1
P07 9 MARCH 2018, PLATINUM BUSHVELDER Tel: 081 309 3876 / 072 026 0414, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] / [email protected] KOS VIR DIE SIEL 1983 Weergawe IEL I IE L Moenie te gou praat nie, moenie oorhaastig ‘n belofte aan God maak nie, want Hy is in die hemel en jy op die aarde. Laat jou woorde daarom min wees. Baie doenigheid bring drome, baie praat lei tot onverstandige woorde. As jy aan God ‘n gelofte gedoen het, moet jy nie versuim om dit te betaal nie. Hy hou nie van ligsinnige mense nie. Wat jy beloof het, moet jy betaal. Prediker 5:2-3 Lewende Woord Swartklip Ou Apastoliese Kerk Swartklip Churches / Kerke Dienstye: Engelse diens: 8H00 / Afrikaanse diens: 9H30. Aand diens : 18H00 Hoek van Seringa en Soetdoring Straat Swartklip. Kontak: Pastoor Leon Labuschagne by 084 512 9046 NG Kerk Northam Dienstye: Sondag Oggend: 9:30vm Aand: 6nm. Venter straat 6, Northam Kontak: 014 784 0915 Hervormde Kerk Northam Dienstye: Sondae oggende: 8H00 Op die Brits pad. Kontak: Ds Pedri van Rooyen 083 662 2804 Dienstye: Sondag Oggend: 8:30vm / Maandae - Vrydae Aande: 6:30nm. Kersboom 3, Swartklip. Kontak: Broer Louw Sevenster cell: 064 909 4751 SOEK JY WERK? CLASSIFIEDS CLASSIFIEDS Steel Work Elemental Construction, Specialists in Steel- Construction, Fabrication and Maintenance. CNC Plasma Cutting done @ R 10 per minute, exc. material. Contact: Kevin - 078 306 6088 or [email protected]. NO VACANCIES AVAILABLE Phillemon doen grasdak-, bou-, en Teelwerk. Bel hom op 083 487 4200 Maria is looking for any housecleaning work. Please call her on 071 826 7554 Copier tech wanted Position available in Rustenburg and surrounding areas. Candidate needs to reside in Rustenburg or surrounding areas Minimum copiers.(Mono and colour devices) Own car. Be able to manage time, do stock control and provide reports weekly. Email CV to: jacom@ soxgp.co.za My Faith Events 2018: ADVERTENSIE VERKOOPSVERTEENWOORDIGER Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir advertensie verkope, hulp met joernalistiek gedrewe take, asook verskeie administratiewe take vir die Platinum Bushvelder koerant in Thabazimbi en omliggende gebiede. Vereistes: Moet tweetalig wees (Engels en Moet oor basiese rekenaar MOET oor eie vervoer en ‘n lisensie beskik. Hierdie is nie onderhandelbaar nie. Stuur asb jou CV na [email protected] Vir meer informasie, skakel: 014 592 8299 Afsluitingsdatum: 16 Maart 2018 BUSHVELDER TBN BROADCAST SCHEDULE Sat 10 March 2018 12:00 PM Joseph Prince: Live the Let-Go Life (cc) 12:30 PM Christian World News (cc) 1:00 PM Turning Point with Dr. David Jeremiah (cc) 2:00 PM Billy Graham Crusade (Classic) (cc) 2:30 PM Main Stage (cc) 3:00 PM Bill & Gloria Gaither: Precious Memories (cc) 4:00 PM In Touch with Dr. Charles Stanley (cc) 5:00 PM Huckabee (cc) 6:00 PM Somebody’s Gotta Do It (cc) 6:30 PM Hour of Power with Bobby Schuller (cc) 7:30 PM Pathway to Victory (cc) 8:00 PM Huckabee (cc) 9:00 PM Somebody’s Gotta Do It (cc) TBN BROADCAST SCHEDULE Sun 11 March 2018 12:00 PM Daniel Kolenda (cc) 12:30 PM John Hagee (cc) 1:30 PM The Catholic Guy Bruce Downes (cc) 2:00 PM 2:30 PM Turning Point with Dr. David Jeremiah (cc) 3:30 PM Joyce Meyer: Everyday Answers (cc) 4:00 PM Reinhard Bonnke: Are We Flammable or Fireproof? 4:30 PM Robert Morris: The Blessed Life (cc) 5:00 PM Huckabee (cc) 6:00 PM Joel Osteen (cc) 6:30 PM Kerry Shook Ministries with Kerry Shook (cc) 7:00 PM 7:30 PM The Essential Guide to Healing 8:00 PM Huckabee (cc) 9:00 PM Solomon www.tbn.org/watch/schedules DAYSTAR BROADCAST SCHEDULE Sat 10 March 2018 7:00 AM The Gospel Truth with Andrew Wommack 7:30 AM Joni Table Talk 9:00 AM The Green Room with Jonathan and Suzy 9:30 AM Discovering the Jewish Jesus with Rabbi Kirt Schneider 10:00 AM Hour of Salvation with David Ibiyeomie 10:30 AM Believer’s Voice of Victory with Kenneth Copeland 11:00 AM Life Today with James Robison and Betty Robison 11:30 AM Enjoying Everyday Life with Joyce Meyer 12:00 PM Marcus and Joni 1:30 PM The Green Room with Jonathan and Suzy 2:00 PM Travel The Road 2:30 PM YouthBytes with Chad Daniel 4:30 PM 5:30 PM The Coming Convergence 7:30 PM Dr. Wonder’s Workshop 8:00 PM Gospel Bill 8:30 PM Two By 2 9:00 PM Adventures