Kwartaal 3 Voorbereiding Week 1-2 Vlak 5...Afrikaans HT Week 1-2 Kwartaal 3 Vlak 5 3 2. Luister na...

Preview:

Citation preview

Afrikaans HT Week 1-2 Kwartaal 3 Vlak 5

1

Kwartaal 3 Voorbereiding

Week 1-2 Vlak 5

Naam: _______________ Van: _________________

Instruksies:

Lees al die instruksies op elke bladsy deeglik.

Indien jy nie die boekie kan print nie, doen jou antwoorde op ‘n aparte papier. Onthou om jou naam, datum en opskrif op elke bladsy te skryf.

Geniet dit en dink mooi voordat jy jou vrae antwoord.

Afrikaans HT Week 1-2 Kwartaal 3 Vlak 5

2

Datum: ___________________

Luister en Praat

1. Hierdie week gaan ons al die woorde wat ons in Kwartaal 2 geleer het weer hersien. Skryf die woorde 5 keer uit. Klank elke woord terwyl jy hom skryf

oe ie ou ui eu ei nk

stoel mier bou ui seun meisie plank

moet lief vrou vuis kreun paleis ink

goed diep goud duif jeuk aarbei vonk

boek vier oud uil geut trein dink

soek dier bou muis neus klein klink

hoed tier trou tuin deur geheim klank

voet dief mou huis steun vleis drink

koek lied kou vuil neut vlei blink

proe wiel ouma bruin reus reis sink

spr skr aa ee oo uu ng

spring skryf aap eet koor muur slang

spraak skraap kaas beet groot huur tong

sproet skroef paal keer loop nuus ring

spreeu skrif gaap geel doof suur kring

spreek skraal raas been voor duur spring

sproei skrik maan leer koop stuur verlang

sprankel skree baas een rook uur hang

sprinkel skrop blaas steel boor nuut string

ooi aai oei rm mp rk el

gooi baai roei wurm hemp vark appel

strooi kraai boei derm pomp werk krummel

plooi slaai loei warm kamp mark ketel

hooi blaai bloei skerm ramp ark lepel

nooi raai stoei kerm romp vurk buffel

rooi taai moeite storm klomp hark bedel

mooi fraai bloeisel swerm kramp park pynappel

nooit lawaai koei alarm stamp vlerk sukkel

vlooi haai gloei arm lamp merk vertel

er eeu

beter eeu

Winter skreeu

afsonder seeleeu

water leeu

Somer sneeu

lekker meeu

wekker spreeu

Afrikaans HT Week 1-2 Kwartaal 3 Vlak 5

3

2. Luister na die storie. Vra iemand by die huis om die storie vir jou te lees.

Beantwoord dan al die vrae mondelings.

Die kleur van lag.

Lank gelede was daar ‘n baie stil dorpie. Niemand het ooit grappies gemaak nie, en niemand het ooit gelag nie. Dit was maar ‘n vaal plek. Op ‘n dag vind ‘n seun ‘n kissie in ‘n grot. Hy maak dit oop. In die kissie is ‘n snaakse kleur wat hy nog nooit gesien het nie. Hy maak die kissie weer styf toe, en vat dit na sy ma. Sy kyk in die kissie en sê: “Nee, so iets het ek nog nooit gesien nie.” Hulle neem die kissie na die oudste man in die dorp. Hy sê: “Nee, ek dog ek het al alles gesien, maar die kleur ken ek nie.” Hulle maak die kissie weer toe en neem dit na die slimste mens op die dorp. Sy kyk lank daarna en sê: “Ja, dit is die kleur van lag.” “Wat is lag?” vra die seun. “Laat staan die kissie oop, en jy sal sien,” sê die slim vrou. Daardie aand sit die seun die kissie voor sy bed neer. Hy onthou wat die slim vrou gesê het, en maak die dekseltjie versigtig oop. Toe raak hy aan die slaap. Toe hy die volgende oggend wakker word, is die kissie leeg. Die vreemde kleur is weg! Skielik hoor hy ‘n vreemde geluid wat hy nog nooit voorheen gehoor het nie… En toe begin die seun te lag. Hy lag en hy lag en hy lag. Buite in die straat lag almal. Die heuwels dreun naderhand soos die mense lag, die hele dag lank. Teen sononder die aand het ‘n wonderlike, nuwe kleur oor die laggende dorpie gehang… 2.1 Wat het die seun in die grot grot gevind? 2.2 Wat het gebeur toe die seun die kissie vir ‘n nag lank oop los? 2.3 Hoe het die kleur in die kissie die mense verander?

Afrikaans HT Week 1-2 Kwartaal 3 Vlak 5

4

2.4 Ons weet nie hoe die vreemde kleur gelyk het nie. Kies ‘n kleur op die kleurwiel wat

jou aan lag laat dink. 2.5 Teken die seun wat lag in die blokkie.

