1
Ek sien uit daarna om tyd saam met u kind te spandeer! Naam Van 000 000 0000 email www.manners4minors.com WELKOM BY MANNERS4MINORS 2016! Baie welkom by ons opwindende program (of welkom terug). Ons inleiding aan alle ouers is om seker te maak dat u presies weet hoe alles hierdie jaar inmekaar pas. Manners4Minors klasse word een maal per week by die skool gehou. Sodra u die MANNERS4MINORS: Die persoonlike, sosiale en emosionele ontwikkeling word behartig deur middel van 'n interaktiewe en ouderdom toepaslike benadering (en onthou, ons spesiale hand-poppe is die regte sterre). Deur middel van hierdie program lê ons die boustene WEEKLIKSE VERSLAG: Elke week, na u kind se les, stuur ek 'n verslag uit om u op datum te hou met wat ons gedurende die les gedoen het en is dit nie wonderlik om presies te weet wat in u kind se dag gebeur het nie? U kan dan OUER KOMMUNIKASIE HULPMIDDEL: Ons moedig u graag aan om pret te hê terwyl u kind goeie maniere leer. Laai die papier hand-poppe af en knip hulle gerus uit. Die poppe help om die weeklikse lesse HELP OM KINDERS VIR DIE TOEKOMS VOORTEBEREI MET EIENSKAPPE SOOS: meelewendheid selfvertroue 'n sin vir reg en verkeerd 'n sin van eiewaarde eerlikheid toegewydheid empatie KONTAK BESONDERHEDE: Verwittig my asseblief indien enige van u telefoon nommers of spesifiek u epos adres sou verander per e-pos of sms sodat ek die nodige veranderinge kan

manners4minors.com€¦  · Web viewManners4Minors klasse word een maal per week by die skool gehou. Sodra u die registrasie vorm ingevul en die registrasie fooi betaal het sal u

  • Upload
    hathuan

  • View
    216

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: manners4minors.com€¦  · Web viewManners4Minors klasse word een maal per week by die skool gehou. Sodra u die registrasie vorm ingevul en die registrasie fooi betaal het sal u

Ek sien uit daarna om tyd saam met u kind te spandeer!

Naam Van000 000 0000emailwww.manners4minors.com

WELKOM BY MANNERS4MINORS 2016!

Baie welkom by ons opwindende program (of welkom terug). Ons inleiding aan alle ouers is om seker te maak dat u presies weet hoe alles hierdie jaar inmekaar pas.

Manners4Minors klasse word een maal per week by die skool gehou. Sodra u die registrasie vorm ingevul en die registrasie fooi betaal het sal u kind hulle Home Merit sisteem pak ontvang.

MANNERS4MINORS:

Die persoonlike, sosiale en emosionele ontwikkeling word behartig deur middel van 'n interaktiewe en ouderdom toepaslike benadering (en onthou, ons spesiale hand-poppe is die regte sterre). Deur middel van hierdie program lê ons die boustene vir 'n sterk kern waarde sisteem wat leer en die huislike omgewing ondersteun.

HELP OM KINDERS VIR DIE TOEKOMS VOORTEBEREI MET EIENSKAPPE SOOS:

meelewendheid selfvertroue 'n sin vir reg en verkeerd 'n sin van eiewaarde eerlikheid toegewydheid empatie

WEEKLIKSE VERSLAG:

Elke week, na u kind se les, stuur ek 'n verslag uit om u op datum te hou met wat ons gedurende die les gedoen het en is dit nie wonderlik om presies te weet wat in u kind se dag gebeur het nie? U kan dan self saam met u kind die week se les oefen en sodoende alles wat hulle geleer het, beaam.

OUER KOMMUNIKASIE HULPMIDDEL:

Ons moedig u graag aan om pret te hê terwyl u kind goeie maniere leer. Laai die papier hand-poppe af en knip hulle gerus uit. Die poppe help om die weeklikse lesse te beaam.

KONTAK BESONDERHEDE:

Verwittig my asseblief indien enige van u telefoon nommers of spesifiek u epos adres sou verander per e-pos of sms sodat ek die nodige veranderinge kan maak.