View
2
Download
0
Category
Preview:
Citation preview
BV Beleid 7.11 1/26
MERIETE REGLEMENT SOOS HERSIEN SEPTEMBER 2015
1. ALGEMENE SAKE
1.1. Toekennings
1.1.1. Slegs Hoërskool Bergvlam kurrikulêre, buite-kurrikulêre en geaffilieerde buite skoolverband aktiwiteite wat onder die skool
se vaandel aangebied word, sal in aanmerking kom vir meriete-toekennings en gevolglik die erkenning by die
merieteplegtigheid.
1.1.2. Spesiale vermelding van prestasies behaal buite skool verband (sien 1.1.1) kan op meriete gedoen word. Bewyse van
prestasie moet ingehandig word. Let wel: Hierdie toekennings word nie tydens die merieteplegtigheid gemaak nie. Daar
kan wel in uitsonderlik gevalle, met die verwerwing van nasionale kleure of verteenwoordigende internasionale deelname, ‘n spesiale toekenning op die merieteplegtigheid gemaak word vir buite skoolverband.
1.1.3. Indien nuwe leerders kwalifiseer vir merietetoekennings moet bewyse van deelname en prestasies van die vorige skool voorgelê word vir oorweging om sodoende in aanmerking te kom vir toekennings. Let wel!! Die Hoërskool Bergvlam meriete reglement sal dien as enigste maatstaf by die toekenning van kleure.
1.1.4. Die merieteplegtigheid word gesien as dié prestige geleentheid van Hoërskool Bergvlam, dus word slegs kleure en hoër
toekennings toegeken. Hoërskool Bergvlam se meriete-beleid is dus die enigste maatstaf by oorweging van meriete-
toekennings.
1.1.5. Alle kurrikulêre toekennings word op merieteplegtigheid toegeken.
1.1.6. Sertifikaatoorhandiging word per kwartaal, na afloop van die onderskeie aktiwiteite, gereël en afgehandel. Hierdie geleenthede vind plaas tydens graadopening - nie later as die voorlaaste week van elke kwartaal nie. Die
merieteplegtigheid-organiseerder tree as koördineerder op.
BV Beleid 7.11 2/26
1.1.7. Voogde/organiseerders van die onderskeie aktiwiteite is verantwoordelik vir die deeglike en gekontroleerde opdatering van
die merieteboeke. Die merieteboeke moet reeds sewe (7) dae na afloop van die betrokke aktiwiteit ingehandig word en bevat die volgende inligting soos gestipuleer deur hierdie reglement:
Spanlyste;
Deelname sertifikate;
Merietetoekennings;
Spesiale toekennings;
Nominasies aangaande spesiale vermelding vir toekennings.
1.1.8. Trofeetoekennings bestaan uit eenvormige wisseltrofees. ʼn Meegaande merieteskildbalkie of ere-merieteskildbalkie word
toegeken en word dus die eiendom van die leerder. Sodanige wisseltrofees word onmiddellik na afloop van die funksie
terugbesorg aan die skool. Die betrokke toekenning word ook vergesel van ʼn merieteskildbalkie wat aan die leerder se
baadjie gedra word.
Wisseltrofee & Merieteskildbalkie (gelykstaande aan erekleure)– Spesiale merietetoekennings
Ere-Skild wisseltrofee & Ere-Merieteskildbalkie (gelykstaande aan spesiale erekleure)– Eretoekennings
1.1.9. 'n Leerder ontvang slegs die hoogste toekenning per kalenderjaar bv.:
ʼn Leerder ontvang nie kleure vir streekswenner (erekleure), en vir provinsiale wenner (erekleure) nie; ʼn Leerder ontvang slegs spesiale erekleure vir streekswenner en provinsiale wenner.
1.1.10. Voogde/organiseerders van die onderskeie aktiwiteite is verantwoordelik vir indien van aansoeke vir moontlike toekennings
by die organiseerder van die merieteplegtigheid. Indien daar kwelpunte is, meld die leerder dit by die aktiwiteit se voog/organiseerder aan vir heroorweging. Die organiseerder neem die regstellings na die merieteplegtigheid-
organiseerder. Geen leerder kom onderhandel self met die organiseerder nie.
