27
1102-A SENSUS VAN KOMMERSIËLE LANDBOU 2007 Wanneer Stats SA gekontak word, meld asseblief hierdie verwysingsnommer Korrigeer asseblief alle foute op die adresetiket hierbo Doel van die sensus Die Sensus van Kommersiële Landbou dek die bedrywighede op kommersiële plase, insluitend bosbou en akwakultuur in Suid-Afrika. Vir die doel van hierdie sensus, is ’n kommersiële plaas ’n plaas wat vir BTW (Belasting op Toegevoegde Waarde) en/of (IB) Inkomstebelasting geregistreer is. Die resultate van die sensus dien as grondslag vir die evaluering van die huidige stand van sake (in terme van produksie, arbeid, boerdery-uitgawes, boerderyskuld, voedselsekuriteit, ens.), asook markbehoeftes vir die landbou. Die resultate kan direk tot u voordeel strek, aangesien dit u in staat sal stel om u boerderybedryf te posisioneer in verhouding tot ander plase in Suid-Afrika. Hierdie resultate sal in Statistiese Vrystelling P1102 – Sensus van Kommersiële Landbou 2007, en in Verslag 11-02-01 – Sensus van Kommersiële Landbou 2007, gepubliseer word. Versamelingsmagtiging Die inligting wat verlang word, word ingesamel kragtens artikel 16 van die Wet op Statistieke, 1999 (Wet No. 6 van 1999). U samewerking word gevra om hierdie vraelys in te vul en dit teen die keerdatum terug te stuur. Geheimhouding Ooreenkomstig artikel 17 van die Wet op Statistieke, 1999 (Wet No. 6 van 1999), sal u ingevulde vraelys deur Statistieke Suid-Afrika (Stats SA) as streng vertoulik hanteer word. Keerdatum Vul asseblief hierdie vraelys in en stuur dit in die besigheidsantwoorddienskoevert terug of faks dit aan Stats SA nie later nie as 30 September 2007. Indien presiese syfers nie beskikbaar is nie, verstrek asseblief sorgvuldige ramings. Stats SA beveel aan dat u ’n afskrif behou om te raadpleeg in geval van ’n navraag. Hulp beskikbaar Indien u probleme ondervind met die invul van hierdie vraelys, of vind dat u moeilik by die keerdatum hou, skakel ons asseblief by: Telefoonnommer: (012) 310-8052 / (012) 310-4681 Posadres: Statistieke Suid-Afrika Tolvrye nommer: 0800 212 169 Private Sak X44 Faksnommer: (012) 310-4641 / 4642 Pretoria, 0001 Ε-posadres: [email protected] / [email protected] Webtuiste: www.statssa.gov.za/agriculture Persoon met wie Stats SA kan skakel in ge val van navrae betreffende hierdie vraelys Naam Telefoonnommer ( ) Handtekening Selfoonnommer Amp/titel Faksnommer ( ) Datum E-posadres This questionnaire is also available in English.

1102-A SENSUS VAN KOMMERSIËLE LANDBOU 2007...1102-A 2 Neem asseblief kennis Vir hierdie sensus: • Hierdie vraelys moet ingevul word deur of namens alle boere wat hul eie of ’n

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 1102-A SENSUS VAN KOMMERSIËLE LANDBOU 2007...1102-A 2 Neem asseblief kennis Vir hierdie sensus: • Hierdie vraelys moet ingevul word deur of namens alle boere wat hul eie of ’n

1102-A SENSUS VAN KOMMERSIËLE LANDBOU 2007 ↓ Wanneer Stats SA gekontak word, meld asseblief hierdie

verwysingsnommer

↑ Korrigeer asseblief alle foute op die adresetiket hierbo

Doel van die sensus Die Sensus van Kommersiële Landbou dek die bedrywighede op kommersiële plase, insluitend bosbou en akwakultuur in Suid-Afrika. Vir die doel van hierdie sensus, is ’n kommersiële plaas ’n plaas wat vir BTW (Belasting op Toegevoegde Waarde) en/of (IB) Inkomstebelasting geregistreer is. Die resultate van die sensus dien as grondslag vir die evaluering van die huidige stand van sake (in terme van produksie, arbeid, boerdery-uitgawes, boerderyskuld, voedselsekuriteit, ens.), asook markbehoeftes vir die landbou. Die resultate kan direk tot u voordeel strek, aangesien dit u in staat sal stel om u boerderybedryf te posisioneer in verhouding tot ander plase in Suid-Afrika. Hierdie resultate sal in Statistiese Vrystelling P1102 – Sensus van Kommersiële Landbou 2007, en in Verslag 11-02-01 – Sensus van Kommersiële Landbou 2007, gepubliseer word.

Versamelingsmagtiging Die inligting wat verlang word, word ingesamel kragtens artikel 16 van die Wet op Statistieke, 1999 (Wet No. 6 van 1999). U samewerking word gevra om hierdie vraelys in te vul en dit teen die keerdatum terug te stuur.

Geheimhouding Ooreenkomstig artikel 17 van die Wet op Statistieke, 1999 (Wet No. 6 van 1999), sal u ingevulde vraelys deur Statistieke Suid-Afrika (Stats SA) as streng vertoulik hanteer word.

Keerdatum Vul asseblief hierdie vraelys in en stuur dit in die besigheidsantwoorddienskoevert terug of faks dit aan Stats SA nie later nie as 30 September 2007. Indien presiese syfers nie beskikbaar is nie, verstrek asseblief sorgvuldige ramings. Stats SA beveel aan dat u ’n afskrif behou om te raadpleeg in geval van ’n navraag. Hulp beskikbaar Indien u probleme ondervind met die invul van hierdie vraelys, of vind dat u moeilik by die keerdatum hou, skakel ons asseblief by: • Telefoonnommer: (012) 310-8052 / (012) 310-4681 • Posadres: Statistieke Suid-Afrika • Tolvrye nommer: 0800 212 169 Private Sak X44 • Faksnommer: (012) 310-4641 / 4642 Pretoria, 0001 • Ε-posadres: [email protected] / [email protected] • Webtuiste: www.statssa.gov.za/agriculture Persoon met wie Stats SA kan skakel in ge val van navrae betreffende hierdie vraelys

Naam Telefoonnommer ( )

Handtekening Selfoonnommer

Amp/titel Faksnommer ( )

Datum E-posadres

This questionnaire is also available in English.

Page 2: 1102-A SENSUS VAN KOMMERSIËLE LANDBOU 2007...1102-A 2 Neem asseblief kennis Vir hierdie sensus: • Hierdie vraelys moet ingevul word deur of namens alle boere wat hul eie of ’n

1102-A

2

Neem asseblief kennis Vir hierdie sensus:

• Hierdie vraelys moet ingevul word deur of namens alle boere wat hul eie of ’n gehuurde plaas bewerk of grond om ’n deel (deelboerdery) bewerk.

