View
5
Download
0
Category
Preview:
Citation preview
Page 1 of 18
Graad 6 Lesplan Vermenigvuldiging, Deling, koers, verhouding
(Konsep dokument)
DATUM: ………………………………………..
1. ONDERWERP: VERMENIGVULDING, DELING
2. KONSEPTE & VAARDIGHEDE WAT BEREIK MOET WORD:
3. Aan die einde van die les moet leerders weet en in staat wees om:
o Vermenigvuldiging van heelgetalle tot ten minstens 4-syfers met 3-syfers
o Gebruik veelvuldige bewerkings met of sondr hakies
o Berekingstegnieke te gebruik en berekeninge met die vertikale kolommetode.
4. BRONNE: DBO Werkboek 1, Sasol-Inzalo boek 1, Handboeke
4. INLEIDING
HOOFREKEN: DOEN 10 ITEMS OP DIE HOOFREKEN BYLAE
Uitbreiding van vermenigvuldigingsfeite – Verfrissende oefennge:
'n Vermenigvuldigingsfeit wat u ken, kan u dikwels help om kennis van 'n ander
vermenigvuldigingsfeit op te bou. Hier is 'n paar voorbeelde:
As jy 2 × 7 = 14, weet dan weet jy ook dat 7 × 2 = 14.
Jy kan maklik sien dat:
2 × 70 = 140 en 70 × 2 = 140
2 × 700 =1400 en 700 × 2 =1400
2 × 7000 = 14 000 en 7 000 × 2 = 14 000.
As jy 2 × 70 = 140 weet dan weet jy ook dat 70 × 2 = 140,
Jy kan maklik sien dat:
20 × 70 =1400 en 70×20 =1400
200 × 70 = 14 000 en 70 × 200 = 14 000
20 × 700 = 14 000 en 700 × 20 = 14 000
200 × 700 = 140 000 en 700 × 200 = 140 000, and so on.
Vertoon die tabel op die skerm en voltooi saam as ‘n klas:
1. voltooi die tabel:
WISKUNDE
GRAAD 6
Page 2 of 18
Graad 6 Lesplan Vermenigvuldiging, Deling, koers, verhouding
(Konsep dokument)
Feite wat maklik gevorm kan word, deur voort te bou op 2 × 7 = 14
× 7 70 700 7 000
2 14 140 1 400 14 000
20 1 400 14 000
200 14 000 140 000
2 000
4 28
40
400
4 000
5. KLASWERK
AKTIWITEIT 1: Dag 1: Beraamde tyd: 30 mins
2. Voltooi die tabelle nou :
Voltooi die tabel nou.
× 4 90 60 7 30 8 5 20 10
50
3
6
70
40
9
80
4
10
6. KONSOLIDASIE / AFSLUITING & TUISWERK
Page 3 of 18
Graad 6 Lesplan Vermenigvuldiging, Deling, koers, verhouding
(Konsep dokument)
Beklemtoon die volgende::
Vermenigvuldingsfeite van:
-- ene en tiene met veelvoude van10
-- ene en tiene met veelvoude 100
-- ene en tiene met veelvoude 1 000
Tuiswerk:
3. Voltooi:
(a) 900 × 40 (b) 940 × 70
(c) 320 × 800 (d) 110 × 30
(e) 540 × 90 (f) 170 × 80
4. KLASWERK
AKTIWITEIT 2: Dag 2: Beraamde tyd: 45mins
PRODUKTE EN FAKTORE:
1. (a) Siba koop 4 bokse krale. In elke boks is daar 10 pakkies en in elke pakkie is daar 15
krale. Hoeveel krale koop hy altesaam? Skryf jou berekeningsplan neer om te wys hoe jy te
werke sal gaan om die hoeveelheid krale te vind.
Marie koop 10 bokse krale. In elke boks is daar15 pakkies en in elke pakkie is daar 4 krale.
