View
0
Download
0
Category
Preview:
Citation preview
Uitgawe 506 13 Desember 2018
Die E-NUUSBLAD met die verlede, hede en toekoms
DS JACOB DANIëL DU TOIT EN DIE ANGLO-BOEREOORLOG
Deur Ronel Theart
Totius, soos hy alombekend was, se 76 lewensjare was vol hoogtepunte. Hy was ‘n uitmuntende student, predikant, professor in teologie, Bybelvertaler, taalstryder en digter. Hy het nege doktorsgrade in Suid-Afrika en in die buiteland ontvang. Maar daar is sewe maande van sy lewe waaroor daar weinig bekend is.
Op Sondag 8 Oktober 1899 sou daar oudergewoonte Nagmaal op Heidelberg gewees het. Ossewaens het reeds die vorige dag al begin saamtrek, maar teen Saterdag is hulle weer huis toe. Gerugte van oorlog het hierdie Nagmaal egter in die wiele gery. Totius het op 12 Oktober saam met ds Snyman en Gert Kruger per trein vanaf Heidelberg na Volksrust gereis. Gewapen met sy Mausergeweer en 200 patrone.
Hierdie vertrek na die oorlogsfront het ook spanning tussen hom en sy pa veroorsaak. Ten spyte van groot bewondering en lojaliteit wat hy teenoor sy vader gehad het, het sy vertrek na die Natalse oorlogsfront die grootste spanning tot gevolg gehad. Sy vader het aan hom ‘n telegram vanuit die Paarl gestuur en hom beveel om dadelik terug te keer, wat hy geïgnoreer het. Hy vertel verder in sy dagboek onder meer van die verkeerde tand wat die dokter op Newcastle getrek het, die foto by die pappot in die Biggarsberge, asook die psalm wat die burgers in die loopgraaf by Magersfontein gesing het terwyl ‘n liddietbom naby hulle ontplof het. Te velde leer die mense ook Totius ken as die prediker wat soms voor groot skares opgetree het en in ‘n vrye tydjie van Oosterzee, die bekende Nederlandse teoloog se boeke gelees het.
Op 14 Desember 1899 verander die prentjie egter so bietjie. Totius word ernstig siek, waarskynlik as gevolg van die swak kos wat hulle te ete gekry het. Hy is deur die veldkornet weggestuur om te herstel. Hy keer terug na Burgersdorp, wat op daardie tydstip deur Boere beheer was. Hier word hy behandel deur sy verloofde Marie Postma en haar Moeder met die hulp van ‘n bekwame geneesman.
Teen die begin van Februarie 1900 is hy egter terug op sy perd saam met die Vrystaatse burgers in die omgewing van Colesberg. In Bloemfontein besoek hy sy vader se broer “Oom Lokomotief”. Intussen het Lord Roberts begin met ‘n grootskaalse fusillering van Kaapse rebelle. Vir Totius het dit maar droewig gelyk. Hy moes vir sy lewe vlug. Hy bevind hom teen Mei 1900 in Pretoria. Hier het ‘n aantal Nederlandse vriende geweier om te aanvaar dat hy as Kaapse Rebel uitgelewer moes word om doodgeskiet of gehang te word. Op hierdie stadium was Totius ‘n burger van Haar Majesteit se Britse regering in Kaapland. Die Nederlandse vriende het aan hom geld gegee om te betaal vir ‘n kaartjie op die Duitse skip die Bundesrath. Hier bevind hy hom tussen ‘n georganiseerde groep Kaapse Rebelle wat na die buiteland vlug. Op 18 Mei 1900 vertrek die skip uit Delagoabaai. Saam met hom op die skip was kommandant Piet Steenkamp van Burgersdorp en twee Kaapse parlementslede, Ignatius van die Walt van Colesberg en J. Joubert van die kiesafdeling Albert (Burgersdorp).
Op 18 Mei 1903 kom hy weer in Kaapstad aan.
Bron: d’Assonville, VE., Totius se oorlogsdagboek.
Lekker verjaar …,
Lekker verjaar!!!! van u, vriende, kollega’s en families.