• Die items gelys onder ‘Sluit in’ en ‘Sluit uit’

is slegs voorbeelde en moet nie gesien word as ’n volledige lys van items wat ingesluit of uitgesluit moet word nie.

• Indien u in twee of meer provinsies boerdery-bedrywighede beoefen, moet afsonderlike opgawes ten opsigte van die boerderyeenheid in elke provinsie ingedien word. Indien meer as een opgawe ingedien moet word, maak asseblief seker dat geen duplisering plaasvind nie.

• Indien presiese syfers nie beskikbaar is nie,

verstrek asseblief sorgvuldige ramings.

Deel 1 – Algemene inligting 1. Dui asseblief u tipe eienaarskap ten opsigte van die plaas aan. Is hierdie plaas die eiendom van:

(Merk asseblief hieronder)

Individu Beslote korporasie

Familie

Koöperatiewe vereniging Vennootskap

Openbare maatskappy

Privaatmaatskappy Trust Ander (spesifiseer)

Staatsonderneming Openbare korporasie

2. Tydperk deur hierdie vraelys gedek

Let wel:

• Hierdie vraelys moet ingevul word vir die finansiële jaar van die boerdery-onderneming wat op enige datum tussen 1 Maart 2006 en 28 Februarie 2007 geëindig het.

Vanaf Tot

Verstrek asseblief die tydperk deur hierdie vraelys gedek ……….……………………………………………………..

/ /

/ /

• Indien die tydperk deur hierdie

vraelys gedek nie 12 maande is nie, verskaf asseblief die redes, bv. veranderings in die finansiële jaar.

………………………………………………………………………………….. …………………………………………………………………………………..

Let wel:

• Indien u in twee of meer provinsies boerderybedrywighede beoefen, moet u asseblief afsonderlike vraelyste ten opsigte van die boerderybedrywighede in elke provinsie aanvra. Indien meer as een opgawe ingedien word, maak asseblief seker dat geen duplisering plaasvind nie.

Page 3: 1102-A SENSUS VAN KOMMERSIËLE LANDBOU 2007...1102-A 2 Neem asseblief kennis Vir hierdie sensus: • Hierdie vraelys moet ingevul word deur of namens alle boere wat hul eie of ’n

1102-A

3

3. Naam van die landdrosdistrik waar die meeste boerderybedrywighede wat in hierdie vraelys gedek word, plaasvind ………………………………………

4. In watter provinsie is die plaas geleë? (Merk asseblief een af.)

Gauteng Mpumalanga

Noordwes

Vrystaat Kwazulu-Natal

Wes-Kaap

Oos-Kaap Noord-Kaap

Limpopo

Deel 2 – Besonderhede van die boerderyeenheid

Let wel:

Die inligting word versamel op ’n boerderyeenheid-basis. ’n Boerderyeenheid bestaan uit een of meer plase, hoewes of stukke grond, hetsy aangrensend of nie, wat as ’n enkele eenheid bedryf word en in dieselfde provinsie geleë is.

’n Boerderyeenheid is enige eenheid waarop een of meer van die volgende boerderybedrywighede vir kommersiële doeleindes beoefen word:

- Die kweek, in die buitelug of onder bedekking, van oesgewasse, vrugte, druiwe, neute, saad, bolle, groente, plante of blomme.

- Die bedryf van ’n tee-, koffie- suiker-, bosbou-, hout- of ander plantasie. - Die teel van lewende hawe, pluimvee, wild of ander diere, met inbegrip van varswatervis, pelsdiere, en

handel in lewende hawe. - Die produksie van melk, wol, pelse, eiers of heuning.

By bepaalde soorte boerderye waar ’n mate van verwerking van die plaasproduk op die boerderyeenheid plaasvind, soos die slag van pluimvee en die droog van teeblare en vrugte (rosyne, koejawels, ens.), moet hierdie aktiwiteite hierby ingesluit word.

Indien twee of meer persone in vennootskap, as ’n maatskappy, ’n beslote korporasie of ’n ander tipe eienaarskap die boerderybedrywighede as ’n eenheid bedryf, moet hierdie bedrywighede vir die doeleindes van hierdie sensus as een boerderyeenheid beskou word.

Indien afsonderlike rekords bestaan, moet gegewens van ander bedrywighede, bo en behalwe boerderybedrywighede, wat as deel van die boerderyeenheid beoefen word, soos bv. ’n vakansie- of rusoord of ’n fabriek of ’n myn, ingesluit word by Afdeling 6 – Ander inkomste.

Samestelling en oppervlakte van die boerderyeenheid soos op 28 Februarie 2007

Let wel:

• Die totale oppervlakte moet in hektaar gegee word. Breukdele van ’n hektaar moet afgerond word (2,5 akker of 1,2 morg is ongeveer 1 hektaar. 100 akker is ongeveer 40 hektaar. 100 morg is ongeveer 86 hektaar).

5. Grond wat u eiendom is en waarop u self boer Oppervlakte (hektaar) Plantasie …………….…………………………………………………………….

Bewerkbare grond ..……………………………………………………………….

Weiveld …………………………………………………………………………...

Ander (bv. werfgrond, paaie en onbewerkte grond of beboste grond).…………..

Page 4: 1102-A SENSUS VAN KOMMERSIËLE LANDBOU 2007...1102-A 2 Neem asseblief kennis Vir hierdie sensus: • Hierdie vraelys moet ingevul word deur of namens alle boere wat hul eie of ’n

1102-A

4

6. Grond wat u eiendom is en wat u uitverhuur Oppervlakte (hektaar) Plantasie ….……………………………………………………………………….

Bewerkbare grond ……..………………………………………………………….

Weiveld …………………………………………………………………………...

Ander (bv. werfgrond, paaie en onbewerkte grond of beboste grond)..…………..

7. Grond wat nie u eiendom is nie, maar waarop u boer Oppervlakte (hektaar)

Korporatiewe grond ……………………………………………………................

Boerdery om ’n deel (deelboerdery)……………………………………................

Gehuurde/bruikhuurgrond …………………………….…………………………..

Deel 3 – Grondgebruik gedurende die gemelde tydperk Bewerkbare grond in die ope lug.

Droë land Onder besproeiing Oppervlakte (hektaar) Oppervlakte (hektaar)

Oppervlakte vir oesgewasse ............................................

Oppervlakte vir tuinbouprodukte .....................................

Oppervlakte onder aangeplante weiveld ..........................

Oppervlakte tydelik braak ...............................................

Oppervlakte (hektaar) 8. Totale bewerkbare grond in die ope lug (droë land en onder besproeiing)

Oppervlakte (hektaar) 9. Bewerkbare grond onder beskermende bedekking (bv. kweekhuise) .............