Hoeveel krale koop sy altesaam? Skryf jou berekeningsplan neer om te wys hoe jy te werke sal
gaan om die hoeveelheid krale te vind.
(c) Jeff koop 15 bokse krale. In elke boks is daar 10 pakkies en in elke pakkie is daar 4 krale.
Hoeveel krale koop hy altesaam? Skryf jou berekeningsplan neer om te wys hoe jy te werke sal
gaan om die hoeveelheid krale te vind.
2. Vergelyk die drie berekingsplanne in vraag 1. Wat let jy op?
As jy drie of meer getalle moet vermenigvuldig, kan jy die getalle herrangskik om die
berekening makliker te maak.
HIERDIE IS ‘N EIENSKAP VAN VERMENIGVULDIGING.
3. Bereken die volgende. Herrangskik die getalle om die bereken makliker te maak.
(a) 50×37×2
(b) 4×68×25
Page 4 of 18
Graad 6 Lesplan Vermenigvuldiging, Deling, koers, verhouding
(Konsep dokument)
Lees wat Lindiwe gedoen het om al die faktore van 900 te vind.
Lindiwe het by 10 × 6 × 15 as faktore van 900 begin.
Sy he opgelet dat 10 geskryf kan word as 2 × 5
En dat 15 as 3 × 5 geskryf kan word.
900 = 10 × 6 × 15
= 2 × 5 × 6 × 3×5 (dan het sy opgelet dat 6 = 2 × 3)
= 2×5 × 2×3 × 3×5
Wat Lindiwe gedoen het, was om die getalle in faktore af te breek.
4.
Breek nou die volgende getalle af in faktore. Skryf die getal neer as ‘n produk van
2 faktore. Kyk dan of jy die faktore af kan breek in meer faktore, soos Lindiwe
gedoen het. Gaan so voort totdat geeneen van die faktore verder afgebreek kan
word in faktore nie.
(a) 90 (b) 136
(c) 150 (d) 59
(e) 57 (f) 144
Wat het gebeur toe jy die getal 59, in vraag 12(d), wou afbreek?
Jy het seker gevind 59 = 1 × 59 maar kon noe verder gaan nie. Dit is omdat
sekere getalle, soos 59, net twee faktore het, die getal self en 1.
GETALLE MET NET TWEE FAKTORE, NAAMLIK 1 EN DIE GETAL SELF, WORD PRIEMGETALLE
GENOEM.
‘n FAKTOR WAT ‘N PRIEMGETAL IS, WORD ‘n PRIEM FAKTOR GENOEM.
5. Watter vn die volgende getalle is priem getalle?
15 51 59
57 43 91
42 27 101
KLASWERK
AKTIWITEIT 3 & 4: Dag 3 & 4: Beraamde tyd 1 ½ uur
OPTEKENING VAN BEREKENINGS VAN VERMENIGVULDIGING VAN 4-SYFERS MET 3-SYFERS
HEELGETALLE
Page 5 of 18
Graad 6 Lesplan Vermenigvuldiging, Deling, koers, verhouding
(Konsep dokument)
In Graad 6 wanneer ons die vertikale kolommetode gebruik, teken ons op soos in die
voorbeeld hieronder geïllustreer word:
1. Probeer so min as moontlik te skryf wanner jy die volgende berekenings doen.
(a) 23 × 76 (b) 38 × 53 (c) 457 × 46
(d) 583 × 454 (e) 3 856 × 267
2. Ntabi bereken 346 × 457 soos hierondr:
300 × 400 = 120 000
40 × 50 = 2 000
6 × 7 = 42
So, 346 × 457 = 120 000 + 2 000 + 42 = 122 042
Verduidelik waar Ntabi verkeerd gegaan het en maak die verbeterings.
3. ‘n Vragmotor verbruik diesel teen ‘n koers van 274 ml vir elke kilometer wat hy reis. Hoeveel
diesel sal dit verbruik vir elk van die volgend afstande?
