12
334 13 November 2015 6 Hierdie gesig is waarvoor menige boer biddend vra, dat die hemelse sluise oopgetrek word en hul oeste gered kan word. (Foto: FaceBook) Derde droogste seisoen in 55 jaar Storie op bladsy 2

13 November 2015

Embed Size (px)

DESCRIPTION

All the local news for the week of 13 November 2015

Citation preview

334

13 November 20156

Hierdie gesig is waarvoor menige boer biddend vra, dat die hemelse sluise oopgetrek word en hul oeste gered kan word. (Foto: FaceBook)

Derde droogste seisoen in 55 jaarStorie op bladsy 2

13 November 2015 2 Kosmosnuus / Cosmos News

Adres / Address:H/v Beyers Naudé en KrugerstraatC/o Beyers Naudé & Kruger Street

E-pos/E-mail:[email protected]

Kantoor/Office: 017 712 6165Sel/Cell: 076 411 2028Faks/Fax: 017 712 1708

Redakteur/Editor: Teresa Odendaal - 082 417 0171 [email protected]

Sub-redakteur / Sub editorJannie Degenaar- 082 608 7219 JD [email protected]@cosmosn.co.za

Admin/Finansies HoofCarla Goosen017 712 6165 [email protected]

Joernaliste / Reporters:David Maretlane - 071 715 2793 DM [email protected] Kruger - 082 824 7188 [email protected]

Bemarking/Marketing: Teresa Odendaal - 082 417 [email protected] Goosen - 017 712 [email protected]

Geklassifiseerde ads/ Classified ads Geraldine Botes - 017 712 6165 [email protected]

Grafiese Ontwerpers/ Grapic Designers: Riana De Beer - [email protected]

Digital/ Digitaal: Hannes van Oudtshoorn

Reg no: 2009/019454/23

Al le mater iaal wat in die Kosmosnuus geplaas word, het-sy d i t redaks ioneel , advertens ies , u i t leg , foto ’s , i l lustra -sies, ens. is, bly die uitsluitlike eiendom van die Kosmosnuus.S k r i f t e l i ke t o e s t e m m i n g m o e t v e r k r y w o r d i n d i e n e n i -ge afskrif of kopie daarvan gemaak wil word. Posbus 4202, Standerton 2430 of skakel Teresa Odendaal by 082 417 0171.Foute moet voor die volgende publikasie aangemeld word. Geen verantwoordelikheid vir foute op telefoniese advertensies word aanvaar nie. Geen herdruk van advertensies a.g.v. tipografiese foute, wat nie die waarde verminder nie. Indien ‘n advertensie opgestel word, en nie aanvaar word nie, sal daar ‘n heffing van 30% wees. Kosmosnuus word weekliks deur Paarl Coldset gedruk.

KOPIEREGWAARSKUWING:

Cosmos News is printed by Paarl Coldset.Cosmos News is also BEE verified and ABC certified.

Bankbesonderhede:Banking details: Standard Bank, Cosmos NewsRek/Acc no: 330 230 042Takkode/Branch code: 05 2943 44

Award Recipient

PROVINSIAAL - Boerdery-uitsette het soveel gedaal weens Suid-Afrika se ergste watertekort in 23 jaar dat die BBP gaan daal en voedselpryse sekerlik sal styg.

Die voorspelling is dat die droogte wat dele van Suid-Afrika lamlê, gaan meebring dat die land se boere vanjaar tot R10 miljard verloor.

Luidens ’n verslag deur die VN se voedsel- en voedings-werkgroep het die droogte – die ergste in 23 jaar – die mielieproduksie laat daal, wat voedselpryse reeds met 6,4% laat styg het. Die bevinding is dat Suid-Afrika se geskatte mielieproduksie in 2015 die swakste in agt jaar sal wees.

John Purchase, hoof-uitvoerende beampte van Agbiz, sê dit is moeilik om die koste van die droogte te bepaal. “Die mielie-oes alleen het van 14,25 miljoen ton (R25,4 miljard) in 2014 tot ’n geskatte 9,84 miljoen ton vanjaar gedaal. Dit is ’n verlies van byna R10 miljard aan inkomste. Die totale verlies is miljarde meer.”

Die 2014-’15-seisoen is die derde droog-ste seisoen wat sedert 1960 in Suid-Afrika aangeteken is. Volgens die gemiddelde reën-valsyfers wat aangeteken word deur die Suid-Afrikaanse Weerdiens, is dit ook die droogste seisoen sedert die 1991-’92-seisoen. ’n Sei-soen word vanaf Julie tot Junie die volgende

jaar gemeet.Die droogte van 1991-’92 was die ergste

nóg wat Suid-Afrika sedert die aantekening van gemiddelde reënvalsyfers ervaar het. Die pasafgelope seisoen het nie veel meer reën gekry as die droogste seisoen in Suid-Afrika wat sedert die sestigs aangeteken is nie.

Daar was 462.3 mm reën in die 2014-’15 tydperk as die gemiddeld met die gemiddelde provinsiale reënvalsyfers uitgewerk word. In die droë 1991-’92-tydperk was dit 450.9 mm. Die gemiddelde reënval per seisoen wat oor die tydperk van 30 jaar tussen 1981 tot 2010 bereken is, is 624 mm. Dit is van dié punt af wat daar bepaal word of ’n seisoen bogemid-delde of ondergemiddelde reënval het.

Elsa de Jager, bestuurder vir klimaatsin-ligting by die Suid-Afrikaanse Weerdiens, het gesê grafieke oor die reënval van die afgelope seisoen wys duidelik dat die droogtetoestande in die meeste van die provinsies vererger het. “Wanneer provinsies tot rampgebiede ver-klaar word weens droogte, is dit ’n duidelike aanduiding van ’n langdurige tydperk van on-dergemiddelde reënval wat oor die algemeen oor die hele provinsie voorkom.” Sy sê die kumulatiewe effek van langdurige onder-gemiddelde reënvaltoestande vererger die impak van droogtetoestande.

Prof Frans van der Merwe, wat verbonde was aan die Universiteit Stellenbosch se land-boufakulteit voordat hy afgetree het en ook die voormalige direkteur-generaal van die de-partement van landbou was, sê anders as die droogte van die 1991-’92-seisoen wat bykans die hele Suid-Afrika destyds getref het, is die droogte wat tans ervaar word, plek-plek oor verskeie dele van die land. Die droogte in die verlede en nou word deur die El Niño-verskynsel veroorsaak.