Oppervlakte (hektaar) 10. Natuurlike weiveld ….………....………………………….……………………..

Oppervlakte (hektaar) 11. Bewaringsgebiede ...…………....………………………….…………………….

Indien u bewaringsgebiede besit, merk asseblief een af:

Bosland

Ope en omskepte gebied

Inheemse woud

Vleiland

Oppervlakte (hektaar)

Page 5: 1102-A SENSUS VAN KOMMERSIËLE LANDBOU 2007...1102-A 2 Neem asseblief kennis Vir hierdie sensus: • Hierdie vraelys moet ingevul word deur of namens alle boere wat hul eie of ’n

1102-A

5

12. Natuurlike grasland ...…………………………………………….…………….. Oppervlakte (hektaar)

13. Plantasies (bome vir produksie van hout) ...…………………….……………..

Oppervlakte (hektaar) 14. Bosland, woude en struikgewasse wat nie vir aanplanting of weiding benut

kan word nie ………….……………………..…………………………………...

Oppervlakte (hektaar) 15. Alle ander grond (bv. werfgrond, damme, paaie, uitvalgrond) ..…………….

Oppervlakte (hektaar) 16. Totaal van grond gebruik tydens die gemelde tydperk (Vraag 8 tot Vraag 15) ……………………………….………………………….

17. Indien daar oppervlakte is wat vir tuinbouprodukte gebruik word, groente uitgesluit, vul asseblief

hierdie gedeelte in.

Draend Oppervlakte (hektaar)

Nie-draend Oppervlakte (hektaar)

Onder Onder Droë land besproeiing Droë land besproeiing

17.1. Oppervlakte onder wingerd

17.2. Oppervlakte onder boorde

Deel 4 – Oesgewasse, tuinbouprodukte en bosbou: Oppervlakte beplant, produksie en bruto boerdery-inkomste verdien deur hierdie boerdery- eenheid vir die finansiële jaar geeindig 28 Februarie 2007 Let wel • Indien die produk waarmee u boer, nie hieronder gelys is nie, verwys na die lys van die ander

produkte wat saam met die vraelys gestuur word vir die klassifikasie van die produk. Uit die lys wat voorsien word, skryf asseblief die kode van die produk soos aangedui op die lys, in die spasies van die ander produkte wat hieronder gelys word.

• 1 metrieke ton = 1 000 kg. 1 metrieke ton is ongeveer 11 sakke van 90 kg of ongeveer 14 sakke van 70 kg.

• Indien oppervlaktes onder ’n gewas of gewasse was, maar geen opbrengste gelewer is nie, moet die redes vir die misoes(te) in die kolom “Hoeveelheid geoes” of “Totale produksie/oes”, verstrek word (bv. droogte en hael).

• Alle lopende uitgawes aangegaan in verband met boerderybedrywighede moet in Deel 8A getoon word. Kapitaaluitgawes soos vaste koste met nuwe boorde of plantasies, moet in Deel 9 getoon word.

• Besonderhede van landbou-oeste wat deur u en u werknemers vir onder andere saad, veevoer en menslike verbruik teruggehou word en wat deel vorm van die hoeveelheid geoes of totale produksie/oes (kolomme 3 en 4), moet asseblief aangetoon word.

• Bruto inkomste verdien uit die verkoop van landbouprodukte van hierdie boerderyeenheid gedurende die finansiële jaar (kolom 5), moet asseblief aangetoon word.

• Die waarde van produkte en lewende hawe wat verkoop is, maar waarvoor betaling nog nie ontvang is nie, moet ingesluit word.

• Bruto boerdery-inkomste = totale omset voor aftrekkings.

Oesgewasse geproduseer gedurende die onderskeie produksieseisoene (oesjare) wat nie later as 28 Februarie 2007 geëindig het nie (bv. die 2006 mielie-oes)

Page 6: 1102-A SENSUS VAN KOMMERSIËLE LANDBOU 2007...1102-A 2 Neem asseblief kennis Vir hierdie sensus: • Hierdie vraelys moet ingevul word deur of namens alle boere wat hul eie of ’n

1102-A

6

Beplante

oppervlakte Droë land

Beplante oppervlakte

Onder besproeiing

Hoeveelheid geoes

Droë land

Hoeveelheid geoes Onder

besproeiing

Bruto boerdery-inkomste

Somergraan Hektaar Hektaar Metrieke ton Metrieke ton Rand 18. Mielies vir graan …..

19. Graansorghum …….

20. Ander (spesifiseer) ...

…………..…………..

Wintergraan 21. Koring ……………...

22. Gars ………………...

23. Ander (spesifiseer) …

………….……………

Beplante

oppervlakte Droë land

Beplante oppervlakte

Onder besproeiing

Hoeveelheid geoes

Droë land

Hoeveelheid geoes Onder

besproeiing

Bruto boerdery-inkomste

Oliesade 24. Sonneblomsaad ……

25. Grondbone …………

26. Sojabone ……………

27. Ander (spesifiseer) …

………………….……

Peulgewasse 28. Droë bone …………..

29. Ander (spesifiseer) …

………….……………

Voergewasse Hektaar Hektaar Metrieke ton Metrieke ton Rand

Page 7: 1102-A SENSUS VAN KOMMERSIËLE LANDBOU 2007...1102-A 2 Neem asseblief kennis Vir hierdie sensus: • Hierdie vraelys moet ingevul word deur of namens alle boere wat hul eie of ’n

1102-A

7

30. Lusern ……………...

31. Mielies vir kuilvoer ..

32. Tef ………………….

33. Ander (spesifiseer) …

………….……………

Ander oesgewasprodukte 34. Suikerriet …………..

35. Katoen ……………...

36. Tabak ………………

37. Sade ………………...

38. Ander (spesifiseer) …

………………………..

39. Totaal van bruto inkomste verdien met oesgewasse (Vraag 18 tot Vraag 38) …...

Tuinbouprodukte geprodusser gedurende die finansiële jaar geeindig 28 Februarie 2007 Beplante

oppervlakte Droë land

Beplante oppervlakte

Onder besproeiing

Totale produksie Droë land

Totale produksie

Onder besproeiing

Bruto boerdery-inkomste

Groente Hektaar Hektaar Metrieke ton Metrieke ton Rand 40. Aartappels …………

41. Patats ……………….

42. Groenmielies en suikermielies ……….

43. Beet …………………

44. Tamaties …………...

Beplante oppervlakte

Beplante oppervlakte

Totale produksie

Totale produksie

Bruto boerdery-inkomste

Page 8: 1102-A SENSUS VAN KOMMERSIËLE LANDBOU 2007...1102-A 2 Neem asseblief kennis Vir hierdie sensus: • Hierdie vraelys moet ingevul word deur of namens alle boere wat hul eie of ’n

1102-A

8

Droë land Onder besproeiing

Droë land Onder besproeiing

Hektaar Hektaar Metrieke ton Metrieke ton Rand 45. Uie …………………..

