18
16 Februarie 2020 facebook/ngweltevreden ngweltevreden jonkxweltevreden www.ngweltevreden.co.za Kerkkantoor 011 475 5510 [email protected] [email protected] [email protected] [email protected] 23 FEBRUARIE Kerk 08:00 & 10:00 (Nagmaal) Ds Ferreira Marais KIX-kerk 08:00 & 10:00 Ds Hettie Wessels Kapel 10:00 (Nagmaal) Ds Kobus Sandenbergh Kerk 17:30 (Nagmaal) Dr Neil du Plessis EREDIENSTE

16 Februarie - NG Weltevredenngweltevreden.co.za/images/afkondigings/...16 Februarie 2020 facebook/ngweltevreden ngweltevreden jonkxweltevreden Kerkkantoor 011 475 5510 [email protected]

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

  • 16 Februarie2020

    facebook/ngweltevreden ngweltevreden

    jonkxweltevredenwww.ngweltevreden.co.za

    Kerkkantoor 011 475 5510

    [email protected]

    [email protected]

    [email protected]

    [email protected]

    23 FEBRUARIE

    Kerk 08:00 & 10:00 (Nagmaal)Ds Ferreira Marais

    KIX-kerk 08:00 & 10:00Ds Hettie Wessels

    Kapel 10:00 (Nagmaal)Ds Kobus Sandenbergh

    Kerk 17:30 (Nagmaal)Dr Neil du Plessis

    EREDIENSTE

  • Gemeentebrief Februarie 2020Carpe Mañana 2020

    ’n Nuwe jaar, ’n nuwe dekade hetaangebreek! Hoe SIEN of sien ons dit?Oogkundiges gebruik die uitdrukking/standaard van 20-20 visie as baie goeie visie.As jy 20-20 visie het, het jy nie ’n bril ofkontaklense nodig om goed te sien nie!

    Maar kan ek die uitdrukking gebruik om vir joute vra: Het jy ’n visie vir 2020? Daarom is dietema vir ons preekreeks in die eerste kwartaal20-20 Visie: Om soos God te kyk.

    Daar is so baie negatiewe dinge wat ons kanraaksien, maar kan ons ook met ons geestelikeoë God se werking in ons en om ons raaksien?Dit is soos ʼn 3D-bril wat jou help om dimensieswat jy nie met jou blote oog kan sien nie, welte sien. Op so ’n wyse gebruik die Gees dieBybel om ons die onsienlike werking van dieHere te laat raaksien. Die uitdrukking vanCarpe Diem word dikwels as ’n slagspreukgebruik: Gryp die dag! Gryp die geleenthedewat elke dag oor jou pad kom met albeihande aan. Die uitdrukking Carpe Mañana isminder bekend. Dit beteken Gryp die toekomsaan! Om dit te doen, moet jy 2020 metgeloofs-oë en geloofs-moed ingaan.

    Die bekende gebed van Jabes in 1 Kronieke 4kan ons hiermee help:

    9 Jabes was meer geëerd as sy broers. Sy ma het hom Jabes genoem omdat sy geboorte so pynlik was. 10 Hy was die een wat tot die God van Israel gebid en gesê het: “Laat u seën op my rus en vergroot my grond! Wees asseblief met my in alles wat ek doen, en bewaar my

    van moeilikheid en pyn!” En God het sy versoek gehoor en dit gedoen.

    Jabes bid Carpe Mañana oor sy toekoms, datdie Here hom sal seën! Ek is seker dat elkeenvan ons dit ook saambid vir 2020. Soms worddie gebed verkeerdelik vertolk, dat sy versoekom sy grondgebied te vergroot net ’nversugting is na meer aardse goed. Ons kan ditook saambid in die woorde “Laat U koninkrykkom en laat U wil geskied in ons lewe”. Danverskuif die klem na invloed en om ditwaarmee die Here my seën te gebruik omGod sigbaar te maak in my lewe.

    Om die toekoms aan te gryp, moet jouverlede jou nie terughou nie. Jabes segeboorte was so pynlik dat sy ma hom dienaam “Pyn” gegee het. Wat ’n straf! Daarommoes hy eers in die truspieël kyk en sy verledeverwerk voordat hy ’n “seën” vir ander konwees. Richard Rohr stel dit baie mooi:“Remember always, that if you do nottransform your pain, you will surely transmit it tothose around you and even to the nextgeneration.” Om dit in gewone Afrikaans te sê:Laat die Trooster toe om saam met jou jou pynen hartseer te verwerk, anders word jy ’n PYNvir almal om jou!