1.1.11. Die merieteplegtigheid-organiseerder sal direk na afloop van aktiwiteite die nominasies van merietepryswenners by die organiseerders kry sodat toekennings vroegtydig uitgesorteer word.
1.1.12. Alle toekennings word jaarliks volledig in elke aktiwiteitsboek aangeteken. Voogde/organiseerders van die onderskeie aktiwiteite is verantwoordelik daarvoor om die toekennings jaarliks volledig in die onderskeie aktiwiteitsboeke aan te teken.
BV Beleid 7.11 3/26
1.1.13. Met die uitsluiting van gr. 12 PAT’s, word daar geen toekenning tydens merieteplegtigheid vir take of projekte gemaak nie.
1.1.14. Toekennings word per leerder afgehandel. Met die uitsondering van meriete-, ere-meriete en ere-penningtoekennings verskyn leerder dus eenmalig op verhoog en ontvang eenmalig alle toekennings.
1.1.15. ’n Kopie van elke kalenderjaar se toekenningslys moet op CD / geheuestokkie gestoor word.
1.2. Voorkoms van leerlinge
1.2.1 Voorkomsinspeksie van alle betrokke leerders moet twee (2) dae voor merieteplegtigheid gedoen word.
1.2.2 Eenvormige skooldrag moet deur alle leerders gedra word:
Korrekte seniordrag
Korrekte skooldrag – juniordrag
1.3. Akademiese Boekpryse
1.3.1. Graad 12 beste presteerder in elke leerarea moet 80% en hoër wees.
1.3.2. Graad 12 leerders met die hoogste punt (80% en hoër) in die praktiese komponent (PAT) van die volgende leerareas ontvang toekennings: Visuele Kuns, Siviele Tegnologie, Ingenieursgrafika en -ontwerp, Gasvryheidstudies, Toerisme,
Inligtingstegnologie en Rekenaartoepassingstegnologie.
1.4. Toekennings na Finale Eksamens
1.4.1. 'n Leerder wat 'n akademiese toekenning misloop tydens die merieteplegtigheid, en wel kwalifiseer na afloop van die finale eksamen, kan in Januarie van die daaropvolgende jaar aansoek doen vir die toekenning.
1.5. Uitnodigings
Die volgende persone word na die merieteplegtigheid genooi:
‘n Leraar;
Alle lede van die beheerliggaam;
Spesiale gaste op versoek van hoof en/of merietekomitee;
Spesiale gas om gedeelte van oorhandigings waar te neem (‘n oud-hoofleier of oud-president van die skool.)
BV Beleid 7.11 4/26
Ouers van leerders wat toekennings ontvang tydens die merieteplegtigheid word skriftelik uitgenooi.
Graadvoogde oorhandig hul onderskeie grade se toekennings.
Dit is verpligtend vir alle personeel om vir die volle duur van die merieteplegtigheid teenwoordig te wees.
1.6. Spreekbeurte tydens die Merieteplegtigheid
1.6.1. Slegs die volgende persone het spreekbeurte tydens die program:
Programleiers neem verwelkoming waar asook programleiding;
Leraar neem die opening waar;
Die gasspreker as motiveringspreker indien beskikbaarheid dit toelaat;
Die hoof;
Hoofleiers namens huidige matrikulante.
1.7 NB!!! Ophoop van Toekennings
‘n Leerder mag slegs een balkie, bv. kleure (wit balkie) akademie, per aktiwiteit op sy/haar baadjie vertoon ongeag die hoeveelheid van hertoekennings.
By verwerwing van die volgende vlak van kleure in ‘n aktiwiteit, bv. ere-kleure (rooi balkie met wit lourierkranssakwapen), word die oorspronklike behou en die nuwe bygevoeg.
By verwerwing van die hoogste vlak van kleure in ‘n aktiwiteit, bv. spesiale ere-kleure (goue balkie met ‘n goue
lourierkranssakwapen), word die oorspronklike behou en die nuwe bygevoeg.
‘n Leerder kan dus nie meer as drie (3) balkies per aktiwiteit, 1 wit, 1 rooi en 1 goud op sy/haar baadjie vertoon nie.