46. Pampoen …………...

47. Botterskorsies ……...

48. Hubbard-pampoen ..

49. Wortels ……………..

50. Kool en rooikool …...

51. Sampioene ………….

52. Groenboontjies …….

53. Ander (spesifiseer) ...

………….……………

Sitrusvrugte 54. Lemoene ……………

55. Suurlemoene ……….

56. Nartjies …………….

57. Ander (spesifiseer) ...

………….……………

Sitrusvrugte 58. Pynappels …………..

59. Piesangs …………….

60. Ander (spesifiseer)

………….……………

Page 9: 1102-A SENSUS VAN KOMMERSIËLE LANDBOU 2007...1102-A 2 Neem asseblief kennis Vir hierdie sensus: • Hierdie vraelys moet ingevul word deur of namens alle boere wat hul eie of ’n

1102-A

9

Beplante

oppervlakte Droë land

Beplante oppervlakte

Onder besproeiing

Totale produksie Droë land

Totale produksie

Onder besproeiing

Bruto boerdery-inkomste

Sagtevrugte en wynbou Hektaar Hektaar Metrieke ton Metrieke ton Rand 61. Appels ………………

62. Pere ………………...

63. Perskes ……………..

64. Tafeldruiwe ………..

65. Wyndruiwe ………...

66. Waatlemoen ………..

67. Ander (spesifiseer)

………….……………

Neute 68. Macadamia-neute …

69. Pekanneute ………...

70. Ander (spesifiseer) …

………….……………

Ander tuinbouprodukte 71. Rooibostee ………….

72. Kruie ……………….

73. Saad en saailinge ….

74. Ander (spesifiseer) ...

………….……………

Page 10: 1102-A SENSUS VAN KOMMERSIËLE LANDBOU 2007...1102-A 2 Neem asseblief kennis Vir hierdie sensus: • Hierdie vraelys moet ingevul word deur of namens alle boere wat hul eie of ’n

1102-A

10

Beplante

oppervlakte Droë land

Beplante oppervlakte

Onder besproeiing

Totale produksie

Bruto boerdery-inkomste

Hektaar Hektaar Nommer Rand

Blomme 75. Gekweekte blomme …………

76. Veldblomme …………………..

77. Potplante ……………………...

Rand

78. Totale bruto inkomste verdien uit die verkoop van tuinbouprodukte (Vraag 40 tot Vraag 77) ………………………….………………………………………………

79. Hoeveel van die volgende produkte het deur die volgende afsetkanale gegaan?

Vars-

produkte-mark

Direk aan

kleinhandelaars, kettingwinkels,

ens.

Verwerkings-fabrieke/eie verwerking

Uitvoer Eie verbruik en informele

verkope.

Metrieke ton Metrieke ton Metrieke ton Metrieke ton kg

Aartappels ……..

Patats …………

Groenmielies en suikermielies …

Beet ……………..

Tamaties ………..

Uie ………………

Pampoen ……….

Botterskorsies ….

Hubbard-pampoen ………..

Wortels …………

Kool en rooikool

Sampioene ……...

Page 11: 1102-A SENSUS VAN KOMMERSIËLE LANDBOU 2007...1102-A 2 Neem asseblief kennis Vir hierdie sensus: • Hierdie vraelys moet ingevul word deur of namens alle boere wat hul eie of ’n

1102-A

11

Vars-produkte-

mark

Direk aan kleinhandelaars, kettingwinkels,

ens.

Verwerkings-fabrieke/eie verwerking

Uitvoer Eie verbruik en

informele verkoop.

Metrieke ton Metrieke ton Metrieke ton Metrieke ton kg

Groenboontjies ...

Lemoene ………..

Suurlemoene …...

Nartjies …………

Pynappels ………

Piesangs ………...

Appels …………..

Pere ……………..

Perskes …………

Tafeldruiwe ……

Wyndruiwe …….

Waatlemoen ……

Ander (spesifiseer)

…………………..

Page 12: 1102-A SENSUS VAN KOMMERSIËLE LANDBOU 2007...1102-A 2 Neem asseblief kennis Vir hierdie sensus: • Hierdie vraelys moet ingevul word deur of namens alle boere wat hul eie of ’n

1102-A

12

Bosbou geproduseer gedurende die finansiële jaar geendig 28 Februarie 2007 Oppervlakte

geoes Totale

produksie Bruto boerdery-

inkomste Hektaar Kubieke meter Rand 80. Sagtehout …………….

81. Eucalyptus grandis ….

82. Ander bloekombome ..

83. Wattelbome ………….

84. Populierbome ………..

85. Ander hardehout …….

86. Totale bruto inkomste verdien uit die verkoop van tuinbouprodukte (Vraag 80

tot Vraag 85) ………………………………………………………………………….

87. Vir watter doeleindes plant u die bosplantasie? Merk hieronder.

Saagblokke

Pale en sparre

Mynbouhout

Papierhout

Meubelhout

Hout vir vuurhoutjies

Houtskool

Vuurmaakhout Ander

spesifiseer

Deel 5 – Diere, diereprodukte, ander produkte verkoop en bruto boerdery- inkomste verdien gedurende die jaar geendig 28 Februarie 2007

Definisie • Teelt diere/lewendehawe verwys na diere/lewendehawe gebruike vir die aanteel doeleindes. • Produksie diere/lewendehawe verwys na diere/lewendehawe gebruike vir die verkryging van diere

produkte bv, vleis, eiers, melk en room, ens.

Page 13: 1102-A SENSUS VAN KOMMERSIËLE LANDBOU 2007...1102-A 2 Neem asseblief kennis Vir hierdie sensus: • Hierdie vraelys moet ingevul word deur of namens alle boere wat hul eie of ’n

1102-A

13

Diere, diereprodukte, ander produkte verkoop en bruto boerdery-inkomste verdien gedurende die jaar geendig 28 Februarie 2007 Aantal op die

boerderyeenheid soos op 28 Februarie 2007

Aantal verkoop aan en geslag by slagpale

gedurende die finansiële jaar

Aantal aan ander plekke verkoop gedurende die

finansiële jaar

Bruto boerdery-inkomste

Teelt Produksie Produksie Teelt Produksie Teelt (Rand) Produksie (Rand) 88. Melkbeeste ………...