Afrikaans HT Week 1-2 Kwartaal 3 Vlak 5

5

2.6 Hier vertel ons die storie nog ‘n keer! Maar een woord tussen hakies pas nie by die

ander nie. Kan jy sê watter woord pas nie? Dit was ‘n (stil, lelike, rustige) dorpie. Toe (vind, kry, soek) die seun die kissie vol kleur. Hy en sy (vrou, moeder, ma) wou weet wat dit is. Die (ou, wyse, slim) vrou het gesê dis die kleur van lag. Die seun het die kissie (versigtig, skelm, saggies) oopgemaak. Die volgende (oggend, more, dag) was die kissie leeg. Almal in die dorpie was (vrolik, plesierig, wonderlik).

Lees, Kyk en Klanke

1. Skryf die woorde vir die prente neer.

Afrikaans HT Week 1-2 Kwartaal 3 Vlak 5

8

4. Lees die woorde en omkring die prentjie wat pas.

swaai

roei

strooi

groet

leeu

koei

Afrikaans HT Week 1-2 Kwartaal 3 Vlak 5

9

5. Help die robot om woorde met sy ballonne te bou. Skryf die woorde in die

spraakborrel. 5.2 Maak ‘n spogsin met elke woord. ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________

ik

aat

oom

eep

af

Skryf jou woorde nou hier

neer.

ee

if

oom

oef

yf

str

skr

Skryf jou woorde nou hier

neer.

Afrikaans HT Week 1-2 Kwartaal 3 Vlak 5

10

______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ 6. Bou jou eie woorde met die volgende konsonante.

spr- str- skr-

6.2 Gebruik -rm of -lm om die woorde te bou. pa___ ske_____ fe _____ ke _____ a____ wa _____ ka_____ sto_____ 6.3 Dink aan al die woorde wat jy sover geleer het. Voltooi die sinne.

str skr

spr

Afrikaans HT Week 1-2 Kwartaal 3 Vlak 5

11

6.3.1 My hondjie Sasha dra ‘n _____________. Ek ___________ haar op haar kop.

Sy hardloop en ____________ in die _______________ af na die ______________.

6.3.2 Ek hou van ______________ broodjies. 6.3.3 Mamma _____________ pappa se hemp.

6.3.4 Die dogtertjie het _____________ op haar gesig.

6.3.5 Mamma ________________ die vloere omdat sussie ____________ op die vloere getrek het met haar kryte.

6.3.6 Ek __________________ in my __________________.

6.3.7 Die eende swem in die ____________________. Hulle ______________ vir die krokodil.

7. Probeer om al die -ooi woorde te vind.

n o o i h n m s m

a g l e t t t g o

m o o n h o o i o

k o o m r o o i i

a i i g a i n r o

nooi tooi rooi looi

gooi hooi mooi

Afrikaans HT Week 1-2 Kwartaal 3 Vlak 5

12

8. Lees die storie en beantwoord die vrae in volsinne.

Die Luiperd en die Beer.

Eendag het daar ‘n luiperd en ‘n beer saam in ‘n groot, verlate grot in die woud gewoon. Hulle het lekker saam gebly omdat hulle verskillende kossoorte geëet het en nooit nodig gehad het om met mekaar vir kos te kompeteer nie. Luiperd het van bokvleis gelewe en beer het van vis en groente gelewe. Hulle was baie goeie maats en het amper nooit baklei nie. Beer het gesorg dat gevaarlike diere hulle nie in die aand pla nie en luiperd het gesorg dat die grot altyd mooi netjies en skoon aan die binnekant is. Hierdie was ‘n moeilike taak omdat die grot baie groot was en die vlêrmuise gereeld die grot kom bemors het. In die dag het luiperd en beer uit hul grot uit gegaan om kos te soek. Beer het gewoonlik in die rigting van die rivier geloop, waar Luiperd eerder berg se kant toe beweeg het. Maar wanneer die son se strale agter die berg begin verdwyn het, het hulle weer teruggekeer na hulle grot toe. Daar het hulle dan saam gelag oor wat die dag gebeur het. Luiperd en Beer sal vir altyd maats bly.

8.1 Wat is die title van die storie? _____________________________________________________________________ 8.2 Wie is die hoofkarakters in die storie? _____________________________________________________________________ 8.3 Waar het die twee diere gewoon? _____________________________________________________________________

Afrikaans HT Week 1-2 Kwartaal 3 Vlak 5

13

8.4 Was hulle goeie maats of het hulle nie oor die weg gekom nie? _____________________________________________________________________ 8.5 Wat het die Luiperd en die Beer geëet? _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ 8.6 Wat was Beer en Luiperd se werk in die grot? _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ 8.7 Was dit ‘n maklike of ‘n moeilike taak om die grot skoon te hou? Gee ‘n rede vir jou

antwoord. _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ 8.8 Wat het Luiperd en Beer deur die dag gedoen? _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ 8.9 Wat kon Luiperd en Beer altyd doen as hulle dag nie volgens plan verloop het nie? _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________

Afrikaans HT Week 1-2 Kwartaal 3 Vlak 5

14

8.10 Het jy van die storie gehou? Watter gedeelte van die storie was jou gunsteling

en watter gedeelte het jy die minste van gehou? ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ 9. Kyk na die advertensie en beantwoord die vrae in volsinne.