    Soms fokus ʼn mens op iets so ver voor jou datjy nie die mense hier langs jou raaksien nie. Uitdie hoek van jou oog of jou kantspieël sien jydikwels ander raak wat stadiger as jy beweegof wat heeltemal stilstaan. As ons egter ’n seënvir ander wil wees, soos die BarmhartigeSamaritaan, moet ons hulle raaksien, wanthulle is daar om ’n rede.

    Wanneer jy jou eie pyn verwerk het, weet jyhoe dit voel as almal net by jou verby jaag enkan jy met deernis die toekoms aangryp ommense vandag te bemoedig. So verander jydie toekoms van een mens en word God seliefde raakgesien deur my en jou deernis.

    Hans du Plessis se gedig oor Jabes se gebed laat ons dit uit ’n ander hoek raaksien:

    Jirre, stier tog nou U se wolklikheit,en goi U se drippelse op onse koppe yt.Gjee onse weidingse meerderder gras

    en hou ons tog oener U se vlerkense vas.Keer die beerlou van onse lyfte af weg

    en draai tog net onse lewe wee bietjie reg;lattie hyl ons nie innie nagte so matlik slattie,

    ennie trane ons nie oppie mirrag skierlik vattie.Carpe Mañana 2020!

    Groete

    Kobus Sandenbergh

  • Langtermyn

    Die volgende persone sukkel met hulle gesondheid:• Hugh Arnott, 083 379 7325.• Xander Wentzel, 082 420 9047.• Juanita Barnard, 082 335 3316.• Renske Louw, 083 627 4004.• Elsie Mostert, 083 604 2857.• Marléne Dykes, 072 500 2626.• Judy Erasmus se skoonseun, Francois, in Australia. Judy se nommer is

    082 772 8359.• Roelof Kruger. Sy vrou, Marie, se nommer is 083 272 8902.• Juanita Ferreira se ma, Ella. Juanita se nommer is 082 920 8416.

    Ander• Rens Havenga sterk tuis aan. Haar man, Ds Hendrik Havenga, se

    nommer is 084 619 4622.• Chané Boyce se dogtertjie, Leané, sterk tuis aan na ‘n hartoperasie en

    reageer goed op behandeling. Haar nommer is 078 420 3608.• Kobus Moolman ontvang behandeling vir pankreas kanker in Duitsland.

    Sy vrou, Antoinette, se nommer is 083 611 4883. Bid asb ook vir Antoinette.• Helen Krige ontvang behandeling. Haar nommer is 082 572 650.• Vica Etsebeth sterk aan in ‘n stepdown-fasiliteit nadat sy haar heup

    gebreek het. Haar man, Johan, se nommer is 082 350 5010.• Lizelle Esterhuizen se ma is in die Helen Joseph Hospitaal. Lizelle se

    nommer is 082 473 1170.

    GebedsversoekeDie gebedsgroepie kom Sondag vanaf 9:15 – 09:45 in A5 bymekaar.

    Indien jy by ons wil aansluit is jy baie welkom om te kom saam bid. Indien jy gebed benodig, vra ons dat jy asb ‘n gebedskaartjie invul en dit in die

    bussies laat sodat ons span vir jou kan bid.

    Lief en LeedOns nooi jou uit om vir iemand

    op die lysie te bid.

    Indien jy van enige lidmaat weet wat deur n moeiike tyd gaan of

    siek is, kontak gerus die kerkkantoor of die Leraar aan diens.

  • Belangrike datums!23 Februarie Poppekas1 Maart Kreatiewe KIX8 Maart Graadgroepe Gr 3 & Gr 415 Maart KIX-buitelugerediens27 – 29 Maart #Imagine

    KIX-kleuterkerk (3-6 jaar) in A608:00 & 10:00KIX-kerk (Gr 1 – 6)08:00 & 10:0010:00 Engelse groep18:30 Slegs Gr 6 klasJonkX (Gr 7 – 11)08:00 Engelse groep09:00 Slegs Gr 7 klasJonkX (Gr 7 – 11)18:30

    Ons kom weer Dinsdag 25 Februarie 2020 bymekaar.

    Kontak: Ilze de Villiers (Muggie) by082 789 0621 of

    [email protected].

    Onthou om jou kind te registreer vir Kleuterkerk, KIX en JonkX op die webwerf! Koste beloop R220 per kind

    vir die jaar. Fooie kan kontant of dmv EFT betaal word. Gebruik asb verwysing: Naam van Kind+Graad

    Ons is dringend op soek na vrywilligers om te help met rybeurte vanaf Ekklesiapark Aftreeoord na die Spar vir inkopies op 5, 12 en 19 Mei 2020. Indien jy betrokke wil raak as koördineerder vir Ekklesiapark, kontak asb

    dringend vir Alda Boer, ons Direkteur Versorging by 011 475 5510.