Ophoop van toekennings per aktiwiteit Resultaat
2 of 4 X SERTIFIKATE (volgens reglement)
(GEEN BALKIES)
KLEURE
(1 X WIT BALKIE en WIT lourierkranssakwapen)
3 X KLEURE
(1 X WIT BALKIE en 2 X hertoekennings)
ERE-KLEURE
(1 X ROOI BALKIE en WIT lourierkranssakwapen)
2X ERE-KLEURE
(1 X ROOI BALKIE en 1 hertoekenning)
SPESIALE ERE-KLEURE
(1 X GOUE BALKIE en GOUE lourierkranssakwapen)
BV Beleid 7.11 5/26
2. TOEKENNING
2.1 Akademies en verwante toekennings
2.1.1 Akademiese prestasie
Deelname Sertifikaat Kleure Erekleure Spesiale kleure Spesiale toekennings
Gr 11 & 12
Prestasietoekenning
Akademiese sertifikaat Jaarpunt 70% – 74%
Gr 10 Jaarpunt 75 - 79%
Gr 8 & 9
Jaarpunt 80 – 84%
Gr 11 & 12
Merietetoekenning
Jaarpunt 75% en hoër
Gr 10 Jaarpunt 80% en hoër
Gr 8 & 9
Jaarpunt 80% en hoër
Gr 8-11: Dux leerder bo 80%
3 X Kleure
2 X Erekleure
3 X Erekleure (her)
Boekprys
Gr 12: Hoogste gemiddeld per leerarea bo 80%
Gr 12: Hoogste gemiddeld per leerarea PAT bo 80%
Spesiale Meriete wisseltrofee
& Merieteskild (Balkie)
Gr 8-11: Dux leerder bo 80%
Ere-Meriete wisseltrofee (skild)
Ere-Merieteskild (Balkie) Gr 12: 5 jaar deurlopende
jaarpunt bo 80% gehandhaaf
Ere-penning
Gr 12: Dux-leerder bo 80%
BV Beleid 7.11 6/26
2.1.2 Teenwoordigheid - Getroue skoolbesoek
Deelname Sertifikaat Kleure Erekleure Spesiale Erekleure Spesiale toekennings
Gr 8-12: 1 jaar 100% skoolbesoek tot en met
5 jaar
- - - Merieteskild (Balkie)
5 jaar getroue skoolbesoek
Ere-Merieteskild (Balkie)
12 jaar getroue skoolbesoek (moet bewys lewer)
2.1.3 Expo – Wetenskappe, Toerisme, Visuele Kuns, Afrikaans, ens.
Deelname Sertifikaat Kleure Erekleure Spesiale Erekleure Spesiale toekennings
Nelspruitdistrik:
Medaljewenners - goud
Streekswenner
Provinsiale wenner
3 x Kleure
Top 5 Nasionaal
2 x Erekleure
Spesiale vermelding: Merietekomitee
Ere-Merieteskild (Balkie)
Nasionaal Goud
2.1.4 Olimpiades – Algemene kennis, Afrikaans, Engels, Wiskunde en Inligtingstegnologie
Deelname Sertifikaat Kleure Erekleure Spesiale Erekleure Spesiale toekennings
3e Jaar – Skoolwenner
in ‘n olimpiade
3 X verskillende
olimpiades in een jaar
Streekswenner
Provinsiale Wenner
3 x Kleure
Top 5 Nasionaal
2 X Erekleure
Spesiale vermelding: Merietekomitee
Ere-Merieteskild (Balkie)
Nasionaal Goud
BV Beleid 7.11 7/26
2.2 Prysenswaardige toekennings
2.1.5 Dienslewering – Sluit alle vorme van uitstaande dienslewering in soos deur personeel genomineer: bv. Buitengewone
hulp tydens funksies, kriekettellinghouers, uitreikaksies en klank.