in Odyssey DAYSTAR BROADCAST SCHEDULE Sun 11 March 2018 6:00 AM The Coming Convergence 8:00 AM RHEMA Praise with Kenneth Hagin 8:30 AM Sekulow 9:00 AM In Touch In Touch with Dr. Charles Stanley 10:00 AM Manna-fest with Perry Stone 10:30 AM Love Israel with Baruch Korman 11:00 AM Brian Houston @ Hillsong TV 11:30 AM Katie Souza: Healing Your Soul - Real Keys To The Miraculous 12:00 PM The Green Room with Jonathan and Suzy 12:30 PM The Ramp with Karen Wheaton 1:30 PM The Way of the Master with Kirk Cameron and Ray Comfort 3:00 PM In Touch Ministries with Charles Stanley 4:00 PM 5:00 PM Land of the Bible 5:30 PM Israel NOW News 6:00 PM It’s Supernatural! with Sid Roth 6:30 PM 7:00 PM PowerPoint with Dr. Jack Graham 7:30 PM Jentezen Franklin 8:00 PM John Hagee www.daystar.com/schedule/ FBN BROADCAST SCHEDULE Sat 10 March 2018 12:00 PM New Level - Hank & Brenda Kunneman 1:00 PM The Messenger - J & L Bevere 1:30 PM Kingdom Connection - J. Franklin 3:30 PM The Cross Ps Miki Hardy 4:00 PM FiftyFour 4:30 PM One Cubed Naija [R] 5:00 PM Celebrate Life - Tom Deuschle 5:30 PM Creation Today - Eric Hovind 6:30 PM Save The World - Jarrod Davidoff FBN BROADCAST SCHEDULE Sun 11 March 2018 12:30 PM 1:00 PM Doxa Deo 2:00 PM The Hope Connection - Harry Jackson 2:30 PM Turning Point - David Jeremiah 3:00 PM Great Life Church - Steve Bilsborough 3:30 PM Ever Increasing Faith - Fred Price 4:00 PM Building Champions with Kenneth Ulmer 4:30 PM Enjoying Everyday Life - Joyce Meyer 5:00 PM In Touch - Charles Stanley 5:30 PM Believer’s Walk Of Faith - B.Winston 7:00 PM Sunday Praise www.myfaithafrica.com Thabazimbi Drie atlete van die Laerskool Thabazimbi is uitgenooi na die Suid-Afrikaanse atletiek kampioenskappe. Carli Fouché het ‘n silwer medalje is 8.1m vir díe kategorie. HJ Koekemoer neem deel aan die 80m is 11,09 sekondes. Hy neem ook deel aan die 100m, waar 13.72 sekondes die SA Chénell Fouché verower ook ‘n silwer medalje in gewigstoot vir dogters o/13, die is 10.6m vir díe kategorie. Welgedaan atlete ! HARDEKOOL NAWEEK Nader aan ons bodem... Díe Saterdag, 10 Maart vind die Hardekool Naweek plaas, met rugby en netbal op die program. Kom loer gerus in by Laerskool Thabazimbi! Die spanne wat deelneem is: Rugby: o/9, o/10, o/11, die Derdes, Tweedes en Eerstes. Netbal: 0/9 – 0/13: A en B spanne Die deelnemende skole is: Pietersburg Laerskool, Laerskool Die Arend, Laerskool Proteapark en Laerskool Thabazimbi. Ls Thaba atlete presteer Van links: Carli Fouché, HJ Koekemoer, en Chénell Fouché. Rebels vs Sunwolwes Die Rebels is nog onoorwonne vanjaar en klop die Japannese Wolwe gemaklik 37- 17. Die Sunwolwes reis SA toe om teen die Haaie in Durban uit te draf. Die Rebels pak die Brumbies in Melbourne. Reds vs Brumbies Die Reds verras en klop die Brumbies in ‘n tipiese eentonige Aussie derby 18-10. Die Brumbies speel volgende teen die Rebels met die Reds wat tuis teen die Bulle uitdraf. Blues vs Chiefs In ‘n opwindende game klop die Chiefs die Blues 27-21 in Auckland. Die Blues speel volgende teen die Leeus in Jo’burg. Die Chiefs verdien ‘n loslootjie. Crusaders vs Stormers Die Saders was verwoestend en leer die manne van die Kaap ‘n behoorlike rugga les ou grote en wen verspot maklik 45- 28. Die Stormers speel volgende teen die Highlanders in Wellington. Die Saders gaan in Wellington teen die Hurricanes uitdraf wat beloof om ‘n riller te wees. Haaie vs Waratahs In die Haaitenk stel die Haaie erg teleur en speel gelykop teen die Tahs 17 elk. Die uitslag gaan die Durbaniete duur te staan kom later in die kompetisie, en om gelykop te speel is dieselfde satisfaksie as om jou skoonma sonder tanne oopmond te soen! Die Haaie speel volgende teen die Japannese Wolwe tuis met die Tahs wat Buenos Aires toe reis om teen die Jaguares uit te draf. Bulle vs Leeus Op Fort Loftus slaag die Leeus daarin om die Bulle 49-35 te klop in ‘n opwindende game. Vir die Bulle het Handrè Pollard op 12 ‘n uitstekende game gehad en aan die Leeus se kant het Malcolm Marx gewys hoekom hy as die beste haker op planeet aarde beskou word! Die Bulle reis nou Brisbane toe om teen die Reds uit te draf met die Leeus wat met die Blues in Jo’burg gaan kragte meet. Nag ou grote... Vodacom Superruggas 2018