’n El Niño-verskynsel kom voor wanneer die water rondom die ewenaar in die ooste-like deel van die Stille Oseaan warmer as ge-woonlik is. ’n El Niño – een van die oorsake van somerdroogtes in die oostelike dele van die land – kom ál om die twee tot sewe jaar voor. In Suid-Afrika veroorsaak dit dikwels warm en droër toestande. Hoewel die El Niño van 1997 en 1998 as die grootste tot dusver beskou word, het die El Niño van 1972 een van die ergste droogtes in die land veroor-saak. Die “tweelingsuster” van El Niño is La Niña, ’n kouer tydperk wat daarop volg.

Volgens wheathersa.co.za kan Standerton en omgewing van Woensdag af reën, na 20:00 saans, verwag. Hulle voorspel van Woensdag tot Vrydag ‘n 30% kans vir reën, terwyl daar ‘n 60% kans is vir Saterdag en Sondag. JD

Vervolg vanaf bladsy 1

Die Volle Evangelie Kerk hou op Sondag, 15 November, van 15:00 tot 16:00 ‘n biddag vir reën. Nie net gaan Standerton ge-buk onder ‘n kwellende droogte nie, maar ook groot dele van Suid Afrika, met waterbeperkings wat reeds in ‘n paar provinsies ingestel is. Daar word ‘n beroep op Standerton se inwoners en boere gedoen van alle kerkdenominasies, om dié uur af te knyp en saam te kom bid vir reën. Vir meer inligting, kan pastoor Swart van die VEK geskakel word.

STANDERTON - It is alleged that a man was walking from a tavern with a friend at 21:30 when they were confronted by un-known men who demanded money. During an ensuing scuffle the man was allegedly stabbed three times and the assailants fled the scene. The victim was declared dead when paramedics arrived. No arrests have been made at this stage. The SAPS appeal to any-

Man stabbed to death

one who might have witnessed the attack to come forward and assist the police in bringing the culprits to justice. Lieute nant Nhlabathi can be reached on 079 891 5365 or 017 719 1250. DM

3 13 November 2015 Kosmosnuus / Cosmos News

STANDERTON - A police officer re-ceived a call on Sunday, 8 November at about 01:30, stating that an infant was not breathing, but the reason is still unknown. The officer rushed to the scene where he found the mother and the infant’s aunt who told him that the infant was put to bed without any problems, but when they checked on the baby a little while later, they found that the infant was not breath-ing.

No visible injuries on the baby could be found by the police officer and the infant was declared deceased by paramedics on the scene. And inquest was opened and the case is being investigated. JD

STANDERTON - Protesters became angry because of revelations made by Mr Nicholas Selepe together with the South African National Civic Organization (SANCO) and vowed to disrupt any operations on the road until manage-ment comes to the negotiation table. Dreykon Construc-tion is currently working on the construction of a 16 km stretch of road on the R39 from Standerton to Ermelo. Although the R165 million-project is approximately 30% away from completion, local people feel done in by a Dundee-based company for failing to contribute to the economic development of their municipal area in the form of jobs.

Forty-nine local people that were employed at the stop and go operation are still licking their wounds after they were dismissed without notice in September. They were shocked to learn that the company has recruited scores of

people from KwaZulu-Natal to work on the same road. On Wednesday, 4 November, angry job seekers took their frustration to the site office of the construction company near the Department of Water Affairs demanding to meet with the site manager about job opportunities.

Their action followed a meeting scheduled for Tuesday where leadership was going to engage site management about job opportunities for local people but management failed to show up for the meeting. This triggered anger and the people made a resolution, at the meeting held in Sakhile on Tuesday evening, to go to the site office on Wednesday morning. After several hours of waiting, it was reported that the site manager was at the Standerton Police Station attempting to open a case of illegal gather-ing and trespassing.

Subsequently police arrived at the site and kept a rela-

STANDERTON - Die bestuurder van ’n Toyota Corolla het Sondagaand beheer oor die voertuig op die R23 Volksrust-pad ver-loor. Volgens ooggetuies, is die voertuig eers regs van die pad af en nadat die bestuurder dit na links geruk het, het dit gerol en weer op sy wiele in ‘n uitgrawing langs die pad tot stilstand gekom. Die ooggetu-ies wou hulp aanbied, maar die bestuurder was na bewering erg onder die invloed van drank, en het self uit die voertuig geklim, steeds met ’n drankbottel in sy hand.

Geen antwoord kon by die ambulansdienste in Standerton ontvang word nie en omstanders het die plaaslike polisie geskakel. Die SAPD, en alle ander nooddienste het teen spertyd steeds nie by die ongeluks-toneel opgedaag nie, en geen saak is na wat verneem word, geopen nie. ’n Ander voertuig, wat direk na die ongeluk op die toneel gestop het, het volgens inligting die bestuurder van die ongelukstoneel af verwyder. Die bestuurder kon moontlik aangekla word vir die feit dat hy ‘n ongelukstoneel verlaat het, en ook omdat hy versuim het om die ongeluk aan te meld. JD

Residents demand their share of the cake

Mr Nicholas Selepe addressed job seekers at Dreykon Construction site on Wednesday.

Besope parkering?

Die bestuurder van hierdie voertuig, het teen skemer Sondagaand, beheer oor sy voer tuig verloor. Volgens ooggetuies was die bestuurder onder die invloed van drank en het, na afloop van die ongeluk, self uit die voertuig geklim, steeds met ’n bottel drank in sy hand.

Infant dies while asleep

tively low profile as the workers behaved in a peaceful manner. Even-tually it was clear that the site management was not coming to speak to the people. Mr Selepe, who led the “troops”, addressed the job seekers. He stated that Dreykon Construction has robbed the people of Lekwa of their share of the proverbial cake.

An initial 37% of the construction project was supposed to benefit the local community in the form of job opportunities and development. Mr Selepe went on to reveal that ten trucks belonging to local contrac-tors were to be used, but only four were taken on board. In spite of all the frustration, protesters dispersed peacefully after being addressed by Mr Selepe. DM

13 November 2015 4 Kosmosnuus / Cosmos News

…Yes, I have loved you with an everlasting love; therefore with loving-kindness have I drawn you and continued My faithfulness to you. —Jeremiah 31:3

What your life amounts to is directly connected to what you think of yourself. We need to learn to think the way that God thinks.

We must learn to identify with Christ and the new person He has made us to be. In scripture, God uses words such as “beauti-ful,” “honoured,” “valued,” and “precious” when He speaks of His children.