Afrikaans HT Week 1-2 Kwartaal 3 Vlak 5

15

9.1 Wat adverteer die skool? _____________________________________________________________________ 9.2 Voltooi. Die fees word gehou: Wanneer? ____________________________________________________________ Hoe laat? ____________________________________________________________ Waar? ____________________________________________________________ Hoeveel kos dit? _______________________________________________________ _______________________________________________________ 9.3 Watter vermaak en aktiwiteite gaan op die dag beskikbaar wees? ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ 9.4 Sal jy na hierdie fees toe wil gaan? Gee ‘n rede vir jou antwoord. ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________

Afrikaans HT Week 1-2 Kwartaal 3 Vlak 5

17

Afrikaans HT Week 1-2 Kwartaal 3 Vlak 5

18

1. Jy is alleen in die ruimte vir 5 dae. Skryf ‘n dagboekinskrywing vir elke dag waar jy

vertel hoe jou ervaring is en wat jy alles kan sien. Onthou om kreatief te wees. Skryf jou dagboekinskrywings in die blokke. Daar is ‘n blok vir elke dag.

Afrikaans HT Week 1-2 Kwartaal 3 Vlak 5

19

Kriteria 1 2 3 4

Korrekte sinsbou.

Gebruik ‘n verskeidenheid woordeskat (maak lees interessant).

Gebruik verskillende tipes sinne (bevel, stellings, vrae)

Gebruik leestekens korrek.

Inskrywing volg in logiese volgorde (begin, middel, einde)

1 – Benodig hulp 2 – Gemiddeld 3 – Goed 4 - Uitstekend

Afrikaans HT Week 1-2 Kwartaal 3 Vlak 5

21

Ek lei my hond met sy leiband aan.

Die pasiënt ly in haar siekbed.

Ek is reg om na Europa toe te reis. Ek eet graag rys in die aande.

Die klippe is baie hard. My hart klop baie vinnig wanneer ek

geoefen het.

Afrikaans HT Week 1-2 Kwartaal 3 Vlak 5

22

1. Lees die sinne en onderstreep die regte homofoon wat by die sin pas. a. Die (haal/hael) lê spierwit op die gras. b. Die man (lei/ly) die donkie met ‘n tou.

c. Ek gaan (haal/hael) my skoene. d. Die (rys/reis) is gaar. e. Die blokkies is (seine/syne).

f. My pa werk baie (hard/hart) om vir ons te voorsien.

g. Ek het ‘n lang (graad/graat) in die vis gekry.

h. As mens baie geld het, is mens (ryk/reik).

Afrikaans HT Week 1-2 Kwartaal 3 Vlak 5

23

Lettergrepe

1. Verdeel die woorde in lettergrepe. Skryf elke gedeelte in die blokkies neer. Byvoorbeel – aartappel

fotograaf ontploffing reptiel papier belangrik gevaarlik olifant linte vergader

Woorde word in lettergrepe opgedeel om mens te help met die spelling daarvan.

Byvoorbeeld: verrassing – ver-ras-sing

aar tap pel

Afrikaans HT Week 1-2 Kwartaal 3 Vlak 5

24

Die Luiperd en die Beer.

Eendag het daar ‘n luiperd en ‘n beer saam in ‘n groot, verlate grot in die woud gewoon. Hulle het lekker saam gebly omdat hulle verskillende kossoorte geëet het en nooit nodig gehad het om met mekaar vir kos te kompeteer nie. Luiperd het van bokvleis gelewe en beer het van vis en groente gelewe. Hulle was baie goeie maats en het amper nooit baklei nie. Beer het gesorg dat gevaarlike diere hulle nie in die aand pla nie en luiperd het gesorg dat die grot altyd mooi netjies en skoon aan die binnekant is. Hierdie was ‘n moeilike taak omdat die grot baie groot was en die vlêrmuise gereeld die grot kom bemors het. In die dag het luiperd en beer uit hul grot uit gegaan om kos te soek. Beer het gewoonlik in die rigting van die rivier geloop, waar Luiperd eerder berg se kant toe beweeg het. Maar wanneer die son se strale agter die berg begin verdwyn het, het hulle weer teruggekeer na hulle grot toe. Daar het hulle dan saam gelag oor wat die dag gebeur het. Luiperd en Beer sal vir altyd maats bly.

Begripstoetse

Recommended