(a) 3 478 km (b) 9 278 km
4. Verlede somer het, ‘The Little Corner Shop’ 2 453 bokse vrugtesap bestel. In elke groot boks
was daar 144 kleiner boksies van 125 ml vrugtesap elk. Hoeveel kleiner boksies vrugtesap was
bestel?
5. ‘n Kleiner nasionale lugredery het 1 273 vlugte verlede jaar gemaak. Indien dit 167 passasiers
elke keer gedra het, hoeveel mense het van die lugredery verlede jaar gebruik gemaak?
6. ‘n T-hemp fabriek produseer 2 745 T-hemde ‘n dag. Indien die fabriek vyf dae per week
werk,hoeveel T-hemde word in in 46 weke vervaardig?
7. Hendrik se vivang lisensie laat hom toe om 1 255 kg vis elke dag te vang. Hoeveel
Kilogram vis is hy toegelaat om in 124 dae te vang?
8. ‘n Tegnikus het 4 838 ure op ‘n bouprojek gewerk. Sy betalingskoers was R286 per uur.Wat
was sy totale betaling?
9. ‘n Winkel het 697 drukkers teen R1 090 elk gekoop en vir R2 394 elk verkoop. Berekn die verskil
tussen wat hulle in totaal betaal het en wat hulle ontang het.
Page 6 of 18
Graad 6 Lesplan Vermenigvuldiging, Deling, koers, verhouding
(Konsep dokument)
KLASWERK
AKTIWITEIT 5: Dag 5: Beraamde tyd 45 min DELING Inleiding:
DELING: DIE OPBOU METODE
6 150 ÷ 73
6 150 ÷ 73 kan soos volg bereken word:
Denke Optekening Denke
100 x 73 = 7 300
Half of that 50 x 73 = 3 650 3 650 is meer as1000 weg van 6 150
10 x 73 = 730 60 × 73 = 3650 + 730 = 4 380.
So daar is ruimte vir 730
10 x 73 = 730 70 × 73 = 4380 + 730 = 5 110
So daar is ruimte vir 730
10 x 73 = 730 80 × 73 = 5110 + 730 = 5 840
So daar kort 160 + 150
3 x 73 = 219 83 × 73 = 5840 + 219 = 6 059
Ek kan nog 73 by tel
1 x 73 = 73 84×73=6059+73=6132
Altesaam: 84 x 73 = 6 132
6 150 − 6 132 = 18, so 6 150 ÷ 73 = 84 res 18.
Die werk kan eenvoudig uiteengesit word, sonder die beskrywings van denke:
50 × 73 = 3 650 3 650
10 × 73 = 730 4 380
Jy sal ‘n metode van deling in die volgende seksie bestudeer.
Om goed te vaar in deling , moet jy goed wees om veelvoude
van getalle wat jy deel, te vorm, bv. 3 829 ÷ 64.
Om ‘n veelvoud van ‘n ander getal te vorm,
vermenigvuldig die getal met ‘n ander getal, bv.
10 x 64 = 640, so 640 is ‘n veelvoud van 64
100 x 64 = 6 400, so 6 400 is ‘n veelvoud van 64
Verdubbeling: mag gebruik word in sommige
gevalle om veelvoude te vind.
Byvoorbeeld: As jy 40 x 53 = 2 120 weet.
Jy kan 2 120 verdubbel deur 80 x 53.
Halvering: mag ook gebruik word om veelvoude te vind.
Byvoorbeeld: 100 x 68 = 6 800. Jy kan 6 800 halveer deur 50 x 68
Die deler is die getal waardeur jy ‘n
ander getal deel
Page 7 of 18
Graad 6 Lesplan Vermenigvuldiging, Deling, koers, verhouding
(Konsep dokument)
10 × 73 = 730 5 110
10 × 73 = 730 5 840
3 × 73 = 219 6 059
1 × 73 = 73 6 132
6 132
84 × 73 =
6 150 − 6 132 = 18, so 6 150 ÷ 73 = 84 res 18. Doen die volgende deur die optekeningsmetode wat hierbo geïllustreer word:
1. Peppy wil ‘n skaatsplank wat R1 875 kos, koop. Hy was motors in die woonboort en verdien
R28 vir elke motor wat hy was. Hoeveel motors moet hy was om genoeg geld te verdien om
die skaatsplank te koop?
2. ‘n Supermark maak ‘n donasie van 4 698 bokse van waskryt aan kleuterskole. Die bokse
waskryt word gelykop verdeel tussen 27 kleuterskole. Hoeveel bokse waskryt kry elke
kleuterskool?
SOMMIGE MENSE HOU DAARVAN OM AFTREKKING DAN EN WAN TE GEBRUIK, WANNEER HULLE
DELING DOEN. HULLE DOEN DIT OM MEER AKKURAAT DIE RES TE BEPAAL.
Byvoorbeeld, wanneer jy 6 150 ÷ 73 bereken, eerstens word 3 650 en later 5 840 van 6 150
afgetrek. Die blou rame hieronder wys hoe dit gedoen word.:
Res
50 × 73 = 3 650 3 650 6 150 −3650 =2500
20 × 73 = 1 460 5 110
10 × 73 = 730 5 840 6 150 −5840 = 310
4 × 73 = 292 6 132 6 150 −6132=18
84 × 73 = 6 132
6 150 − 6 132 = 18, so 6 150 ÷ 73 = 84 res 18.
3. Gebruik die tegniek hierbo om die volgende te bereken.
(a) 5068÷36
(b) 9274÷26
Beklemtoon dat:
Page 8 of 18
Graad 6 Lesplan Vermenigvuldiging, Deling, koers, verhouding
(Konsep dokument)
Wanneer leerders met veelvoude en faktore werk, dat hulle moet moet verstaan dat
vermenigvuldiiging en deling hand aan hand werk om beide faktore en veelvoude te
vind.
Deling en vermenigvuldiging kan nie van mekaar geskei word nie, omdat hulle inverse
van mekaar is.
KLASWERK:
AKTIWITEIT 6: Dag 6: Beraamde tyd: 45 min:
DIE LANG DELING METODE VIR OPTEKENING
Bestuur die volgende manier van optekening van hul werk wanneer hulle deling doen. Die
verduilikings word normaalweg weggelaat.
Die werk was in stappe gedoen, soos hieronder gewys word.
Die zeros word nie geskryf om as plekhouers vir ander getalle te dien nie.
Bereken die volgende deur gebruik te maak van die metode wat jy die meeste van hou:
Verduideliking
res
Stap Stap Stap
Page 9 of 18
Graad 6 Lesplan Vermenigvuldiging, Deling, koers, verhouding
(Konsep dokument)
1. (a) 8 028 boeke is vasgemaak in bundels van 36 vir verspreiding na skole. Hoeveel bundels
van 36 boeke sal daar altesaam wees?
(b) ‘n Skool het R9 200 om boeke teen R88 elk te koop. Hoeveel boeke kan die skool koop?
2. ‘n Watertenk het ‘n kapasiteit van 150 ℓ. Die kapasiteit van ‘n klein maatkoppie is
100 m ℓ. Hoeveel vol maatkoppies sal die tenk vul.
(veronderstel geen water word gemors nie)?
3. Om ‘n sjololade drankie te maak, benodig jy, 10 ml sjololade poeier moet vir elke 200 ml
melk gebruik word.
(a) Hoeveel melk is nodig om vir 5 ml sjokolade poeier?
(b) Hoeveel sjokolade poeier is nodig vir 1
2 ℓ melk?
(c) Indien 3 ℓ van die sjokolade drankie gelykop tussen 8 kinders gedeel word, hoeveel sal
elke kind kry? Antwoord in milliliters.
4. 1 728 klein kubieke bou-blokkies is opmekaar opgestapel om ‘n groter kubus te vorm.
Indien die hoogte van die groter kubus 12 blokies is, hoeveel blokkies is nodig vir die lengte
en hoeveel is nodig vir die breedte?
5. ‘n Totaal van 1 400 vierkantige tëels is gebruik om ‘n vierkantige en ‘n reghoekige vorm
op die vloer neer te lê. Die vierkant bestaan uit of 144 tëels.
(a) Hoeveel rye tëels is in die vierkant, en hoeveel tëels is daar in een ry?
(b) Hoeveel tëels is daar in die reghoek?
(c) Die kort kant van die reghoek bestaan uit 8 tëels. Hoeveel rye van 8 tëels elk is daar?
Beklemtoon dat:
Wanneer leerders met veelvoude en faktore werk, dat hulle moet moet verstaan dat
vermenigvuldiiging en deling hand aan hand werk om beide faktore en veelvoude te
vind.
Deling en vermenigvuldiging kan nie van mekaar geskei word nie, omdat hulle inverse
van mekaar is.
KLASWERK
AKTIWITEIT 7: Dag 7: Beraamde tyd: 45 min:
DIE GEBRUIK VAN ‘n SAKREKENAAR OM TE KYK OF DIE ANTWOORD REG IS
EN OM DIE SAKREKENAAR VIR DIE VAARDIGHEID VAN SKATTING TE GEBRUIK.
Page 10 of 18
Graad 6 Lesplan Vermenigvuldiging, Deling, koers, verhouding
(Konsep dokument)
Die gebruik van die sakrekenaar word ivir die eerste keer vanaf Graad 6 toegelaat om hul
antwoord na te gaan. Maar omdat daar ‘n neiging is om die verkeerde syfers te tik, het ons
die vaardigheid van skatting nodig om moontlike antwoorde te bepaal. Voltooi die tabel
hieronder om vas te stel hoe akkuraat jy die moontlike antwoorde kan skat.
Berekeningsplan Beraamde antwoord Antwoord op
Sakrekenaar
Verskil tussen
geskatte antwoord
en die antwoord van
die sakrekenaar
3 456 × 2 345
3 456 x 678
1 250 x 45
2 345 x 3 456
6 804 ÷ 324
3 584 ÷ 32
8 118 ÷ 66
5 705 ÷ 163
KLASWERK
AKTIWITEIT 8: Dag 8: Beraamde tyd: 45 min:
VERHOUDING: kan beskryf word as die vergelyking van twee of meer hoeveelhede
van dieselfde soort.
Oorweeg die volgende situasie:
30 leerders van ‘n skool gaan op ‘n skoolkamp. Hulle is in twee groepe opverdeel: een groep
het 20 leerders en die ander groep het 10 leerders. Wanner die kos uitgehandig word, ontvang
die groep van 20 leerders is ‘n boks met 60 appels, end ie groep van 10 leerders ontvang ook
‘n boks met 60 appels.
Dink jy dit is regverdig? Bespreek en verduidelik aan jou vriend.
Noudat jy die storie gelees het en daaraan gedink het, beantwoord die volgende vrae.
(a) Hoeveel appels kry elke leerder , indie elke groep ‘n boks appesl ontvang?
(b) Hoe dink jy die appels moet tussen die twee groepe opgedeel word?
Pas jou kennis van hoe om hoeveelhede van dieselfde soort the vergelyk, toe en los die
volgende probleme op:
1. ‘n Boer hou sy bokke in twee kampe. Hy hou 20 bokke in Kamp A en 30 bokke in Kamp B.
(a) In een dag, gee hy 100 skepsels kos aan dei bokke. Hoeveel skepsels kos moet hy in elke
kamp plaas? Verduidelik.
Page 11 of 18
Graad 6 Lesplan Vermenigvuldiging, Deling, koers, verhouding
(Konsep dokument)
(b) Op ‘n ander dag gee hy 150 skepsels kos aan die bokke. Hoeveel skepsels kos moet hy nou
in elke kamp plaas?