There is no doubt that we are far less than perfect and that we have faults and weak-nesses, but God is God and He views us the

Kersfees kom, Kersfees kom... Stander-ton se NG-Wesgemeente nooi almal uit om Sondagaand, 29 November, deel te hê aan ‘n spesiale Kersgeleentheid wat by Hoërskool Standerton se rugbyveld gehou gaan word. Daar gaan heerlik by kerslig saamgesing word tot eer aan die Here wat vir ons gebore is. Die geleentheid sal om 19:00 afskop en daar sal programme met lirieke teen R10 by die hek te koop wees. ‘n Sagte kollekte sal ook ten bate van liefdadigheid opgeneem word. Diegene wat die geleentheid bywoon word vriendelik versoek om kerse in 2-liter-bottels saam te bring sodat die Kerssang in ‘n nostalgiese atmosfeer uit volle bors gesing kan word.

Happy Deepavali to all Hindus. Deepavali (or Diwali), the festival of lights, is one of the biggest festivals celebrated on 11 November by all Hindus worldwide.

Deepavali means ‘array of lights’ and signi-fies the victory of light over darkness. The reason for celebrating is the return of lord Rama, with his wife Sita and brother Laksh-man, from exile.

In Hinduism, virtue is very important. It is important to consider and help people who suffer because of starvation, illness and hard-ship. The light of Deepavali empowers us to do good deeds and brings us closer to divinity.

I wish all Hindus a joyous Deepavali and prosperous new year. Thakorbhai, Standerton

God will never give up on you

Kersliedere by Kerslig

Happy Deepavaliway He knows we can be.

He sees us as a finished project while we are making the journey. He sees the end from the beginning and is not worried about what takes place in between.

He is not pleased with our sin and bad behaviour, but He will never give up on us and He always encourages us to press on. God believes in you!

Prayer of Thanks: I am grateful, Father, that You are a good Father who loves me unconditionally.

Help me to see myself as You see me. Thank You that even though I am a work in progress, You already have the finished result in mind.

Barmhartige samaritaan red hondSTANDERTON - Petrus Ndlovu het Vrydagmiddag, 6 November, besluit om hierdie Duitse herdershond reun, wat by familie met ‘n draad om die nek vasgemaak was, te gaan haal. Die oop wonde aan die hond se nek is deur Petrus met paraffien behandel en hy het onderneem om die hond Saterdagoggend na ‘n plaaslike veearts te neem vir be-handeling. Petrus, ‘n jarelange inwoner van Standerton,

het vertel dat hy verneem het dat van sy familielede dié hond met ‘n draad vasgemaak het, en met sy besoek by die familie, het hy gemerk dat die draad die arme dier se nek alreeds diep gesny het.

Hy het die hond dadelik op sy kruiwa gelaai en na sy eie huis vir behandeling geneem. Die hond was erg ge-traumatiseer en bang en wou nie loop nie, daarom is hy per kruiwa vervoer. JD

Petrus Ndlovu het verneem dat van sy fami-lielede hierdie hond met ‘n draad om die nek vasgemaak het. Hy het dadelik die hond gaan red en per kruiwa na sy eie huis by Firm geneem.

BALFOUR - On Monday, 9 November, the Constituency Chair-person of Dipaleseng, Willem Davel, and DA supporters held a solidarity picket outside the Balfour Magistrate Court. This comes after a teenager was shot dead and another was wounded by secu-rity guards in Grootvlei during a service delivery protest last year.

This act of brutally by the security guards is unacceptable as one of the teenagers was merely a passerby, while the other one took part in the protest but did not pose any threat to the security guards. Justice must be served. We need an effective justice system that inspires both confidence and belief in all South Africans. JD

DA holds solidarity picket

5 13 November 2015 Kosmosnuus / Cosmos News

STANDERTON - The Goldi Factory Shop, situated on the corner of Baumann and Impala Street, was recently revamped and offers prospective clients a quick, friendly and pleasant shopping experience.

With friendly and capable workers who are able to serve you in Afrikaans, English and Zulu and more than willing to lend a helping hand. Whether with your purchases or helping you carry the bags to your vehicle, you can now literally shop until you drop.

Prompt service at the pay point and the fact that you may now pay with your bank card aims to make your experience even more pleasant.

The Goldi factory Shop strives to offer clients all the cuts of meat that are available, whether it be mixed portions, drumsticks, wings, fillets, gizzards or whole carcasses. You will also find burger patties, kebabs, cordon bleu, strips and nuggets readily available.

The shop is under new management, with the manager on-site and able to assist with any questions and special requirements. Trading hours are Monday through Friday from 10:00 until 18:00 and on Saturdays from 09:00 until 12:00. The shop will however be closed on public holidays and Sundays.

Ample parking is available and registered guards will keep a watchful eye on your vehicle and belongings while you enjoy the huge variety of chicken products in store. There will also be ongoing in-house specials that should not be missed.

Should you want to place a bulk order, or just want to find out if the specific cut or quantity is available, you are welcome to phone them on 017 714 2833 or 017 720 0100 to book your order. The management extends a welcoming hand to the public and hopes to see everyone with a happy and content purchase. JD

A pleasant shopping experience at Goldi Factory Shop

STANDERTON - At least one person died in a accident when a Golf collided head on with a minibus on Saturday, 7 November in Walter Sisulu Drive. According to a police statement the accident happened at 19:30 when the Golf pulled out of a filling station into Walter Sisulu Drive.

The impact reduced the Golf into a heap of metal and rubber, with the driver who was travelling alone, trapped inside.

When paramedics arrived on the scene, the driver was declared dead. Emergency services had to use the jaws of life to pull out the body

from the wreckage of the car. Six people were reportedly travelling in the minibus and only one man sustained minor head injuries. Lieu-tenant Johannes Nhlabathi confirmed that the deceased is a well known resident of Sakhile who was positively identified as Thabo Phil-lip Mogudi (31).

The driver of the minibus was arrested by police on the scene and charged with culpable homicide. He was released on bail set at R1 000 on Sunday, 8 November. He appeared in court on Monday, 9 November. DM

Car accident claims one life

The wreckage of the VW Golf that was in­volved in a collision with a minibus, on Sa­turday night.

Two business robbery suspects convicted

MORGENZON - Two business robbery suspects were sentenced eight years each behind bars after they were found guilty in the Ermelo Regional Court on Thursday, 5 November.

The two suspects, Simphiwe Roger Makhanya (19) and Shadrack Madlala (21) were arrested on 12 February after they allegedly robbed a business in the Si-vukile township in Morgenzon on 10 Feb-

ruary 2015. They appeared in court on 13 February

this year where they were both granted bail of R1000.

