12
SONDAG 19 JANUARIE Skriflesing: Markus 9: 2 - 8 08:00 & 09:45 Kinderbediening Opleiding 08:00 Erediens - Ds Leon Westhof 09:00 & 11:00 Kinderkerk se registrasies 09:30 Erediens Sunrise View 09:45 Erediens - Ds Leon Westhof 14:00 Afrika erediens 17:00 Jeugdiens opening Christian Oberholzer 18:00 Jeuggroepe registrasies 18:00 Belydenisjaar Inskrywings 18:00 Erediens Dr Lieze Meiring MAANDAG 20 JANUARIE 09:00 60+ Bestuur 13:30 Lyndans DINSDAG 21 JANUARIE 06:45 Vroue van die Woord 08:00 Leraarsvergadering 09:00 Jukskei 19:00 Gebedsaand 19:00 35+ - Herberg WOENSDAG 22 JANUARIE 05:45 Manne van die Woord 09:15 Vroue Omgeegroep 09:30 60+ Bybelstudie 19:00 Connect DONDERDAG 23 JANUARIE 09:00 Pilates / 09:00 Jukskei 09:30 Erediens Glevera 14:00 Thusanang 18:00 Finansvergadering VRYDAG 24 JANUARIE 08:00 Kantoorspanbou (kerkkantoor en Mediasentrum is gesluit) 08:30 Jacob’s Well 09:00 Koor SATERDAG 25 JANUARIE 05:45 Manne van die Woord 09:00 Jeugwerkersopleiding SONDAG 26 JANUARIE 08:00 & 09:45 Kinderkerk begin 08:00 Altaarfees - Ds Leon Westhof 09:45 Altaarfees - Ds Leon Westhof 14:00 Afrika erediens 17:00 Jeugdiens Christian Oberholzer 18:00 Belydenisjaar 18:00 Erediens Dr Lieze Meiring

09:30 60+ Bybelstudie DONDERDAG 23 JANUARIE VRYDAG 24 ... · E-pos jou CV na [email protected] en [email protected]. Sluitingsdatum is 2 Februarie

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 09:30 60+ Bybelstudie DONDERDAG 23 JANUARIE VRYDAG 24 ... · E-pos jou CV na luciacoetzee@ngelarduspark.org.za en danievermaak@ngelarduspark.org.za. Sluitingsdatum is 2 Februarie

SONDAG 19 JANUARIE

Skriflesing: Markus 9: 2 - 8 08:00 & 09:45 Kinderbediening Opleiding

08:00 Erediens - Ds Leon Westhof

09:00 & 11:00 Kinderkerk se registrasies

09:30 Erediens – Sunrise View

09:45 Erediens - Ds Leon Westhof

14:00 Afrika erediens

17:00 Jeugdiens opening – Christian Oberholzer

18:00 Jeuggroepe registrasies

18:00 Belydenisjaar Inskrywings

18:00 Erediens – Dr Lieze Meiring

MAANDAG 20 JANUARIE

09:00 60+ Bestuur

13:30 Lyndans

DINSDAG 21 JANUARIE

06:45 Vroue van die Woord

08:00 Leraarsvergadering

09:00 Jukskei

19:00 Gebedsaand

19:00 35+ - Herberg

WOENSDAG 22 JANUARIE

05:45 Manne van die Woord

09:15 Vroue Omgeegroep

09:30 60+ Bybelstudie

19:00 Connect

DONDERDAG 23 JANUARIE 09:00 Pilates / 09:00 Jukskei

09:30 Erediens – Glevera

14:00 Thusanang

18:00 Finansvergadering

VRYDAG 24 JANUARIE

08:00 Kantoorspanbou (kerkkantoor en

Mediasentrum is gesluit)