14 Des Anel Grobler Erica de Winnaar 15 Des Sharon Coetzee 18 Des Joandri van der Walt 19 Des Nicky vd Merwe 21 Des Mark Ganger Estelle Hugo & Jandré Niewoudt 22 Des Zirke le Roux 24 Des Retha Hattingh 26 Des Dirkie Groenewald 28 Des Magda Crous 29 Des Judy smith
SPYSKAART VOORGEREG
"Savory" witvis, avo timbal, salm en maaskaas roset op kruieslaai en aarbei couli.
HOOFGEREG Gerookte varknekrol, pynappelskywe, kersie
Geurige hoenderstukke gebak, Skaapribbetjies gebraai / Chili concarne ramekin Gebakte aartappel, Rysslaai, Koring met mint en perskesnippers
Jongboontjies, sampioen en kersietamatie. Tameletjie worteltjies Groen groente met roombotter bedruip
Butternut, beet gerooster met feta op cous-cous bed. Kaas en beskuitjie bord.
Waatlemoenskywe, / Spicy pasta met peper. Rye brood, botter, konfyt
NAGEREG Vrugte "platter" / Roomysballe, sjokeladesous
Mouse met bessie kelkies / Koeksisters Pekaneuttert, room / Kers malva gebakte poeding
Koffie, tee toonbank
Kontant kroeg beskikbaar, u verskaf lysie van gekose drinkgoed.
R390 pp
±15km op N1 suid vanaf Hyperama Checkers
Kontak: Jackie Steyn
082 5 777 323 jackie@onzerust.co.za
Stam
TRUKSVY Webtuiste http://truksvy.wix.com/truksvy
Soutpan: Vrystaat Truksvy 076 7688 726
Bespreek asb. by Liza of Krona
Epos: truksvysoutpan@gmail.com
Plot 35, 9de Laan, Kelly's View,
Bloemfontein
KAARTJIE VERKOPE Kiki Corner (051-4465666) Langenhoven Park, Pick 'n Pay-sentrum. Sommige kaartjies sal beskikbaar wees by Toms Musiek Winkel (051-4300665), 59 on Plenty(Levisseur Gallery) , hulle no. is 0514441683 of 0826726157 Hulle is op die h.v. Dan Pienaar rylaan en Levisseur St. ook by die deur beskikbaar indien nie uitverkoop. Jy sal in die meeste gevalle afslag kry as jy jou kaartjies vooraf koop by bogenoemde verkopers. As jy te ver is of nie iewers of betyds kaartjies kry nie, epos jou naam, sel nommer en die vertoning wat jy wil bywoon en hoeveel mense julle gaan wees na vultureclubevents@gmail.com of bel vir Lollie op 0797967975 vir 'n bespreking.
Meer inligting op
http://vulture-aasvoelclub.com/events-page/ Alle vertonings begin 8 nm tensy anders vermeld. 2 Febr- Touch of Class – R130 9 Febr – Concrete Chapel – R50 14 Febr – Dawie de Jager – R100 1 Mrt – Spoegwolf – R100 tot R220 2 Mrt – Keelvol – R110 15 Mrt – Andrea Bocelli Tribute by Jacobus Silwer featuring Cezanne – R150 30 Mrt – Touch of Class – R130
Beplan jou Desember:
Sondag buffet etes is 12h30 en begin met tuisgebakte brood, botter en konfyt, die etes het twee groentes, aartappels, slaai, koring of stampmielies en nagereg met vla. Prys vir die selfskep en weerskep etes is R140 per persoon, en besprekings is noodsaaklik……. ja jy kan Sondag ook bespreek.
16 Desember 2018: GESLUIT
23 Desember 2018: Skaapboud en Roomhoender
Verder is ons slegs Maandae gesluit
Dinsdag – Vrydag 08h30-17h00
Saterdag 08h00-14h00
Sondag 08h00-15h00 (ontbyt word tot 10h00 bedien)
25 Desember 2018
Whatsapp 0767688726
Vir die spyskaart
30 Desember Oujaar buffet
Laaste aflewering word
gedoen 14 en 20
Desember in
Bloemfontein.
Maak seker jy plaas jou
hoenderbestelling
betyds
Contact Rudi for Menu
PLEASE BOOK YOUR TABLE IN ADVANCE TO AVOID DISAPPOINTMENT –
phone Rudi 083 432 9927
P L E AS E N OT E T HA T ST O C KS A RE L I M I T E D A N D
T H AT T E RMS AN D CON D I T I ONS APP L Y .
P RE FE RE N C E W I L L B E G I V EN T O RES E RVA T I ON S .
