Koninkryksfokus 2013 bekendstelling

Preview:

Citation preview

DIE GLOBAL FOCUS SEMINAARIN AFRIKAANS

1

Die Kerk: Christus se liggaam

wat moet groei en baie vrugte dra

ter wille van Sy verheerliking

en die koms van sy Koninkryk

Joh. 15:8 My Vader word juis daardeur verheerlik dat julle baie

vrugte dra en my dissipels is.

Diepte

Wydte HelpliftFisiese

DeelnameGeestelikeSingewing

Bybelse Plek Praktiese Strategieë

EE

Koninkryks Fokus

Visie en Doel:Fokus op die Koninkryk; Christus op die Troon

Tot Sy Lof en Eer!

Holistiese Konteks; saam met verskeie vennote.

Ons help gemeentes hoe om Wêreldevangelisasie…die Hoofprogram

…van hulle gemeentes te maak.

Wat vereis dit?

Wat is Koninkryksfokus?

Die ontwikkeling van ’n HANDELINGE 1:8Missionale Gemeente

7

AANBIDDINGJEUG

SENIORS GESINNE

OPVOEDING

MUSIEK

KINDERS KLEIN GROEPE

Ons GETUIENIS

TAAK

Veranderde Denkwyse – Nie Net Nog ’N Program Nie, Maar Deel Van Elke Bedieningsarea

NUWE DENKWYSE

8

Uitklaring van BegrippeKoninkryksfokus *) wil help met die Ontwikkeling

van ‘n Hand 1:8 Missionale**) Gemeente

*) Koninkryksfokus, die Afrikaanse benaming van “Global Focus” bied ’n ontwikkelingsproses aan om ‘n gemeente strategies te help fokus met sy Getuienisopdrag volgens die strategie van Hand 1:8 se Hele Wêreld-gerigtheid.

**)“Missionale” Gemeente kan vir hierdie doel dieselfde verstaan word as “Gestuurde” gemeente of dan veral ’n “Koninkryksgefokusde” gemeente (Mat 24:14 en Hand 1:3,8)

waar die hele gemeente as gestuurdes ontdek dat alles wat hulle doen te make het met hulle gestuurde visie.

MobiliseringprosesVooraf: Verkry konsensus by die leierskap om voort te gaan met die Hand 1:8 Koninkryksgefokusde proses

Stap 1: Koninkryksfokus Seminaar :

Hand 1:8Missionale Gemeente

AFDELING A:TEORETIESE BEGRONDING

AFDELING B:PRAKTIESE STRATEGIEË

VIR MOBILISERING

11

Koninkryksfokus Seminaar

8. VENNOTE

6. FONDSE

7. PROJEKTE

3. DENKWYSE

4. GEBED

5. IMPAKFEES

1. UITREIKPLAN

2. UITREIKSPAN

4: GOD EN ONS

3: GOD EN SY KERK

2: GOD EN SY WÊRELD

1: GOD EN SY DOEL

INLEIDING

Hand 1:8Missionale Gemeente

12

Koninkryksfokus Seminaar

MobiliseringprosesDie Begeleidingsproses

na die seminaar:

Mentorhulp: Ongeveer 14 maande om die gemeente te begelei om die mobiliseringsproses verder deur te voer.

Bepaal die praktiese datum (14 maande verder) vir die eerste Hand 1:8 Koninkryksgefokusde Impakfees.

Skeduleer ten minste VYF spesifieke byeenkomste tussenin tot by die Impakfees.

MobiliseringprosesAgenda van die Begeleiersvergaderings

1. Die proses van Verpersoonliking met die leiers en die res van die gemeente (Gawe en Diensprofiel)

2. Uitreikplan: Hersien en evalueer die Hand 1:8 Koninkryksgefokusde uitreikplan, uitreikbedienings en vennootskappe (Plaas huidige uitreikbediening in die vier kategorieë (Jerusalem, Judea, Samaria en die eindes van die aarde)

Besin oor dié vier vrae: Waar, wie, hoe en saam met wie?

3. Uitreikspan: Evalueer die uitreikspan en brei uit soos nodig.

4. Fondse: Besin oor die befondsing van gemeente se Uitreikprogram en oorweeg die Geloofsofferverbintenis as ’n (verdere) metode.

5. Begelei elk van die agt strategieë soos nodig: Impakfees;

Gefokusde gebed; Korttermyn Uitreike en Vennootskappe:

15

KONINKRYKSFOKUS: Mobiliseringsproses en Mentorhulp

16

17

VERPERSOONLIKING: • Terrein 1: Persoonlik Betrokke BY die Nood, Projekte of Werkers daar.

Noodsaaklik: Blootstelling daaraan.• Terrein 2: Persoonlik Betrokke VOLGENS elkeen se unieke gawes en

diensprofiele. ’n DEURLOPENDE PROSES waar lidmate gehelp word om dit te ontdek en volgens die beste passing in die gemeente se Uitreikprogram te benut; Begin met leiers: Evalueer en plaas hulle daarvolgens in spanne; Lei fasiliteerders op om die proses stelselmatig met die res van die gemeente te doen; Werk verkieslik met kleingroepe.

18

19

20

Besoek ons Facebook-blad: Netwerk om met mekaar te kommunikeer, kommentaar te lewer oor Sendingmobilisering en hulpmiddels en Koninkryksfokus-materiaal hier op en af te laai. www.facebook.com/pages/Koninkryk-Fokus

KONINKRYKSFOKUS: Ons Mobiliseer die Kerk vir die Koninkryk / We Mobilize the Church for the Kingdom;

Ons bemagtig Gemeentes vir ’n Hand 1:8 hele wêreldgerigte Impak.

Om ons Afrikaanse Bediening te kontak: Ds. Nico van Wyk, 082-4606585, nico@ee3.co.za Ds. Chris Visser (Opleiding), 082-9269364,

vischris@telkomsa.net Mev. Marisa Badenhorst (Administrasie), 076-0377071;

marisabaden@gmail.com

"Die rede waarom die kerk bestaan: Om God te verheerlik deur sy liefde aan 'n wêreld in nood te wys!" "The reason why the church exists: To glorify God by showing His love to a world in need!"

21

Vissers vir Christus Chris Visser (VisChris) www.vissers.givengain.org

• Kyk na ons Hulpmiddels: BOEKE vir SENDINGMOBILISERING

• Ons verteenwoordig ook/We also represent: Petra Institute for Children's Ministry

Kontak ons: Tel +27(12)654 2938; +27(82)926 9364; Skype ID: Vischris1 Volg ons op : FACEBOOK: www.facebook.com/vischris1 Volg ons op : TWITTER: www.twitter.com/vischris1

KONINKRYKSNUUS op FB: www.facebook.com/pages/Koninkryksnuus

Epos-nuus: Registreer om ons eNuus te ontvang/Join our eMail list

Recommended