89. Vleisbeeste ………...

90. Skape (wol) ………..

91. Skape (nie-wol) ……

92. Bokke ……………...

93. Varke ………………

94. Perde ………………

95. Donkies …………….

96. Krokodille …………

97. Wild: lewende verkope .....................

98. Wild: jag …………..

Page 14: 1102-A SENSUS VAN KOMMERSIËLE LANDBOU 2007...1102-A 2 Neem asseblief kennis Vir hierdie sensus: • Hierdie vraelys moet ingevul word deur of namens alle boere wat hul eie of ’n

1102-A

14

Aantal op die boerderyeenheid soos op

28 Februarie 2007

Aantal verkoop aan en geslag by slagpale

gedurende die finansiële jaar

Aantal aan ander plekke verkoop gedurende die

finansiële jaar

Bruto boerdery-inkomste

Hoenders Teelt Produksie Produksie Teelt Produksie Teelt (Rand) Produksie (Rand) 99. Braaihoenders:

99.1. Broeidoeleindes

99.2. Dag-oud Kuikens ………

99.3 Kommersieel ...

100. Lêhenne:

100.1. Broeidoeleindes

100.2. Dag-oud kuikens ………

100.3. Kommersieel

101. Volstruise …………

102. Ander pluimvee …..

103. Byekorwe …………

104. Ander (spesifiseer) ..

Page 15: 1102-A SENSUS VAN KOMMERSIËLE LANDBOU 2007...1102-A 2 Neem asseblief kennis Vir hierdie sensus: • Hierdie vraelys moet ingevul word deur of namens alle boere wat hul eie of ’n

1102-A

15

Hoeveelheid

verkoop

Bruto boerdery-inkomste

Lewendehawe-produkte liter Rand 105. Melk en room ……………………………………………..

kg 106. Wol ………………………………………………………

kg 107. Sybokhaar …………………………………………………

108. Ander (spesifiseer) ………………………………………..

Huide en velle kg Rand 109. Beeste ……………………………………………………

110. Skape ………………………………………………………

111. Bokke ……………………………………………………...

112. Krokodille …………………………………………………

113. Ander (spesifiseer) ………………………………………..

Vleis kg Rand 114. Bees …………………………………………………..........

115. Skaap ……………………………………………………...

116. Hoender …………………………………………………...

117. Volstruis ……………………………………………..........

118. Ander pluimvee …………………………………………...

119. Ander (spesifiseer) ………………………………………..

Pluimvee en volstruisprodukte Hoendereiers Dosyn Rand

120. Gewone eiers ……………………………………………

121. Bevrugte eiers …………………………………………….

Page 16: 1102-A SENSUS VAN KOMMERSIËLE LANDBOU 2007...1102-A 2 Neem asseblief kennis Vir hierdie sensus: • Hierdie vraelys moet ingevul word deur of namens alle boere wat hul eie of ’n

1102-A

16

Hoeveelheid

verkoop Bruto boerdery-

inkomste

Volstruisprodukte kg Rand 122. Velle ……………………………………………………….

kg 123. Vere ………………………………………………………..

Dosyn 124. Eiers ……………………………………………………….

125. Ander produkte (bv. eiers vir broei) …………………….

…………......................…………………………………….

Akwakultuur kg 126. Forel ………………………………………………………..

127. Perlemoen …………………………………………………

128. Steurgarnale ………………………………………………

129. Mossels …………………………………………………….

130. Oesters ……………………………………………………..

131. Varswatervis (bv. katvis, kurper, ens.)…………………..

132. Ander vis of waterdiere of -plante (spesifiseer) ………

…………...………………………………………………….

Ander produkte kg 133. Heuning ……………………………………………………

134. Ander (spesifiseer) ………………………………………..

…………...…………………………………….……………

135. Totale bruto boerdery-inkomste verdien uit die verkoop van diere,

diereprodukte en ander produkte gedurende die finansiële jaar (Vraag 88 tot Vraag 134) …………………….….………………………………………

Page 17: 1102-A SENSUS VAN KOMMERSIËLE LANDBOU 2007...1102-A 2 Neem asseblief kennis Vir hierdie sensus: • Hierdie vraelys moet ingevul word deur of namens alle boere wat hul eie of ’n

1102-A

17

Deel 6 – Ander inkomste 136. Agri-toerisme/Ekotoerisme

Definisie

• Agri-toerisme is toerisme waartydens toeriste ’n werkende plaas of enige ander landbou-, tuinbou- of agri-besigheidsonderneming besoek vir plesier, opvoedkundige doeleindes of vir aktiewe deelname aan die bedrywighede van die plaas of onderneming.

• Ekotoerisme is natuur-gebaseerde toerisme wat ekologies volhoubaar is. Rand

136.1 Inkomste verdien uit agri-toerisme …………………………………………

136.2 Inkomste verdien uit ekotoerisme …………………………...……………

137. Inkomste uit werk gedoen vir ander/medeboere (soos ploeg, oes, dors, baal, pluk, bespuiting, skeer, waterboordery, grondverskuiwing en vervoer) ……..

138. Inkomste uit die verhuring van boerderytoerusting en voertuie (bv. trekkers,

ens.), uitgesonderd die verhuur van grond ……...………………………………

139. Ander inkomste verdien uit:

139.1 Verwerking en klein fabrieksondernemings (bv. wyn, ingelegde vrugte en gebottelde vrugte, ens. – spesifiseer asseblief) ………………

139.2 Plaaskleinhandelwinkels ………………….………….………………….

139.3 Rente ontvang ……………………………...…………………………..…

139.4 Dividende ontvang ……………………………………………………….

139.5 Verhuring van grond ……..…………….………………………...……...

139.6 Salarisse en pensioene ………………..………………………..…………

139.7 Handel met waterregte ....……………………………………………......

139.8 Delging, likwidasie of hervaluering van skulde teen ʼn waarde laer as die boekwaarde, indien gekrediteer ………………………………….....

139.9 Verkoop of tegeldemaking vir kontant of hervaluering van bates teen ʼn waarde hoër as die boekwaarde, indien gekrediteer ….…….............

140. Inkomste verdien uit ander bronne (bv. kortings – veevoer, ens), – spesifiseer asseblief) ………………………………………………………………

141. Inkomste verdien uit die spekulering met diere ....………………………..……

Page 18: 1102-A SENSUS VAN KOMMERSIËLE LANDBOU 2007...1102-A 2 Neem asseblief kennis Vir hierdie sensus: • Hierdie vraelys moet ingevul word deur of namens alle boere wat hul eie of ’n

1102-A

18

Deel 7 – Indiensneming

Getal eienaars/gesinswerkers soos op 28 Februarie 2007 Getal

Manlik Vroulik 142. Eienaar wat vir homself/haarself boer, insluitend deeltydse boere ………..

