op 13 April plaas
wanneer ons die
Lydensnagmaal vier. Dit herdenk Jesus se laaste
ete met Sy dissipels.
Goeie Vrydag is 14 April.
Bladsy 4 Bergs ig Boodskap
Bladsy 5 Bergs ig Boodskap
Bladsy 6 Bergs ig Boodskap
Die 4 x 4 en gemeentekamp het die naweek by Leeuwenboschfontein plaasgevind. Die hele kampeerterrein was be-
spreek vir Bergsig en dit het ’n heerlike atmosfeer verseker.
Bladsy 7 Bergs ig Boodskap
Authentic Manhood begin 25 April 2017 om
19:00 in die jeuglokaal:
Authentic Manhood hanteer vrae soos:
•Wat is ’n man se kernidentiteit ? •Dit gee 'n oorsig van basiese manwees-kwessies deur te kyk na die beeld van manwees op ‘n individuele vlak •Hoe kweek ek gesonde verhoudings met: gesin, vriende, kollegas? •Wat is die Bybelse definisie van ’n man? •Waarvoor leef en staan ek? (Wat is my doel?) •Hoe bou en ’n ondersteuningsnetwerk? •Hoe hanteer ek my wonde? Om bg. prakties te maak, ontwikkel jy jou persoonlike man-likheidsplan. Wanneer mans met Bybelse oë na hulself kyk, raak dit mak-
liker om die wêreld se druk en verwagtinge te hanteer.
Kontak vir Schalk Basson 082 497 4663 vir meer inligting.
GEMEENTE-BYBELSTUDIE VIR SENIORS Die aanvanklike groep het besluit op twee-weeklikse Bybel-studie in skoolkwartale, Dinsdae 09:30. Dit word gelei deur dr. Kobus de Jager by Bergsig. Enige senior lidmaat kan enige tyd aansluit om saam te kom groei en mekaar ook
sommer te geniet. Die datums tot einde Junie is: 28 Mrt, 18 Apr, 2 Mei, 16 Mei, 6 Jun, 20 Jun.
Kom sluit gerus enige tyd aan!
Skakel met die Kerkkantoor of dr. Kobus (083 230 7124) indien u belangstel om in te skakel.
Durbanville Bergsig Senior Groep
Lede wat deel is van die uitstappie op Donderdag 30 Maart
2017 na “Bamboo Gardens” word herinner dat die bus om
10:30 vanaf Durbanville Gemeente sal vertrek.
Bel Ben by 084 364 7342 / benlr@spier.co.za
ZAPPER & SNAPSCAN Bergsig het Zapper en Snap-scan as betaalmetode geïmplementeer om bank-kollektes en dankoffers te be-taal.
Laai gerus die applikasie op jou
selfoon af. (Dit is handig oral
waar mens gaan en ’n slimfoon
gebruik om betalings te maak.)
Die Zapper en Snapscan blok-
kies is by die ontvangstoonbank aangebring asook teen die
glasvensters op pad na die
binnehof vir maklike gebruik.
Bel Pieter Henning, indien daar
navrae is, by 021 976 4106.
Geniet die gerieflike betaalka-naal. Ons sien reeds hoe mak-lik dit nou vir mense is om hul bydrae te maak.
Foto: Abrahams-
kraal (verblyf).
Hierdie is die 6de toer. Nog plek vir ’n
paar fikse fietsryers.
Daar is reeds R480 000 ingesamel die vorige 5 jaar.
#Imagine 2017 Die afgelope naweek het die jong
klomp in Bredasdorp anders
GEGLO, GEDROOM & begin DINK as die geloofsleiers van
nou en die
toekoms.
NG Kerk Durbanville-Bergsig NGK Durbanville-Bergsig, ABSA, 1410590154,Tak: 334810
Straatadres Posadres 24 uur noodnommer Kantoor-ure
H.v. Boland- en Proteaweg Posbus 479 vir geestelike & emo- Ma tot Vry 08:00 - 1400 t 021 976 4106
Durbanville 7550 Durbanville 7551 sionele ondersteuning Leraars en kantoorperso- f 021 976 9606
S33 48.966 O18 39.728 071 196 4191 neel kan daagliks by die administrasie@bergsigdv.co.za
bergsig911@bergsigdv.co.za kerkkantoor gebel word. www.bergsigdv.co.za
Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers
Recommended