08:30 Jacob’s Well

09:00 Koor

SATERDAG 25 JANUARIE

05:45 Manne van die Woord

09:00 Jeugwerkersopleiding

SONDAG 26 JANUARIE 08:00 & 09:45 Kinderkerk begin

08:00 Altaarfees - Ds Leon Westhof

09:45 Altaarfees - Ds Leon Westhof

14:00 Afrika erediens

17:00 Jeugdiens – Christian Oberholzer

18:00 Belydenisjaar

18:00 Erediens – Dr Lieze Meiring

Page 2: 09:30 60+ Bybelstudie DONDERDAG 23 JANUARIE VRYDAG 24 ... · E-pos jou CV na luciacoetzee@ngelarduspark.org.za en danievermaak@ngelarduspark.org.za. Sluitingsdatum is 2 Februarie

DOOPVOORBEREIDING

Die volgende datums is 30 Januarie 2020, 6, 13

en 20 Februarie 2020 vir die ouers wat in Maart,

April en Mei 2020 wil doop. Ouers is welkom om

die kursus tydens swangerskap by te woon.

Inligtingspamflet en doopvorm slegs by die

kerkkantoor.

ʼn Doopaansoekvorm moet asb 6 weke voor die

beoogde doopdatum ingehandig word.

Navrae: Kerkkantoor 345-1144.

THUSANANG, Naaldwerkklasse vir vrouehuishulpe

Klasse vir alle leerders begin 30 Januarie.

Nuwe leerders sal dan registreer.

Ledegeld is R50.00 per jaar, betaalbaar in 2

paaiemante van R25.00

Ons is veral opgewonde om nuwe leerders te

ontvang.

Kontak:

Hannetjie 082 926 4947

GEBEDSAAND

Dinsdag 21 Januarie

om 19:00 in die Kapel

Ons word aan die begin van die

nuwe jaar saam stil in God se

teenwoordigheid. Ons nooi jou om

vir jouself, jou geliefdes, jou kerk en

jou wêreld te kom bid.

KINDERKERK

Registrasies vandag

om 09:00 en 11:00

Ouers julle kan op hierdie link kliek of die kode skandeer – om julle kind/ers

te registreer.

http://bit.ly/kinderregistrasie

Kinderkerk begin

26 Januarie 08:00 & 09:45

Page 3: 09:30 60+ Bybelstudie DONDERDAG 23 JANUARIE VRYDAG 24 ... · E-pos jou CV na luciacoetzee@ngelarduspark.org.za en danievermaak@ngelarduspark.org.za. Sluitingsdatum is 2 Februarie

NUWE

INTREKKERS

Alle nuwe lidmate wat

nog nie aangemeld het

nie, meld asb. direk

na die erediens voor in

die kerk aan.

Die volgende nuwe lidmate het kom

aanmeld: Quinlann en Mariska Henning;

Sonja van der Ryst; Marina Eicker; George

en Kobie Wolfaardt; Loraine Eksteen;

Johnnie en Elrea Strydom; Petro Broodryk;

Louw en Lynette Venter; Treben en Arlien

en gesin; Saggrys en Francis Celliers;

Frank en Zelda Brits; Rousseaw van

Niekerk; Marishea Schoeman; Makkie en

Caytum Cawood en Louis en Kathy Pieterse.

Die volgende attestate is ontvang: Jurie

Johannes en Charmaine Blom; Loraine

Catherine Eksteen; Lizaan Schwartz;

Marelize de Jongh en Andrew Malan en

Nicolina Murray.

‘N BOERE-OPSKOP Met potjiekos en lekker musiek op Saterdag, 1 Februarie Om te bepaal hoeveel kos gemaak moet word, skryf jou naam op die lys by die kerkkantoor - Dankie Koste: R50 p.p.

Almal welkom!!! (oud en jonk)

Frans - 081 354 4900 Johan - 083 675 2849

Hierdie is ‘n groep vir ongetroude persone wat saam deel rondom God se wonderlike Woord en ook saam kuier sonder kinders.

