Piet word 60!!

Preview:

DESCRIPTION

Pieta, jho jho! Die man hy word nou oud!

Citation preview

Ek en Naomi in Lohathla ‘n paar

maande na die Big Bang.

Dis net my

ryperd,

my beret, en ek…

November 1957. Eerste en laaste party

sonder alkohol…

Somer met Union & Trix.

Ou Jippo en ek, met die de Beers

in die agtergrond.

Naomi en ek, Jamestownlaan 21, Crosby.

Hou koers

Springfield Jo’burg. Onder 11b finaal

toe ons o/10 was met

Pine, Bushie & ou-meneer Nieuwoudt.

Kadetorkes 1967 in St. Jeromelaan 74

Januarie 1967. Johan se eerste

skooldag en ek begin std 7.

Matriek 1970 met Miss Bell

19e Verjaarsdag.

Gansie, Jippo,

Koos, Adolf en CPG

21e. Adolf, Gans,

Theuns, CPG, Koos,

Pottie en Nardo.

F.O. Polisiekar.

Wat kan

ek sê?

Pukke Jool. Potch -Dam behoort

aan die RAU! Salomé, Rencia,

Gerhard, Elize, Willie en Nickie.

Potch Dam met

Nardo.

Loskopdam

met Self.

Plantkunde III (Prakties).

Loskopdam:

Wat kan

ek sê?

Loskopdam met Phillip.

Dronkwordspruitdam.

Western Areas vs. RAU 2es.

Meer hare en bloed as balbesit...

Saam met Mof Terblanche en Giel Prinsloo.

Tom Dreyer, Pottie, Theuns, Adolf, Richard

e.a.

RAU.

Tjol-dol 1972.

Sorry,

verkeerde foto.

Te laat om te

verwyder.

Wat kan ek sê?

Akademiese wonderwerk.

Wat kan ek sê?

Wanneer gaan

hierdie shit nou

end kry?

Standbeeld van

‚Die onbekende

soldaat‛.

1e Kamp. Vrystellingsraad.

Regsoffisier 15 Brigade.

Hehehe.

Bachelors 1979.

Theuns en Jippo: ‚Jober as a sudge!‛

Signed and Sealed voor

Ds. De Bruin.

Wat kan ek sê?

Saam met die oues

van dae.

Nardo en Marici se troue.

Drakensberge saam met Rencia –

pre-kinders.

Preggies saam met

Ray in Duits-Wes.Nog onder

80 kilos!

Namib woestyn 1982.

Swakopmund Jetty 1982.

Eerste huis 1980.

Faunceweg 7, Robertsham met die

teef van ‘n Debbie.

Almal preggies behalwe die

bungalow. Nardo , Adolf, Joan,

Marici, en Rencia by Die Bron.

Ewan doop 1982. Hertzoglaan 60,

Verwoerdburg.

Pelgrimsrust. Rencia met Ewan en

weer verwagtend! 1984.

Blydepoort, saam met Adolf en Joan.

Lyftaal spreek boekdele. Rencia

met ‚bad attitude‛.

Clark Kent en Lois Lane by suster

Susan se troue met Jippo se Cressida agter.

Tel Aviv 1980. Albert Cruywagen en

Ply-Bond tydens Mossad Opleiding.

In die Negev Woestyn Israel 1980.

‚Is dit waarheen Moses ons gelei het?!‛

Die Wit Meer, Duitsland/Switserland

grens 1980.

Spioenmeester toutrek konings

Johannesburg streekkantoor, 1980.

Duitsland 1982. Bennie, Coen en

Neville. Geheime missie om Duitse

Bier resepte te steel.

Gay vermomming, Duitsland 1982.

Opleiding van spioene deur van Zyl en

Swart op die agtergrond.

‚Iewers in Pretoria‛ Hehehe.

Kersfeespartytjie 1984 in

Lang Hendrik se diens.

Nog ‘n feestelikheid

in Spioengeledere.

Australia 1995.

Begin van die

‚Boere Diaspora‛.

En ons het die

rugby verloor!

Bontbokstraat 338, met Chris,

Willie, René, Nardo en Adolf.

Ewan nog voor sy ogies oop was

Ewan Blyderivier Canyon.

Frats I, en sy gesinnetjie in die

vroeë 80’s.

Vier mense voor die Witch Room,

Verwoerdburg. Foto Gideon.

Binne in die Witch Room!

Klein Brakrivier met die Botha’s.

Lizette arriveer.

Faerie Glen Staproete.

Met ouma van Zyl.

Op die Apple Express in KZN

met die van der Lindens.

Ewan en Johan Meyer in Wallis 1998.

Soek na Fiela se Kind in Knysnabos.

Met die van der Lindens in die

Maluti’s en Drakensberge. Nico,

Anèl, Lizette, Carien en Ewan.

Op pad na Great Barrier Reef met Sandra.

New

Zealand, Hamilton

2009.

En toe wen ons die

Tri-Nations!!

White Water Drowning in Zim

‚The usual suspects‛ by Nardo en Marici,

met Erika, Ermie en die ‚Pous‛.

Eerste huis self gebou.

Meadow

Heights, Moreleta

Park.

Roos se Plaas Mpumalanga.

Die fris ou is ek. Natuurlik.

Gideon en Norman. Oudisie

vir Castrol Advertensie.

Sagte kant van die Castrol Advertensie.

Die sobere

sekstet

Hartbeespoort

.

Sobere sekstet & van der Lindens.

Trou met my

Antie?

Jantus, Tom, Pam, Eliza &

Rencia by die Knights.

Sydney, by Ewan 2009.

Australia 2009.

Botha’s in Sydney 2009.

Huis Herfsblaar in Harties. Hehehe.

Manstrat

Pin-up Boy.

Cool Hand Luke.

Botswana met Phillip, Adolf, Sonja,

Louise, Lynn

en Porno-grapher,

Pieter W.

Botswana:

Wat meer

kan

ek sê?

Ietwat geswolle agv. anti-muskiet doepa.

Maun op die delta by Norman & Blackie.

Maun vlug oor ‚swamps‛

met kieriebeen piloot.

Oppa Gangnam Style!

Inter-kulturele werksaktiwiteite

met Lizette en ander kollegas.

Mad Hatter’s...

Die resultaat van

60 jaar se

grondpad ry.

Plett

Desember

2012.

Ouma Emma, Oupa Dirk en Broer

Johan: Plett 2012.

Heila en Ewan troue Desember 2012.

Troudag. Almal lyk happy maar wat

van Heila?

You’re

shitting

me!

Mother of the groom:

‚Turn up, shut up and wear beige.‛

Still cute as a button!

Van Zyls en Gerstners.

19 Oktober 2013 – Renee se party.

Nog 35 slapies voor vandag!