4
1 06 April 2014 Vandag se diens…. Amptelik: [email protected] / www.ngmtonoos.co.za Kantoorure Wo Wo Wo Wo— —Vry Vry Vry Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 821 7493 (n.u. koster) Bankbesonderhede: ABSA Tjekrek no 510-580-036 TakMeyerton Leraar: Ds Johan Burger 016-364-1388 Gemeente Bestuurder: Tommie Louw 082 899 5095 SMS’e / MMS’e (foto’s) kan gestuur word na: 072 227 5036 Die erediens word gelei deur ds. Johan Burger— Skriflesing Joh. 11 Lees gerus ook: Joh. 10 en 12; Esegiël 37:1-14, Psalm 130, Romeine 8:6-11 Die Deurkollekte vandag: Plaaslike Indaba—meer inligting op agterblad. Vir voorbidding Innige simpatie aan tannie Lettie Statton se familie met haar afsterwe Woensdagoggend. Die roudiens was Saterdag. Baie geluk aan Johan & Rosaline Higgs wat hul 48ste huweliksherdenking Dinsdag vier! Hans Labuschagne het Vrydag die hartspesialis gaan spreek. Comine Els is op krukkelys nadat sy haar toon verstuit het. Lief en leed Kontakno: 082 852 6638 082 595 9299 079 990 4296 Wyk E4 D3 E6 C5 Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur Blok Diensbeurte So 6 April Blok AB / So 13 April Blok C Kom ontmoet nuwe vriende oor ‘n koppie tee/koffie/rooibos! Blok Diensbeurte

06 apl 2014

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Bly op hoogte van die week se gebeure

Citation preview

Page 1: 06 apl 2014

1

06 April 2014 Vandag se diens….

• Amptelik: [email protected] / www.ngmtonoos.co.za • Kantoorure WoWoWoWo————Vry Vry Vry Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 821 7493 (n.u. koster)

• Bankbesonderhede: ABSA Tjekrek no 510-580-036 Tak—Meyerton

• Leraar: Ds Johan Burger 016-364-1388

• Gemeente Bestuurder: Tommie Louw 082 899 5095

• SMS’e / MMS’e (foto’s) kan gestuur word na: 072 227 5036

Die erediens word gelei deur ds. Johan Burger—

Skriflesing Joh. 11 Lees gerus ook:

Joh. 10 en 12; Esegiël 37:1-14, Psalm 130, Romeine 8:6-11

Die Deurkollekte vandag:

Plaaslike Indaba—meer inligting op agterblad.

Vir voorbidding

� Innige simpatie aan tannie Lettie Statton se

familie met haar afsterwe Woensdagoggend.

Die roudiens was Saterdag.

� Baie geluk aan Johan & Rosaline Higgs wat hul 48ste huweliksherdenking Dinsdag vier!

� Hans Labuschagne het Vrydag die hartspesialis gaan spreek.

� Comine Els is op krukkelys nadat sy haar toon verstuit het.

Lief en leed Kontakno:

082 852 6638

082 595 9299

079 990 4296

Wyk

E4

D3

E6

C5

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

Blok Diensbeurte

So 6 April Blok AB / So 13 April Blok C

Kom ontmoet nuwe vriende oor ‘n koppie tee/koffie/rooibos!

Blok Diensbeurte

Page 2: 06 apl 2014

2

Byeenkomste die week

Sondag 06 April

� Blokvergadering—09:00—10:00 in gemerkte lokale. Dit is

noodsaaklik dat alle wyksleiers asseblief die vergadering bywoon

Dinsdag 08 April

� Gymklasse—09:00-10:00 in die saal—almal is welkom.

Soepel spiere verhoog die gesondheid en verleng daardeur die kwaliteit van jou week.

� Oesfees—19:00. Ons besluit oor die Tema vir die fees.

Woensdag 09 April

� Gebedsgroep—06:00 in die konsistorie—almal is welkom.

Donderdag 10 April

� Gymklasse—08:00-09:00 in die saal—almal is welkom.

� FK—18:00-19:00 in die kerkkantoor. Spesiaal geskuif sodat

werkende lidmate en graag wil, hierby kan inskakel.