    Barnabas-bedieningIndien jy voel dat jou gawe is om mense in moeilike tye te bemoedig,wil ons jou uitnooi om aan te sluit by ons Barnabas-bediening. Kontakasb vir Erika Steyn by 082 855 9100 indien jy by ons wil aansluit, onsbenodig altyd nog mense om te help met die belangrike taak!

    VERSORGINGOns koskas is leeg! Ons benodig dringend fondseom nog pakkies aan te koop. Ons kon die afgelopejaar meer as 800 gesinne help met ‘n kospakkie.Hierdie projek lê ons baie na aan die hart en ons wilvra dat indien jy kan help, jy asb die verwysing“kospakkie” sal gebruik. Kontak gerus vir Alda Boerby die kerkkantoor vir meer inligting.

    Baie dankie vir die skenking van die draagbare suurstof silindervir die babadogtertjie, dit word opreg waardeer!

    SENIORSSilwerhoekie

    mailto:[email protected]

  • Bybelstudies en GroeigroepeBYBELSTUDIES (tydens skoolkwartale)

    Dinsdae• Wilgeheuwel Aftreeoord: Elke 1ste en 3de Dinsdag van die maand om

    15:00 in die gemeenskapsaal. Navrae: Ds Hettie Wessels by 083 254 6833 of Les Fischerby 082 689 8318.

    Woensdae• Manne: 05:30 in K6 & K7. Navrae: Dr Neil du Plessis by 082 346 5238.• Manne: 05:45 by Ds Kobus se huis. Navrae: Ds Kobus Sandenbergh by

    082 451 1671.• Gemeente: 09:00 in die koffiewinkel. Navrae: Ds Kobus Sandenbergh by

    082 451 1671.• Celebration-aftreelandgoed (Northgate): 09:30 in die saal.

    Navrae: Dr Willem Saunderson by 083 657 9828.• Harveston Aftreeoord: Elke 2de en 4de Woensdag van die maand om

    15:00. Navrae: Ds Kobus Sandenbergh by 082 451 1671.

    Donderdae• Vroue: 08:00 in die koffiewinkel. Navrae: Ds Hettie Wessels by 083 254

    6833.• Donderdag-kafee vir alle ouderdomme: 18:45 in die koffiewinkel.

    Navrae: Ds Kobus Sandenbergh by 082 451 1671.

    Saterdae• Manne: 07:00 in A1. Navrae: George Louw by 082 491 5313.

    GROEIGROEPE• Sewe30’s: Woensdagaande in die koffiewinkel. Navrae: Johandie by 083

    393 0707 of [email protected].

    Indien enige iemand sou belangstel om by ‘n Groeigroep of Bybelstudie in te skakel, kontak asb vir Ds Hettie Wessels by 083 254 6833 of

    [email protected].

    Pieter Potgieter wil graag met ‘n groeigroep in die Helderkruin-omgewingbegin. Indien jy belangstel, kontak asb vir Ds Hettie Wessels by 083 254 6833.

    Op soek na n nuwe groeigroep?

    Afrikaanse eredienste vind plaas by Celebration-aftreelandgoed in die saal elke 2de Sondag om 09:30 (word afgewissels met Engelse eredienste).

  • ELEKTRONIESE BETALINGSRekeningnaam: NG Weltevreden Bank: ABSA ClearwaterTakkode: 632005Reknr: 030 580 460Verwysing: Voorletters+Van+Waarvoor

    SNAPSCAN

    Gebruik SnapScan vir:

    Kollekte Dankoffers Dankfees en meer

    *Vir jou gerief is die debietordervorm op die webwerf gelaai

    onder “vorms”.

    Belangrikedatums!

    26 Februarie Aswoensdag

    28 Februarie Praise & Worship

    6 Maart Wëreldbiddag vir vroue

    Gesprekke oor Rou en Aftrede

    Elkeen van ons beleef verskillende seisoene in ons lewe. Baie daarvan deel ons graag met die res van

    die gemeente as ons kinders gedoop word en ook as ons kinders skool toe gaan en ook skool verlaat.

    As ons egter rou oor die dood van ons geliefdes, of as ons werksloopbaan by aftrede kom, probeer ons dit

    dikwels net vir onsself verwerk.