The communications officer at Mor-genzon Police Station, Constable NP Nzi-mande said that in addition to their sen-tences, the two were declared unfit to pos-sess firearms. Sergeant MJ Serumula was the investigation officer of the case. DM

13 November 2015 6 Kosmosnuus / Cosmos News

STANDERTON - Workers at Standerton Hospital affiliated to the National Education Health & Allied Worker’s Union (NEHAWU) picketed outside the hospital’s main gate before hand-ing over a memorandum of demands to the Hospital Management on Friday 6, November 2015.

Lina Sibisi a shop steward for the Standerton branch addressed her colleagues to highlight the plight of workers who have attempted to meet management on several occasions to address their demands but to no avail. “It is on this basis that the union has decided to draft a memo-randum of demands to the head of the department”, Lina said. She continued by saying that workers demand an improvement, and maintenance of infrastructure such as surgical wards which are currently overcrowded. A shortage of staff hinders service delivery.

They also demand uniforms for general workers, cleaners, grounds men, drivers and porters. A shortage of medications such as antiretroviral drugs and chronic deceases, such as diabetes and hypertension, pose threats to the lives of patients. Also lacking is the proper equipment that is used for the effective and efficient supply of ser-vice, such as incubators.

Staff nurses who have qualified months ago have not had their salaries adjusted accordingly. Workers urge management to increase the security capacity which can be detrimental to the safety of staff and patients.

This current unsafe environment poses a threat to the safety of staff, patients, and doctors. Vacant posts and a delay in processing job applications are having a negative impact on service delivery.

The memorandum was received and signed by the hospital matron, Mrs CF Mattews, on behalf of the hospital Chief Executive Officer, Ms P Mashiane, who was not at the hospital. Workers have given the HOD seven working days to implement action to meet their demands. After the protest, workers returned to their posts peacefully. DM

Hospital workers demand action

Standerton hospital workers march to the office of the Chief Executive Officer to hand over a memorandum of their demands pertaining to terrible service delivery and poor infrastruc-ture at the hospital.

7 13 November 2015 Kosmosnuus / Cosmos News

STANDERTON - ‘n Baie bekende gesig was Woensdagoggend, 4 November, by die Waterfront se onthaalsaal te sien toe talle tuin-bou-entoesiaste van regoor die omgewing vir Standerton Blomme- en Tuinbouklub se jaar-likse afsluitingsfunksie bymekaargekom het.

JJ van Rensburg, juniordirekteur van Gar-den World, het die gaste toegespreek en sy gedagtes en praktiese wenke met ál die plaas-like entoesiaste gedeel. Van Rensburg is ‘n gesoute tuinboukundige wat gereeld op die kassie en radio verskyn.

Hy het al ‘n paar rondes op talle SABC- en kykNET-televisieprogramme soos Top Bill-ing, Pasella, Tuine en Tossels, Ontbytsake en Dagbreek gedoen en is tans ‘n gereelde gas op RSG se ‘Brêkfis met Derrick’ waar hy sy wenke oor tuinbou met die luisteraars deel en gereeld hul vrae beantwoord.

Hy is al vir nagenoeg 21 jaar in die tuin-boubedryf en het vanjaar sy debuut as skry-wer met die topverkoper ‘Elke Seisoen Is Jou Beste Seisoen’, ‘n praktiese gids oor hoe om jou tuin heeljaar op sy beste te laat vertoon, gemaak. As deel van sy aanbieding, het Van

Rensburg ‘n skyfievertoning aan die gaste voorgelê met wenke oor hoe om nuwe lewe in hul tuine te blaas. Die tema van sy praatjie was ‘tuinbou lekker gemaak’ en het die plaas-like entoesiaste behoorlik aan die gons gehad.

Elize Trueman, voorsitter van Standerton Blomme- en Tuinbouklub, het die gaste vir hul getroue ondersteuning bedank en lig op die klub se geskiedenis en aktiwiteite gewerp. Die klub bestaan tans uit 45 lede en is ook met ‘n opknappingsprojek in die dorp besig.

Die tuine van Kunjuliwe Secondary School, Kosmos Aftree-Oord en die landroskantoor is maar net ‘n paar van die instansies wat ‘n transformasie as gevolg van die tuinbouklub se vernuf ondergaan het.

Trueman het daarop klem gelê dat die tuin-bouklub ‘n nie-winsgewende organisasie is wat op donasies staatmaak om hul projekte in die dorp aan te pak. Sy nooi belangstellendes uit om die klub se vergaderings in 2016 by te woon en is by 082 443 7994 beskikbaar vir verdere navrae of vir diegene wat by Stan-derton Blomme- en Tuinbouklub betrokke wil raak. DK

NASIONAAL - AfriForum het ʼn beroep op president Jacob Zuma gedoen om in gesprek te tree met slagoffers van plaasaan-valle. Die burgerregte-organisasie het ook sy kommer uitgespreek oor die feit dat die president klaarblyklik maklik tyd in sy dagboek kan inruim om aktief deel te neem aan ʼn bewusmakingsveldtog teen renoster-stropery in die Nasionale Krugerwildtuin en omliggende gebiede, maar ten spyte van verskeie wekroepe deur die publiek, nie bereid is om die slagoffers van plaasaan-valle toe te spreek nie.

Die president het op ‘n bewusmakings-dag teen renosterstropery ʼn toespraak in die Skukuza-sokkerstadion aan nagenoeg 5 000 inwoners van Nkomazi en Bos-bokrand gelewer.

“Dit lyk vir ons of die regering geen be-grip het vir die pyn, lyding en emosionele trauma wat hierdie slagoffers deurgaan nie.

Dit lyk ook nie of die regering ernstig is oor werkskepping en voedselsekerheid nie, aangesien boere, wat werkskeppers én voedselprodusente is, in buitengewoon hoë proporsies vermoor word, maar nie juis enige reaksie vanaf die regering kry nie,” het Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof

van AfriForum, gesê.Roets het bygevoeg dat AfriForum ver-

heug is dat die regering ingryp om renoster-stropery hok te slaan en dat die president tyd inruim om by hierdie stryd betrokke te raak. “Daar is egter geen logiese rede waar-om die regering plaasmoorde kan ignoreer terwyl spesiale maatreëls getref word om renosterstropery te prioritiseer nie.”