� Woord & musiek, IT & sang (MITS ) - 19:00. Almal welkom!

Saterdag 12 April

� Vroue foto-raai—15:00—is JOU foto’s al by die kantoor vir

verwerking?! (1xbaba/kleuter & 2 van groot gebeurtenisse)

Volgende Sondag 13 April

� Palmsondag—onthou jou palmtak!

Vleisverkope

Maalvleis & Boerewors—R50/kg.

Elke kg ondersteun ons kerk herstel en Oesfees fonds

insamelings en laat die gemeente se werksaamhede vlot.

Maak eerder jou belegging by ons. Ons gehalte is hoog. Die vleis is skoon.

Alles is met liefde verpak.

Page 3: 06 apl 2014

3

Karlien Dreyer D3 083 443 1235

Geluk elke verjarende!! So 06 —Sa 12 Apl

So 06

Jaco Germishuys B5 082 677 0165

Aletta Jv Vuuren C4 072 050 8573

Aldine Oosthuyzen E4 083 626 9191

‘n Vreugdevolle lewensjaar word jou toegebid vir 2014 nms Kerkraad & Admin

Bestuur.

Giel v Niekerk C6 072 951 3747

Ma 07

Ben Viljoen A4 072 669 5246

Di 08

André Jordaan D8 083 416 6283

Berniël Smit C1 076 072 7176

Johan Venter B1 082 410 7661

Wo 09

Muller Venter C3 083 557 5139

Do 10

Enrico Cameron C2 079 771 5008

Hans Pretorius D7 083 667 4875

Bernadette Smit C1 084 640 8700

Do 10

Sybrand Steyn B6 074 675 0064

Vr 11

Clarisse Hutcheson C8 072 581 3616

Johan du Toit C3 076 850 5557

Sa 12

Michael vd Schyff C1 076 196 6332

Sa 12

Page 4: 06 apl 2014

4

Doop Verjaarsdae

Deurkollekte: Plaaslike Indaba

Wiets Neethling D5 082 291 3786

Vr 11

Alecia Henery D2 079 665 7233

Sa 12

Jaelyn Thompson E1 083 302 8027

Vier jou doopverjaarsdag só:

∗ Gesinne gee “geestelike” geskenke

∗ Blaai deur foto album en vra jou ouers

uit oor jou doop geleentheid, wie daar

was, wat jou naam beteken, wat

spesiaal was die dag.

∗ Doop jou vingers in ‘n bietjie water.

Druk jou nat vingers teen jou voorkop.

Onthou daarmee dat God jou eerste

gekies het en liefhet.

Tydens die Indaba (Saam-praat) beplan en koördineer ons jaarliks die groot jaar-Projekte van die gemeente. Die Here maak ook op ‘n besondere wyse Sy wil bekend deur ons saam-luister uit die Woord. ‘n NCD Analise word

effektief benut om te meet of ons vorder vanaf die vorige jaar.

Dit word bygewoon deur lidmate, leiers, asook persone uit die omgewing wat saam besin oor die rol van die gemeente in die ge-meenskap om beter te fokus op wat nodig is vir die omgewing.

∗ Het jy al die Here in jou lewe toegelaat?

Het jy Hom al genooi om jou Verlosser te wees? Lees gerus Joh.3:16 en 1:12.

Vonk-Aand: 11 April vanaf 18h00

Vonk-Aande is vir al ons jong-mense vanaf Gr.7 en ouer om sommer net in ‘n veilige omgewing saam te kuier vir die aand—as alternatief vir al die minder opbouende uithangplekke.

Ons bied elke aand ‘n gratis ete vir die kinders aan. Is daar nie dalk ’n gesin of meer wat kans sien om een aand se eetgoed te borg nie—vir sowat 15 mense.

Dankie, Poppie & Charles Lohrman vir die bordspeletjies, tafeltennis-stel en Volleybal-net wat julle vir ons geskenk het. Dit maak ons aande sommer baie lekker aktief, met baie afwisseling

Met die winter aan die kom, sal ‘n borg vir “Hot Chocolate” ook ‘n aanwins wees. Gesinne is ook welkom om die aand speel-speel saam mee te maak. Dit maak net die gesinsbande sterker!