View
0
Download
0
Category
Preview:
Citation preview
JERSEY SA Nuusbrief
Foto: Wayne Southwood
Maart - Mei– 2016
Jersey SA wil graag hulle dank uitspreek teenoor die volgende Semen Maatskappye vir hulle bydraes tot Rasverbetering:
Jersey SA Kontak besonderhede:
Tel: 051 430 8020 Faks: 051 430 7719 Epos: info@jerseysa.co.za
Raadslede Kontak Besonderhede
Area 1 – Pieter van Deventer (Vise-President) – 0716577629 - doornvlei@easycoms.co.za
Area 2 – Vakant
Area 3 – Cobus Behrens – 0824938809 - djbehrens@mymtnmail.co.za
Area 4 – Leon Thom (Tesourier) – 0768565017 - leon@malati.co.za
Area 5 – Arno Theron (President) – 0824440362 - rubiconjerseys@gmail.com
Raadslid sonder area – Rikus v Wyk (Geko-opteer) – 0844222111 - tierwil@agrizone.co.za
Per Kapitalyste
Baie dankie vir elkeen wat hulle per kapita lyste
ingedien het.
Geskiedenis van Jersey SA
Bestel u kopie by die Jersey SA kantoor teen
R400 per boek.
Parmalat Top Melk Produseerders
Parmalat wys jaarliks die Top Produseerders wat aan hulle melk lewer aan, gegrond op die gehalte van die melk wat
aan hulle gelewer is. Aspekte wat hulle na kyk vir die toekennings is die gemiddelde bakterieë vlak in die melk, volume
melk gelewer, vlakke van bottervet en proteïene en die somatiese sel telling. Die beoordelaar neem ook seisoenaliteit
en voedsel sekuriteit in ag.
Baie geluk aan die onderstaande Jersey telers wat toekennings ontvang het:
Gerhard v Rensburg
Alfie Louw
Hoopvol Jerseys
Jan Schoonwinkel
Klassifikasies 2016
Suid-Afrika is huidiglik in 8 klassifikasie streke opgedeel.
Elke streek word 2 keer per jaar besoek deur ‘n Jersey
SA klassifiseerder.
Die streke se indeling vir 2016 lyk as volg:
Streek Besoekmaand
1
Besoekmaand
2
Gauteng,
Limpopo,
Mpumalanga
Januarie Julie
Noordwes,
Noord Kaap
Februarie Augustus
Suid-Kaap en
dele van
Overberg
Februarie Augustus
Natal en dele van
Mpumalanga
Maart September
Overberg en
Wes-Kaap
Maart September
Oos-Vrystaat April Oktober
Oos-Kaap Mei November
Noord- en Wes
Vrystaat
Junie Desember
Ras Adviseur Ons Ras Adviseur, Albert Goosen, kan gekontak word
by die volgende no:
082 794 5599
Jersey SA Prysuitdeling
Baie geluk aan die volgende lede met hulle toekennings
tydens diejaar se Jersey SA Prysuitdeling.
Model Klub 2015 – Suid – Kaap Klub
SA Stamboek troffee vir kudde met meeste punte behaal vir Genetika – Ivor Reid; Dr J Jooste; J.A. Theron & R.E. Visser
Jasmyn Plaas Produkte troffee vir kudde met die meeste punte behaal vir bestuur – Biesies Jerseys
Poena v Niekerk Wisseltroffee vir kudde wat meeste punte behaal het vir Jersey SA aktiwiteite – Rosafield Jersey s & Avondgloed Trust
Ere – President – James Paterson
Ere- Visie President – Org Swart
Ere-Lede – Johannes v Eeden & Coen Steenkamp
Senior Beoordelaar – Andrew Masterson
Ras Beoordelaar – Wikus v.d. Merwe
Dennis Solomon Trofee; Aktiewe koei met hoogste leeftydsproduksie vir BV & P – Jurie Wessels
Fortunata Wisseltrofee; Koei hoogste totale vastestowwe vir 2015 – Doornvlei Jerseys
Nasionale Kampioenskappe 2016
UITSLAE
1. Groot Kampioen Koei; Senior Kampioen Koei – J.W. Lotz – Sh’Ma Legal Lucinda
