Skeiding van deeltjies tydens fisiese en chemiese verandering ......2020/05/02  · Energie word...

Preview:

Citation preview

Skeiding van deeltjies tydens fisiese en chemiese veranderingp. 173

Fisiese verandering'n Verandering waarin:• Geen nuwe stowwe gevorm word nie.• Energieveranderings klein is in vergelyking met

chemiese veranderings.• Massa, getal atome en molekule behoue bly.• Molekule net herrangskik word = fase verander.

Molekule skei wanneer water verdamp om waterdampte vorm (en dit is ‘n omkeerbare verandering).

Fisiese verandering

Wanneer ys smelt, begin molekule wanordelik beweeg as gevolg van intermolekulêre kragte wat oorkom word(ook ‘n omkeerbare verandering).

Fisiese verandering

'n Verandering waarin:• Nuwe chemiese stowwe gevorm

word, molekule gebreek en atome herrangskik word.

• Energieveranderings baie groter is as dié van fisiese veranderings (meer energie is nodig om kragte tussen atome te oorkom as tussen molekule).

Chemiese verandering (onomkeerbaar / baie moeilik omkeerbaar)

• Chemiese verandering vind plaas tydens chemiese reaksies.

Reaktante reageer om produkte te vorm, m.a.w. molekulesbreek op, atome word herrangskik en vorm nuwe molekules.

AANTAL MOLEKULES BLY NIE BEHOUE NIE, MAAR AANTAL ATOME WEL (GEBALANSEERDE CHEMIESE REAKSIES).

Endotermiese reaksie:

Energie word geabsorbeer (opgeneem) tydens die reaksie.

Eksotermiese reaksie:

Energie word vrygestel tydens die reaksie.

p. 180,nos. 3, 5

Kragwerk

3.1 Bak ‘n eier3.2 Maak roosterbrood3.3 Breek van eiers3.4 Sny ‘n brood3.5 Steek ‘n vuurhoutjie aan3.6 Braai marshmallows3.7 Roes van spykers3.8 Smelt van ys3.9 Glas wat breek3.10 Kook van water3.11 Vars lemonade

3. Sê of elk van die volgende ‘n fisiese of chemiese verandering is:

ChemiesChemiesFisiesFisiesChemiesChemiesChemiesFisiesFisiesFisiesFisies

3.12 Bak van ‘n koek3.13 Grassny3.14 Vuurwerke3.15 Verteer van kos3.16 Brou van bier

3. Sê of elk van die volgende ‘n fisiese of chemiese verandering is:

ChemiesFisiesChemiesChemiesChemies

5. ‘n Leerder ondersoek die eienskappe van koper(II)sulfaat.5.1 Noem die nodige apparaat vir die ondersoek.

• Bunsenbrander• Proefbuis

5. ‘n Leerder ondersoek die eienskappe van koper(II)sulfaat.5.2 Noem en gee die formules van al die chemikalieë wat gebruik is.

water - H2Okoper(II)sulfaat - CuSO4

5. ‘n Leerder ondersoek die eienskappe van koper(II)sulfaat.5.3 Gebruik die inligting en skryf die prosedure neer vir die ondersoek.

Voeg blou kopersulfaatkristalle in ‘n proefbuis.Verhit die kristalle oor ‘n bunsenbrander.Neem enige veranderinge waar, en teken aan.Laat die proefbuis afkoel.Voeg water by die inhoud.Neem enige veranderinge waar, en teken aan.

5. ‘n Leerder ondersoek die eienskappe van koper(II)sulfaat.5.4 ‘n Vaste anorganiese verbinding wat watermolekule bevat, staan bekend

as ‘n hidraat. Tydens watter ondersoek is ‘n hidraat gebruik?Verduidelik jou antwoord.

Ondersoek 1Water het tydens verhitting uit die verbindingontsnap, sodat die kleur van blou na wit verander het.

5. ‘n Leerder ondersoek die eienskappe van koper(II)sulfaat:5.5 Sê of die verandering vir elke ondersoek ‘n fisiese of chemiese

verandering is. Gee in elke geval ‘n rede vir jou antwoord.

Ondersoek 1 – Fisies, want geen nuwe stowweis gevorm nie.Ondersoek 2 – Chemies, want nuwe stowwe is gevorm.

Voorbeelde van chemiese veranderingEksperiment 1: Ontbinding van waterstofperoksiedom water en suurstof te vorm, bl. 176

Wat gebeur met die gloeiende houtsplinter wanneer dit in die proefbuisgedruk word waarin die gas versamel is?