Deelname Sertifikaat Kleure Erekleure Spesiale Erekleure Spesiale toekennings
1 – 5 Jaar Dienslewering Spesiale vermelding:
Meriete-komitee
Bv. 3 jaar getroue
diens
Spesiale vermelding:
Meriete-komitee
Bv. 5 jaar getroue
diens
Spesiale vermelding:
Merietekomitee
Bv. Volgehoue
uitstaande
onbaatsugtige diens
Ere-Merieteskild (Balkie)
Soos genomineer
2.1.6 Verdienstelikheid - Sluit in uitstaande verdienstelikheidbydraes gelewer deur leerders bv. Mnr. & Mej. Bergvlam,
Debutante en andere
Deelname Sertifikaat Kleure Erekleure Spesiale Erekleure Spesiale toekennings
Finaliste deelname Debutante onder 1ste 3 in
kompetisie
Debutante streekswenner Debutante provinsiale
wenner
Spesiale vermelding:
Merietekomitee
Mnr. & Mej. Bergvlam
wenners wat ten minste 3
noemenswaardige
uitreikaksies inisieer en
voltrek in hul termyn.
Mnr. & Mej. Bergvlam
wenners wat ten minste 4
noemenswaardige
uitreikaksies inisieer en
voltrek in hul termyn.
Mnr. & Mej. Bergvlam
wenners wat ten minste 5
noemenswaardige
uitreikaksies inisieer en
voltrek in hul termyn.
Spesiale vermelding:
Merietekomitee
Ere-Meriete Skild
(Balkie)
Soos genomineer
BV Beleid 7.11 8/26
Algemeen Leerders wat ten minste 3
noemenswaardige
uitreikaksies inisieer en
voltrek in een
kalenderjaar.
Leerders wat ten minste 4
noemenswaardige
uitreikaksies inisieer en
voltrek in een
kalenderjaar.
Leerders wat ten minste 5
noemenswaardige
uitreikaksies inisieer en
voltrek in een
kalenderjaar.
Spesiale vermelding:
Merietekomitee
2.3 Leierskap
Deelname Sertifikaat Kleure Erekleure Spesiale Erekleure Spesiale toekennings
VLR
2-Jaar volgens kriteria
(Gr8 - outomaties
uitgesluit)
VLR 3 jaar volgens
kriteria
VLR 5 jaar volgens
kriteria
VLR BK-komiteelede
VLR Komiteevoorsitters
VLR Visepresident
Spesiale vermelding:
Merietekomitee
Ere-Meriete Skild (Balkie)
VLR Presidente
Nasionale spankaptein
Sportkaptein
o/14 – 2e Spanne
volgens kriteria
Interhuiskaptein
Interhuisdirigent
Spankaptein
Prov. Span-
onderkaptein
Sportkaptein 1e span
Interhoër dirigente
Spesiale vermelding: Merietekomitee
Prov. spankaptein
Interhoër dirigente
wenners
Komiteebestuurslid
Redaksielid -
Skoolkoerant
ATKV
Komiteebestuur- Voorsitter
Bestuurslid 3 jaar
volgens kriteria
Redakteur Skoolkoerant
3 x kleure
Bestuurslid 5 jaar
volgens kriteria
Spesiale vermelding: Merietekomitee
BV Beleid 7.11 9/26
2.4 Sport
2.4.1 Geaffilieerd binne skoolverband
Leerders wat vir spansport toekennings in aanmerking kom moes ten minste:
o 90% van die seisoen se wedstryde gespeel het.
o 90% van die seisoen se oefeninge bygewoon het.
Spesiale toekennings kan vir herhaalde uitstaande prestasies gemaak word met die goedkeuring van die merietekomitee.