35+ Enkelgroep Januarie program

21 Jan – Elisa Bybelstudie toer dag 1:

God doen wonderwerke deur jou

28 Jan – Elisa Bybelstudie toer dag 2:

Regverdige van God se gebed.

Dinsdae om 19:00 in die Kapel.

Navrae: Rita Pretorius (0828755767)

60+ BEDIENING ‘n Sekretaris/esse word benodig vir die 60+

Bediening Bestuur. Die persoon moet ‘n e-pos-adres hê, goed Afrikaans geletterd wees, asook goed vertroud wees met die

gebruik van MS Word. Die suksesvolle kandidaat sal op die 60+ Bestuur dien. Ons Bestuursvergaderings vind gewoonlik plaas die eerste of tweede Maandagoggend van

elke maand, ongeveer 9 keer per jaar.

Kontak: Schalk by 012 345 1605 of 083 484 8676

BAIE WELKOM!!! Ons verwelkom Boitumelo Maloka by ons gemeente.

Sy is ‘n teologiestudent en die VGK Irene het haar

gestuur om die bediening onder ons huishulpe te

behartig. Dit sluit die Sondagmiddag – Afrikatale

diens in. Skakel gerus vir Lieze Meiring (083 324

8236) indien jy meer wil weet.

.

Page 4: 09:30 60+ Bybelstudie DONDERDAG 23 JANUARIE VRYDAG 24 ... · E-pos jou CV na luciacoetzee@ngelarduspark.org.za en danievermaak@ngelarduspark.org.za. Sluitingsdatum is 2 Februarie

VAKANTE POS: DIGITALE KOMMUNIKASIE VAKANTE POS: DIGITALE KOMMUNIKASIE

'n Deeltydse posisie is beskikbaar by NG Gemeente Elarduspark vir 'n persoon in die kerkkantoor wat die digitale-

platforms en kommunikasie kan bestuur.

ERVARING: Vorige ervaring en verwysings sal in jou guns tel.

TAAKOMSKRYWING: ‘n Volledige taakomskrywing is beskikbaar op die webwerf (www.ngelarduspark.org.za) of deur die kerkkantoor te e-

pos by: [email protected].

VAARDIGHEDE: Die persoon moet rekenaargeletterd wees en oor die nodig tegnologiese vaardighede beskik ten einde die

volgende verantwoordelikhede na te kom:

* sosiale mediaplatforms met die nodige tegnologiese en rekenaar vaardighede (YouTube, Facebook,

Instagram en Google My Business)

* die onderhoud van die webwerf (Wordpress met basiese HTML 5 kennis)

* die bedryf van sagteware soos Microsoft Office, Prezi, Adobe Photoshop, Adobe Audition, Adobe Premiere

Pro, of soortgelyke produkte

Grafiese ontwerp en kreatiewe denke ten einde die behoefte van die gemeente aan te spreek.

Die bestuur van vrywilligers wat die vermoë van goeie menseverhoudings insluit.

Die persoon moet oor goeie Afrikaanse taal- en kommunikasievaardighede beskik.

Akademiese kwalifikasies en praktiese ervaring is nie ‘n vereiste nie, maar sal in ag geneem word.

SALARIS: ‘n Vergoeding in lyn met die taakomskrywing en ure sal onderhandel word.

WERKSURE: Die persoon sal 50% kantoorgebonde wees en die bepaling van die produksie sal uitsetgedrewe wees. Die

kantoorure sal ook onderhandel word.

NEEM KENNIS: Van die suksesvolle aansoekers sal verwag word om prakties geëvalueer te word.

Die NG Elarduspark behou die reg voor om nie ‘n aanstelling te maak nie.

Daar sal ook ‘n 6 maande proeftydperk wees.

E-pos jou CV na [email protected] en [email protected]. Sluitingsdatum is

2 Februarie 2020 en die aansoekers wat die kortlys haal , sal gekontak word vir onderhoude in die week van 4-6

Februarie 2020.