AfriForum het November 2015, as ʼn na-sionale maand van protes teen plaasmoorde verklaar en doen ‘n beroep op Suid-A-frikaners om hul name by die organisasie se protesbrief te voeg. In aanloop tot die VN-konferensie, wat in die laaste week van November 2015 in Genève, Switzerland, plaasvind, sal AfriForum ’n omvattende veldtog van stapel stuur om steun vir ʼn memorandum te werf wat aan die VN oor-handig sal word.

AfriForum wil sy verslag aan die VN versterk met minstens 100 000 name van Suid-Afrikaners wat die saak steun. Om hul steun te wys, kan die publiek die web-tuiste www.stopdiemoorde.co.za besoek of hul naam na 32534 SMS teen R1. Afri-Forum sal ook binnekort ʼn eenheid op die been bring wat op die slagoffers van plaas-aanvalle en -moorde sal fokus. JD

Groenvingers het almal aan die gons

President Zuma moet slagoffers van plaasaanvalle toespreek

Tuinbou-entoesiaste het Woensdag, 4 November, na die Waterfront vir Standerton Blom-me- en Tuinbouklub se jaarlikse afsluitingsfunksie gestroom waar JJ van Rensburg – ‘n tuinboukundige van Johannesburg – die gaste toegespreek het. Hier, van links na regs, is hy saam met die gelukkige wenners van Protek-tuinbouprodukte waarvoor hy ‘n demon-strasie tydens sy praatjie gehou het – Amanda le Roux, Johanna Groenewald, Makkie Taljaard en Annatjie Pretorius.

13 November 2015 8 Kosmosnuus / Cosmos News

SPERTYDDEADLINE

Neem asb kennis: Alle geklassifiseerde advertensies moet asb per faks, per e-pos of per hand gelewer word. Geen telefo-niese advertensies word geplaas nie. Die spertyd vir geklassifi-seerde advertensies is Maandae 14:00.GEEN ADVERTEN-SIE SAL GEPLAAS WORD SONDER BETALING NIE! _______________Please take note: All classified adverts must be submitted by fax, e-mail or by hand. No telephonic adverts will be published. The deadline for classified adverts are Mondays 14:00.NO ADVERTISE-MENT WILL BE PLACED WITH-OUT PAYMENT!

ALGEMEENGENERAL

Lilia’J bied jou alles wat jy mag nodig kry vir naaldwerk, brei, borduur, gordyn materiaal, rods & rails, clip-on rods, kwilt ge-reedskap asook ʼn groot verskeiden-heid kwiltlap, kant, lint asook servette en geskenke. Skakel 017 712 2921 of 017 719 2848.

_______________Rubber Coat ing Solutions: Lek of roes jou dak? “RUB-BERISE” dit! Water-en-roesdigtheid op verskeidenheid van oppervlaktes gewaar-borg. NUUT: Wa-terdig jou huis mure met “RUBBER” verf. Beskikbaar in groot verskeidenheid kleure. Skakel George Foley 082 646 3630.

_______________Man Yi Kitchen. C h i n e s e R e s t a u -rant, take away & Sushi. Sushi daily special food. Monday and Friday special. E v e r y t h i n g y o u need for slimming. Open 7 days a week, o r d e r s w e l c o m e . Phone 079 939 6338 or 079 637 2888.

_______________Kontoere: Vir die uitmeet van kontoere skakel Joggie Viljoen by 078 152 5258 of

AKKOMMODASIEACCOMMODATION

La’vie Gastehuis is geleë in die dorp, loopafstand na Stan-derton Hospitaal en El Condor Spur. Ons bied spesiale tariewe vir langtermyn gaste. Keuse tussen self-sorg eenhede of ont-byt, aandete en kos-pakkies op versoek. Skakel gerus vandag nog. Millanie 072 879 6309.

BATTERYEBATTERIES

American Batte-ries. Pryse 628 - R650, 646 - R745, 652-R860, 674 - R1 090. Nr 1 battery in Suid- Afrika. Kroghstraat 24, Standerton. Ska-kel 079 200 3371 of Malcolm 082 533 2179 vir meer in-ligting.

BOERDERYFARMING

Die P laasmeu le . 50kg heel mielies R190, 50kg ‘Crushed’ R 2 1 0 e n 2 0 k g ‘ C r u s h e d ’ R 1 0 0 . 20kg sorghum R75 en 50kg sorghum R170. Sojabone teen R140 per 20kg. Sonneblom teen R150 per 20kg. Kantoor-ure: Maandae tot Saterdae vanaf 14h00 tot 18h30. S k a k e l 0 8 2 3 0 1 2518.

DIENSTESERVICES

Grasdakke, lapa’s en swembaddens. Oprig van nuwe lapa’s, herstelwerk van lapa’s. Ons bou ook swembaddens. 6x4 swembad + 6x4 lapa, met ingeboude braai - R45 000. 8x4 swembad + 6x4 lapa, met ingeboude braai - R54 000. 5x3 swembad + 4x3 lapa, met ingeboude braai - R35 000. Vir ‘n kwotasie ska-kel George 083 573 5324/ 082 538 5726.

________________Hidro Kleen. Skoon-maak van matte, los matte, blinders, sit-stelle en hardevloere. Diepreiniging van huise. Valet van voer-tuie. Skakel ons vir spesiale aanbiedinge. Tel: 017 712 2499. Sel: 082 406 3190 / 084 299 3654.

HUIS & HAARDHOME

IMPROVEMENTSBella Blinds. Ve-netian, aluminium & w o o d b l i n d s , 25 mm and 50 mm, all your inside window requirements. Re pairs to all blinds. Phone Bella, 072 390 7490 or 017 714 1262. Fax 086 615 9985.

_______________ Ph i l r i B l i n d s & Awnings. We do all kinds of blinds, inside and outside. We do Venetian, aluminium, wood blinds, vertical, bamboo & awnings at affordable prices. We also repair blinds. Phone Rika 072 372 4191. Fax 086 639 4844.

MEUBELVERVOERFURNITURE REMOVAL

Klopper Meubelver-voer. Groot en klein meubelvragmotors beskikbaar vir enige meubelvervoer. Eie-naartoesig en drywer met vriendelike diens. Skakel Conrad Klop-per - 082 774 6952. [email protected].

MOTORDIENSTEMOTORING

Standerton Brake & Clutch. New and reconditioned clutch kits. Reconditioning of truck & tractor pres-sure plates. New brake drums and discs or yours machined while you wait. Cnr Prin-cess & Coligny Street, Standerton, Phone 017 712 6491.

