VAN WAAR KEN U MY ?

Preview:

DESCRIPTION

VAN WAAR KEN U MY ?. Johannes 1:43-51. Johannes 1:43-51. Van waar ken U my?. Johannes 1:48. “...toe jy nog onder die vyeboom was, het Ek jou al gesien ...”. NATANAEL. TWYFEL. BELYDENIS. 49 Toe roep Natanael uit: “Rabbi, U is die Seun van God; U is die Koning van Israel!”. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

VAN WAAR KEN U MY?Johannes 1:43-51

Johannes 1:43-51

Van waar ken U my?

Johannes 1:48

“...toe jy nog onder die vyeboom was,

het Ek jou al gesien...”

NATANAELTWYFEL

“Kan daar uit Nasaret iets goeds kom?”

BELYDENIS49Toe roep Natanael uit: “Rabbi, U is die Seun van God; U is die Koning van Israel!”

VROU BY DIE PUTTWYFEL

“Meneer, jy het nie eers ’n skepding nie en die put is diep...”

BELYDENIS“Is Hy nie miskien die Christus nie?”

TOMASTWYFEL

“As ek nie die merke!, sien nie... ...sal ek nooit glo nie.”

BELYDENIS“My Here en my God!”

Wat van my?TWYFEL BELYDENIS

Johannes 1:48“Rabbi, U is die

Seun van God; U is die Koning van

Israel!”

“...toe jy nog onder die vyeboom was,

het Ek jou al gesien...”

Van waar ken U my?

U is die Seun van God; U is

die Koning

Ek en jy leef voor die aangesig van God,

in Sy GENADE, LIEFDE, BEGRIP!

Skryf jou eie BELYDENIS:

“Ek... ... “

Jesus sê vir JOU...• “Toe jy nog onder die vyeboom

was, het Ek jou al gesien.”• “Glo jy omdat Ek vir jou gesê

het dat Ek jou onder die vyeboom gesien het?” • “Jy sal nog groter dinge as dit sien.”

Psalm 34:9

Kom ondervind en sien self dat die

Here goed is!

Recommended