Click here to load reader

18 Februarie February 2016 Jr/Yr No.6

  • View
    259

  • Download
    27

Embed Size (px)

DESCRIPTION

18 Februarie February 2016 Jr/Yr No.6

Text of 18 Februarie February 2016 Jr/Yr No.6

  • wat almal vir ons gedoen het, en nog steeds doen. Van di wat die vuur kom blus het, tot diegene wat klere, kos en besittings geskenk het om ons te help. Dankie aan almal van Badfontein en Lydenburg. Julle harte is groot.Ons is in skok maar jul bystand help ons opstaan, het me. Santie Alberts ges. Op sosiale media het die nuus vinnig versprei dat die Albertse se huis afgebrand he t . En ne t so v inn ig he t d ie gemeenskap beg in hu lp aanb ied . Indien daar navrae is of hulp wat aangebied kan word skakel Annalize Cross by 084 207 4455.

    Deur Michelle Boshoff

    p wat veronderstel was om n rustige Saterdagoggend te wees het n vuur On gesin se heenkome platgevee.

    Desmond en Santie Alberts is oud-Lydenburgers (hier skoolgegaan), en is beide werksaam by McGee Garage.Santie het gou haar twee dogtertjies by hul ouma me. Pop Coetzee gaan aflaai (wat ook naby hulle op Badfontein bly) - so tussen 10:00 en 11:00. Marinette is in Graad R, Laerskool Lydenburg, en klein Karli (3) in Klopkloppie Kleuterskool. Santie wou inry dorp toe om haar selfoon te laat regmaak.n Rukkie nadat sy weer vinnig by die huis aangegaan het, het sy rook gewaar. Sy het vinnig na haar bure, Gideon en Annalize Cross gejaag omdat haar selfoon stukkend was. Die huise is slegs n paar kilometer uitmekaar. Dit was te laat vir die twee vroue om enigiets te red. Rook het reeds oral begin uitborrel. Desmond was van Hermanus (Weskaap) (vir werk) oppad terug huis toe. Dis die huis waarin my kinders grootgeword het, alles is verbrand. Ons bly nou by n gasteplaas te danke aan vriende wat hul deure vir ons oopgemaak het. Ons is so dankbaar vir

  • Tel: 013 235 3855 Cell: 071 316 [email protected]

    lydenburg-audiologist.co.zaOpposite Medical Centre - Lydenburg

    Spraakprobleme Gehoortoetse GehoorapparateSpeech Problems Hearing Tests Hearing Aids

    FOR three weeks a resident of MaasdorpStreet, Lydenburg, has been trying to get the Thaba Chweu Municipality to unblock a drain outside her house. During the course of these three weeks she has spoken to just about every e m p l o y e e i n t h e Te c h n i c a l Department and each time is told someone will attend to the problem but this does not happen. The municipality have even sent people out to the problem drain, they take a quick look at the situation and then leave again, without fixing the problem. In the meantime the resident has raw sewage pumping out in front of her house, with all the inherent health hazards that accompany it. How long will it take for TCM to fix this problem, is three weeks not enough?

    Raw sewerage, unacceptable

    This sign is used world wide to make people aware that raw sewage is in the area and a health risk... Can we please ask Thaba Chweu to have these signs

    made and warn the public. Especially if they take so long to fix problems - ED

    HE Mpumalanga provincial government has spent more than R3m on paying suspended Tofficials from eight departments.

    A statement released by the Democratic Alliance (DA) on Monday said the money was spent on 39 officials, some of whom had not been at work in over a year."A majority of these officials have been at home for over 60 days and some for over 400 days," said Mpumalanga DA leader James Masango.The officials are under "precautionary" suspension.The DA found out about the money the departments had spent in the provincial government's reports for the 2014-15 financial year.The health department spent the highest amount, paying R950,000 to 19 suspended officials.It is followed by the social development department which spent R700,000 on four officials, and the public works, roads and transport department which spent R540,000 on six officials.The community safety security and liaison department spend R500,000 on two officials.The other departments include the education department, the co-operative governance and traditional affairs department, the economic development and tourism department and the finance department.Mr Masango said: "This is in complete violation of the disciplinary codes and procedure for public service policy which stipulates that a precautionary suspension must not exceed 60 days."The departments' spending showed the disregard the government had for the law, he said, because the "policy provides for the transfer of employees who are under investigation to other departments pending he outcome of their disciplinary hearings".www.bdlive.co.za