_______________JF Auto Interior, Standerton.Uphol-stery, automotive, fu rn i tu re , canvas covers, roof linings and carpets. For more information phone Jacques 072 117 0389 or Francois 072 543 5938.

PLAAGBEHEERPEST CONTROL

Willie’s Pest Solu-t ions, Standerton. Registered - P 33234. Insect control, cock-roaches, ants, lice, weed and rat control, termites and founda-tion treatment. Phone Willie 083 458 7564. Fax 086 662 3612 / 017 714 0834.

TE KOOPFOR SALE

2 Beefmaster bulle, 4 jaar, te koop. Vrug-baar getoets. Skakel 082 566 0278.

Imbuia sitkamerstel te koop, drie sitplek met vier stoele. Eet-kamerstel, geelhout en imbuia, agt stoele met tafel en buffet. Skakel 084 873 1192 vir meer inligting.

Die eerste afrikaanse ensiklopedie in kleur: “Kennis” 17 boeke R 800. Nuwe afri-kaanse kinder ensik-lopedie: 12 boeke R 5 0 0 . S k a k e l 0 8 2 4 4 2 0 0 7 1 .

TE HUURTO LET

E n k e l w o o n s t e l buite te huur teen R2 000 per maand. Enkel kamer in huis te huur R1 000. Nie-rokers kry voorkeur. Skakel Dina 076 642 6417.

TUINDIENSTEGARDENING

Ebafaneni garden-ing services. Phone Sibusiso at 073 752 3862 or 076 971 0194. First come first serve.

VERMAAK ENTERTAINMENT

Royal Kids Parties, Standerton. Your one stop party shop. All party accessories, bal-loons, decor, castles, tents, gazebo’s, pina-tas. Jumping castles R250. We deliver in Standerton. Phone Santa 082 331 0036.

VAKATURE GESOEKVACANCIES WANTED

G e k w a l i f i s e e r d e loodgieterspos beskik-baar (of minimum 5 jaar ondervinding). Self gemotiveerd, goeie mense ver-houdinge, netheid ‘n vereiste. Faks CV’s 0865504090. Indien u nie binne 2 weke na hierdie adverten-sie gekontak was vir ‘n onderhoud nie, w a s u a a n s o e k onsuksesvol.

WENDY HUISEWENDY HOUSES

Awesome Wendys. We do Wendy houses at a very low price. Log cabin, knotty pine and pallet wood. Pri-ces for pallet wood 2 m x 2 m - R 3 000, 3 m x 3 m - R 3 500, 3 m x 4 m - R 4 200. We move Wendy houses from point A t o B . 5 y e a rguarantee. Phone Sam 073 091 6680.

AB Wendys. Pallet-wood wendys, knotty pine & log cabin hou-ses for sale. Each room comes with door, win-dow, zinc roof and wooden floor. Waz oil treated. Prices for pallet wood wendys 2 m x 2 m - R3 000. 3 m x 3 m - R3 500. 3 m x 4 m - R4 200. 3 m x 6 m - R6 500. For more information phone Erick 073 650 0108.

AB City Wendys/ Huts. Quality Wen-dys. 2 x 2, 3 x 3, 3 x 4, 3 x 6, 4 x 4. Big sizes available. Pallet wood, knotty pine, log cabins and steel huts. We also shift Wendys. Phone Johannes 078 465 9357.

SPORT

Judo klasse. Maan-dae en Woensdae 18:00 - 19:00. NG We s S t a n d e r t o n kerksaal, h/v Charl Cilliers- & Kruger-straat. Skakel Harold vir meer inligting 082 040 8156.

083 273 2861.ALGEMEENGENERAL

Sharky’s Seafood. Big variety of seafood available. Special on smoked snoek (only while stocks last). C a l a m a r i r i n g s , C a l a m a r i s t e a k , haddock, wide selec-tion of hake, mus-sel meat, kingklip fillets, salmon, soles, smoked tuna, braai snoek and more . Visit us at 45 A Beyers Naudé, Standerton. (Cosmos News pre-mises).

DIENSTESERVICES

A B C D r i v i n g School. Specialis-ing in code 8, 10, 14. Pre-employment assesment for em-ployment purposes. Al l a reas . Phone 0 8 2 9 3 9 8 1 3 6 / 0 8 2 2 6 0 3 0 9 3 .

________________B re n l e y R e k e n -m e e s t e r s . R h o d a Schoonbee (B-Compt CFA, Professional A c c o u n t a n t ) . 1 7 Years comprehensive experience, CIPC annual returns, com-pany registrations, financial planning and risk management, income tax, month-ly/annual financial statements, tax con-sultancy and com-p l i a n c e ( S A R S ) , V A T , P A Y E , UIF, wil ls , estate p l a n n i n g a n d adminis t ra t ion of d e c e a s e d e s t a t e s and other services. P h o n e : 0 8 4 7 7 7 1723 or e-mail: rho-da99@gmail .com.

________________AM Cooling her-stel en installeer van: yskaste, vrieskaste, koelkamers, vries-kamers, lugreëlings, industriële wasma-sjiene, tuimeldroërs, en skottelgoedwas-masjiene. Verkoop ys - troues en partytjies. Skakel Martin 081 529 7150 Susan 082 052 3348.

________________M r. S o u n d f o r all your car sound, DSTV and home theatre installations, including TV and radio repairs. Shop 1, Toristo Centre, Beyers Naudé St , Standerton, 017 712 3642 or 082 799 4276.

________________Davy’s plumbing & Bathroom renova-tion. Plumbing, new i n s t a l l a t i o n a n d m a i n t e n a n c e . Garden sprinklers and water pumps. Ge-neral building renova-tion and tilling. Phone David 083 381 8458 / 017 712 2131.

DIENSTESERVICES

Is u veilig? Ska-kel Mac 083 363 9044 vir diefwering, ve i l igheidshekke , Spaanse rootyster, 10 mm en 12 mm ge-draaide vierkantyster en algemene klein werkies.

WENDY HUISEWENDY HOUSES

A B R W e n d y s . 3 x 3 - R3 900 , 3 x 4 - R4 500 . We do pallet wood, knotty pine and log cabins. We offer a 5 year guarantee. Phone 071 062 4912.

AAA Louvra Wen-dys. Factory qua-l i ty treated Wen-dys against termites and is waterproof. 2m x 2m - R2 800, 3m x 3m - R3 700, 3m x 4m - R4 300. Free delivery and i n s t a l l a t i o n i n Standerton. 5 years guarantee. Phone Mike 072 329 5842.