Page 5: 09:30 60+ Bybelstudie DONDERDAG 23 JANUARIE VRYDAG 24 ... · E-pos jou CV na luciacoetzee@ngelarduspark.org.za en danievermaak@ngelarduspark.org.za. Sluitingsdatum is 2 Februarie

60+ Openingsbraai op

5 Februarie vanaf 10:00

in die lapa en Oinossaal. Bring julle eie vleis, eetgerei en ietsie vir

die dors. Musiek, tafels, stoele en slaaie sal verskaf word.

Gee asb julle name en hoeveelheid persone by die kerkkantoor voor/teen

Sondag 2 Februarie. Geleentheid ook vir entrepreneurs om

hulle handewerk uit te stal.

ALLE nuwe 60+ lidmate is

BAIE welkom!

Navrae: Schalk by 012 345 1605 of

083 484 8676

BROOD OP DIE WATER

Neem gerus ‘n sakkie met ‘n behoeftelysie

by die voordeur. Bring die produkte dan

volgende Sondag saam en plaas op die

trollie by die voordeur. Enige

kontantskenkings is ook welkom. Merk dit

deeglik: “Kospakkies” Vir enige navrae,

kontak

Hannelie White 012-3451144 of

0833247084

Page 6: 09:30 60+ Bybelstudie DONDERDAG 23 JANUARIE VRYDAG 24 ... · E-pos jou CV na luciacoetzee@ngelarduspark.org.za en danievermaak@ngelarduspark.org.za. Sluitingsdatum is 2 Februarie
Page 7: 09:30 60+ Bybelstudie DONDERDAG 23 JANUARIE VRYDAG 24 ... · E-pos jou CV na luciacoetzee@ngelarduspark.org.za en danievermaak@ngelarduspark.org.za. Sluitingsdatum is 2 Februarie

TRAUMA-GEBEDSKETTING: Ons is ’n aantal gelowige kinders van ons Hemelse Vader wat 24-uur met

liefde voorbidding sal doen vir jou onmiddellike krisis. Kontak: Koos Burger (012) 345-1460 of 072 850

8926 of die kerkkantoor (012) 345-1144.

SIEKESORG EN GEBED: Indien jy geopereer gaan word of weet van ‘n lidmaat wat in die hospitaal is,

kontak asb die kerkkantoor (012) 345-1144 of vir ds. Leon Westhof (012) 345-1144.

Hospitaal:

Issie van der Ryst Herstel: Linda Nell Kronies: Anna Pretorius Dirk en Erna Kruger Ernie Kemm Faure Louw (jr.) Gavin Wise Japie van Zyl Magda Wolfaardt Nellie Engelbrecht Melinda Aldrich Pieter Bouillon Pieter Stannard

Kanker: Ansa Geldenhuys en haar dogter, Suné Alwyn Cronje Donald van Aardt Erna Fourie Gail Horak Henri du Plessis Johan Small Rika Meyer Schalk Nolte Stella Breedt Steve Prinsloo Theo Nell Willie du Plessis Wimpie Espach

Familielede buite ons gemeente: Daniel van Wyk (Alida – ouma 082 8359407) Dorie Grobler (Louisa Wolmarans se ma) Piet van Rooyen (Lena -0791378083) Antoinette Prinsloo – kanker (Elize Viljoen 083 661 3918) Issie Viljoen (Susan Wassenaar 0827431993) Lidmate is welkom om familie se name vir voorbidding by die kerkkantoor (012) 345-1144 of [email protected] deur te gee.

Ons bid hierdie week vir:

1. Al die bedieninge van ons gemeente skop hierdie week weer af. Bid vir genoeg werkers

by die Kinder- en Jeugbediening en dat almal bekwame persone in die Here sal wees –

mense wat die leiding van die Heilige Gees in alles soek.

