1
19 JULY 2019, PLATINUM BUSHVELDER, Tel: 081 309 3876 / 081 542 6796, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] / [email protected] P02 DIE UITSLAE IS IN, EN HIER IS DIE FINALISTE! Thabazimbi – Dit is weer tyd vir die Thabazimbi Lanbouskou se baba en kleuter foto-kompetisie wat aangebied word deur Medhof Apteek. Die prysuitdeling vir die kompetisie sal plaasvind om 09:30 op Saterdag 27 Julie in die Trollope saal by die skouterrein en betaal word. Tydens die prysuitdeling het die kleingoed die geleentheid om te kom spog met die uitrustings wat hulle aangehad het met die fotosessie, dit is egter nie verpligtend nie. Die program word aangebied deur Nelre Benade en Debbie Viljoen. Behalwe vir die wenners in die verskeie kategorieë, sal daar ook baie ander pryse wees. Mountain Bear van Eagle Mountain Spur Steak Ranch sal ook daar wees om die pryse uit te deel en die kleinspan te vermaak. Die gewilde oupa- en oumadans saam met die kleinkinders sal weer deel uitmaak van die program met twee spesiale geskenkpakke van Nativa wat gewen kan word. Die fotograaf van die kompetisie, Mari Engelbrecht, sal ook teenwoordig wees om die kategorie wenners af te neem. Baie sterkte aan al Vir enige navrae kontak vir Talla van Zyl by Medhof Apteek by 083 356 8806. Abigail Hunter Cherize Gildenhuys Hananja Lombaard Leah Nel Matthew van Niekerk Mieke Oosthuizen Suné Nortier Alea van der Merwe Christelle Brits Jakobus Peacock Leamy van der Merwe Melandri du Plessis Mienke Heydenrych Thea Penzhorn Amoré Viljoen Dries Reinecke Jessica Chabane Linda Reinecke Mia Beyers Oregolele Mothupi Welri Janse van Rensburg Aliyah Fernandes Diané Jooste Jeanney Chabane Leané Trichardt Mi-Anke Balani Mikael Fernandes Tiamé Strydom Amylee Wolvaardt Duncan Swanepoel JG Trichardt Lounelle du Plessis Mia Olivier Owen Cronje Zahné Janse van Rensburg Ava Fisher Elzené van Rooyen Juanre Meyer Lucian Booysen Miané Heydenrych Robert du Plessis Zander Lottering Behati du Toit FJ Munnik Jurgens Pieterse Lynné Botha Michaela du Plessis Rubé Botha Zara Fernandes Brady Cilliers Franscois Steyn Juwan van der Merwe Malia Hermann Miched de Lange Seth Richards Zeané Munnik Carli-Ann Pretorius Gillian Gildenhuys Keanu Steyn Markus Lombaard Mieke Hugo Stefan du Preez

19 JULY 2019, PLATINUM BUSHVELDER, Tel: 081 309 3876 / … · 2019. 7. 19. · P02 19 JULY 2019, PLATINUM BUSHVELDER, Tel: 081 309 3876 / 081 542 6796, Fax: 011 252 6669, E-mail:

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 19 JULY 2019, PLATINUM BUSHVELDER, Tel: 081 309 3876 / … · 2019. 7. 19. · P02 19 JULY 2019, PLATINUM BUSHVELDER, Tel: 081 309 3876 / 081 542 6796, Fax: 011 252 6669, E-mail:

19 JULY 2019, PLATINUM BUSHVELDER, Tel: 081 309 3876 / 081 542 6796, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] / [email protected]

DIE UITSLAE IS IN, EN HIER IS DIE FINALISTE! Thabazimbi – Dit is weer tyd vir die Thabazimbi Lanbouskou se baba en kleuter foto-kompetisie wat aangebied word deur Medhof Apteek.Die prysuitdeling vir die kompetisie sal plaasvind om 09:30 op Saterdag 27 Julie in die Trollope saal by die skouterrein en

betaal word.Tydens die prysuitdeling het die kleingoed die geleentheid om te kom spog met die uitrustings wat hulle aangehad het met die fotosessie, dit is egter nie verpligtend nie.Die program word aangebied deur Nelre

Benade en Debbie Viljoen. Behalwe vir die wenners in die verskeie kategorieë, sal daar ook baie ander pryse wees. Mountain Bear van Eagle Mountain Spur Steak Ranch sal ook daar wees om die pryse uit te deel en die kleinspan te vermaak. Die gewilde oupa- en oumadans saam

met die kleinkinders sal weer deel uitmaak van die program met twee spesiale geskenkpakke van Nativa wat gewen kan word. Die fotograaf van die kompetisie, Mari Engelbrecht, sal ook teenwoordig wees om die kategorie wenners af te neem. Baie sterkte aan al

Vir enige navrae kontak vir Talla van

Zyl by Medhof Apteek by

083 356 8806.

Abigail Hunter

Cherize Gildenhuys

Hananja Lombaard

Leah Nel

Matthew van Niekerk

Mieke Oosthuizen

Suné Nortier

Alea van der Merwe

Christelle Brits

Jakobus Peacock

Leamy van der Merwe

Melandri du Plessis

Mienke Heydenrych

Thea Penzhorn

Amoré Viljoen

Dries Reinecke

Jessica Chabane

Linda Reinecke

Mia Beyers

Oregolele Mothupi

Welri Janse van Rensburg

Aliyah Fernandes

Diané Jooste

Jeanney Chabane

Leané Trichardt

Mi-Anke Balani

Mikael Fernandes

Tiamé Strydom

Amylee Wolvaardt

Duncan Swanepoel

JG Trichardt

Lounelle du Plessis

Mia Olivier

Owen Cronje

Zahné Janse van Rensburg

Ava Fisher

Elzené van Rooyen

Juanre Meyer

Lucian Booysen

Miané Heydenrych

Robert du Plessis

Zander Lottering

Behati du Toit

FJ Munnik

Jurgens Pieterse

Lynné Botha

Michaela du Plessis

Rubé Botha

Zara Fernandes

Brady Cilliers

Franscois Steyn

Juwan van der Merwe

Malia Hermann

Miched de Lange

Seth Richards

Zeané Munnik

Carli-Ann Pretorius

Gillian Gildenhuys

Keanu Steyn

Markus Lombaard

Mieke Hugo

Stefan du Preez