Die gloeiende houtsplinter ontvlam.

Watter gevolgtrekking kan jy maak uit die antwoord in Vraag 1?

Die gas in die proefbuis is suurstof.

Is die ontbinding van waterstofperoksied ‘n fisiese of chemiese verandering? Verduidelik.

Chemies, nuwe stowwe word gevorm.

Voorbeelde van chemiese verandering

Eksperiment 1:Ontbinding van waterstofperoksied om water en suurstof te vorm, bl. 176

2H2O2→ 2H2O + O2

Mangaandioksied word bygevoeg as katalisator.Wat is ‘n katalisator?

‘n Katalisator is ‘n stof wat gebruik word om ‘n chemiese reaksie vinniger te laat plaasvind, sonder om self ‘n permanente verandering te ondergaan. (Reageer NIE.)

Voorbeelde van chemiese verandering

Eksperiment 2: Sintesereaksie – verbranding van H2 met O2

om H2O te vorm, bl. 177

Wat gebeur wanneer die brandende vuurhoutjie in die bek van die proefbuis wat die waterstof bevat, geplaas word?

Die gas slaan met ‘n knal aan die brand.

Watter gevolgtrekking kan jy maak uit die antwoord in Vraag 1?

Die gas in die proefbuis is waterstof.

Is hierdie reaksie ‘n fisiese of chemiese verandering? Verduidelik.

Chemies, nuwe stowwe word gevorm.

Voorbeelde van chemiese verandering

Eksperiment 2: Sintesereaksie – verbranding van H2 met O2

om H2O te vorm, bl. 177

2H2 + O2 → 2H2O

HH

O

O

HH

O

O HH

HH

H

H

OO

H

H

OO

H

H

HH

Wet van Behoud van Massa:

Chemiese verandering, bl. 187

In ‘n chemiese reaksie is die som van die massas van die reaktante gelyk aan die som van die massas van die produkte.

Massa en atome bly behoue, maar nie die aantal molekule nie.

Voorbeelde van chemiese verandering

Praktiese demonstrasie 3: Sintesereaksie van yster met swawel, bl. 175

Verhitting van Fe en S: Fe + S → FeS

SFe Fe2+S2-

Voorbeelde van chemiese veranderingEksperiment 1: Reaksie tussen loodnitraat en natriumjodied, bl. 187

Massa tydens stap 2: 133,7 gMassa tydens stap 4: 133,7 g

Hoe vergelyk die massas voor en nadat die reaksie plaasgevind het?

Gelyk

Word die Wet van Behoud van Massa deur die resultate bevestig?

JaDie reaksie tussen loodnitraat en natriumjodied lewer ‘n heldergeel neerslag. Die vergelyking vir die reaksie is: Pb(NO3)2(aq) + 2NaI(aq) → PbI2(s) + 2NaNO3(aq)Is hierdie ‘n fisiese of chemiese verandering? Verduidelik.

Chemies, nuwe stowwe word gevorm.

Berekeninge om die behoud van massa aan te toon:

Pb(NO3)2(aq) + 2NaI(aq) → PbI2(s) + 2NaNO3(aq)

Reaktante:Mr[Pb(NO3)2] = 207 + 2(14) + 6(16) = 331

Mr(NaI) = 23 + 127 = 150

Produkte:Mr(PbI2) = 207 + 2(127) = 461

Mr(NaNO3) = 23 + 14 + 3(16) = 85

Voor reaksie: 331 + 2(150) = 631 g

Na reaksie: 461 + 2(85) = 631 g

∴ Massa van die reaktante = massa van produkte

Voorbeelde van chemiese veranderingEksperiment 2: Reaksie tussen natriumhidroksied en soutsuur, bl. 188

Massa van beker met soutsuuroplossing: Massa van natriumhidroksied oplossing en indikator:

?

Massa van beker met oplossings: ?

Hoe vergelyk die massas voor en nadat die reaksie plaasgevind het?

GelykWord die Wet van Behoud van Massa deur die resultate bevestig?

JaDie reaksie tussen natriumhidroksied en soutsuur lewer geen neerslag nie. Die vergelyking vir die reaksie is: HCℓ(aq) + NaOH(aq) → NaCℓ(aq) + H2O(ℓ)Is hierdie ‘n fisiese of chemiese verandering? Verduidelik.