143. Ander eienaars wat direk betrokke is by die boerderybedrywighede ….....

144. Gesinslede wat betrokke is by die boerdery, maar wat nie gereelde salarisse ontvang nie ……………………...…………………………………..

145. Totaal (Vraag 142 tot Vraag 144) ……………………….……..…………….

Getal voltydse werknemers soos op 28 Februarie 2007

Sluit in

• Enige persoon wat ʼn gereelde salaris ontvang. • Kantoorpersoneel sluit in huishulpe waar moontlik.

Getal

Manlik Vroulik 146. Kantoorpersoneel ………...…………………………………………………...

147. Plaasbestuurders ……………...………………………………………………

148. Plaasvoormanne ………………….…………………………………………...

149. Werknemers wat gewoonlik plaaswerk verrig: Getal

Manlik Vroulik Geskoold ………..…………………………………………………………..

Ongeskoold ………..………………………………………………………...

150. Totaal (Vraag 146 tot Vraag 149) …..………………………………………..

Definisies

• ’n Geskoolde werknemer het minstens ’n paar weke of maande opleiding ontvang buite die werkopset. In die meeste gevalle word ’n opleidingskwalifikasie van minstens graad 9 of 10 vereis.

• ’n Ongeskoolde werknemer het geen formele opleiding of skoling ondergaan nie.

Page 19: 1102-A SENSUS VAN KOMMERSIËLE LANDBOU 2007...1102-A 2 Neem asseblief kennis Vir hierdie sensus: • Hierdie vraelys moet ingevul word deur of namens alle boere wat hul eie of ’n

1102-A

19

Let wel • Indien presiese syfers nie beskikbaar is nie, verstrek asseblief sorgvuldige ramings.

Getal Manlik Vroulik Totaal

151. Aantal afhanklikes wat normaalweg nie plaaswerk verrig nie ..

152. Aantal ander bewoners op die plaas …………………………….

Getal los- en seisoenswerkers wat gedurende die finansiële jaar in diens geneem is Sluit uit

• Kontrakteurs en hul werknemers.

Sluit in

• Gesinslede wat salarisse/vergoeding ontvang vir die tydperke van diens.

Getal los- en seisoenswerkers wat minder as 3 maande gewerk het gedurende die gemelde tydperk

Getal los- en seisoenswerkers wat langer as 3 maande gewerk het gedurende die gemelde tydperk

Manlik Vroulik Manlik Vroulik 153. Los-, seisoens-, geleentheids- en dagwerkers, bv. skeerders, oesters en vrugteplukkkers …..…...

Deel 8A – Lopende uitgawes ten opsigte van hierdie boerderyeenheid aangegaan in verband met boerderybedrywighede gedurende die finansiële jaar Let wel • Waar boerderybedrywighede in verskillende provinsies geleë is, kan die verdeling van die gegewens

tussen die provinsies geraam word op grond van, byvoorbeeld, die oppervlaktes van die verskillende boerderyeenhede.

• Spoorvrag en gehuurde vervoer moet by die betrokke aankope ingesluit word. • Kosprys van vergoeding in natura (‘in kind’) is die koste vir die boer van rantsoene soos mieliemeel,

meel, slagdiere, vleis, vis, melk, brood, koffie, suiker, tabak, klere (sosiaal), skoene (sosiaal), vervoer, opleiding en medisyne aan plaaswerkers voorsien, en mediese koste vir hulle aangegaan.

Sluit uit • Kapitaaluitgawes/aankoop van bates (ingesluit in deel 9).

Boerdery-uitgawes

Voltydse werknemers Rand

154. Salarisse, kontantlone en kontantbonusse ……………………………………...

155. Kosprys van vergoeding in natura ………...…………………………………….

Page 20: 1102-A SENSUS VAN KOMMERSIËLE LANDBOU 2007...1102-A 2 Neem asseblief kennis Vir hierdie sensus: • Hierdie vraelys moet ingevul word deur of namens alle boere wat hul eie of ’n

1102-A

20

Boerdery-

uitgawes

Los- en seisoensbetaalde werknemers Rand

156. Salarisse, kontantlone en kontantbonusse ……………………………………...

157. Kosprys van vergoeding in natura ………………………………..……………..

Ander lopende uitgawes

158. Advertensie- en bemarkingskoste ……………...…………..............................

159. Waardevermindering waarvoor voorsiening gemaak is gedurende die finansiële jaar …………………………………………………………...……...

Let wel • Rapporteer waardevermindering of voorsiening vir waardevermindering soos aangeteken in die

finansiële of bestuursrekeninge op alle bates soos masjinerie, kantoortoerusting (bv. rekenaars), trekkers, motorvoertuie en ander vervoertoerusting.

160. Elektrisiteitskoste ………………………………………….…………………..

161. Aksyns- en doenebelasting ……………………...…………..............................

Sluit in • Slegs die belastinggedeelte van dokkoste,

hawekoste, landingsfooie en ander invoerkoste.

Sluit uit • Maatskappybelasting

162. Bemestingstowwe aangekoop, soos landboukalk, kunsmis, ghwano, kraalmis en kompos ……………………………………..……………………..

163. Brandstof, smeerolie en ghries aangekoop …………………………………..

164. Versekeringspremies betaal vir oesversekering ……………………………..

165. Versekeringspremies betaal ten opsigte van plaaseiendom, soos geboue, voertuie, masjinerie, implemente en diere …………………………….……..

166. Rente betaal op verbande en op geleende geld …………………..…………..

167. Lisensiegelde betaal vir voertuie, trokke, sleepwaens, trekkers, ens. ……

168. Instandhouding en herstel van geboue, damme en omheinings (sement en kalk, draad, sinkplate en ysterware, hout en ander bou- en omheinings- materiaal) ………………………………………………...…………………….

169. Instandhouding en herstel van alle masjinerie, voertuie, landbou- implemente, pompe en ander toerusting, insluitend onderdele vir motorvoertuie, trekkers en implemente ……………………………………

170. Verliese as gevolg van delging, likwidasie of hervaluering van skulde teen ʼn waarde hoër as die boekwaarde, indien gedebiteer …................................

Page 21: 1102-A SENSUS VAN KOMMERSIËLE LANDBOU 2007...1102-A 2 Neem asseblief kennis Vir hierdie sensus: • Hierdie vraelys moet ingevul word deur of namens alle boere wat hul eie of ’n

1102-A

21

Boerdery-

uitgawes

Rand

171. Verliese van bates of beleggings verkoop of herevalueer (nie verwant aan normale handelsbedrywighede nie) …..............................................................

Sluit in • Verliese uit die verkoop of tegeldemaking vir kontant of hervaluering van bates of beleggings teen

ʼn waarde laer as die boekwaarde, indien gedebiteer. • Voorsiening vir slegte skuld en slegte skuld afgeskryf. • Bates afgeskryf. • Verliese as gevolg van die handel met aandele. • Beskadigde bates.