    Dit is nie nodig nie, daar is ondersteuning met persoonlike gesprekke en ook ’n groepsbyeenkoms. Ons wil graag bepaal of daar ‘n behoefte is aan

    hierdie tipe ondersteuning.

    Kontak asb vir Ds Kobus Sandenbergh as jy hieroor wil gesels of ’n oggend gesprek hieroor wil bywoon.

    Tel. 011 475 1474Sel: 082 451 1671

    E-pos: [email protected]

    NEEM ASB

    KENNIS!Ons is onlangs in kennis

    gestel dat Mpact nie meer koerante, boeke, tydskrifte

    ens. vir herwinning by die kerk kom optel nie. Ons verstaan hierdie diens word nie meer deur Mondi gelewer nie. Ons

    wil dus vra dat geen herwinbare materiale meer in die houers op die kerkterrein

    afgegee sal word nie.

  • - Christiaan Mauritz Daniël Botha, Moreletapark- Maria Catharina Teubes (nou Botha), Moreletapark- Dawid Breedt, Bloemheuwel- Jacoba Hendrika Steenkamp (nou Breedt), Bloemheuwel- Wilmine Prinsloo (nou de Ridder), Constantiakruin- Dewald Frank Jacobs, Randburg Hervormde Kerk- Monique Lötter (nou Jacobs), Randburg Hervormde Kerk- Anna Elizabeth Kruger (nou Koekemoer), Quellerina- Francina Clarodina Hoffman (nou Kruger), Wilgespruit- Riëtte Kruger, Wilgespruit- Willem Johannes Kruger, Wilgespruit- Andrea Lombard, Loeriesfontein- Annlizé Lyon Gouws (nou Marnewick), Fairland- Carl Marnewick, Fairland- Johanna Fredrika Aletta Dissel (nou van der Wel), Noordrand Gereformeerd

    - Marizette Topham, Levubu- Coenraad Gideon van Blerk, Fontainebleau- Anton van Wyk, Randburg Gereformeerd- Karen van Wyk, Randburg Gereformeerd- Janine Boessenkool (nou Wentzel),

    Johannesburg Gereformeerd

    Baie welkomaan ons nuwe lidmate!

  • AswoensdagWoensdag 26 Februarie

    19:00 * Kapel

    Aswoensdag vir kindersWoensdag 26 Februarie

    19:00 * Saal

  • IDENTIFISERING EN HANTERING VAN ANGS ONDER KINDERS

  • 16 Februarie 2020

    Hoe adverteer ek? In die Helpmekaar kan jy jou produk of diens teen ‘n minimalebedrag adverteer. Kontak gerus vir Tanya by die kerkkantoor by (011) 475 5510 of stuur‘n epos na [email protected] vir meer inligting.

    Helpmekaar

    J & S TransportBetroubare koerier en vervoerdienste!- Vervoer na en van die lughawe.- Aflewer van hofdokumente.- Vervoer na dokters en ander afsprake.-Kontak ons gerus vir enige ander vervoerbehoeftes.

    Kontak Sarel Oosthuisen 072 312 0574 of 011 679 3451

    Meenthuis beskikbaar in Weltevredenpark 1 April 2020Sentraal geleë naby Wilgeheuwel

    hospitaal en Randridge Mall; 2

    slaapkamers; 1 vol badkamer; ruim

    eet-sitkamer area; dubbel motorhuis.

    Swembad in kompleks

    Vir meer inligting kontak Elize by

    [email protected]

    082 446 2133

    🏠🐳🐟 Plettenbergbaai Woonstel!! 🐬🏠

    Dis jou beurt! Breek weg vir die Maart skoolvakansie

    na die tuinroete!!

    Selfsorg woonstel met 2 slaapkamers (slaap 4),

    oopplan leefarea en kombuis, vol DSTV en braaiarea.

    Maart Skoolvakansie...R 1000 pd

    Paasnaweek.....R 900 pd

    Skakel 0760803535 of

    [email protected] vir fotos.

    mailto:[email protected]:[email protected]

  • Uvongo Akkommodasie – kom KUIER en RUS hier!!Heerlike FAMILIE-STRANDHUIS!

    Gemaklike stapafstand na beide St Michaels-en Uvongostrand.Volledig toegeruste 10 bed huis. 4 x kamers, 2 x badkamers, 3 x toesluit motorhuise.