Chemies, nuwe stowwe word gevorm.

?

Wet van konstante samestelling, bl. 192

Verskillende monsters van ‘n verbinding het dieselfde samestelling, d.w.s. besit altyd dieselfde

elemente in dieselfde massaverhouding.

58,5 g NaCℓ bestaan uit 23 g Na

10 g NaCℓ bestaan uit

= 3,93 g Na

10

58,5× 23 g Na

23

58,5× 100 = 39,3%

3,93

10× 100 = 39,3%

p. 195,nos. 2.4, 2.5, 3, 4, 5, 9, 10

Verandering by nr. 5:Massa voor die reaksie = ______ magnesium + _______ suurstof= _________magnesiumoksied

Kragwerk

2.4 Gebruik relatiewe atoommassas en bereken die totale massa voor en na die reaksievir die gegewe Vergelyking 1.

NaHCO3(s) + H2O(ℓ) → NaOH(aq) + H2CO3(aq)

Reaktante:Mr(NaHCO3) = 23 + 1+ 12 + 3(16) = 84

Mr(H2O) = 2(1) + 16 = 18

Produkte:Mr(NaOH) = 23 + 16 + 1 = 40

Mr(H2CO3) = 2(1) + 12 + 3(16) = 62

Reaktante: 84 + 18 = 102 g en Produkte: 40 + 62 = 102 g∴ Massa bly behoue tydens die reaksie.

2.4 Gebruik relatiewe atoommassas en bereken die totale massa voor en na die reaksievir die gegewe Vergelyking 2.

NaHCO3(s) + H2O(ℓ) → NaOH(aq) + H2O(ℓ) + CO2(g)

Reaktante:Mr(NaHCO3) = 23 + 1+ 12 + 3(16) = 84

Mr(H2O) = 2(1) + 16 = 18

Produkte:Mr(NaOH) = 23 + 16 + 1 = 40

Mr(H2O) = 2(1) + 16 = 18

Reaktante: 84 + 18 = 102 g en Produkte: 40 + 18 + 44 = 102 g∴ Massa bly behoue tydens die reaksie.

Mr(CO2) = 12 + 2(16) = 44

9,5 g MgO

3. Wat is die massa van die produk (MgO) wat gevorm word wanneer 1,5 g Mgvolledig met 8 g O2 reageer?

Massa bly behoue:62,5 g – 50 g = 12,5 g suurstof

4. Watter massa suurstof moet met 50 g Cu reageer om 62,5 g CuO te vorm in die volgende reaksie?

2Cu(s) + O2(g) → CuO(s)

Massa voor die reaksie = ______ magnesium + ______ suurstof= 2, 770 g

5. ‘n 0,455 g monster van magnesium word toegelaat om in 2,315 g suurstof te brand.Die enigste produk is magnesiumoksied. Na die reaksie is die massa van dieongereageerde suurstof 2,015 g. Watter massa magnesiumoksied is geproduseer?

Massa na die reaksie: ? magnesiumoksied + ______ suurstof = 2,770 g

Massa magnesiumoksied = 2,77g - ______ suurstof = _______

0,455g 2,315g

2,015g

2,015g 0,755 g

2S(s) + 3O2(g) → 2SO3(g)

Reaktante:Mr(S) = 32

9. Bereken die massa swawel wat verbrand moet word om 3 kg swaweltrioksied te lewer:S(s) + O2(g) → SO3(g)

Mr(O2) = 2(16) = 32

Produkte:Mr(SO3) = 32 + 3(16) = 80

2(80) g SO3 word gelewer vanaf 2(32) g S

3 000 g SO3 word gelewer vanaf

= 1 200 g S

3000

160× 64 g S

Reaktante:Mr(NaOH) = 23 + 16 + 1 = 40

10. Bereken die massa tafelsout wat verkry word deur 10 g natriumhidroksied met soutsuur te neutraliseer om ‘n sout en water te vorm:

NaOH(aq) + HCℓ(aq) → NaCℓ(aq) + H2O(ℓ)

Mr(HCℓ) = 1 + 35,5 = 36,5

Produkte:Mr(NaCℓ) = 23 + 35,5 = 58,5

Mr(H2O) = 2(1) + 16 = 18

40 g NaOH lewer 58,5 g NaCℓ

10 g NaOH lewer

= 14,625 g NaCℓ

10

40× 58,5 g NaCℓ

Recommended