    R3 million spenton suspension of 39 officials

  • Address: Bergsering Str. - Unit 3 - SteelpoortTel: 013 230 9738

    DM020140099839GA

    STEELPOORT

    DIE gevolge van die droogte is op hierdie stadium baie moeilik om te bepaal. Saaiboere se posisie is vandag van die eenkant tot die anderkant van die spektrum. In sommige gevalle is daar boere meer na die Oosstreek se kant toe wat tans staan op 'n moontlike 100% oes terwyl in ander dele van die land daar bv nie eers geplant is nie of geen of baie swak ontkieming plaasgevind het. Die veeboere is in 'n groot mate onder druk, veral vir die beskikbare ruvoer tans beskikbaar, maar ook later in die winter en daarna. Goeie ren is uiteraard die enigste wyse hoe die situasie na 'n beter balans gebring kan word. TLU SA het hande gevat met die Boere in Nood-groep op 'n kordinerende wyse. Dit in 'n poging om seker te maak dat die beperkte hulp wat beskikbaar is so effektief soos moontlik aangewend word.Ons wil dit weer beklemtoon na gesprekke met die onderskeie banke dat hoe gouer 'n boer wat probleme voorsien met sy skuldeisers gaan sit en beplanning doen oor die pad vorentoe hoe beter is dit. Geen bank wil graag 'n boer uitskud nie, maar word ook vasgehou binne wetgewing en regulasies. Vroegtydige optrede deur die boer self is seker die grootste deel van oorbrugging wat gedoen kan word.Veeboere word weer daarop gewys dat gebruik gemaak kan word van die Landbank se belastingvrye oorbrugging stelsel deur veeverkope se geld daar te bel tot dit weer in die boerdery gebruik gaan word.Konsert vir fondse vir droogte bekamping: 'n Groep dames, Die Caring Daisies het in samewerking met Adam Tas en verskeie ander kunstenaars (Laurika Rauch, Steve Hofmeyr, Juanita Du Plessis, Kurt Darren, Corlea Botha, Jak De Priester, Jannie Moolman, Andr Venter, Dr Victor, Pieter Smith, Pieter Koen, Beeskraal Duo) 'n musiekkonsert gerel by die Voortrekkermonument se Amfiteater vir 20 Februarie vanaf 15h00 18h00. Die fondse sal aangewend word vir hulp vir boere in die tyd.Kaartjies kos R200 en kan gekoop word by

    Computicket. Caring Daisies sal oor die aanwending van die fondse besluit.Oorbruggingsjaar:Daaris 'n geleentheid vir n oorbruggingsjaar buite Heidelberg (Gauteng). Dit word gedoen vir seuns van na skool tot en met 21 jaar oud.Die program leer die jongmanne talle vaardighede en stel hulle bloot aan 'n magdom insette wat hulle bemagtig om suksesvol te lewe.Hulle leer praktiese vaardighede soos basiese e lek t ron ika , sweis , loodgie te rswerk , selfverdediging, rekenaarvaardighede, ens.Hulle leer kosmaak, staan inspeksie, spring van kranse af, doen 'n oorlewingsweek, ry bergfiets, leer spoorsny, ens.Hulle doen uitreikings in Swaziland, Botswana en Mosambiek.Hulle doen omvattende loopbaanbeplanning en word blootgestel aan verskillende beroepe.Hulle ontdek die rykdom in die Bybel en verhouding met die Skepper.Die program is stampvol en opwindend.In kort: Hulle leer om man te wees en met wysheid, visie en vaardighede die lewe in te gaan.Vir meer inligting aangaande die program kyk na w w w . i g n i t e 4 l i f e . c o . z a www.facebook.com/igniteyear/ Tyd is 'n faktor, aangesien die program op 28 Februarie afskop.

    Kontak ds Venter gerus vir meer besonderhede by 083 235 7714 Rouwatertariewe: Tydens 'n konsultasie met die Dept van Waterwese en Sanitasie te Kemptonpark op 4 Februarie 2016, was die departement nie in staat om 'n aanduiding van die finansile implikasies vir verbruikers te gee nie. In die media was bespiegel oor 'n 65% tariefstyging, maar dit kon nie bevestig word nie. Desnieteenstaande het TLU SA die bestaande Dispuut wat uit 2013 dateer bevestig en aangedui dat tot tyd en wyl die departement nie gehoor gee aan sy eie onderneming om die onopgeloste kwessies wat na drie vergaderings steeds uitstaande is, by te l , verdere besprek ings s in loos i s . Daarbenewens is die departement se aandag weereens daarop gevestig dat die produk waarvoor gebruikers betaal, lank nie meer aan die definisie van Rouwater voldoen nie, aangesien besoedelingsvlakke 'n uiters nadelige invloed op die kwaliteit van die produk het. Ter opvolging van die konsultasie, is 'n gesprek met 'n advokaat wat spesialiseer in watergebruik gevoer op Vrydag 5 Februarie en voortspruitend daaruit, kan ons die volgende bevestig: Die gesprek het plaasgevind met die doel om :Die regsgeldigheid van die dispuut wat met die Departement van Waterwese en Sanitasie verklaar is weer in onskou te neem. Spesifiek

    of die verjaringsbeginsel hierdeur geraak word.Die verjaringsbeginsel sal slegs geraak word op die datum waarop die Dept. `n dagvaarding sal uitreik om uitstaande en agterstallige geld te verhaal. Die dispuut hou verband met die nalating van die departement om ` n faktuur uit te reik wat die diens wat gelewer word teen die ooreengekome tarief te spesifiseer.Die departement se nuwe prysstrategie sal opnuut ontleed word. Indien nodig sal ons met `n regsgeding in terme van PAIA Wetgewing begin om die departement te dwing om die rasionaal agter die price strategy aan ons te openbaar. Ons sal `n aantal rekeninge aan die hand van die price strategy ontleed om seker te maak dat die departement nie tariewe hef of berekeninge doen wat teenstrydig met die prysstrategie is nie. Diesel en BTW EISE: Dit is opnuut onder die aandag van die hoofkantoor gebring dat lede probleme ervaar met uitstaande BTW eise aangesien SARS op navraag opn