DALK IS JY LIEF VIR DIE NATUUR… · of dalk hou jy net daarvan as jou bloed in jou are stol en jou...

Preview:

Citation preview

DALK IS JY LIEF VIR DIE NATUUR…

…OF DALK IS JY HOPELOOS VERLIEF OP DIE

LIEFDE EN VERSOT OP „N TIKKIE ROMANSE…

OF DALK IS JY NET BLOOT „N DIERELIEFHEBBER…

OF DALK SOEK JY AKSIE OM

ELKE HOEK EN DRAAI…

OF DALK HOU JY NET DAARVAN AS

JOU BLOED IN JOU ARE STOL EN JOU

HART VINNIGER KLOP VAN VREES…

MAAR…

KAN JY…

ALLES-IN-EEN HANTEER?

?

?

??

?

?

??

?

?

? ?

? ?

?

“Ja, met elke drie wat „n ou druk, druk jy „n nuwe girl, my boetie.”

“Daar is min ouens wat die veld ken soos daai outjie, so klein soos wat hy is.”

“Hou jou bek van my nek af en jou pote van Ernesta af!”

“Ek het nooit geweet haar oë is so blou nie,

die skoolrok het dit nog blouer laat lyk.”

“Ek buk en sny keelaf, kyk na die bloed wat in die grond inloop.”

“Ons jaag huistoe asof elke skaduwee „n stroper is en gaan

uiteindelik toe nie so vroeg slaap as wat ons gedink het nie.”

“My woede word groter as my vrees.”

“Bloed loop langs AK 74 se hand af.”

“Haar oë is nat, haar gesig vuil van die stof.”

“Ons vingers vleg inmekaar.”

“Iets amper seer kom in my keel sit, soos huil, net myle lekkerder.”

Deur Hans du Plessis

NIE VIR DIEGENE…

WAT LIG IN DIE BROEK IS NIE

Recommended