2. Die Finansiële Kommissie en die Kerkraad moet die volgende 2 maande indringend

aandag gee aan ons gemeente se finansies met die oog op die begroting van

2020/2021. Doen asseblief voorbidding vir wysheid en onderskeidingsvermoë.

3. Al die skole in ons omgewing (kleuter-, laer- en hoërskool) – veral die onderwysers wat

‘n besondere taak het om die gemeente se kinders te moet onderrig.

HUISBESOEK & SIEKEBESOEK

Die "Huis- & Siekebesoek-boek" is beskikbaar by die kerkkantoor se toonbank.

Jy is steeds welkom om enige leraar te skakel.

Page 8: 09:30 60+ Bybelstudie DONDERDAG 23 JANUARIE VRYDAG 24 ... · E-pos jou CV na luciacoetzee@ngelarduspark.org.za en danievermaak@ngelarduspark.org.za. Sluitingsdatum is 2 Februarie

BASLOSE SEKELBOS HOUT TE KOOP

Droog … Droog … Droog

R17 per Sakkie self laai

R18 per Sakkie afgelaai (Min 50 sakkies)

Johann 078 802 0310 Gareth 081 726 9774

Orthoclasestraat 716, Elarduspark

IPAD EKSTRA

KLASSE Wiskunde & Wetenskap Gr 8-12

KLEINGROEPKLASSE (MAKSIMUM 6

LEERDERS) ASOOK IDIVIDUELE KLASSE INDIVIDUELE ASSESSERING, EVALUERING

& REMEDIËRENDE HULP

Ons help ook Tuisskool leerders met Wiskunde, Wetenskap en Tegnologie (insluitende die eksperimente en PAT Take).

Gr 8 Wiskunde & Algemene Wetenskap - Help met oorskakeling van Laerskool na Hoërskool

Gr 10 Wiskunde & Fisiese Wetenskap - Help om die groot sprong in beide vakke tussen Gr 9 en Gr 10 te oorbrug

KONTAK: Ina Wilmans - Sel: 082 345 8930

E-pos: [email protected]

Page 9: 09:30 60+ Bybelstudie DONDERDAG 23 JANUARIE VRYDAG 24 ... · E-pos jou CV na luciacoetzee@ngelarduspark.org.za en danievermaak@ngelarduspark.org.za. Sluitingsdatum is 2 Februarie
Page 10: 09:30 60+ Bybelstudie DONDERDAG 23 JANUARIE VRYDAG 24 ... · E-pos jou CV na luciacoetzee@ngelarduspark.org.za en danievermaak@ngelarduspark.org.za. Sluitingsdatum is 2 Februarie
Page 11: 09:30 60+ Bybelstudie DONDERDAG 23 JANUARIE VRYDAG 24 ... · E-pos jou CV na luciacoetzee@ngelarduspark.org.za en danievermaak@ngelarduspark.org.za. Sluitingsdatum is 2 Februarie

The Fitness Studio

Indoor Cycling Classes Body-conditioning Classes

• Also known as “Spinning” • Monday to Thursday

- 17:30-18:15 & 19:30-20:15 • Tuesday and Thursday

- 05:45-06:30 • A great overall work-out: cardio,

strength and endurance training – a good fitness base and excellent cross-training for other sport.

• Monday to Thursday - 18:30-19:15

• Various benefits including muscle toning, improved muscle strength and core stability.

509 Mirage Str, Elardus Park

082 928 7803

Bookings essential!

WISKUNDEKLASSE Gr 8 – 12

Rita du Plessis B Sc (Wisk) (Pret) HOD (Pret)

Nougastraat 644,

Elarduspark

Kontak: (012) 345-1326

Sel: 082 5772716

Page 12: 09:30 60+ Bybelstudie DONDERDAG 23 JANUARIE VRYDAG 24 ... · E-pos jou CV na luciacoetzee@ngelarduspark.org.za en danievermaak@ngelarduspark.org.za. Sluitingsdatum is 2 Februarie