2.4.1.1 Atletiek
Deelname Sertifikaat Kleure Erekleure Spesiale Erekleure Spesiale toekennings
Deelname Interhoër Silwer & Brons medalje
by Interhoër
Top 10
ASA + 650
Mussa-Streekwenner
Goud Interhoër
Interhoërrekord
ASA +800
Provinsiale- verteenwoordiging
3 x Kleure
Mussa-Provinsiale wenner
2 x Erekleure
Spesiale vermelding:
Merietekomitee
Bv 3 x goud IH
Bv 5 jaar IH deelname
Spesiale meriete wisseltrofee
Merieteskild (Balkie)
Jnr. Meisie-atleet
Jnr. Seun-Atleet
Snr. Meisie-atleet
Snr. Seun-Atleet
Ere-Meriete
wisseltrofee (skild)
Ere-Meriete Skild
(Balkie)
Hoogste vlak - Finaal
Medalje op SA’s
Lid van SA skolespan
Hoogste vlak - Wenner
BV Beleid 7.11 10/26
2.4.1.2 Hokkie (seuns & meisies)
Deelname Sertifikaat Kleure Erekleure Spesiale Erekleure Spesiale toekennings
Deelname alle spanne Lid van 1e span
Poel/Streekligawenners
Lid van Streekspan
Lid van Provinsiale span
Provinsiale ligawenners
3 x Kleure
2 x Ere-kleure
Spesiale vermelding:
Merietekomitee
Spesiale Meriete wisseltrofee
Merieteskild (Balkie)
Jnr. Meisie Hokkie-speler
Jnr. Seun Hokkiespeler
Snr. Meisie Hokkie-speler
Snr. Seun Hokkiespeler
Ere-Meriete
wisseltrofee (skild)
Ere-Meriete Skild
(Balkie)
Hoogste vlak - Finaal
Lid van SA skolespan
Hoogste vlak - Wenner
BV Beleid 7.11 11/26
2.4.1.3 Krieket seuns & dogters
Deelname Sertifikaat Kleure Erekleure Spesiale Erekleure Spesiale toekennings
Deelname alle spanne Lid van 1e span
Poel/Streekligawenners
Lid van Streekspan
Lid van Provinsiale span
Provinsiale ligawenners
3 x Kleure
2 x Ere-kleure
Spesiale vermelding:
Merietekomitee
Spesiale Meriete wisseltrofee
Merieteskild (Balkie)
Jnr. Krieketspeler
Snr. Krieketspeler
Ere-Meriete wisseltrofee (skild)
Ere-Meriete Skild (Balkie)
Hoogste vlak - Finaal
Lid van SA skolespan
Hoogste vlak - Wenner
BV Beleid 7.11 12/26
2.4.1.4 Landloop
Deelname Sertifikaat Kleure Erekleure Spesiale Erekleure Spesiale toekennings
Deelname alle spanne Poel/Streekligawenners
Lid van streekspan
Lid van provinsiale span
Provinsiale ligawenners
3 x Kleure
2 x Ere-kleure
Spesiale vermelding:
Merietekomitee
Spesiale Meriete wisseltrofee
Merieteskild (Balkie)
Jnr. Meisie Landloop
atleet
Jnr. Seun Landloop
atleet
Snr. Meisie Landloop
atleet
Snr. Seun Landloop
atleet
Ere-Meriete wisseltrofee (skild)
Ere-Meriete Skild (Balkie)
Hoogste vlak - Finaal
Lid van SA skolespan
Hoogste vlak –Wenner
BV Beleid 7.11 13/26
2.4.1.5 Netbal
Deelname Sertifikaat Kleure Erekleure Spesiale Erekleure Spesiale toekennings
Deelname alle spanne Lid van 1e span
Poel/Streekligawenners
Lid van streekspan
Lid van provinsiale span
Provinsiale ligawenners
3 x Kleure
2 x Ere-kleure
Spesiale vermelding:
Merietekomitee
Spesiale Meriete wisseltrofee
Merieteskild (Balkie)
Jnr. Netbalspeler
Snr. Netbalspeler
Ere-Meriete wisseltrofee (skild)
Ere-Meriete Skild (Balkie)
Hoogste vlak - Finaal
Lid van SA skolespan
Hoogste vlak - Wenner
BV Beleid 7.11 14/26
2.4.1.6 Rugby
Deelname Sertifikaat Kleure Erekleure Spesiale Erekleure Spesiale toekennings
Deelname alle spanne Lid van 1e span
Poel/Streekligawenners
Lid van streekspan
Lid van provinsiale span
Provinsiale ligawenners
3 x Kleure
2 x Ere-kleure
Spesiale vermelding:
Merietekomitee
Spesiale Meriete wisseltrofee
Merieteskild (Balkie)
Jnr. Rugbyspeler
Snr. Rugbyspeler
Ere-Meriete
wisseltrofee (skild)
Ere-Meriete Skild (Balkie)
Hoogste vlak - Finaal
Lid van SA skolespan
Hoogste vlak –Wenner
BV Beleid 7.11 15/26