AAA Alpha Wen-dys. Quality Wendys, proffessionally done. Treated for termites and waterproof. We do all types of wood. F r e e d e l i v e r y and in s t a l l a t i on . Pallet wood price: 3 m x 3 m - R3 700, 3 m x 4 m - R4 400, 2 m x 2 m - R3 200. Nick 072 410 3547.

I.H Wendys 071 008 1898. We build any size of quality wendys made of pallet wood, knotty pine and log houses. 2 x 2, 3 x 3, 3 x 4 and 3 x 6. Price negotiable. We also shift wendys. Call Ian 071 008 1898.

TE HUURTO LET

Te Huur. Pragtige 7 slaapkamer woning met 3 badkamers, 3 leefareas met nuwe teelvloere, op ʼn plaas tussen Greylingstad en Balfour, omtrent 10 km van Greylingstad. Idiaal vir ʼn woonhuis vir ʼn groot gesin of ʼn gastehuis. Prys onge-meubileerd R7 500 per maand of R 15 000 per maand gemeubileerd met basiese meubels. Water is ingesluit maar nie krag nie. (Krag de-posito beloop R11 000 en deposito vir huis is selfde as maandelikse huur). Beskikbaar vanaf 1 Januarie 2016, kredietwaardigheid is n voorvereiste. Epos [email protected] of stuur sms na 0824906274.

KENNISGEWINGNOTICE

9 13 November 2015 Kosmosnuus / Cosmos News

Laerskool Kalie de Haas se prysuitdeling van Donderdag, 5 November, het ‘n hoogtepunt bereik toe die 2016-leerlingraad bekendgestel is. Dit was ‘n groot oomblik vir die leerlinge, aangesien hul ouers hul balkies op die verhoog aangesteek het. Agter, van links na regs, is Corli Lourens, Sinethemba Gama, Dean du Preez (hoofseun), Rika Bezuidenhout, Rekicha Shaw, Rianké Pretorius en NC Odendaal. In die middel is PJ Human (onderhoofseun), Marnus Smal, Dané Fuhri (onderhoofmeisie), Beatrix Gerlach, Elandi Booysen, Monique van der Westhuizen en Khaya Masinga. Voor is Karin Ferreira, Nardus Kruger, Gerty Mostert, Anja Sutherland (hoofmeisie), Charlize Victor, Justin Bester en JP Munro.

Twintig van Laerskool Standerton se leerlinge het teen 1 600 leerlinge in die nasionale finaal van die Radikale Redenaarskompetisie in Pretoria afgereken. Die skool het uitstekend gevaar en drie SA-kampioene en ‘n gr 6-span wat ‘n tweedeplek verower het, opgelewer. Agter, van links na regs, is me Madeleine van den Berg (afrigter), Kiesha O’Brien (derdeplek), Erin Brouwer (gr 6-span), Claire Ritchie (gr 6-span), Frik Weistra (eersteplek, lid van gr 6-span), Mia Vermaak (gr 6-span) en me Iana Stroebel (afrigter). Voor is me Méchelle Peens (afrigter), Michael Kalell (eerste- en tweedeplek), Xander Bailey (tweedeplek), Yogini Jayram (twee eersteplekke) en mnr Rudi Hamman (hoof).

Standerton Akademie het Woensdag, 4 November, ‘n gróót oom blik in hul geskiedenis beleef toe die skool se heel eerste studenteraad tydens die spog-gerige prysuitdeling aangewys is. Van links na regs is Chris-topher Meyer, Hennie Hancke (hoofseun), Marise Schoonraad (hoofmeisie), Nina Pretorius en Zhönepaulle van der Merwe.

Nuwe leiers tree aan

Súlke bekkies kort jêm ‘n Eerste vir Standerton Akademie

Grootskool toe vir Haas Dassies

Haas Das Pre-Primêre Skool het hul gr R-leerlinge formeel gegroet tydens hul gradeplegtigheid. Die Koeitjieklas is voor, van links na regs, Carli de Groot, Parth Jayram, Connor Breytenbach, Dylan Byliefeldt en Henko Britz. Agter is Marnus Pretorius, Manqobo Mnisi, Danelle Bezuidenhout, Lincon Faber en Allen Greaves.

13 November 2015 10 Kosmosnuus / Cosmos News

Die toppresterende leerlinge van Hoërskool George Hofmeyr is op 22 Oktober, tydens die skool se jaarlikse prysuitdeling, vir hul toegewydheid deur die loop van die jaar vereer. Spogtrofeë is een na die ander aan die verdienstige leerlinge oorhandig waarvan hierdie vier meisies met ván dié jaar se gesogste trofeë huis toe is. Van links na regs is Melissa Vermeulen (doelgerigte strewe), Amy Potgieter (beste presteerder, gr 12), Tanya Meere (seniorsportmeisie) en Alexis Wolter (duxleerling).

Georgies hou die trofeë omhoog

Vrede doen hul ding

Hoër- en Laerskool Vrede het ‘n besige paar weke agter die rug. Ses laerskoolleerlinge, Glené Kirchner, Wilmi Fourie, Monica Linde, Tumi Tsotetsi en Owy Mashiloane, is pas gekies om vir die Oos-Vrystaatse hokkiespan uit te draf, terwyl hoërskoolleerling Johan Malan (links) en laerskoolleerling GP Deale (regs) aan die gesogte Vrystaat-Noordkaap Wiskunde-uitdaging deelgeneem en behoorlik uitgeblink het. Johan het die elfdeplek in die Vrystaat losgeslaan, terwyl GP in die vyfdeplek pronk.

11 13 November 2015 Kosmosnuus / Cosmos News

STANDERTON - Twenty-five karatekas, of which 13 from Standerton and 12 from Ermelo, graded to their next belt level on Saturday, 7 November. These young men and women were put through their paces by Renshi Michael van der Westhuizen (Middelburg), Sensei Jannie Degenaar (Standerton) and Sensei Eugene Smith (Ermelo). For some it was a nerve wrecking experience, as it was the first time that they had to show their knowledge in front of a panel of judges, with parents and fellow karatekas looking on. All the karatekas received their next belts, with three karatekas receiving their junior black belts and three qualified for their Shodan (first black belt). After the grading the students of the Three Swords Dojo in Standerton also had