2. Reserwe Groot Kampioen; Kampioen Jongkoei; Kampioen Jongkoei Uier –H. Coetzee – Aldemelk Tbone’s 910
3. Jersey Jug Kampioen – J.A. Theron – Rubicon Holmer Destiny
4. Reserwe Jersey Jug Kampioen – Doornvlei Jerseys – Doornvlei Topeka Blackie
5. Goue Koei 2016 – C.S. Puttergill – Fairlight 05058
6. Reserwe Goue Koei 2016 – Doornvlei Jerseys – Doornvlei Iatola Starter
7. Kampioen Oukoei – Doornvlei Jerseys – Doornvlei Bob 2 Jane
8. Reserwe Kampioen Oukoei – C.S. Puttergill – Fairlight 05058
9. Senior Kampioen Uier – Tierkloof Bdy BK – Tierwil Charmain’s Elsie
10. Reserwe Senior Kampioen Uier – Lonel Jerseys – Lonel Jog Wanda
11. Reserwe Senior Kampioen Koei – Grysklip Jerseys – Aldemelk 10124
12. Reserwe Kampioen Jongkoei; Reserwe Kampioen Jongkoei Uier – Tierkloof Bdy BK – Tierwil XF1 Dimension’s Abbi
13. Junior Kampioen Koei; Reserwe Junior Kampioen Uier – J.W. Lotz – Sh’Ma Renegade Suriska
14. Reserwe Junior Kampioen Koei – J.W. Lotz – Sh’Ma Valentino Ole
15. Reserwe Junior Kampion Uier – Tierkloof Bdy BK – Tierwil Irwin’s Pauline
16. Kampioen Vers – H. Uys – Koppie Iron Nora 1
17. Reserwe Kampioen Vers – H. Uys – Koppie Woema Corlene
BORGE
Die borge wat die geleentheid ondersteun en moontlik gemaak het is as volg:
Goue Borge – ABS, Genimex, Meadow Feeds en Viking Genetics. Silwer Borge – GEA en Taurus Evolution Brons Borge – Afgri, Allflex, Alta Genetics, Clover, CRV Xseed, Dairysmid, De Heus, Delaval, FNB, Fourlakes, OVK, Pro Bio, Semex, TAG, Unistel & WWS.
Sh’Ma Legal Lucinda Aldemelk Tbone’s 910
Meadow Feeds Modelkudde Wenners 2015
Vir die tweede jaar in ‘n ry is die Algehele Wenner van die kompetisie A.J. Schoonwinkel van Kluitjieskraal Jerseys. Die
wenners uit die kompetisie was as volg:
Algehele Wenners:
1ste – AJ Schoonwinkel –Kluitjieskraal Jerseys 2de – Japie Nel – Hernanja Jerseys 3de – Cobus & Ronel Behrens – Waterbron Jerseys
Jersey SA Baadjies
R330 Elk (BTW Ing)
Suid – Kaap Kampioenskappe 2016
Hiermee die uitslae van die Suid-Kaap Kampioenskappe 2016 gehou op 4 Maart te Swellendam. Die beoordelaar vir die
geleentheid was Pierre Coetzee:
Groot Kampioen Koei; Kampioen Jongkoei; Kampioen Jongkoei Uier; Kampioen Hoë Produseerder – Tierwil XF1 Dimension’s Abbi – Tierkloof Boerdery BK
Reserwe Groot Kampioen Koei; Reserwe Kampioen Hoë Produseerder; Reserwe Kampioen Jongkoei; Reserwe Kampioen Jongkoei Uier – Tierwil Celebrity Berth – Tierkloof Boerdery BK
Senior Kampioen Koei; Senior Kampioen Uier – Tierwil Epic’s Red – Tierkloof Boerdery BK
Reserwe Senior Kampioen Koei – Avondrood Arrival Santa – Dr. W.A. Putter
Reserwe Senior Kampioen Uier – Tierwil Chariman’s Elsie – Tierkloof Boerdery BK
Kampioen Oukoei – Lousch Badger Gun 07059 – Dr. W.A. Putter
Reserwe Kampioen Oukoei – Avondrood Max Polina – Avondgloed Trust
Junior Kampioen Koei; Reserwe Junior Kampioen Koei – Avondrood David Daffie – Avondgloed Trust
Reserwe Junior Kampioen Koei; Reserwe Junior Kampioen Uier – Napkei T-Bone’s Nina – Stephen’s Jerseys
Kampioen Vers – Aldemelk Celebrity Saber – H. Coetzee
Reserwe Kampioen Vers – Doornvlei T-Bone Blackie – Doornvlei Jerseys
Tierwil XF1 Dimension’s Abbi – Groot Kampioen
Recommended