2.4.1.7 Skaak
Deelname Sertifikaat Kleure Erekleure Spesiale Erekleure Spesiale toekennings
Deelname Lid van 1ste span
Poel/Streekligawenners
Lid van streekspan
Lid van provinsiale span
Provinsiale ligawenners
3 x Kleure
2 x Ere-kleure
Spesiale vermelding:
Merietekomitee
Spesiale Meriete wisseltrofee
Merieteskild (Balkie)
Jnr. Skaakspeler
Snr. Skaakspeler
Ere-Meriete wisseltrofee (skild)
Ere-Meriete Skild
(Balkie)
Hoogste vlak - Finaal
Lid van SA skolespan
Hoogste vlak - Wenner
BV Beleid 7.11 16/26
2.4.1.8 Skiet
Deelname Sertifikaat Kleure Erekleure Spesiale Erekleure Spesiale toekennings
Deelname Top 4 skuts van die jaar
Poel/Streekligawenners
Lid van streekspan
Lid van provinsiale span
Provinsiale ligawenners
2 x Ere-kleure
Spesiale vermelding:
Merietekomitee
Spesiale Meriete wisseltrofee
Merieteskild (Balkie)
Jnr. Skut
Snr. Skut
Ere-Meriete wisseltrofee (skild)
Ere-Meriete Skild
(Balkie)
Hoogste vlak - Finaal
Lid van SA skolespan
Hoogste vlak - Wenner
BV Beleid 7.11 17/26
2.4.1.9 Sokker (Seuns en Meisies)
Deelname Sertifikaat Kleure Erekleure Spesiale Erekleure Spesiale toekennings
Deelname alle spanne Lid van 1ste span
Poel/Streekligawenners
Lid van streekspan
Lid van provinsiale span
Provinsiale ligawenners
3 x Kleure
2 x Ere-kleure
Spesiale vermelding:
Merietekomitee
Spesiale Meriete wisseltrofee
Merieteskild (Balkie)
Jnr. Meisie Sokkerspeler
Jnr. Seun Sokkerspeler
Snr. Meisie Sokkerspeler
Snr. Seun Sokkerspeler
Ere-Meriete wisseltrofee (skild)
Ere-Meriete Skild (Balkie)
Hoogste vlak - Finaal
Lid van SA skolespan
Hoogste vlak - Wenner
BV Beleid 7.11 18/26
2.4.1.10 Swem (Swembad en oopwater)
Deelname Sertifikaat Kleure Erekleure Spesiale Erekleure Spesiale toekennings
Deelname Interhoër Silwer & Brons medalje by Interhoër
Top 15
FINA + 650
Streekswenner
Goud Interhoër
Interhoërrekord
FINA +800
Lid van Provinsiale span
3 x Kleure
Mpumalanga Skole-kampioenskapwenner
2 x Erekleure
Spesiale vermelding:
Merietekomitee
Bv 3 x goud
Bv 5 jaar IH deelname
Spesiale Meriete wisseltrofee
Merieteskild (Balkie)
Jnr. Meisie-swemmer
Jnr. Seun-swemmer
Snr. Meisie-swemmer
Snr. Seun-swemmer
Ere-Meriete
wisseltrofee (skild)
Ere-Meriete Skild
(Balkie)
Hoogste vlak - Finaal
Medalje op SA’s
Lid van SA skolespan
Hoogste vlak - Wenner
BV Beleid 7.11 19/26
2.4.1.11 Tennis (Seuns en Meisies)
Deelname Sertifikaat Kleure Erekleure Spesiale Erekleure Spesiale toekennings
Deelname alle spanne Lid van 1e span
Poel/Streekligawenners
Lid van streekspan
Lid van provinsiale span
Provinsiale ligawenners
3 x Kleure
2 x Ere-kleure
Spesiale vermelding:
Merietekomitee
Spesiale Meriete wisseltrofee
Merieteskild (Balkie)
Meisie tennisspeler van die jaar
Seun tennisspeler van die jaar
Ere-Meriete wisseltrofee (skild)
Ere-Meriete Skild (Balkie)
Hoogste vlak - Finaal
Lid van SA skolespan
Hoogste vlak - Wenner
BV Beleid 7.11 20/26
2.4.2 Geaffilieerde sport – Buite skoolverband (Deelname nie noodwendig in ouderdomsgroepe nie)
Tweekamp, Ringbal, Gimnastiek, Ruitersport en Jukskei
Deelname Sertifikaat Kleure Erekleure Spesiale Erekleure Spesiale toekennings
Deelname Lid van Streekspan
Lid van provinsiale
span
3x Kleure
2x Erekleure
Spesiale vermelding: Merietekomitee
Ere-Meriete Skild (Balkie)
Lid van SA skolespan
Hoogste vlak - Wenner
BV Beleid 7.11 21/26
2.4.3 Nie-Geaffilieerde sport – Buite skoolverband
Verwys na die afdeling Algemene Sake, punt 1.1.1 asook 1.1.2 van hierdie reglement.
Deelname Sertifikaat Kleure Erekleure Spesiale Erekleure Spesiale toekennings
Deelname - - Spesiale vermelding
Ere-Meriete Skild
(Balkie)
Lid van SA span
SA verteenwoordiging
met uitstalling ens.
Wenner Nasionaal – Top 3
BV Beleid 7.11 22/26
2.5 Kultuur
Spesiale toekennings kan vir uitmuntende prestasie op kultuurgebied gemaak word met die goedkeuring van die merietekomitee.
Alle toekennings word gedoen op grond van een (1) kalenderjaar se prestasie.
2.5.1 Revue, Musiekblyspel
Deelname Sertifikaat Kleure Erekleure Spesiale Erekleure Spesiale toekennings
Deelname Hoofrolspeler
3 X kleure
Spesiale vermelding:
Merietekomitee
2 x Erekleure
Spesiale vermelding: Merietekomitee
Merieteskild (Balkie)
Ere-Meriete Skild (Balkie)
Spesiale vermelding: Merietekomitee
2.5.2 Eisteddfod
Deelname Sertifikaat Kleure Erekleure Spesiale Erekleure Spesiale toekennings
3A+ of 2A++ 3A++
5A+
3x Kleure
4A++
Algehele wenner van afdeling
2 x Erekleure
Spesiale vermelding:
Merietekomitee
Merieteskild (Balkie)
Ere-Meriete Skild
(Balkie)
Spesiale vermelding:
Merietekomitee
BV Beleid 7.11 23/26
2.5.3 Redenaars Afrikaans en Engels; Debat Afrikaans en Engels
Deelname Sertifikaat Kleure Erekleure Spesiale Erekleure Spesiale toekennings
Deelname Streeks-
kompetisie
Wenner
poel/streekskompetisie
Provinsiale wenner
Top 5 Nasionaal
3 X Kleure
2 X Erekleure
Spesiale vermelding: Merietekomitee
Spesiale Meriete
wisseltrofee
Merieteskild (Balkie)
Jnr. Redenaar Afr. Snr. Redenaar Afr.
Jnr. Best Speaker Snr. Best Speaker
Ere-Meriete wisseltrofee (skild)
Ere-Meriete Skild (Balkie)
Wenner Nasionaal – Top 3
2.6 SPESIALE TOEKENNINGS
Let Wel! Streeks, provinsiale en nasionale erkenning dien slegs as motivering en nie as die bepalende maatstaf vir die
toekennings nie. Hoërskool Bergvlam en die meriete-komitee behou die uitsluitlike reg voor by die bepaling van meriete
toekennings.
BV Beleid 7.11 24/26
2.6.1. Merieteskild Balkie (word ontvanger se eiendom) en/of wisseltrofee
(Gelykwaardig aan erekleure – rooi toekennings)
a) Beste junior en senior seun/meisie van die seisoen in elke sportsoort. (Volgehoue kwaliteit van spel of deelname,
sportmanskap en getrouheid word gedurende die seisoen in ag geneem)
b) Beste Afrikaanse Redenaar Senior/Junior
c) Beste Engelse Redenaar Senior/Junior
d) 5 Jaar getroue skoolbesoek
e) Veelsydigste leerder Graad 8 - 11 (Sport, Akademie, Leierskap, Kultuur)
f) Dux-leerder Gr 8-11
g) Span van die Jaar
2.6.2. Ere-Skild Wisseltrofee en/of Ere-Meriete Skild (Balkie - word eiendom van ontvanger)
(Gelykwaardig aan Spesiale erekleure – goue toekenning)
a) Veelsydigste sportseun (volgens punte)
b) Veelsydigste sportmeisie (volgens punte)
c) Hoogste vlak / nasionale deelnemer in finaal bv. Beeld trofee finaal, ens. (binne skoolverband)
d) Medaljewenners SA’s / Hoogste vlak – Top 3
e) Kaptein nasionale span
f) Lid van nasionale span
g) 12 jaar getroue skoolbesoek
h) Graad 12 leerders 5 jaar 80% en hoër jaarpunt
i) VLR Presidente/Voorsitters
BV Beleid 7.11 25/26
2.6.3. Erepennings (Word eiendom van ontvanger)
(Hoogste Ere-toekenning – spesiale medalje)
a) Sportseun - hoogste sportprestasie
Indien gelyk, word veelsydigheid op hoogste vlak in aanmerking geneem (Gr 8 – 12)
b) Sportmeisie - hoogste sportprestasie
Indien gelyk, word veelsydigheid op hoogste vlak in aanmerking geneem (Gr 8 – 12)
c) Kultuurpersoonlikheid - Punte vir totale betrokkenheid (Gr 8 – 12)
d) DUX-leerder (Slegs Graad 12)
e) Hoof se toekenning (Slegs Graad 12)
f) Vlam van Bergvlam (Slegs Graad 12)
2.6.4. Kontantpryse
a) Kan afhangende van borgskappe / donasies saam met sekere erepennings toegeken word
2.6.5. Spesiale Eenmalige Ere-skild Toekennings (Ereskild - balkie)
a) Soos genomineer en goedgekeur deur die Merietekomitee
BV Beleid 7.11 26/26
3 PROFORMA VIR TOEKENNINGS TOV VEELSYDIGHEID GRAAD 8-12
’n Toekenning vir die veelsydigste leerder in elke graad word gemaak met inagneming van
prestasie op die gebied van sport, akademie, leierskap en kultuur gesamentlik. Die hoogste
toekenning in die spesifieke jaar in elke onderafdeling word bepunt. Ophoopbare toekennings
bv. 3 x sertifikate – kleure word nie in ag geneem nie.
3.1 SPORT
Die beste 3 sportaktiwiteite word bepunt. Punt uit 30 word verwerk na ____%.
Sport 1 Sport 2 Sport 3
Ereskild 10
Spesiale erekleure 8
Erekleure 6
Kleure 4
Deelnamesertifikaat 2
3.2 AKADEMIE
% ______ (Die jaarpunt word as persentasie bereken)
3.3 LEIERSKAP
Die beste 3 leierskap-aktiwiteite word bepunt. Punt uit 30 word verwerk na ___%
Leierskap 1 Leierskap 2 Leierskap 3
Ereskild 10
Spesiale erekleure 8
Erekleure 6
Kleure 4
Deelnamesertifikaat 2
3.4 KULTUUR
Die beste 3 aktiwiteite word bepunt. Die gesamentlike punt uit 30 word verwerk na ____%
3.4.1 Redenaars (alle kompetisies) 3.4.2 Eisteddfod
Ereskild 10 Ereskild 10
Spesiale erekleure 8 Spesiale erekleure 8
Erekleure 6 Erekleure 6
Kleure 4 Kleure 4
Deelnamesertifikaat 2 Deelnamesertifikaat 2
3.4.3 Revue/Musiekblyspel/Toneel 3.4.4 EXPO en Olimpiades
Ereskild 10 Ereskild 10
Spesiale erekleure 8 Spesiale erekleure 8
Erekleure 6 Erekleure 6
Kleure 4 Kleure 4
Deelnamesertifikaat 2 Deelnamesertifikaat 2
Nuwe kultuuraktiwiteite kan jaarliks bygevoeg en volgens dieselfde riglyn beoordeel word.
OPSOMMING
Sport __________%
Akademie __________%
Leierskap __________%
Kultuur __________%
TOTAAL: _________%
Recommended