Neoklassisisme [compatibility mode]

Preview:

Citation preview

Waar in die Geskiedenis is ons nou…?

Renaissance 1400-1600Barok 1600-1700Rococo 1700-1750Neoklassisisme 1750 - 1800

NEOKLASSISISME

AGTERGROND1748Herontdek antiekeOpstand teen?

Rococo

• DIE ERA VAN VERLIGTING- ophef van rede bo emosie, intellek

• BELANGRIKE IDEES- Franse Rewolusie, filosofie van

Descartes en Rosseau, klassieke herlewing

Terugkeer na die Klassieke styl…..

ROCOCO

Die Franse Revolusie vind plaas vanaf 1789 tot 1799. Hoekom het die revolusie plaasgevind?BelastingkwessiesHet almal belasting betaal?Wat het nog bygedra tot die revolusie?

Op 14 Julie 1789 val burgers die Bastille aanDie Revolusie eindigVyf jaar later word Napoleon Bonaparte ingehuldig as leier van Frankryk.

Franse RevolusieFilosofie van Rousseau en DescartesHerlewing van die Klassieke kuns

Opstand teen ou vorms van regeringWat behels ‘n monargie?Revolusie het ‘n nuwe tydperk ingewei waar nuwe idees floreer het.As wat staan die 18de eeu ook bekend?

Kunstenaars bevraagteken hul eie styl.

Kuns word ook meer waardeer.

Hoekom?

– RENE DESCARTES

Afgelei van die Latynse woorde…PhyloWat beteken dit?LOVESophieWat beteken dit?WISDOMDws= LOVE OF WISDOM

Observasie NB!Rooms Katolieke Kerk gekritiseerHoekom was hulle gekritiseer?Klem op kennis en dit wat ge-observeer kan word.Eerste inseklopedie is tussen 1751-1772 deur Diderot in Parys uitgegee.

Voltaire het met Konings en geleerdes dwarsdeur Europa korrespondeer. Hy het baie pamflette, opstelle en boeke geskryf waarin hy die idees van die Verligting verduidelik het. Die bekendste filosoof was egter Jean-Jacques Rousseau wie se boeke, onder andere die Sosiale Kontrak (1762) baie groot invloed op die politieke en onderwysstelsel gehad, en grotendeels tot die Romantisisme aanleiding gegee het. Sy boeke is dwarsdeur die Nuwe Wêreld gelees, en selfs in Amerika het die Benjamin Franklin en Thomas Jefferson beinvloed.

- Jean Jacques Rousseau

Produk van die VerligtingHerculaneum en Pompeii opgegraweLord Elgin red ruines van AcropolisFokus op antieke beskawings.Tweede keer in die Geskiedenis.Wanneer het dit ook gebeur?

Rome was die middelpunt

Johan Winckelmann beinvloed kunstenaars en geskiedkundiges se idees.

Kunstenaars was aanbeveel om “hul kwasse in intellek te doop“

Kuns het meer substansie- in teenstelling met Rococo.

JACQUES-LOUIS DAVID = DIE EED VAN DIE HORATII

JACQUES-LOUIS DAVID = DIE DOOD VAN SOCRATES

JACQUES-LOUIS DAVID = DIE DOOD VAN MARAT

JACQUES-LOUIS DAVID = NAPOLEON BY DIE SAINT

BERNARD-PAS

• Griekse boustyl-invloed• Reghoeke• Geometriese vorms: suiwer vorms• Klem verskuif van vrylike vloeiende lyne na statiese massas

“Meesters” se werk geherproduseerVerander ras en geslagInvloed van die ZeitgeistGebruik rooi neus- stereotipesSeun met ‘n AK47Wat spreek dit aan?

KolonialismePolitiese onrusSeksualiteitKontemporêre Afrika“Vanitas”-simbole = die skedel