5
LESBEPLANNING WISKUNDE GRAAD: 5 ONDERWERP: Datahantering TYD SPANDEER AAN ONDERWERP: 6 periodes oor ‘n 4 dag tydperk met 1 dag waar die leerders ‘n dubbel periode het. STUDIEMATERIAAL: Die leerders en die onderwyser kan van die voorgeskrewe handboek vir die graad gebruik maak, die boek wat gebruik word is “Solutions for all, Mathematics Grade 5” handboek van Macmillan, die handboek en die onderwysersgids word gebruik VERDUIDELIKING VAN DIE LES: In die les gaan die leerders verskeie aktiwiteite uit die handboek uit voltooi om aan die einde van die onderwerp ‘n werkkaart assessering LES-UITKOMSTE: Aan die einde van die les behoort die leerders datahantering op ‘n meer gevorderde vlak kan toepas as voorheen, die leerders gaan ook beter datahantering kan toepas in die toekoms. PRE-AKTIWITEIT: Vir die pre-aktiwiteit voor die werkkaart behandel word gaan daar 4 aktiwiteite behandel word uit die leerders se voorgeskrewe handeboek, wat handel oor: Die Invordering en Organisering van

grade5mathematics.files.wordpress.com  · Web viewIn die les gaan die leerders verskeie aktiwiteite uit die handboek uit voltooi om aan die einde van ... daar 4 aktiwiteite behandel

Embed Size (px)

Citation preview

LESBEPLANNING WISKUNDE

GRAAD: 5 ONDERWERP: Datahantering

TYD SPANDEER AAN ONDERWERP:

6 periodes oor ‘n 4 dag tydperk met 1 dag waar die leerders ‘n dubbel periode het.

STUDIEMATERIAAL:

Die leerders en die onderwyser kan van die voorgeskrewe handboek vir die graad gebruik maak, die boek wat gebruik word is “Solutions for all, Mathematics Grade 5” handboek van Macmillan, die handboek en die onderwysersgids word gebruik

VERDUIDELIKING VAN DIE LES:

In die les gaan die leerders verskeie aktiwiteite uit die handboek uit voltooi om aan die einde van die onderwerp ‘n werkkaart assessering

LES-UITKOMSTE:

Aan die einde van die les behoort die leerders datahantering op ‘n meer gevorderde vlak kan toepas as voorheen, die leerders gaan ook beter datahantering kan toepas in die toekoms.

PRE-AKTIWITEIT:

Vir die pre-aktiwiteit voor die werkkaart behandel word gaan daar 4 aktiwiteite behandel word uit die leerders se voorgeskrewe handeboek, wat handel oor: Die Invordering en Organisering van data, Verskillende soorte data, Lees van data en die Organisering en Interpretasie van Data.

ASSESSERING:

Die assessering wat gebruik gaan word vir die onderwerp is ‘n werkkaart vir die leerders wat ‘n puntwaarde van 15 dra

VOORBEELDE VAN AKTIWITEITE UIT VOORGESKREWE HANDBOEKE:

VOORBEELD VAN WERKKAART OP VOLGENDE BLADSY:

GRADE 5 - DATA-HANDLING WORKSHEET

Name:________________________ Date: ________________________

Complete the following questions:

Question 1: Complete the table by filling in the missing numbers

In your school there are 450 learners from grade 1 to 7, the principle did a survey with the parents to find out which method of transport the learners used the most of and these are the results

Method of Transport Learners in Tens

Car 12

Bus

Taxi 9

Walks to school 13

(2)

Question 2: Draw a bar graph using the table above

(10)

Question 3: Circle the correct answer

1) What is the most used mode of transport?a. Carb. Taxic. Walks to schoold. Bus

2) What type of graph would you use to compare the population of the provinces?a. Barb. Linec. Pie chart

3) Why do we use graphs?a. To make data easier to read and interoperateb. To make projects look prettyc. All of the above

(3)

TOTAL: 15