SECUNDA - Bykans 500 leerlinge het vir vanjaar se eisteddfod ingeskryf en hul vernuf met musiek, poësie, drama en redevoering op die proef gestel. Hoërskool Secunda se leerlinge het die koring van die kaf geskei en bewys dat hulle ‘n krag is om mee rekening te hou toe vier seuns en agt meisies die algehele senior top 10-lys van die kompetisie gehaal het. Die skool se toppresteerders, Ivan Botha (gr 10) en Melandé Stadler (gr 11), pronk albei héél bó aan die top 10-lys vir seniorseuns en -meisies met 97% en 97,67%, onderskeidelik, en het die titels van senior Victor en Victrix Artium losgeslaan. In die ander afdelings het Melandé die prys vir die beste skryfstuk met 98% en die prys vir die beste poësie met 94% behaal en spog sy met die trofee vir die deelnemer vir gr 11 tot -12. Ivan het stof in die ander Secunda-leerlinge se oë geskop en die trofee vir die beste

deelnemer vir gr 8 tot -10 losgeslaan. Wat die ander top 10-leerlinge betref, is Wium Matfield met 95,67% kort op Ivan se hakke. Johan Venter is vierde met 94,67% en Marco Botha vyfde met 94%. Die meisies het ook nie op hulle laat wag nie en punte behaal wat ver in die 90’s draai. Alexandra Wuzyk en Jantjie Harmse is kort op Melandé se hakke in die tweede- en derdeplek, onderskeidelik, met 96,67%. Enéz Nobrega, Kaylie Strydom, Nicolene Vogel, Corlia van der Bank en Lize Smit staan die sesde- tot tiendeplekke vol met 94,67%, 94,33%, 93,67%, 93,33% en 93,33%, onderskeidelik. Hoërskool Secunda se leerlinge het in totaal 18 individuele spogpryse vir hul prestasie in musiek, skryfkuns, beeldende kunste, drama en poësie losgeslaan, terwyl die skool met die prys vir die algehele beste gospel ensemble met 97% en die beste senior dramagroep met 95% huis toe is. DK

Karatekas grade to next level

Suné du Preez received the trophy as the overall best junior female karateka of the year. She was also promoted to orange belt-status earlier the day.

Eisteddfod sorg vir skitterende prestasies

Hoërskool Secunda het vroeg in November die bul by die horings gepak tydens die jaarlikse eisteddfod waarvoor nagenoeg 500 Secunda-leerlinge ingeskryf het. Die skool het altesaam 18 pryse losgeslaan en twee leerlinge opgelewer wat as algehele senior Victor en Victrix Artium bekroon is. Hierdie eer het aan Ivan Botha vir sy 97% en Melandé Stadler met haar 97,67% gegaan.

their year-end function where they were rewarded for their exceptional performances throughout the year. Reghard Burger, the team kumite world champion, received the trophy as the karateka of the year. JD

Graad R-klas vier laaste 40 daeSTANDERTON - Haas Das Pre-Primêr se graad R-leerlinge het Vrydag, 30 Oktober, hul laaste 40 dae by dié skool gevier. Personeel en die bestuur van Maxi’s in Standerton het die leerlinge trakteer op ‘n heerlike melkskommel en vermaak wat gesigverf, inkleur en ‘n springkasteel ingesluit het. Hierdie groep kleuters sal volgende jaar die wêreld van grootskool aandurf en sien grootoog opgewonde daarna uit. JD

Samkelo Buthelezi besig met haar meesterstuk. Die gr R-leerlinge van Haas Das Pre-Primêr het Vrydag, 30 Oktober hul laaste 40 dae by die skool gaan vier en Maxi’s restaurant het nie geskroom om hulle te vermaak nie.

13 November 2015 12 Kosmosnuus / Cosmos News

STANDERTON - Themba Seleba, a member of Standerton Marathon Club, took part in the Soweto Marathon on 1 November and finished the 42.2 km race in a time of 3:41:18.

Nine runners also took part on 3 November in the weekly marathon club 4 km time trials.

Lennox Mfenqa finished in 18 minutes and 29 seconds, followed by Marike Janse van Vuuren (21:57), Christo le Roux (22:00), Neil Vels (23:26), PP Tsotetsi (24:30), Makoma Moila (24:59), Anton Hall (27:40), Gerhard Lues (27:40) and Peter Daniel (27:44). JD

STANDERTON - Standerton Rolbalklub het weer ‘n besigheidsliga aangebied met heerlike spel en baie opwinding. Spelers was baie entoesiasties en al die spanne het in goeie gees teen mekaar meegeding.

Die wenners van die rolbalbesigheidsliga is Woensdag, 4 November aangekondig, en DeKalb, wie se span bestaan het uit Theuns Adendorff, Louis Bibbey, Ewald Eksteen en Mark Nortjé, met Aldo Arnaldi as reserwe,

tree as wenners uit die stryd met Winkel-haak verspreiders (Gerhard en Maryna van Emmenes, Gordon en Melissa Holmner en Willie Billmann as reserwe) in die tweede - plek. Van Wyk Eiendomme verower die titel as die span met die beste spangees, dit was die eerste keer dat hierdie span aan die be-sigheidsliga deelgeneem het. Louis Bibbey word aangewys as die beste speler in die 2015 besigheidsliga. JD

DeKalb wen besigheidsliga

Die DeKalb-span het as wenners uit die rolbalbesigheidsliga getree. Die span, van links na regs, het bestaan uit Ewald Eksteen, Louis Bibbey, Theuns Adendorff, Aldo Arnaldi en Mark Nortjé. Louis Bibbey is ook as die speler van dié liga aangewys.

Ferreira wins monthly mugSTANDERTON - During the Monthly Mug golf competition played by 37 players on Saturday, 7 November, Jacques Ferreira won the A-division’s best gross score with 75 strokes. He also won the A-division with 68 strokes, followed by Johann Brink with 70 strokes.

The B-division was won by Wessel Wes-sels with 65 strokes and Nico Lombard in second place with 71 strokes.

The best gross scores in this division were split between Wessel and Nico.

The best gross score in the C-division was entered by Fanie Botha (92). Fanie also won the C-division with 72 strokes and Gerrit Nel with his 80 strokes, took second place.

The best gross and net score in the ladies division was entered by Patrizia Lombard (85 and 75 respectively).

The Spur medal competition was hosted on Wednesday, 4 November, and saw 25 players competing.

The nine-hole course was won by Theuns Adendorff (33) with Gerrit Nel in second place, also with 33. The 18-hole competi-tion was won by Johann van Rensburg (71), followed by Wessel van der Merwe with 73.

This coming Saturday will see the Stan-derton Rugby Club’s golf competition on the Standerton golf course.

Interested parties can contact Wessel Maree, or enter their names at the club house. JD

Themba finishes Soweto marathon triumphantly