172. Lidmaatskap- of affiliasiekoste ……...…...………….......................................

173. Bedryfshuur en huur van installasies, masjinerie, toerusting en voertuie ...

174. Saad, saailinge, aartappelmoere en ander plantmateriaal aangekoop

(uitgesonderd wingerdstokkies en plantmateriaal vir plantasies en boorde) ……………………………………………………………………...

175. Vee-, pluimvee- en akwakultuurvoer aangekoop ……….……………….…..

176. Verpakkingsmateriaal aangekoop, soos wolsakke, graansakke, lemoen- en aartappelsakkies, bindtou, kartonne, kratte, laaie, kaste, kissiehout en

baaldraad …........................................................................................................

177. Betaling van belasting (streeksraad heffings), uitgesonderd BTW en inkomstebelasting …………………………………………………………..

178. Plant-/dieregesondheidsdienste (plantpatoloë en veerartsenydienste), insluitend kunsmatige inseminasie en geneesmiddels deur veeartse verskaf ………………………………………………………………….………

179. Eiendomsbelasting betaal aan munisipaliteite ……........................................

180. Beskermende klere aangekoop vir boerdery of plaaswerkers ……………...

181. Middels aangekoop vir die bestryding van siektes en plae ten opsigte van lewende hawe, pluimvee en akwakultuur soos dipstowwe, doseermiddels,

ontsmettingsmiddels en entstowwe …………………………………………...

182. Middels aangekoop vir voer-, oes- en tuinbougewasse, soos insekdoders, swamdoders, onkruiddoders en saadbehandelingsmiddels …

183. Huurgeld, vruggebruik en weidingsregte betaal ten opsigte van grond

(insluitend betaling ten opsigte van grond waarop daar om ’n deel geboer word) ……………………………………………………...……………….…...

184. Navorsingskoste …………………………………………….……..…………...

185. Sekuriteitsdienste (indien van toepassing) om die plaas te beveilig en instandhoudingskoste van sekuriteitstelsels ……............................................

186. Dienste gelewer deur kontrakteurs, koöperasies, medeboere, ens., (bv. ploeg, oes, dors, baal, pluk, bespuiting en skeer) …………………………….

Page 22: 1102-A SENSUS VAN KOMMERSIËLE LANDBOU 2007...1102-A 2 Neem asseblief kennis Vir hierdie sensus: • Hierdie vraelys moet ingevul word deur of namens alle boere wat hul eie of ’n

1102-A

22

Boerdery-uitgawes

Rand

187. Watergebruikheffings ten opsigte van stroomvloeiverminderings- aktiwiteite ………………………………………………….…….……………..

188. Vervoerkoste vir u landbouprodukte (uitgesonderd u eie vervoerkoste), soos melk, room, wol, mielies en vee tot by die stasie, depot of mark, asook

vir die huur van voertuie vir karweidoeleindes ……...……….………...........

189. Water aangekoop ……………………………………..…………….................

190. Ander boerdery-uitgawes (bv. bankkoste en telefoonrekenings, maar uitgesonderd salarisse en lone soos aangtoon in Deel 8A, en aangekoopte bates (bv. lewende hawe). Spesifiseer die

belangrikste items: ……………………………………………………………..…………..………...

191. Totale lopende uitgawes (Vraag 154 tot Vraag 190) ……………………...…

Rand 192. Hoeveel van die totale uitgawes word bestee aan Agri-toerisme? ….…………

Deel 8B – Aangekoopte lewende hawe en pluimvee en bykomende produkte Rand 193. Beeste ………………..………...……………………………………………….

194. Skape …………………………...………………………………………………

195. Bokke ………………………………………………………………...…………

196. Pluimvee ……………………...………………………………………………...

197. Volstruise …………………….………………………………………………...

198. Ander pluimvee ……….…...…………………………………………………..

199. Wild ………………………...…………………………………………………..

200. Akwakultuur ……............……………………………………………………...

201. Ander lewende hawe (spesifiseer) ……...…………………………..………...

202. Bykomende landbouprodukte (bv. melk, eiers, ens.) aangekoop in

eie/gevestigde produkte om aan ʼn gespesifiseerde kwota te voldoen of te bereik …………………………….………………..............................................

Page 23: 1102-A SENSUS VAN KOMMERSIËLE LANDBOU 2007...1102-A 2 Neem asseblief kennis Vir hierdie sensus: • Hierdie vraelys moet ingevul word deur of namens alle boere wat hul eie of ’n

1102-A

23

Deel 9 – Markwaarde van bates en kapitaaluitgawes gedurende die finansiële jaar

203. Markwaarde van bates en bedrag bestee aan geboue, installasies, masjinerie, voertuie en ander verbeterings

Let wel

• Verskaf realistiese skattings aangaande die markwaarde van bates. • Die waarde van die grond en geboue moet afsonderlik aangetoon word en moet, indien nodig, geskat

word. • Grootskaalse verbeterings aan geboue, masjinerie, vervoertoerusting en nuwe ontwikkelingswerk (bv.

omheinings, ontbossing, boorgate) word gereken as vastekapitaal-vorming en moet by kolom 3 ingesluit word.

Kapitaaluitgawes

Nuut Bestaande

Tipe bate

Markwaarde van bates aan die einde van Februarie 2007

Rand

Oprigting van nuwe geboue en werke; aanbouings aan en verbouings van bestaande geboue en werke; werk aan die gang gekapitaliseer; nuwe installasies, masjinerie en voertuie en gebruikte installasies, masjinerie en voertuie indien ingevoer.

Rand

Verkrying van grond; bestaande geboue en werke; gebruikte installasies, masjinerie en voertuie

Rand

1. Grond ...............................

2. Woonhuis .........................

3. Huisvesting vir werkers ...

4. Ander geboue (bv. Stalle, skure, hoenderhuise,

plastiektonnels) …..……..

5. Konstruksiewerke dams, (bv. damme, kontoer-

walle en paaie) …….........

6. Nuwe ontwikkelings (bv. omheinings, ont- bossing, aanplanting, grondbewaringswerke,

boorgate) ………..………

7. Boorde ..............................

8. Plantasies...........................

9. Woude ..............................

10. Suikerriet ..........................

Page 24: 1102-A SENSUS VAN KOMMERSIËLE LANDBOU 2007...1102-A 2 Neem asseblief kennis Vir hierdie sensus: • Hierdie vraelys moet ingevul word deur of namens alle boere wat hul eie of ’n

1102-A

24

Kapitaaluitgawes

Nuut Bestaande

Tipe bate

Markwaarde van bates aan die einde van Februarie 2007

Rand

Oprigting van nuwe geboue en werke; aanbouings aan en verbouings van bestaande geboue en werke; werk aan die gang gekapitaliseer; nuwe installasies, masjinerie en voertuie en gebruikte installasies, masjinerie en voertuie indien ingevoer.

