37
1 Samuel 3:1- 1 Samuel 3:1- 11 11 Luister ... Luister ... God se hart God se hart klop aan ons klop aan ons harte! harte!

1 Samuel 3:1-11

  • Upload
    zariel

  • View
    66

  • Download
    0

Embed Size (px)

DESCRIPTION

1 Samuel 3:1-11. Luister ... God se hart klop aan ons harte!. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Luister na God se Woord. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: 1 Samuel 3:1-11

1 Samuel 3:1-111 Samuel 3:1-11

Luister ... Luister ... God se hart klop aan God se hart klop aan

ons harte!ons harte!

Page 2: 1 Samuel 3:1-11

Ingenooi deur GodIngenooi deur God

Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan Goden vrese en gee ons oor aan God

Page 3: 1 Samuel 3:1-11
Page 4: 1 Samuel 3:1-11

Ingaan in God se tydIngaan in God se tyd

Ons betree God se wêreld en gaan in God se Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede invrede in

Page 5: 1 Samuel 3:1-11
Page 6: 1 Samuel 3:1-11

Luister na God se WoordLuister na God se Woord

Ons luister dieper na die Woord en ontmoet GodOns luister dieper na die Woord en ontmoet God

Page 7: 1 Samuel 3:1-11

Hoor en Hoor en doen doen

Page 8: 1 Samuel 3:1-11

Luister na mekaarLuister na mekaar

God maak ons ‘n luisterende gemeenskap en God maak ons ‘n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met onspraat ook deur ander mense met ons

Page 9: 1 Samuel 3:1-11

Vrae vir kleingroepe:Vrae vir kleingroepe:  

1.1. Watter ingesteldheid het mens nodig Watter ingesteldheid het mens nodig voordat jy werklik na iemand anders kan voordat jy werklik na iemand anders kan “luister”?“luister”?

2.2. Hoe help dit ons om te besef wat ons Hoe help dit ons om te besef wat ons ingesteldheid teenoor God moet wees ingesteldheid teenoor God moet wees om sy Woord te kan hoor en werklik na om sy Woord te kan hoor en werklik na Hom te luister?Hom te luister?

3.3. Waar dink julle praat God vandag met Waar dink julle praat God vandag met jou/ons wat ons glad nie hoor nie, of dink jou/ons wat ons glad nie hoor nie, of dink dis ander stemme?dis ander stemme?

Page 10: 1 Samuel 3:1-11
Page 11: 1 Samuel 3:1-11

Jy hoor dit Jy hoor dit waarvoor jy luisterwaarvoor jy luister

Page 12: 1 Samuel 3:1-11
Page 13: 1 Samuel 3:1-11

Ons is nie goeie Ons is nie goeie luisteraars nieluisteraars nie

Page 14: 1 Samuel 3:1-11

Ons verleer om na Ons verleer om na God se hartklop te God se hartklop te

luisterluister

Page 15: 1 Samuel 3:1-11

Ons kan weer leer Ons kan weer leer om na God se om na God se

hartklop te luisterhartklop te luister

Page 16: 1 Samuel 3:1-11

1. Glo dat iemand besig 1. Glo dat iemand besig is om te praatis om te praat

Page 17: 1 Samuel 3:1-11

2. Bly stil!2. Bly stil!

Page 18: 1 Samuel 3:1-11

3. Luister terwyl jy dien3. Luister terwyl jy dien

Page 19: 1 Samuel 3:1-11

4. Wag!4. Wag!

Page 20: 1 Samuel 3:1-11

5. Wees 5. Wees gehoor-SAAMgehoor-SAAM

Page 21: 1 Samuel 3:1-11

Om te luister is om Om te luister is om ’n leerbare gees te ’n leerbare gees te

hhêê““Die kerk is heilig, nie omdat sy volmaak Die kerk is heilig, nie omdat sy volmaak is nie, maar alleen in die mate waarin sy is nie, maar alleen in die mate waarin sy daagliks groei en leer.”daagliks groei en leer.”

CalvynCalvyn

Page 22: 1 Samuel 3:1-11

Wanneer het ek ’n leerbare gees?Wanneer het ek ’n leerbare gees?

Page 23: 1 Samuel 3:1-11

Ek kan nog verander!Ek kan nog verander!

Page 24: 1 Samuel 3:1-11

Hoor en doen is Hoor en doen is twee goed!twee goed!

Page 25: 1 Samuel 3:1-11

Luister impliseer ge-HOOR-saamheidLuister impliseer ge-HOOR-saamheid

Page 26: 1 Samuel 3:1-11

Weerstand en wroeging is deel van Weerstand en wroeging is deel van luister na Godluister na God

Page 27: 1 Samuel 3:1-11

Luister na ander en die tyeLuister na ander en die tye

Ons stel onsself oop om God van onverwagse Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoorkante af te hoor

Page 28: 1 Samuel 3:1-11

GGod se stem od se stem vandag te midde vandag te midde

van ander stemmevan ander stemme

Page 29: 1 Samuel 3:1-11

Hoe kan ek Hoe kan ek voor God voor God

lewe?lewe?

Page 30: 1 Samuel 3:1-11

God se God se hartklop…hartklop…

Page 31: 1 Samuel 3:1-11

Luister weer na God se WoordLuister weer na God se Woord

Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtesen gedagtes

Page 32: 1 Samuel 3:1-11
Page 33: 1 Samuel 3:1-11

Fokus op wat God nou doenFokus op wat God nou doen

Ons fokus op wat God nou doen en Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rigwaarheen God ons lewe rig

Page 34: 1 Samuel 3:1-11
Page 35: 1 Samuel 3:1-11

Antwoord met ons leweAntwoord met ons lewe

Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê hetgegee/ gedoen/ gesê het

Page 36: 1 Samuel 3:1-11
Page 37: 1 Samuel 3:1-11

God praat – Leef God praat – Leef LuisterrykLuisterryk•Eerste gedrukte

media vir die Seisoen van Luister.•Pakket met 10 boekies vir kleingroepe met 1 begeleiersgids – R49.95•Bestel by Bybel-Media0860 26 33 42