14 – 20 Des
Frank & Fearless 10-12DLV Fri –Thu; 12:00, 16:00, 20:00 Mortal Engines 3D 13V Fri – Thu; 13:15, 17:30, 19:45 The Grinch 3D PG Fri – Thu; 9:45, 11:30, 15:45, 17:45 Ralph Breaks The Internet PGHLV Fri – Thu; 10:00, 14:00, 18:00 Bohemian Rhapsody 13DLS Fri – Thu; 11:30, 16:00, 20:30 Second Act 16DL Fri – Thu; 9:30, 14:00, 18:30 Spider Man Into The Spider –Verse
10-12PG
Fri-Thu; 9:30, 11:30, 13:30, 15:30, 20:00 Please Note: Show times may vary due to unforeseen schedule changes, contact the cinema for up to date information.
R260 pp Kinders 11 en 12 jaar oud - R100
Kinders 5 tot 10 – R40
Kinders 4 en onder – GRATIS
Ons is oop vanaf 10h00, maar die middagete word bedien vanaf 12h00
KINDERTAFEL MET HOENDERBOUDJIES, HASH
BROWNS, WAATLEMOEN & WORSIES. Tradisionele Lamsboud Spitbraai
Gammon met Mosterdsous Gepekelde Beestong
Kerrie & Kondensmelk Aartappelslaai Hoender & Litchislaai
Vlamgebraaide Groentekebabs Beet en Bokmelkkaasslaai
Gekarameliseerde Pekanneut, Peer & Biltongslaai
Brandewynpoeding met Vla Koekies & Karamel Roomystert
TERMES EN VOORWAARDES:
• Etes se geld is vooraf betaalbaar – bankbesonderhede verkrygbaar by eienaar.
No Refunds!
• Drankies betaalbaar op die dag
PLEASE BOOK YOUR TABLE IN ADVANCE TO AVOID DISAPPOINTMENT –
phone Rudi 083 432 9927
P L E AS E N OT E T HA T ST O C KS A RE L I M I T E D A N D
T H AT T E RMS AN D CON D I T I ONS APP L Y .
P RE FE RE N C E W I L L B E G I V EN T O RES E RVA T I ON S .
KAARTJIES IS BESKIKBAAR BY KIKI CORNER IN LANGENHOVENPARK OF KAN BESPREEK WORD BY
meerkatkolonie@vodamail.co.za navrae 079 387 3614
Vertonings begin om 19h30 Onthou ook van die paintball by MEERKATKOLONIE vir die kinders.
Skakel Pieter vir navrae by 079 664 6814
KONTAK 079 387 3614 vir volledige program of besoek ons facebookblad.
We are daily exposed to different kinds of stress: Mechanical - such as injury, strain or bad posture. Chemical - such as air pollutants, additives and colorants in food. Mental / Emotional - such as circumstances outside of your control having an emotional effect on you. Releasing body stress will allow your body to cope better with your daily life and restore your natural state of self healing. Body stress release is a gentle non-therapeutic technique and does not treat any condition.
Werner Frylinck MBSRA (SA)
Bloemfontein
062 910 2531 bsrbloemfontein@gmail.com
www.bodystressrelease.com
NG KERK WATERBRON BAIN’S VLEI
K E R S D I E N S
DINSDAG 25 D E S
08:00
Bring jou familie & vriende saam
KONTAK:
Santa Pretorius 051-445 23 45
Maand - Vryd 08:00 - 13:00
www.waterbron.co.za
www.facebook.com/waterbron
Bella-Claire
52A Besselsen str.
Universitas
Bloemfontein
082 773 3400
Hugenoot Middernagdiens
31 Desember 23h15
MOENIE SPYT WEES NIE – BESPREEK NOU JOU JAAREINDFUNKSIE BY
The Famous Brew & Still en Slightly Nutty. Daar is net ‘n handjievol Vrydae en Saterdae steeds beskikbaar in
November en Desember!!
Stuur vir ons ‘n e-pos by slightlynutty@gmail.com
Country Craft TUINDIENSTE
Elke huis het ‘n mooi tuin nodig.
Die tyd van die jaar waar alle voorbereidings getref word. Beddings voorberei met kompos.
Gras kort gesny word.
Alle onkruid in beddings, op plaveisels en op grasperke verwyder word.
Beste diens, eenmalig nou of maandelikse diens.
Gratis kwotasies. Hou self toesig.
Kontak
Schallie 082 803 0873 schallie@christianhills.co.za
Nostalgie in die Kerskous by Vriende van NALN se
Boekemark in die Ketelkelder, elke Maandagoggend!
Hope tweedehandse lekkerleesboeke wag op jou, soos ou vergete Afrikaanse romans van Mikro,
W.A. de Klerk en D.F. Malherbe, asook ou dramas, poësie, geskiedenis- en resepteboeke,
kinderstories en langspeelplate.
Navrae: Menitza Gutter: 083 264 2377 óf Ina Rossouw: 060 993 2027
Parkering is beskikbaar op die terrein voor die hoofingang,
via die hoofhek in President Brandstraat.
*Die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN) is geleë op die h/v President Brand- en
Miriam Makebastraat, Bloemfontein.
Yes memories should not only by captured
by the heart but sometimes by a lens as
well, but it takes more than a click to get
a picture that says a thousand words.
Have a look at my page
Christene Leach
Photography, look me
up on Shutterstock and
my website
www.christene-leach.com
Also on LinkedIn. I have budget friendly
prices for all your photoshoot needs.
Would love to hear from you!
WhatsApp only please during day
072 313 9326
DANKBAAR GELOFTEFEES 16 Desember 2018 by die Nasionale Vrouemonument
President Paul Kruger het gesê: “Haal uit die verlede dit wat goed is en bou die toekoms daarop.”
Mag ons op die Afrikanergeskiedenis bou en die Gelofte steeds nakom en aan ons kinders en hul kinders oordra.
Prediker 5: 3: “As jy ‘n gelofte aan God gedoen het, stel nie uit om dit te betaal nie, want daar is geen welgevalle in dwase nie.
Betaal wat jy belowe.”
Vanjaar se program op Geloftedag, Sondag 16 Desember 2018, bestaan weereens uit drie aanbiedings:
1. Bron van Herinnering / Dam van trane (agter Bybelhuis)
7:30 Vlaghysing – Die Voortrekkers
(Sing: Vrystaatse Volkslied)
Biduur – Ds. Henri Scherman
Kranslegging – Die Voortrekkers
2. Vrouemonument
9:00 Samesang
9:15 Geloftediens – Ds. Tinus Swart
Herbevestiging van die Gelofte
Feesrede – Mnr. Chris van Schalkwyk (die onderwerp is: Andries Pretorius en Bloedrivier)
(die kinders apart – jeugvertelling deur Mnr. Hugo Hayes)
Kranslegging by konsentrasiekamp steentjies en die gedenknaald
± 11:00 Afsluiting met die 4de vers van Die Stem
3. Voorafbidure (Vóór 16 Desember)
Onthou asseblief ook ons voorafbidure by die Nasionale Vrouemonument. Dit vind elke aand om 18:30 plaas
vanaf 9 tot 15 Desember 2018, by die Monument.
en vanuit volksgeledere:
In 1838 was die toestand in Natal haglik. Verskeie moorde op die Trekkers, die dood van die belangrikste leiers en
algehele neerslagtigheid onder die Voortrekkers bring mee dat daar weinig hoop op oorlewing was.
Maar nou is dit 2018, 180 jaar later. Alhoewel die omstandighede anders is, kan ons nogeens met groot vrymoedigheid
ons toevlug tot God Drie-enig neem.
Daarom hierdie oproep: kom ons verootmoedig ons weereens op Sondag 16 Desember 2018 voor God
Drie-enig van wie ons algeheel afhanklik is.
Verdere inligting:
• Albei formele kranse word namens ons volk gelê.
• Ander instansies / verenigings / kerkrade word genooi om ook ʼn kransie te lê.
• Gesinne en individue word aangemoedig om ʼn eie kransie of blomme te kom lê.
• Vir jonger kinders is daar jeugvertelling deur Mnr. Hugo Hayes.
• Trek gerus tradisionele volksdrag aan.
• Belangrik: bring asb. u eie stoel – geen voorsiening word gemaak nie! ʼn Sambreel kan help vir die warm son.
• Pak gerus ʼn piekniekmandjie vir saamkuier ná die verrigtinge onder die bome.
Kontakpersoon: Willie Engelbrecht 082 728 1489 of
Hugo Hayes 076 817 6269
Recommended