10
Speakers

♫ Speakers

  • Upload
    chavez

  • View
    45

  • Download
    5

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Valse profete. ♫ Speakers. Wat sê die Bybel?. En die leiers van hierdie volk het verleiers geword,en die van hulle wat gelei word,is op 'n dwaalweg gelei. Jesaja 9:15. sy priesters verkrag my wet en ontheilig my heilige dinge..... Eseg.22:26. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: ♫  Speakers

♫ Speakers♫ Speakers

Page 2: ♫  Speakers
Page 3: ♫  Speakers

Jeremia 5:31 die profete

profeteer vals en aan hulle sy

oefen die priesters mag uit,en my volk

wil dit graag so hê.Maar wat sal julle doen aan

die einde daarvan ?

Jeremia 5:31 die profete

profeteer vals en aan hulle sy

oefen die priesters mag uit,en my volk

wil dit graag so hê.Maar wat sal julle doen aan

die einde daarvan ?

Page 4: ♫  Speakers

En as jy in jou hart sê: Hoe sal ons die woord weet wat die HERE En as jy in jou hart sê: Hoe sal ons die woord weet wat die HERE Nie gespreek het nie? As die profeet in die naam van die Here Nie gespreek het nie? As die profeet in die naam van die Here

spreek, en wat hy gesê het gebeur nie en kom nie uit nie, dan is dit spreek, en wat hy gesê het gebeur nie en kom nie uit nie, dan is dit die woord wat die HERE nie gespreek het nie,deur vermetelheid die woord wat die HERE nie gespreek het nie,deur vermetelheid het die profeet dit gespreek, jy mag vir hom nie bang wees nie. het die profeet dit gespreek, jy mag vir hom nie bang wees nie.

Deut 18:21,22Deut 18:21,22

Eseg 22:28 En sy profete pleister vir hulle met los kalk deur Eseg 22:28 En sy profete pleister vir hulle met los kalk deur bedrieglike gesigte te sien en vir hulle leuens te voorspel met bedrieglike gesigte te sien en vir hulle leuens te voorspel met

die woorde:so sê die HERE HERE – terwyl die HERE nie die woorde:so sê die HERE HERE – terwyl die HERE nie gespreek het nie. gespreek het nie.

Page 5: ♫  Speakers

11 Tim. 4:3,4 want daar sal ;n tyd wees 11 Tim. 4:3,4 want daar sal ;n tyd wees wanneer hulle die gesonde leer nie sal wanneer hulle die gesonde leer nie sal

verdra nie,maar omdat hulle in hul gehoor verdra nie,maar omdat hulle in hul gehoor gestreel wil wees,vir hulle ‘n menigte gestreel wil wees,vir hulle ‘n menigte leraars sal versamel volgens hulle eie leraars sal versamel volgens hulle eie

begeerlikhede en die oor sal afkeer van die begeerlikhede en die oor sal afkeer van die waarheid en hulle sal wend tot fabels.waarheid en hulle sal wend tot fabels.

Page 6: ♫  Speakers

Kol.2:8 Pas op dat niemand julle as ‘n

buit wegvoer deur die wysbegeerte en

nietige misleiding nie, volgens die

oorlewering van die mense, volgens die

eerste beginsels van die wêreld en nie

volgens Christus nie.

Kol.2:8 Pas op dat niemand julle as ‘n

buit wegvoer deur die wysbegeerte en

nietige misleiding nie, volgens die

oorlewering van die mense, volgens die

eerste beginsels van die wêreld en nie

volgens Christus nie.

Page 7: ♫  Speakers

Julle sinne so miskien bedorwe kan raak,vervreemd van die Julle sinne so miskien bedorwe kan raak,vervreemd van die opregtheid teenoor Christus want as iemand kom en ‘n ander opregtheid teenoor Christus want as iemand kom en ‘n ander

Jesus verkondig as wat ons verkondig het,of as julle ‘n ander gees Jesus verkondig as wat ons verkondig het,of as julle ‘n ander gees ontvang as wat julle ontvang het,of ‘n ander evangelie as wat julle ontvang as wat julle ontvang het,of ‘n ander evangelie as wat julle

aangeneem het,laat julle jul dit goed geval.aangeneem het,laat julle jul dit goed geval.

Page 8: ♫  Speakers

Mat.15:6 So het julle dan die gebod van God kragteloos gemaak ter wille van julle

oorlewering.

Page 9: ♫  Speakers

Mattheüs 7:22 Baie sal in daardie dag vir My sê:Here,Here het ons nie in u

Naam duiwels uitgedrywe en in u Naam baie kragte gedoen nie?En

dan sal Ek aan hulle sê: Ek het julle nooit geken nie,Gaan weg

van My,julle wat die ongeregtigheid werk.

Mattheüs 7:13Gaan in deur die nou poort,want breed is die poort en wyd is die

pad wat na die verderf lei,en daar is baie wat daardeur ingaan ,want

die poort is nou en die pad is smal wat na die Lewe lei,en daar is min wat dit vind. Maar Pas op

vir die valse profete wat in skaapklere na julle kom en van

binne roofsugtige wolwe is.

Mattheüs 7:22 Baie sal in daardie dag vir My sê:Here,Here het ons nie in u

Naam duiwels uitgedrywe en in u Naam baie kragte gedoen nie?En

dan sal Ek aan hulle sê: Ek het julle nooit geken nie,Gaan weg

van My,julle wat die ongeregtigheid werk.

Mattheüs 7:13Gaan in deur die nou poort,want breed is die poort en wyd is die

pad wat na die verderf lei,en daar is baie wat daardeur ingaan ,want

die poort is nou en die pad is smal wat na die Lewe lei,en daar is min wat dit vind. Maar Pas op

vir die valse profete wat in skaapklere na julle kom en van

binne roofsugtige wolwe is.

Page 10: ♫  Speakers

En dit sal hulle aan julle doen,omdat hulle die Vader nie ken nie en My ook

nie. Johannes 16:2

Openbaring 1-:18..en Ek was dood en kyk,Ek leef tot in

alle ewigheid.Amen.En Ek het die sleutels van die doderyk en van die

dood.

En dit sal hulle aan julle doen,omdat hulle die Vader nie ken nie en My ook

nie. Johannes 16:2

Openbaring 1-:18..en Ek was dood en kyk,Ek leef tot in

alle ewigheid.Amen.En Ek het die sleutels van die doderyk en van die

dood.