(c) Op ‘n dag het die boer 5 emmers kos vir sy bokke. Hoeveel emmers kos moet hy nou in elke
kamp plaas?
(d) Op ‘n volgende dag plaas die boer 180 skepsels kos in Kamp B. Hoeveel skepsels kos moet
hy in Kamp A plaas?
2. Wanneer Hilary brood bak, gebruik sy altyd dieselfde resep. Sy meng altyd 5 koppies wit
meel met 2 koppies heelgraan meel.
(a) Hoeveel koppies heelgraan meel moet sy meng met 20 koppies wit meel?
(b) Hoeveel koppies heelgraan meel moet sy meng met 35 koppies wit meel?
(c) Hoeveel koppies wit meel moet sy meng met 20 koppies heelgraan meel?
(d) Hoeveel koppies wit meel moet sy meng met 70 koppies heelgraan meel?
(e) Indien Hilary 42 koppies meel in totaal gebruik om brood te bak, hoeveel koppies wit meel
gebruik sy?
(f) Indien Hilary 240 kg heelgraan meel koop, hoeveel wit meel moet sy koop?
Beklemtoon dat:
VERHOUDING: kan beskryf word as die vergelyking van twee of meer
hoeveelhede van dieselfde soort.
KLASWERK
AKTIWITEIT 9: Dag 9: Beraamde tyd: 45 min:
KOERS kan beskryf word as die vergelyking van twee hoeveelhede van verskillende
soort.
Bestuur die diagramme hieronder en beantwoord die vrae:
1.
Page 12 of 18
Graad 6 Lesplan Vermenigvuldiging, Deling, koers, verhouding
(Konsep dokument)
1. Hoeveel tandjies het die tandrat?
2. Hoeveel kerwe sal die lokomotief in die diagram vorentoe beweeg wanneer die wiele een
rondte maak?
3. (a) Hoeveel kerwe sal die lokomotief vorentoe beweeg wanneer die wiele 6 rondtes maak?
(b) Hoeveel kerwe sal die lokomotief vorentoe beweeg wanneer die wiele 54 rondtes maak?
4. Hoeveel volle rondtes/draaie van die wiele is nodigsodat die lokomotief vorentoe beweeg
by elk van die volgende kerwe?
(a) 1 800 kerwe (b) 6 372 kerwe
(c) 6 381 kerwe (d) 6 390 kerwe
(e) 801 kerwe (f) 1 602 kerwe
Dag 10: Informele toets
Page 13 of 18
Graad 6 Lesplan Vermenigvuldiging, Deling, koers, verhouding
(Konsep dokument)
MEMORANDUM:
DAG 1: AKTIWITEIT 1
1.
Feite wat maklik gevorm kan word, deur voort te bou op 2 × 7 = 14
× 7 70 700 7 000
2 14 140 1 400 14 000
20 140 1 400 14 000 140 000
200 1400 14 000 140 000 1 400 000
2 000 14000 140 000 1 400 000 14 000 000
4 28 280 2 800 28 000
40 280 2 800 28 000 280 000
400 2 800 28 000 280 000 2 800 000
4 000 28 000 280 000 28 00 000 28 000 000
2.
4 90 60 7 30 8 5 20 10
50 200 4500 3000 350 1500 400 250 1000 500
3 12 270 180 21 90 24 15 60 30
6 24 540 360 42 180 48 30 120 60
70 280 6300 4200 490 2100 560 350 1400 700
40 160 3600 2400 280 1200 320 200 800 400
9 36 810 540 63 270 72 45 180 90
80 320 7200 4800 560 2400 640 400 1600 800
4 16 360 240 28 120 32 20 80 40
10 40 900 600 70 300 80 50 200 100
3. Voltooi:
(a) 900 × 40 = 3 600 (b) 940 × 70 = 65 800
(c) 320 × 800 = 25 6000 (d) 110 × 30 = 3 300
(e) 540 × 90 = 4 860 (f) 170 × 800 = 136 000
MEMORANDUM:
Page 14 of 18
Graad 6 Lesplan Vermenigvuldiging, Deling, koers, verhouding
(Konsep dokument)
DAG 2: AKTIWITEIT 2
1 a. Siba: 4 boxes x 10 packets = 40 packets
40 x 15 = 600 beads
b. Marie: 10 boxes x 15 packets = 150 packets
150 x 4 = 600 beads
c. Jeff: 15 boxes x 10 packets = 150 packets
150 x 4 = 600 beads
3. Bereken die volgende. Herrangskik die getalle om dit makliker te maak.
(a) 50 x 37 x 2
= 50 x 2 x 37
= 100 x (30 + 7)
= 3 000 + 700 = 3 700
(b) 4 x 68 x 25
= 25 x 4 x 68
= 100 x (60 + 8)
= 6 000 + 800
= 6 800
4. Afbreek van getalle in faktore
(a) 90: 9 x 10 = 9 x 2 x 5
(b) 136: 17 x 8 = 17 x 4 x 2
(c) 150: 15 x 10 = 3 x 5 x 10
(d) 59: 1 x 59
(e) 57: 3 x 19
(f) 144: 24 x 6 = 3 x 8 x 6
5. Priem getalle:
15 51 59
57 43 91
42 27 101
MEMORANDUM:
Page 15 of 18
Graad 6 Lesplan Vermenigvuldiging, Deling, koers, verhouding
(Konsep dokument)
DAG 3 & 4: AKTIWITEIT 3
1. (a) 23 x 76 = 1 748
(b) 38 x 53 = 2 014
(c) 457 x 46 = 21 022
(d) 583 x 454 = 264 682
(e) 3 856 x 267 = 1 029 552
2. Ntabi: she multiplied hundreds by hundreds; tens by tens and units by units
She did not multily across place values
Eg. 346 x 457
x 300 40 6
400 120 000 16 000 2 400 120 000 + 16 000 + 2 400 = 138 400
50 15 000 2 000 300 15 000 + 2 000 + 300 = 17 300
7 2 100 280 42 2 100 + 280 + 42 = 2 422
137 100 18 280 2 742 = 158 122
346 x 457
300 x 7 + 40 x 7 + 6 x 7 = 2 422
300 x 50 + 40 x 50 + 6 x 50 = 17 300
300 x 400 + 40 x 400 + 6 x 300 = 138 400
158 122
3. Diesel: 274ml/km
(a) 3 478 km x 274 ml = 952 972 ml = 952,972l (b) 9 278 km x 274 ml = 2 542 172 ml = 2 542, 172 l 4. 2 453 bokse x 144 klein bokse = 353 232 klein boksies
5. 1 273 vlugte x 167 passasiers = 212 591 passasiers
6. 2 745 T-hemde x 5 days = 13 725 T-hemde per week
= 13 725 x 46 = 631 350 T-hemde
7. 1 255kg x 124 dae = 155 620 kg vis
8. 4 838 ure x R286 = R1 383 668
9. 697 drukkers x R1 090 = R759 730
697 drukkers x 2 394 = R1 668 618
R1 668 618 – R759 730 = R908 888
MEMORANDUM:
DAY 5: ACTIVITY 5
Page 16 of 18
Graad 6 Lesplan Vermenigvuldiging, Deling, koers, verhouding
(Konsep dokument)
3. Division
(a) 5 068 ÷ 36 = 140 res 28 = 140 x 36 + 28
100 x 36 = 3 600 5 068 – 3 600 = 1 468
50 x 36 = 1 800 Too big
30 x 36 = 1 0 80 1 468 – 1080 = 388
10 x 36 = 360 388 – 360 = 28
(b) 9 274 ÷ 26 = 356 res 18 = 356 x 26 + 18 100 x 26 = 2 600 9 274 – 2 600 = 6 674 Too small
300 x 26 = 7 800 9 274 – 7 800 = 1474