    Tariewe per dag vir die huis:Buite Seisoen: R750 per dagPensionarisse: R675 per dag

    Middelseisoen: R1200 per dag (Julie & Oktobervakansie, November )Volseisoen: R1700 per dag (April vakansies, 1 Desember tot middel Januarie)Kontak Heinrich Ueckermann by 0764309146 of [email protected]

    16 Februarie 2020Helpmekaar

    LV COUNSELLINGLierieka Visagie

    BA Hons (UNISA)

    C O 20341

    “Survival mode is supposed to be a

    phase that helps save your life. It’s

    not meant to be how you live”

    Michele Rosenthal

    -Trauma Counselling-

    -Debriefing-

    -Post Natal Support and

    Counselling-

    www.lvcounselling.co.za

    [email protected]

    065-708-6164 / 011-447-1251

    226 Dale Lace Avenue

    Randpark Ridge

    Hearing & middle ear tests

    Hearing aid fitting & service

    Hearing aid batteries

    New-born & baby screening

    Sleeping/noise/swim [email protected]

    079 904 0467

    Jong werkende dame is op soek na ‘n woonstelmaat (ook n jong werkende dame) om ‘n ruim 2-slaapkamer dupleks woonstel in ‘n klein sekuriteitskompleks in Robindale te deel.

    Privaatkamer beskikbaar. Huur sluit in onderdak parkering, WiFi, skoonmaakdienste, water en elektrisiteit. Kontak Anita Dekker 0825760136

    mailto:[email protected]://www.lvcounselling.co.za/mailto:[email protected]

  • 16 Februarie 2020Helpmekaar

  • 16 Februarie 2020Helpmekaar

  • 16 Februarie 2020Helpmekaar

    Sheila Khupe is baie betroubaar en uitstekend met diere en kyk ook naons dogter wanneer sy tuis is. Sy is ‘n wonderlike werker en is al 8 jaardeel van ons familie. Sy is op soek

    na werk vir Maandae en Donderdae. Kontak my gerus vir ‘n verwysing: Chantelle Labuschagne

    083 467 3511 of kontak Sheila direk by 074 023 9070.

    My huishulp, Tryphinah is op soek na werk. Sy is beskikbaar van Dinsdag tot Donderdag, maar soek net werk

    vir 2 dae. Sy werk al vir 14 jaar by my en is betroubaar en hardwerkend. Vir

    ‘n verwysing, skakel vir Elbie by083 288 6872. Tryphinah se nommer

    is 079 480 0536.

    Christina Mkhatshwa is looking for work as housekeeper.

    Days available: Monday, Tuesday, Wednesday, Thursday, FridayPotential areas: Kyalami, Fourways, Northgate, Douglasdale.Available from 1 March.Contact Number: 076 553 6736References: Karen 083 63 6306 (14 year service)Zelda 083 378 4630 (2 year service)

    Senior dame soek werk as au pair. Sal kinders by die skool gaan haal,

    vervoer na buitemuurse aktiwiteiteen help met huiswerk.

    Kontak Magda 084 748 1951.

  • 16 Februarie 2020Helpmekaar

    Kontak gerus ons Direkteur: Versorging, Alda

    Boer by die kerkkantoor (011 475 5510) vir

    verwysings en meer inligting.

    Enige waterdigting of verfwerk ofnodig? Johnston het dekades seondervinding met waterdigting enverfwerk insluitend, mure, dakke,hekke en afdakke. Hy en sy span isdeeglik met voorbereiding vanoppervlaktes en werk metodies en

    baie netjies. Billike pryse en

    uitstekende verwysings.Skakel 082 735 2650.

    44-jarige vrou benodig dringend werk in Randburg-

    omgewing.Sterk agtergrond in

    eiendomsbestuur en administrasie.

    Kontak 078 117 4338.

    Gladys Phanyane is op soek na werk as huishulp. Haar nommer

    is 078 340 6788. Kontak gerus vir Christa Smith by 083 445

    6008 vir ‘n verwysing.

    48-jarige man op soek na ‘n werksgeleentheid (voltyds,

    deeltyds of kontrak). 25 Jaar ondervinding in

    personeelwerwing en verkoopsbestuur.

    Onmiddellik beskikbaar.Kontaknommer 071 768 6163.Benodig jy vervoer of

    nutsman dienste?Kontak gerus vir Jaco by

    082 333 8864

  • Is jy ‘n nuwe intrekker?Het jou kontakbesonderhede verander?

    Help ons asseblief om ons databasis op datum te hou! Voltooi asb die onderstaande vorm en plaas dit in die kollektesakkies of kontak vir Mari by die kerkkantoor

    met nuwe inligting.Naam en van: Telefoonnommer: Fisiese adres: E-pos adres: Kommentaar: