12
127. ---.-~--------------- ----------'----------_._".-,;..--------------_._- Etlike belangrike wette, wat vir ons gebied vèrreikende ge- volge gehad het, is in die eerste jare na die herstel van die Suid-Afrikaanse Republiek deur die regering ontwerp. Ons noem net die lokasie-wet (kyk vorige hoofstuk) en die okkupasie-wet. Omdie uitgestrekte oop oppervlaktes in die noorde van.die land te beset, en hulle vrugbare gronde ten bate van die nog suk- kelende noorderdistrik en van d t e hele Republiek te ontwikkel, verder om In stewige grenswag teen gebeurlike uitbraak van die naturelle uit hul lokasies en gevolglike oorompeling van boere- pIase op te bou, is wet nr 8 van 1886 geproklameer (1). Kragtens dié wet word 'n okkupasie-kornmissie van drie aan- gestel nl. die landdros van 7,cutpEllsberg, 'n landmeter en I n bur~ , ger. Hierdie kommissie moet plE;Jh:) van 500 morg tot hoogstens 1500 morg grootte, na gelang vc>n':HÜ ligging, uitmeet en teen be- paa.Ldo voor'·c-t;lt:trdes,. maar amper g(,cltis, aan blanke applikante uit- deel. Honderde plase wo.rd a'Ldus :'Ln die noorde en ooste (Lacve Ld ) van die dic'Lrlk uit gemeet• Hu~L1e h1 ~.n d.Le etaat skoerant gepu- bliseer en }:L1arte 01' sketse cm die J1tiste ligging daarvan te be- paal, is ter insae Ol) d i e lcnlüidter'-generaal se kantoor te Preto- r::Labew'aar. Enigeen,. AfrllcdJlOI' (lf l lJ.'8emdeling f mag applikeer; maar h:z: moes te"liens be:re:1..à. 'Î~-(;e8 cm ceke:r>evao:r\"Ja,ara.esna te kom, 1iCéls.::",-ran d:'e ver-naams t ewas "la,~ eIke plaas voortdurend deur In e n I/?X'soonmr=~er as een plaas op hiel'\lie manier msg aanwerf l1:î.e u .DJG L'iPIüikant het net die in- spelwie-- (lan(lmee-c~~)koste en 'lJ,<'.: g:::.'ç;n r lbx'lef wat hoogstens tot e:rd:l.ebeleld van goeélko- U.,Ud 1 misluk':;e prespekteerders ens. / ••• 1. Do 10ea18 if ett en l8.J C·.,lSI}?" b.L c 00. vVet nr 8, 3 Julie 1886. I) M Ok 11/.'" .' '-'. unm.k , "emoirs, bI, J,'}8.

daktari.antenna.nldaktari.antenna.nl/pietersburg/pietersburg11.pdf128.".~."',. ens. wat tog maar M al was dit net vir In rukkie - die weelde wou ken om tn eie plaas te besit,na Zoutpansberg

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: daktari.antenna.nldaktari.antenna.nl/pietersburg/pietersburg11.pdf128.".~."',. ens. wat tog maar M al was dit net vir In rukkie - die weelde wou ken om tn eie plaas te besit,na Zoutpansberg

127.

---.-~-------------------------'----------_._".-,;..--------------_._-

Etlike belangrike wette, wat vir ons gebied vèrreikende ge-

volge gehad het, is in die eerste jare na die herstel van die

Suid-Afrikaanse Republiek deur die regering ontwerp. Ons noem

net die lokasie-wet (kyk vorige hoofstuk) en die okkupasie-wet.

Omdie uitgestrekte oop oppervlaktes in die noorde van.die

land te beset, en hulle vrugbare gronde ten bate van die nog suk-

kelende noorderdistrik en van dt e hele Republiek te ontwikkel,

verder om In stewige grenswag teen gebeurlike uitbraak van die

naturelle uit hul lokasies en gevolglike oorompeling van boere-

pIase op te bou, is wet nr 8 van 1886 geproklameer (1).

Kragtens dié wet word 'n okkupasie-kornmissie van drie aan-

gestel nl. die landdros van 7,cutpEllsberg, 'n landmeter en In bur~ ,

ger. Hierdie kommissie moet plE;Jh:) van 500 morg tot hoogstens

1500 morg grootte, na gelang vc>n':HÜ ligging, uitmeet en teen be-

paa.Ldo voor'·c-t;lt:trdes,. maar amper g(,cltis, aan blanke applikante uit-

deel. Honderde plase wo.rd a'Ldus :'Ln die noorde en ooste (Lacve Ld )

van die dic'Lrlk uit gemeet • Hu~L1e h1 ~.n d.Le etaat skoerant gepu-

bliseer en }:L1arte 01' sketse cm die J1tiste ligging daarvan te be-

paal, is ter insae Ol) di e lcnlüidter'-generaal se kantoor te Preto-

r::Labew'aar. Enigeen,. AfrllcdJlOI' (lfllJ.'8emdelingf mag applikeer;

maar h:z: moes te"liens be:re:1..à.'Î~-(;e8 cm ceke:r>evao:r\"Ja,ara.esna te kom,

1iCéls.::",-rand:'e ver-naams t ewas "la,~ eIke plaas voortdurend deur In

en I/?X'soonmr=~eras een plaas op

hiel'\lie manier msg aanwerf l1:î.eu .DJG L'iPIüikant het net die in-

spelwie-- (lan(lmee-c~~)koste en 'lJ,<'.: g:::.'ç;nrlbx'lef wat hoogstens tot

e:rd:l.e beleld van goeélko-

U.,Ud 1 misluk':;e prespekteerders

ens. / •••

1. Do 10ea18 if ett en l8.J C·.,lSI}?" b.L c 00. vVet nr 8, 3 Julie 1886.I) M Ok 11/.'" .''-'. unm.k , "emoirs, bI, J,'}8.

Page 2: daktari.antenna.nldaktari.antenna.nl/pietersburg/pietersburg11.pdf128.".~."',. ens. wat tog maar M al was dit net vir In rukkie - die weelde wou ken om tn eie plaas te besit,na Zoutpansberg

128.".~.

"',.ens. wat tog maar M al was dit net vir In rukkie - die weelde wouken om tn eie plaas te besit,na Zoutpansberg toe ge10k. Partyvoel van die staanspoor af ontgoël. Op Pretoria het hulle Inkaartjie bestudeer en in wilde drome hulle plaaa soos ln aardseparadys voorges~1ell:met In boordevolle spruit, wat in werklik-heid niks meer as In rotsige donga of In sanderige droë beddingiS nie; met vrugbare lande wat in 'VITerklikheidmaar sanderig enklipperig lyk. Rulle het daarvoor terugg~skr1k om die hande uitdie moue te steek en om In ernstige begin te maak. Ontnugter keerhulle dorp toe en gaan die bevolking van Pietersburg aanswel (3).Ander okkupante, soos hulle genoem word, het ewewel d.eurgebyt envan hulle plase In sukses gemaak, soos bvb. die kosmopolitiesenedersettings Altenroxel, Duivelskloof, Tzaneen en omgewing, waarvyf-en-twintig okkupante-fawdlies uit 9 nasies afkomstig, harmo-nies saamgewerk en van die Laeveld !n bevoorrader van die Randgemaak het vir hout, groente, fruit en ander produkte (4).

Die geweldige vooruitgang van die distrik wat mens vanweëdie okkupante verwag het, het egter uitgebly. Roekam? Wel, daarwas verskeie oorsake : baie van nul Le was nie alleen geen eerste-.klas boere rü e, hulle het seLf s ms"ar min van die boerebedryf' ver--

staan; andc:ee8 Kas vroemd mpt die gr-ond en klimaatsgesteltenis;weer ancler8G het die ka pä.tia.aL E::811is om die groot uitgawes van InLandbouont gi.nm ng te dek of OlD In el:stensiewe pr-a.kt yk te begin.Bai.ehet gevelglil: t 'JU epge€;oui en tywoner gewerd, of'dorp-toegE.trek en daar ! n .<l2';-'iCl ~)lanIw iJe be.st;aangeleL Ook die aangren-,sende nat-ur-o Ll.e atammo ';v"a8 nä e l'w:\t.1.gnä e, Die lokasi.ewette, diepaewen t e en die nuwe olckupa siepl2..f'f; het hnlle as In besits- envryheidsroof' beekou en het hä er-op C8Y'eageer deur die blankes indie buurt en die nuwe okkuparrt s te Irlo1ea'teer,hulle tuine te ver-woe s en so voorts, sodat die la::,1cgcDoemdes,pleks va n hul land tebob ou , po'LûsLed La na moes d cen 0"1 :Jd1fj tye wag staan. Dicke, wat

as/ ••.;3. D:i.ck,8pBq Di.str:l.r::t J~ecc<;'o. B()fJ~:~b1.141 e ,v, _ magistraats •..

kant o or-, P:l etel"f3:"\(;,~"'3'e4. lb:i.d.

Munnik, M~moirs, bl.149.

Page 3: daktari.antenna.nldaktari.antenna.nl/pietersburg/pietersburg11.pdf128.".~."',. ens. wat tog maar M al was dit net vir In rukkie - die weelde wou ken om tn eie plaas te besit,na Zoutpansberg

tv

129.as ckkupant op Modderspruit gekom het; vertel dat vanaf 1889 tot1900 hu11e iedere jaar nature11e-moei1ikhede, polisie- of komman-do-oproepe, gevegte of plunderinge geken het, a.lleen met uitsonde •...ring van die jare 1892, 1896 en 189? Maar hierdie 1aaste tweejare het nietemin hul eie ,xyding gebring in die vorm van runder-pes en hongersnood.

Ter w:tl1e van onreëlmatighede by die toekenning van ckkupa .....sieplase is in 1893 (5) '.n nuwe kommissie benoem, wat op sy beurtin 1896 weer vervang is deur die Wagner-kommissie (6).

Ofskoon die okkupasiebe1eid grotendeels op In mislukking uit•...geloop hetj het die okkupante nogtans tot die vooruitgang vanPietersburg bygedra. Hulle het die aantal inwoners van dorp enomgewing en die produksie laat aangroei, die veiligheid van diestreek verseker en "n stryd gevoer om beter vervoermiddele, jaselfs, op In spoorweg aangedring, ten einde die voortbrengsols ot

van hul p1ase gerieflikertte kan bemark in hul eie voordeel sowelas dié van die hele land.

Die bemarking van Zoutpansberg se produkte 1r1asimmers a.lt yd

deur die gro'ot af stands na In afs etgebied en deur die slegt e toe-stande van die paale bemoeilik. In 1877 (7) is 'n voorstel teberde gebring om' In distriksraad op te rig, wa.t spesla.al sorg virdie paaie sou dra; maar weeris die anneksasie het daar niks vangekom nie. Dis pas kragtens wet nr 3 van 1883 (8) dat su1ke radedefinitief ingerig word, In 'n distriksraad moet daar sovee1 le-de wees as daar wyke is, en hul werk word aldus cmskr-ywe r OOr paait'brûe, dl....iwwe e.a. publieke werke na.e ï g hou; nuwe paaie aa rûê ofoue repareer, ens. Om die nodige uitgaweG daartoe te dek, beskikcUe r-aad oor 'n padbelasting ven 2/6 ten auns î en van elke rD,ansper~-soon van die distrik (9). Deur! n proklamasie van 1884 is Alba •...aï rü,v i r Spelonken, H.J. Pos vir Hout coriohbar-g , P.J. du Preez virRenesterpoort 1 J. F. Grob1el" vIr lr'),:r>a~:Js.8tad,as le.:1evan die raad

aangestel/ •••5. De Jocale \rJ'ett(~n].890,-,J,893~ b1.875, 15 en 22 Junie 1893.6. Hudcun cp n~· - 17~7. De loc~le ~eif8~: 1849-i~85 bl 681 7 Maart 1877.8. ibid., bl.1190, 12 Junie 1883 • ,9. ibid., bl.1190 en 658. •

De loeale ivetten, 1886-87, bI.90, wet nr 1, 1887.

Page 4: daktari.antenna.nldaktari.antenna.nl/pietersburg/pietersburg11.pdf128.".~."',. ens. wat tog maar M al was dit net vir In rukkie - die weelde wou ken om tn eie plaas te besit,na Zoutpansberg

130.

aangestel (10).

Die paaie 'IlITatvan Piet ersburg S008 !n net uitstraal, is niealtyd van die beste nie en gee geleentheid tot klagte wat in dieplaatslike koerante tot uiting kom. Veral die paaie na Leydsdorpen Birthday was nekbrekend en na reëns bepaald onbruikbaar. Ter-wyl bale transportryers steen en been kla maak Doel Zeederbergvan sy transport organisasie in hierdie distrik t n suks es. tlDoel",netsoos Dahl die vrolike skipper van Fort Klipdam, is In onver-geetlike figuur uit die negentiger jare. Doel Zeederberg - Doelwas sy volksnaam, omdat hy somaar gedurig herhaal: IJDismy doel omdit of dat te dcen " - was iemand 1n.rathomself opgewerk het, In al-toos opgeruimde kêrel, wa t met 1 n skotskar en 4 osse transport opBarberton begin het. Na 10 jaar, in 1889, was hy die koetsmagnaatvan die noorde en ry met tientalIe koetse, Waens en karre op diegrootpad Fretoria-Pietersburg en op meestal van die sypaaie; ookop Lydenburg, Pelgrimsrus en Bethel het hy die vervoer in hande.In sy stalle op Pietersburg alleen het hy 700 gesoute muile aan-gehou , Sy ve r-naamat e lyn was Pret oria-Piet ersburg, 177 myl,waarop hy sedert 1889 eers tweemaal, later driemaal per week inbeide rigtings met sy koetse op en af jaag. Munnik skryf dat so1 n rit jie nie net t n pret was nie:

111 n Reis per koets in 1888 was t n verskriklike gedoen1:;e.Twee dae aaneen begin mens elke more om 2 uur en reiseen streep deur met vars muile elke 2 uur, tot 10 uurtil o .~Q r~-'] i1 (J 1)• _.. G<.<."- __'-'-. • •

Zeodorberg se groot koetse, !n soort Pickwick-model uitDiekens se diligensietyd, kon 16 persone vervoer, en het daarbyIn goeie ruimte vir bagasie gehad in wat die koetsier"die bootlJnoem(12). Die prys van .f:9 vir e nke'Ls reis Pretorla-Pletersburg,L1et inbeg:i:'ipvan nagverblyf en verve::."aingsin die halt er-hotels,1,1TaSwel wat hoog en het weldra konkur-r-ens Le van die f'Lr-ma Heysultgelok.

Ltotasgenoemde firma, 'wat diE) dienste cp die Rand en in die Su1de

vvaargeneem/ •.•10. De Ioeale Wetten 1~49-1885, bl.1244, 19 Mei 1884.11. Munnlk, Kronieke, bl.64.12. VerKi.aringe deur In persoon gegee wat jare in diens van Zeeder.berg was. -

Page 5: daktari.antenna.nldaktari.antenna.nl/pietersburg/pietersburg11.pdf128.".~."',. ens. wat tog maar M al was dit net vir In rukkie - die weelde wou ken om tn eie plaas te besit,na Zoutpansberg

131.waargeneem het, was in die begin van 1894 deur die spoorweë uit-gekoop, en het toe probeer om die trajek Pretoria-Pietersburg vil"

!l enkele rit netto uit te baat. Die konkurrensie was te swaarvir O.H. Zeederberg Beperk. Toe nuwe tenders ingedien moes word,het Heys met sy lae prys die roete Pretoria-Pietersburg gekry.Zeederberg het egter die monopolie oor die noorde behou en reuse-winste gemaak op die lyne van Pietersburg na Boelawayo en Salis-bur y , van Pietersburg na Spelonken, van Piet ersburg na die myn-kampe Leydsdorp en Ellerton (13).

Die oopstelling van Matabeleland in die jare 1890-1891 hetvan Pietersburg In transitodorp gemaak. Vanaf die spoorlyn Jo-hannesburg-Kaapstad in 1892 klaar was tot 1897, jaar waarin Boe-Laway o met Kaapstad per spoor verbind is, het alle toevoer naRhodesië per watransport van die Rand oor Pietersburg gebeur,meestal deur Zeederberg Beperk.

Die passasiers-koetsdi.ens Pietersburg-·Boelawayo het· op 12

Maart 1894 begin, en is op 2 Mei uitgebrei tot Pietersburg-Boela-wayo-Salisbury (14). Iemand wa t op Maandag te Pretoria vertrek,het Dinsdagaand in Pietersburg aangekom en vandaar ~voensdag-sog-gens verder gery om op Sondag in Boelawayo te arriveer. Zeeder-

J.

berg het kontrakte gehad met hotels en winkels langs die pad, metdie pont op die Limpopo en met die posagente. Orals was sy koet-se welkom want hulle het geld en afi"lisseling gebring. Vanaf 1889

het Zeederberg ook die pos, wat tot dan toe per os aewa vervoer is,tweemaal per ~Iveekmet sy koet S8 saamgebring; toe het die knal vandie swape en die geskal van die horing by die nadering van diedOT) lustig weerklink en aan alle kante lewe gewek. Vir uitstap-pl.es en veldpartyt jies :':'letZeede:rbel'lgook gesorg o i a , na FortKllpd2>m by die vrolike, gasvrye Da.h'l , of' na die Soutpan (éLit wasglc.à.nie ver van die pad na Boelawayo me ), In 1892 is die Ewut-pan aan Fehr en Dubois in konsessle gsgee en mens moes dan 2/6betaal om daar 'n sak sout byeen te Deur' ':Netnr 15 van

1895/ •.•

J 30 T:~lG Zout panabo r-g RevieliT::11,4. ibldo

Okt. 1894.

Page 6: daktari.antenna.nldaktari.antenna.nl/pietersburg/pietersburg11.pdf128.".~."',. ens. wat tog maar M al was dit net vir In rukkie - die weelde wou ken om tn eie plaas te besit,na Zoutpansberg

1895 op liltVerpachten van zoutpanne n" is die prys tot 6d. permud verlaag.

Zeederberg, Heys en anoer transportryere het die isolasie vanPietersburg en omgewing gebreek en daar veel toe bygedra om diédistrik vorentoe te st u , Tog was daar mense wat nog vinniger kon-takmoontlikhede wou skep en propaganda vil' 'n spoorweg begin. maakhet. tn Groenie handelaars en landbouers dien vil' daardie doel in.r

1891 by die regering memories in; maar hulle word meteens afgewys,omdat die meeste burgers in Zoutpétnsberg toe teen 'n spoorlyn inhul distrik gekant was (15).

Op volksvergaderinge in 1891 deur die veldkornette belê omdie mense in verband met die wenslikheid van In spoorweg te pols,is talIe besware teen die voorstel aangehaal, wat dan verder deurdie aanwesige volksraadslede 'by dLe regering op Pretoria voorgedrais. Hulle het veral hierop neergekom: ~ Spoorweë sal die nou 80

bloeiende transportryery, '\IIratIn bron van inkomste en Van bestaanvil' baie burgers is, benadeel en gaandeweg doodmaak; -Trekvee salin prys daal, en dit sal net tot nadeel van die veeteelt di.en; -,Spoorweg sal nuwe belastings en lenings noodsaaklik maak -hulledink aan preSident Burgers se spoorwegbelasting vil' dle Delagoa-baaispoorweg- en by orrt stsrrt e rü a van bet a'l.äng , s o beweer hulle,sal lande met groot kapitale .....hu'L'le dink hier aan Engeland .....weert n rede vind om die republiek te annekseer; -In geval van oorlogsal die spoor'tlreëvil' die vyand van groter nut wees as vil' dieburgers; ~Dle mOdeI'1l8 transportmiddele bring makliker ongewensteav orrt ur-Le r-s en secfebederf in dle gewes in; 7Dis op diE~ ou.....end Inoorbodige weeldeartikel: op 2 dae tyd is mens mos in Pretoria,-irtaarvooral die haas?

Hierdie besware het ewewel nie kon stand hou teen die gedag-te van vooruitgang nie. Die volksverteeniN'oordiger van Zoutpans-ber-g , B.J. Vorster Jr., \Na;3self In ver-name voor-at ander- van spoor-v'-oë. Dis hy v'rat In k'::;i,::,-!clevir a ä,e SGlati~spoorwGg aangevra

het/ •••~5. E.V.R.B. art.390-391 d.d. 15 Junie 1891.

Page 7: daktari.antenna.nldaktari.antenna.nl/pietersburg/pietersburg11.pdf128.".~."',. ens. wat tog maar M al was dit net vir In rukkie - die weelde wou ken om tn eie plaas te besit,na Zoutpansberg

133.het, om die afge1eë goudvelde en tuine van die Laeveld met Dela-goabaai te verbind. Die beswaar dat 'n spoorweg die transportry-ery BOU benadeel, het in die geval van daardie Se1ati-spoorwegmaar min in aanmerking gekom, omdat die Laeveld In koorsgebiedwas en gevolglik In ongeskikte streek vir ossespanne. Vorster Jr.het dan ook maklik die konsessie verkry (16). Dit maak hy aanEugène Oppenheim oor, wat In maatskappy stig om die ",rerkte onder-neem. Die "Compag nä e Fr-anc o-Be Lge de Chemins de fer du Nord dela République Sud....Africaine!1 het op einde Julie 1893 reeds 25 mylklaar. Toe kom egter die aap uit die mou: nie net onversienemoeilikhede nie, maar ook In belangrike geldswendelary kom aandie lig, en die hele saak loop uit op die Selati-spoor""'egskandaalwat in die geregshowe te Brussel en te Pret oria uitgeveg word ,

Memories van aansoek v ï.r 1 n spoorweg wo rd weer ingedien.Die plaaslike blaaie bewerk die openbare opinie deur al die voor~dele wat 1 n spo or-w=g vir Zoutpansberg sou hê voor te skilder.Daar word met aandrang op gewys dat die spoorweg Piet ersburg-Pretoria-Johannesburg In afsetgebied vil" die landbouprodukte vandie noorde sou akap , Die Randgebied, 'tIratna alle soorte van pro ....dukte honger, sou goedkoper deur die no or-d e, \vat skaars 210 mylvan Johannesburg lê, voorsien word as wel deur die Kaap 950 myldaarvandaan.

Die arbeidersprob1eem van die Rand sou daar baat by vind. endie distrik el<1Teneens:naturelle sou mak'Lá ker' na die myne aan dieRand gaan werk, daar geld verdien en dit vervolgens in die dorpen in die winkels spandeer; die goedereverkeer sou daarby vJ'in;dietak3e sou re§lmatiger inkom,ens.

Verder had die goudvelde en mynkampe van die distrik noodaan In sneller verkeer.

Die spoorweg sou Pietersburg 'n terminus maak vir goedere-verkeer na die noorde en die land van die Ohartered. Cornpa ny ,:E\:i.l0deslë. Op dié mam er sou die tranBportryery, vcr van geéL<:/od

tel .••16. Coe<Gzee, D.J. Spoor1i'J"egontwikkelingin die S.•.....Afrikaanse

Republiek, bl.130.

Page 8: daktari.antenna.nldaktari.antenna.nl/pietersburg/pietersburg11.pdf128.".~."',. ens. wat tog maar M al was dit net vir In rukkie - die weelde wou ken om tn eie plaas te besit,na Zoutpansberg

134,te word, inteendeel '.nnU1l1J'erigting en 'n bloeitydperk ingaan,vermits alle produkte van wyd en syd deur watransport na Pieters~burg aangery sou word.

Daarby sou' n spo orweg , in geval van naturelle-onluste, mak-liker en spoediger hulp verseker; ook indien plae en node diedistrik mog teister.

Die Volksraad kom geredelik tot die besef dat 'n spoorlynPretoria-Pietersburg van groot belang vir die land kan word en geevoorlopige goedkeuring tot sy oprigting, onder voorbehoud nogtansdat die bevolking van Zoutpansberg die eindbeslissing gee (17).

Applikante is reeds toegelaat om op eie risiko en koste op-met ings te doen. Daart oe \~Tordop 2 Haart 1894 oorgegaan, en dieberaming vir die 177 myle Pretoria-Pietersburg het tot ,f.8000permyl beloop(18).

Ondertussen het petisionarisse en die volksraadslede dieburgers daarvan probeer oortuig dat dit darem maar die beste virdie distrik was dat daar '.nspoorweg kom. Uiteindelik het dieburgers toe, op grond van die hoër aangeg'OWe redes en OOk ,wel omwat huf.l e oor die spoor1Neë in die suide al gehoor het, geen ver-

"

dere objeksies meer gemaak niet Die Volksrard is dan ook oor dieburgers se nuwe houding ingelig (19) en het meteen tenders vil"die bou van die spoorlyn uitgenooi (20).

Op 30 Oktober 1895 het die Suid--Afrikaanse Republiek die ko n-.sessie vil" die bou en die eks,loitasie van die Pietersburg-lynaan H.J. Schoeman toegesê (21).

Onder die voorwaardes was bepaal: dat 'n maatskappy binnedie 4 maande gestig moes v~rordmet In aandele-kapitaal Vanf.500,OOO, dat die Spoorweg binne 2 jaar en 6 maande klaar moeswees, dat die werke by Pretoria moes begin en dat die lyn by die

N. Z.A. S.H, / •••17.18.19.

E.V.R.B. art.1198, d.d. 25 Augustus 1893, De loc. Wetten,1890.-93, bl.891.

The Zoutpansberg ReView, 2 Maart 1894~ibid., 20 Ju1ie 1894.E.VcR.B'J art.1713, 1752 d,d, 19 Sept.1894.Stcpt 8~~Oer9.nt,9 J8~nuarie 1895.Ooe~zee,D.J., op. cit., b1.141.Jordaan, Spoorwegopolitiek l'ndl'e Z Afr R bl' k 't_ . • epu _le., onUl ge-gewe proefskrif, bl.87.

20.2:l.•

Page 9: daktari.antenna.nldaktari.antenna.nl/pietersburg/pietersburg11.pdf128.".~."',. ens. wat tog maar M al was dit net vir In rukkie - die weelde wou ken om tn eie plaas te besit,na Zoutpansberg

135.N.Z.A. S. M. (Nederlandsche Zuid·.Afrikaansche Bpocrweg Maat schappä j)

moes aansluit met gemeenskap1:i.ke gebruik van die Pretoria-sta •.•sie(22). Die maatskappy moes 'n waarborg van ~40,000 stort enmog nie meer as ~8136 per myl bestee nie (23). Daarby kon dieregering aanspraak maak om vil' die drie vyfdes van die aandele-kapitaal in te skrywe en sou geregtig wees op 50% van die eks-ploitasiewlnste (24).

Op 13 Mei 1896 is die Pretoria-Pietersburg Spoorwegmaatskap-py te Londen geinkorporeer. Om sy invloed op die Engelse Maat-skappy st ewä.g te verseker, het die regering op 30 Junie 1896 vtrhaar maksimum-aandee1 van drie vyfdes, dus vir f,300,000 ingeskry.~we(25). Die lokale bestuur te Pretoria sou uit 3 persone bestaan,waarvan 2 deur die regering be noem.

Hierdie bestuur. het al gou , ter wille van detai.1punte, metdie Londe nse IIBoardIJ in wrywi.ng gekom. Lang korrespondensie endiskussies het die bou van die 1yn aanmerklik vertraag, sodat pasop 1 Julie 1898 die seksie Pretoria-Ny1stroom, 80 myl, geopen is.Die oorblywende 97 myl tot Pletersburg sou 11 maande later gereedwees.

Op Woensdag 31 Mei 1899 is die spoorweg Pretoria-Pietersburgplegtig geopen en :l.ngehuldig" Reeds die dag tevore het Fieters-burg die feesviering met 'n optog, sportwedstrye en perdereisiesingesit (26).

Die opening van die apoor-Lyn is VITel,na sy ont staan in 1884,die vernaamst e gebeurtenis uit die dorp se geskiedenis. Laat onsaan die hand van In ooggetuie, ! n spesiale v er-sLagg ewe r' van "DieVOlksstem", die feestelikhede VImt toe p'Laa agev Lnd het, effens vanna.by volg(27):

ifHeden ~voensdag, 31 Mei, om 11 '.1. had de aankomst plaatsvan de twee feesttreinen. Op ds platforms van het sta-tion waren de plaatselike autoriteite en de bloem van

_.1IL..j,....- .•.••••..••_. .,__ ._ .••••• •••..~!: _ Pie~eraburg's/ •• o

23.2,±'2,5.

Ooetzee~ D.J'g op. cit., bl.142.Jordaan, op. cito, bl.88oStaat ekcei-ant ~ 6 Nov 0 18'315.U.RB. ar~~ 1~8,d.d. 18 Febr. 1896.Ooe~soe, D.J. ,Op.C1t., bl.142.The Zoutpansberg Review, 5 Junie 1899.De Volksstem. 5 Junle l89l;J.

26.27.

Page 10: daktari.antenna.nldaktari.antenna.nl/pietersburg/pietersburg11.pdf128.".~."',. ens. wat tog maar M al was dit net vir In rukkie - die weelde wou ken om tn eie plaas te besit,na Zoutpansberg

136.Pietersburg's vrouwelijke en mannelijke bevolking aan~wezig, alsook In Duitsch muziekkorps dat lustig hetVolkslied deed horen,

'l'oenOommandant-generaal Joubert en zi jn talri jkgezelschap verscheen was daar 'n uitbundig gejuich.De generaal \1'lerdspoedig omgeven door Landdros J. Hey-stek, mijnkommis8aris Biccard en de Heer van Soe1envoorzitter van het feestkomiteit. Onder de leden vanhet gevolg 'lims Seri'orAibers, direkteur van de Pcr-t u-.gee8che spoorlijn, leden van de uitvoerende Raad en vande volksraad e•. meer, .• Na enkel oogenblikken hield delanddros In welkomstadres aan de generaal en zijn gevolgwaarin de heer Heystek de hoop uitdrukte dat het dis-trikt Zoutpansberg dat zovele jaren in tegenspoed enarmoede verkeerd heeft nu tot welvaart zal geraken •.•

De generaal arrtwoor-dd e dat we God moeten dankendat 't distrikt zoo vooruit is gegaan. Aan de hand vanenkele datums 1836, Schoeman8dal, 1867, 1884 en nu, weesde generaal op de voorui t gs.ng en op de rust die nuheerschte in It distrikt.. ,Ook de heren Koch, Oronje, L. Meyer, Steenkampspraken de menigte toe. Il

Verder lees ons in hierdie verslag dat Pietersburg deur syfeestelike ereboë en vlae, en deur sy huise wat daar welvarenduitsien, In besonder goeie indruk op die vele besoekers gemaakhet. Die dorp bestaan, so gaan die verslaggewer verder, uit 4baie lang strate en kan alleen maar in lengte groei, omdat ditbe ewaa r-Läk sa'l wees om wat er hoër as waar nou die hoogste van dievier strate is te lei. Die dorp gaan vorent oe. Onlangs is ditverryk met In nuwe pos- en telegraafkantoor, en binnekort sa1 dit!n ruim landdroskantoor besit 0 Die nuwe landdros J. Hays t ek , watMunnik opgevolg het, b1yk 'n ywerige magistraat te wees wat deursy toewyding en goeie iATildie algemene 'Ii'iaarderingvan die publieltgeniet.