9 MARCH 2018, PLATINUM BUSHVELDER Tel: 081 309 3876 / 072 ... Archived Newspapers/… · TBN BROADCAST SCHEDULE Sat 10 March 2018 12:00 PM Joseph Prince: Live the Let-Go Life (cc)

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 9 MARCH 2018, PLATINUM BUSHVELDER Tel: 081 309 3876 / 072 ... Archived Newspapers/… · TBN BROADCAST SCHEDULE Sat 10 March 2018 12:00 PM Joseph Prince: Live the Let-Go Life (cc)

P079 MARCH 2018, PLATINUM BUSHVELDER Tel: 081 309 3876 / 072 026 0414, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] / [email protected]

KOS VIR DIE SIEL1983 Weergawe

IELIEIEL

Moenie te gou praat nie, moenie oorhaastig ‘n belofte aan God maak nie,

want Hy is in die hemel en jy op die aarde. Laat jou woorde daarom min wees.

Baie doenigheid bring drome,baie praat lei tot onverstandige woorde.

As jy aan God ‘n gelofte gedoen het, moet jy nie versuim om dit te betaal nie. Hy hou nie van ligsinnige mense nie. Wat

jy beloof het, moet jy betaal. Prediker 5:2-3

Lewende Woord Swartklip Ou Apastoliese Kerk Swartklip

Churches / KerkeDienstye: Engelse diens: 8H00 / Afrikaanse diens: 9H30. Aand diens : 18H00Hoek van Seringa en Soetdoring Straat Swartklip. Kontak: Pastoor Leon Labuschagne by 084 512 9046

NG Kerk Northam

Dienstye: Sondag Oggend: 9:30vmAand: 6nm. Venter straat 6, Northam Kontak: 014 784 0915

Hervormde Kerk Northam

Dienstye: Sondae oggende: 8H00Op die Brits pad. Kontak: Ds Pedri van Rooyen 083 662 2804

Dienstye: Sondag Oggend: 8:30vm / Maandae - Vrydae Aande: 6:30nm. Kersboom 3, Swartklip. Kontak: Broer Louw Sevenster cell: 064 909 4751

SOEK JY WERK?

CLASSIFIEDS CLASSIFIEDS

Steel WorkElemental Construction, Specialists in Steel- Construction, Fabrication and Maintenance. CNC Plasma Cutting done @ R 10 per minute, exc. material. Contact: Kevin - 078 306 6088 or [email protected]. NO VACANCIES AVAILABLE

Phillemon doen grasdak-, bou-, en Teelwerk. Bel hom op 083 487 4200Maria is looking for any housecleaning work. Please call her on 071 826 7554

Copier tech wantedPosition available in Rustenburg and surrounding areas. Candidate needs to reside in Rustenburg or surrounding areas Minimum

copiers.(Mono and colour devices) Own car. Be able to manage time, do stock control and provide reports weekly. Email CV to: [email protected]

My Faith Events 2018:ADVERTENSIE

VERKOOPSVERTEENWOORDIGERDie suksesvolle kandidaat sal

verantwoordelik wees vir advertensie verkope, hulp met joernalistiek gedrewe

take, asook verskeie administratiewe take vir die Platinum Bushvelder koerant in Thabazimbi en omliggende gebiede.

Vereistes: • • Moet tweetalig wees (Engels en

• Moet oor basiese rekenaar

• MOET oor eie vervoer en ‘n lisensie beskik. Hierdie is nie onderhandelbaar nie.

Stuur asb jou CV [email protected]

Vir meer informasie,skakel: 014 592 8299

Afsluitingsdatum: 16 Maart 2018

Thabazimbi : Swartklip : Northam : Ellisras (Lephalale) : Mogwase : Moruleng

BUSHVELDER

TBN BROADCAST SCHEDULESat 10 March 2018

12:00 PM Joseph Prince: Live the Let-Go Life (cc)

12:30 PM Christian World News (cc)1:00 PM Turning Point with Dr. David Jeremiah

(cc)2:00 PM Billy Graham Crusade (Classic) (cc)2:30 PM Main Stage (cc)3:00 PM Bill & Gloria Gaither: Precious

Memories (cc)4:00 PM In Touch with Dr. Charles Stanley (cc)5:00 PM Huckabee (cc)6:00 PM Somebody’s Gotta Do It (cc)6:30 PM Hour of Power with Bobby Schuller

(cc)7:30 PM Pathway to Victory (cc)8:00 PM Huckabee (cc)9:00 PM Somebody’s Gotta Do It (cc)

TBN BROADCAST SCHEDULESun 11 March 2018

12:00 PM Daniel Kolenda (cc)12:30 PM John Hagee (cc)1:30 PM The Catholic Guy Bruce Downes (cc)2:00 PM2:30 PM Turning Point with Dr. David Jeremiah

(cc)3:30 PM Joyce Meyer: Everyday Answers (cc)4:00 PM Reinhard Bonnke: Are We Flammable

or Fireproof?4:30 PM Robert Morris: The Blessed Life (cc)5:00 PM Huckabee (cc)6:00 PM Joel Osteen (cc)6:30 PM Kerry Shook Ministries with Kerry

Shook (cc)7:00 PM7:30 PM The Essential Guide to Healing8:00 PM Huckabee (cc)9:00 PM Solomon

www.tbn.org/watch/schedulesDAYSTAR BROADCAST SCHEDULE

Sat 10 March 20187:00 AM The Gospel Truth with Andrew

Wommack7:30 AM Joni Table Talk9:00 AM The Green Room with Jonathan and

Suzy9:30 AM Discovering the Jewish Jesus with

Rabbi Kirt Schneider10:00 AM Hour of Salvation with David Ibiyeomie10:30 AM Believer’s Voice of Victory with Kenneth

Copeland11:00 AM Life Today with James Robison and

Betty Robison11:30 AM Enjoying Everyday Life with Joyce

Meyer12:00 PM Marcus and Joni1:30 PM The Green Room with Jonathan and

Suzy2:00 PM Travel The Road

2:30 PM YouthBytes with Chad Daniel4:30 PM5:30 PM The Coming Convergence 7:30 PM Dr. Wonder’s Workshop8:00 PM Gospel Bill8:30 PM Two By 29:00 PM Adventures in Odyssey

DAYSTAR BROADCAST SCHEDULESun 11 March 2018

6:00 AM The Coming Convergence8:00 AM RHEMA Praise with Kenneth Hagin8:30 AM Sekulow9:00 AM In Touch In Touch with Dr. Charles

Stanley10:00 AM Manna-fest with Perry Stone10:30 AM Love Israel with Baruch Korman11:00 AM Brian Houston @ Hillsong TV11:30 AM Katie Souza: Healing Your Soul - Real

Keys To The Miraculous12:00 PM The Green Room with Jonathan and

Suzy12:30 PM The Ramp with Karen Wheaton1:30 PM The Way of the Master with Kirk

Cameron and Ray Comfort3:00 PM In Touch Ministries with Charles Stanley4:00 PM5:00 PM Land of the Bible5:30 PM Israel NOW News6:00 PM It’s Supernatural! with Sid Roth6:30 PM7:00 PM PowerPoint with Dr. Jack Graham7:30 PM Jentezen Franklin8:00 PM John Hagee

www.daystar.com/schedule/FBN BROADCAST SCHEDULE

Sat 10 March 201812:00 PM New Level - Hank & Brenda Kunneman1:00 PM The Messenger - J & L Bevere1:30 PM Kingdom Connection - J. Franklin3:30 PM The Cross Ps Miki Hardy 4:00 PM FiftyFour4:30 PM One Cubed Naija [R]5:00 PM Celebrate Life - Tom Deuschle5:30 PM Creation Today - Eric Hovind6:30 PM Save The World - Jarrod Davidoff

FBN BROADCAST SCHEDULESun 11 March 2018

12:30 PM1:00 PM Doxa Deo2:00 PM The Hope Connection - Harry Jackson2:30 PM Turning Point - David Jeremiah3:00 PM Great Life Church - Steve Bilsborough3:30 PM Ever Increasing Faith - Fred Price4:00 PM Building Champions with Kenneth Ulmer4:30 PM Enjoying Everyday Life - Joyce Meyer5:00 PM In Touch - Charles Stanley5:30 PM Believer’s Walk Of Faith - B.Winston7:00 PM Sunday Praise

www.myfaithafrica.com

Thabazimbi – Drie atlete van die Laerskool Thabazimbi is uitgenooi na die Suid-Afrikaanse atletiek kampioenskappe. Carli Fouché het ‘n silwer medalje

is 8.1m vir díe kategorie. HJ Koekemoer neem deel aan die 80m

is 11,09 sekondes. Hy neem ook deel aan die 100m, waar 13.72 sekondes die SA

Chénell Fouché verower ook ‘n silwer medalje in gewigstoot vir dogters o/13, die

is 10.6m vir díe kategorie. Welgedaan atlete !

HARDEKOOL NAWEEK Nader aan ons bodem... Díe Saterdag, 10 Maart vind die Hardekool Naweek plaas, met rugby en netbal op die program. Kom loer gerus in by Laerskool Thabazimbi!Die spanne wat deelneem is: Rugby: o/9, o/10, o/11, die Derdes, Tweedes en Eerstes.• Netbal: 0/9 – 0/13: A en B spanne Die deelnemende skole is: Pietersburg Laerskool, Laerskool Die Arend, Laerskool Proteapark en Laerskool Thabazimbi.

Ls Thaba atlete presteer

Van links: Carli Fouché, HJ Koekemoer, en Chénell Fouché.

Rebels vs SunwolwesDie Rebels is nog onoorwonne vanjaar en klop die Japannese Wolwe gemaklik 37-17. Die Sunwolwes reis SA toe om teen die Haaie in Durban uit te draf. Die Rebels pak die Brumbies in Melbourne.

Reds vs BrumbiesDie Reds verras en klop die Brumbies in ‘n tipiese eentonige Aussie derby 18-10. Die Brumbies speel volgende teen die Rebels met die Reds wat tuis teen die Bulle uitdraf.

Blues vs ChiefsIn ‘n opwindende game klop die Chiefs die Blues 27-21 in Auckland. Die Blues speel volgende teen die Leeus in Jo’burg. Die Chiefs verdien ‘n loslootjie.

Crusaders vs StormersDie Saders was verwoestend en leer die manne van die Kaap ‘n behoorlike rugga les ou grote en wen verspot maklik 45-28. Die Stormers speel volgende teen die

Highlanders in Wellington. Die Saders gaan in Wellington teen die Hurricanes uitdraf wat beloof om ‘n riller te wees.

Haaie vs WaratahsIn die Haaitenk stel die Haaie erg teleur en speel gelykop teen die Tahs 17 elk. Die uitslag gaan die Durbaniete duur te staan kom later in die kompetisie, en om gelykop te speel is dieselfde satisfaksie as om jou skoonma sonder tanne oopmond te soen! Die Haaie speel volgende teen die Japannese Wolwe tuis met die Tahs wat Buenos Aires toe reis om teen die Jaguares uit te draf.

Bulle vs LeeusOp Fort Loftus slaag die Leeus daarin om die Bulle 49-35 te klop in ‘n opwindende game. Vir die Bulle het Handrè Pollard op 12 ‘n uitstekende game gehad en aan die Leeus se kant het Malcolm Marx gewys hoekom hy as die beste haker op planeet aarde beskou word! Die Bulle reis nou Brisbane toe om teen die Reds uit te draf met die Leeus wat met die Blues in Jo’burg gaan kragte meet.

Nag ou grote...

Vodacom Superruggas 2018