50 x 26 = 1 300 1 474 – 1 300 = 174
10 x 26 = 260
6 x 26 = 156 174 – 156 =18
MEMORANDUM:
DAY 6: ACTIVITY 6 1. (a) 8 028 ÷ 36 = 223
(b) 9 200 ÷ 88 = 104 res 48 2. 150 ÷ 100ml = 1.5 = 1.5 x 100 = 150 3 10ml / 200ml (a) 5ml = half of 10 ml therefore half of 200 = 100 = 100ml milk
(b) 1
2 l = 500 ml = 200 + 200 + 100
= 10ml + 10ml + 5ml = 25ml
(c) 3 l = 3 000ml ÷ 8 = 375ml 4. 1 728 klein kubusse Lengte = 12 blokkies hoogte = 12 blokkies breedte = 12 blikkies Kubus: alle vlakke is ewe lank dus 12 x 12 x12 = 1 728 5. 1 400 tëels (a) 144 = 12 x 12 – 12 rye en 12 tëels in ellke ry (b) 1 400 – 144 = 1 256 tëels in in die reghoek
(c) 1 256 ÷ 8 = 157
MEMORANDUM:
DAY 7: ACTIVITY 7
Page 17 of 18
Graad 6 Lesplan Vermenigvuldiging, Deling, koers, verhouding
(Konsep dokument)
Learners own responses
Calculation plan Estimated answer Calculator answer Difference between
estimation and
calculator answer
3 456 × 2 345 8104320
3 456 x 678 2343168
1 250 x 45 56250
2 345 x 3 456 8104320
6 804 ÷ 324 21
3 584 ÷ 32 112
8 118 ÷ 66 123
5 705 ÷ 163 35
MEMORANDUM:
DAY 8: ACTIVITY 8 1. Bokke: Kamp A = 20 bokke Kamp B = 30 bokke (a) 50 bokke altesaam 100 skepsels verhouding is 2:3
2:3 = 5 = 2
5 +
3
5
Kamp A = 2
5 x 100 = 40
Kamp B = 3
5 x 100 = 60
(b) 2:3 = 5 = 2
5 +
3
5
Kamp A = 2
5 x 150 = 60
Kamp B = 3
5 x 150 = 90
(c) Kamp A = 2
5 x 5 = 2 buckets
Kamp B = 3
5 x 5 = 3 buckets
(d) Kamp B = 180 skepsels= 3 x 60 so 60 x 5 = 300 = 3
5 x 300
Kamp A = 2
5 x 300 = 120 skepsels
2. verhouding = 5:2 witmeel tot heelgraan meel Verhouding = 2:5 heelgraan meel tot wit meel (a) 5 koppies tot 2 koppies Wit meel= 5 x 4 = 50 2 x 4 = 8 koppies heelgraan meel (b) wit meel = 5 x 7 = 35 2 x 7 = 14 koppies heelgraan meel Verhouding: 2:5
Page 18 of 18
Graad 6 Lesplan Vermenigvuldiging, Deling, koers, verhouding
(Konsep dokument)
(c) heelgraan meel = 2 x 10 = 20 5 x 10 = 50 koppies wit meel (d) heelgraan meel = 2 x 35 = 70 5 x 35 = 175 koppies witmeel
(e) Heelgraan meel = 2
7 x 42 = 12 koppies
Dus: Wit meel = 5
7 x 42 = 30 koppies
(f) heelgraan meel = 2
7 = 240 kg
= 840 ÷ 7 = 120
= 2
7 x 840 = 240
Wit meel = 5
7 x 840 = 600kg
MEMORANDUM:
DAY 9: ACTIVITY 9
1. 32
2. 18 kerwe
3 a. 6 x 18 = 108
b. 54 x 18 = 972
4. a. 100 b. 354
c. 354,5 d. 355
e. 44,5 f. 89
Recommended