Deur d á e spoor"tvegverbinding Boe Lawayo=Kaa.pa tad (1897) hetPietersburg weIlswaar die grootste gedeelte van sy bloeiende han...,.d eI [let ,lle no or-d s v er-Lo cr-; maaz- die tans geopende apoer-weg endï.e nuv o vrugbare geblel.Î.e'VJ5Lt verlede jaar deur die ond_8rdruk}~ingvan dI.e naturelle se plae1'Y:,;bewoonbaar- gemaak is, aa.L die dls-tl'ik opbeur en tot b'Lo eL bring, DO skr'y\ive î:DêJ Volk88t;emt1

c

ml~sten8 300 ho~ genooideG deel genoe~ het~ In 2y gelepnt~0:lJ-,

t00spraak het generaal Jcubert daaraan herinner dat hy, aa waar-~_:CCL:ldenl;"o'J':Jc '11 ha nd jto in die ui t ká es van hierdie plek

gshad t cn d:s,tb.y fe:î.telj.kdie vader van die nou so bloeiende

d or-p/' •••

Page 11: daktari.antenna.nldaktari.antenna.nl/pietersburg/pietersburg11.pdf128.".~."',. ens. wat tog maar M al was dit net vir In rukkie - die weelde wou ken om tn eie plaas te besit,na Zoutpansberg

137.dorp was.

Die teenwoordigheid van die Portugese direksiewa in die fees-trein, en van die direkteur van die Portugese SpOOl"111TegDelagoa ....bae,i-Johannesburg op die r'e e s , het t n verblydende indruk op dieaanwesiges gemaak. Hierin het hulle In nuwe bewys gesien van dieblywende belangstelling van die hawe Lourenco Harques vir dienoordelike Transvaal. Ook het J. Koch , lid van die UitvoerendeRaad, op die groot belang gewys vir die distrik en vir die heleland om die ou vriendskapsbande met die Portugese gebied nog nou-er toe te haal, so besluit die Volksstem se verslaggewer.

Die volgende dag, Donderdag 1 Junie 1899, word In grootlandboutentoonstelling deur kommandant-generaal Joubert, in dieaanwesigheid van party hoë besoekers en van baie belangstellendes,geopen. Dié tentoonstelling, soos die generaal in sy toespraaksê, wys op die uitsonderlike moontlikhede vir die distrik op ge-bied van ~andbou, veRteelt en nywerheid, nou dat In verbindings-weg tussen die distrik, die land en die hawens gebaan is. Be ne-.

wens is die tentoongestelde produkte In tasbare bewys van die

gröót vooruitgang wnt die diatrik sedert die rampsalige 1867 ge-maak het, wat tn belofte vir In bloeiende toekoms inhou.

Daar was inderdaad tentoongestel die beste voortbrengsels vandie veestapel: perde, beeste, skape, varke, pluimvee, honde; lnruime verskeidenheid van groente, plante, vrugte en blomme; envan alles wat In p1aas in die Zoutpansberg kon opbreng; ook aan-verwante produkte soos; waens en karre, perdetuig, .Leerwar-e enLa nd'bouger-e edska.p , jUkke, pikk3 e na , e ns ,; verder nog produktevan die jag en allerhande soorte ekstra-voortbrengsels (28).

Op Vrydag 2 Junie word die spoorlyn vir die publiek oopge-stel. Treine vertrek op Pietersburg om 6.50 smorens en kom inPretoria om 5.50 in die namiddag aan. Die totale ontvangste vand i.e 't'Jeek8-15 Junie 1899 het tot .f:1324-19-9 beloop. Dit hetheelwat vir die toekoms belowe.

Die/ •••

28. De Volksstem en The Zoutpaneberg Review, 5 Junie 1899.

Page 12: daktari.antenna.nldaktari.antenna.nl/pietersburg/pietersburg11.pdf128.".~."',. ens. wat tog maar M al was dit net vir In rukkie - die weelde wou ken om tn eie plaas te besit,na Zoutpansberg

138.

Die jare van kommer en sorg vir die gewe s is verby. Land.bou ,

veeteel t en minerale ontginning -die gouddel1'/lTershet die eerstestoot in die goeie rigting gegee- sal die distrik, soos dit uitdie tentoonstelling blyk, verder vorentoe stu. Die bevolking salmeer en meer aangroei omdat daar ryke bestaansmoontlikhede in dienoorde te vinde is.

In 1899 het die trein grotendeels die ossewa se plek inge-neem, met alles wat dit vir die volkslewe simboliseer. In Nuwe

periode van onbelemmerde groei vir die dorp en gewes word hier-deur ingelui.

"Neem uit die verlede alles wat goed is, verbeter daaropwaar moontlik en nodig, en bou die toekoms van ons dorpop hierdie hegte voetstuk. n(29).

---------------~---_ •.....•_--

mi. lI:"? e V8.n F.C'8G.) r;:I'ugerÎ deur die burgemeester van Piet er 8,...',.,,~. O' '.'") I' I-t: . la" ' ~ 'L k b d . .'.' ,.. è:;, ."",.'oi'--',' "L. uo2cngep9s en u1gespree ~ y 1e goue <lU~'1 .,,~~:~Uii1~ceev à er-Lr.g van d:le munisipali teit op 24 September~.•~G0 G