rayryk.files.wordpress.com · Web viewFigure 2KNP se eie 'Canyon'. Dis meer indrukwekkend...

Preview:

Citation preview

Figure 1Die berge in Karoo Nas Park

Figure 2KNP se eie 'Canyon'. Dis meer indrukwekkend as wat die foto wys.

Figure 3Dit was eers n klip wat soos n olifant gelyk het maar by nadere toe twee renosters.

Figure 4Die kamp kombuis by Motala waar die ape ns beskuit geniet het.

Figure 5Rooi hartebeeste in Motale NP.

Figure 6Ontbyt by n piekniek plek in Motala.

Figure 7Hartebeeste neem n modderbad. Ver agter is n vlakvark.

Carli het ’n fantastiese stelsel in haar kamer. Sy noem dit MOB – Maksimale Oppervlak Benutting.

Vir meer informasie, kontak haar, gee net n kans om haar selfoon te vind.

Figure 8Carli se MOB stelsel.

Figure 9Selfs die kaste is MOB.

Recommended