Rand

Verkrying van grond; bestaande geboue en werke; gebruikte installasies, masjinerie en voertuie

Rand

11. Graanopbergings-

fasiliteit …………………

12. Trekkers ...........................

13. Voertuie ............................

14. Diefwering en sekuriteit- en

veiligheidstelsels .….. .......

15. Rekenaars en

sagteware ..........................

16. Ander masjinerie en toerusting vir

boerderydoeleindes .... ......

17. Lewende hawe

(spesifiseer) .......................

18. Wild of wilde diere ..........

19. Oesgewasse (spesifiseer)

...........................................

20. Ander bates (spesifiseer)

...........................................

...........................................

21. Total ................................. m³

Indien graanopbergingsfasiliteit aangedui is in nommer 11, hoe groot is die stoorruimte?

Page 25: 1102-A SENSUS VAN KOMMERSIËLE LANDBOU 2007...1102-A 2 Neem asseblief kennis Vir hierdie sensus: • Hierdie vraelys moet ingevul word deur of namens alle boere wat hul eie of ’n

1102-A

25

Deel 10 – Verliese en uitgawes as gevolg van diefstal, rampe, ongelukke en geweldsmisdade 204. Totale waarde van verliese en uitgawes gedurende die finansiële jaar as gevolg van– Rand Veediefstal .................................................................................................................

Verdwying en steel van gereedskap, plaasimplemente, masjinerie en elektriese toebehore....................................................................................................................

Skade aan geboue en voertuie as gevolg van diefstal ................................................

Stropery en steel van gewasse en ander produkte......................................................

Veld- en bosbrande en natuurrampe ..........................................................................

Ander (spesifiseer) .....................................................................................................

205. Totale waarde van verliese gely (uitgesonderd as gevolg van brande) gedurende die finansiële

jaar as gevolg van rampe en ongelukke (insluitend droogte, peste en siektes, vloede, ens.) ten opsigte van– Rand

Weiding......................................................................................................................

Produkte (lewende hawe, oesgewasse en akwakultuur) ............................................

Geboue en toerusting .................................................................................................

Ander (spesifiseer) .....................................................................................................

206. Totale waarde van verliese gely aan produksie as gevolg van Rand afwesigheid (gebaseer op mandae), voortspruitend uit beserings of hantering van die gevolge van misdaad ............................................................

Rand 207. Totale waarde van verliese gely gedurende die finansiële jaar as gevolg van

roofdiere....................................................................................................................

Hektaar 208. Geskatte oppervlakte-skade as gevolg van brande of pessiektes .........................

Ja Nee 209. Het u van boerdery-ondernemings (boerdery-aktiwiteite) ..afgesien of

geherstrukteer as gevolg van diefstal of geweldsmisdade?.....................

Indien ja, spesifiseer …………………………………………………………………………………..

Page 26: 1102-A SENSUS VAN KOMMERSIËLE LANDBOU 2007...1102-A 2 Neem asseblief kennis Vir hierdie sensus: • Hierdie vraelys moet ingevul word deur of namens alle boere wat hul eie of ’n

1102-A

26

Deel 11 – Boerderyskuld soos op 28 Februarie 2007 Sluit in • Alle verpligtinge (soos verbande, lenings en krediet ontvang van instansies soos banke en koöperasies en

private persone) vir normale boerderybedrywighede. Sluit uit • Skuld ten opsigte van belange in ander sake-ondernemings waarvan u die alleen- of mede-eienaar is, of

waarby u op die een of ander wyse belang het.

Uitstaande skuld soos op 28 Februarie 2007 Alle ander lenings en skulde nie deur vebande

gesekureer nie Uitstaande bedrae van lenings oorspronklik

aangegaan vir– Minder as een

jaar, bv. oortrokke

rekenings en korttermyn-

lenings

1 tot 5 jaar (bv.

huurkope))

Meer as 5 jaar Instelling of persoon

Alle geregi- streerde

verbande

Rand Rand 210. Uitstaande skuld, insluitend huurkope, verskuldig aan– Die Landbank..................................

Staatsdepartemente .........................

Koöperasies/landbou-maatskappye

Handelsbanke .................................

Ander finansiële instellings (soos ander banke en versekerings-maatskappye) ………

Private persone (met inbegrip van boere) ................

Totale uitstaande skuld ..................

Deel 12 – Transformasie soos op 28 Februarie 2007 Ja Nee 211. Is die Agri-BEE-konsep geïmplementeer? ...............................................

Ja Nee 212. Het u enige ooreenkomste ten opsigte van die herverdeling van grond

aangegaan? ..................................................................................................

Ja Nee 213. Het u enigiets anders gedoen ten opsigte van die ontwikkeling van

ondernemings? ............................................................................................

Page 27: 1102-A SENSUS VAN KOMMERSIËLE LANDBOU 2007...1102-A 2 Neem asseblief kennis Vir hierdie sensus: • Hierdie vraelys moet ingevul word deur of namens alle boere wat hul eie of ’n

1102-A

27

Ja Nee 214. Het u enigiets anders gedoen ten opsigte van korporatiewe

maatskaplike beleggings, ens? ...................................................................

Rand 215. Indien u antwoord in 213 of 214 ‘ja’ was, dui asseblief die koste aan....

Ja Nee 216. Is hierdie koste deur u befonds? ................................................................

Deel 13 – Besonderhede van die hoofboer/plaasoperateur 217. Van en naam ………..…………………………………………………………………………………. 218. Telefoon- of selfoonnommer ……..…………………………………………………………………… 219. Faksnommer ……………………………. E-posades …………..……………………………….. 220. Verandering van adres:

221. Geslag van die hoofboer/plaasoperateur (merk asseblief af)………..

Manlik

Vroulik

222. Ras (merk asseblief ) ………

Afrikaan

Kleurling

Indiër/Asiër

Blank

Jaar 223. Ouderdom van die hoofboer/plaasoperateur soos op 28 Februarie 2007 ………

224. Taalgroep van die hoofboer/plaasoperateur ……………………………………..

225. Dui aan die hoogste vlak van opleiding behaal deur die hoofboer/plaasoperateur Geen Laerskool Hoërskool Kollege-diploma/ Technikon- Universiteits- (Graad 1–7) (Graad 8–12) sertifikaat diploma/graad diploma/graad

226. Indien die hoofboer/plaasoperateur ’n landbou-kwalifikasie behaal het, dui aan die hoogste vlak

van die landbou-kwalifikasie. Hoërskool Kollege-diploma/ Technikon- Universiteits- (Graad 8–12) sertifikaat diploma/graad diploma/graad