21
Trou met die regte persoon. Hierdie enkele besluit sal 90% van jou geluk of ellende bepaal

21 Lewenslesse

Embed Size (px)

DESCRIPTION

21 lewenslesse

Citation preview

Page 1: 21 Lewenslesse

Trou met die regte persoon.Hierdie enkele besluit sal 90% van jou geluk of ellende bepaal

Page 2: 21 Lewenslesse

Doen werk wat jy geniet en wat jou tyd en talente waardig is

Page 3: 21 Lewenslesse

Gee vir mense meer as wat hulle verwagen doen dit met ‘n glimlag

Page 4: 21 Lewenslesse

Word die mees positiewe enentoesiastiese mens wat jy ken

Page 5: 21 Lewenslesse

Wees vergewensgesind teenoor jouselfen ander

Page 6: 21 Lewenslesse

Wees vrygewig

Page 7: 21 Lewenslesse

Leef met ‘n dankbare hart

Page 8: 21 Lewenslesse

Volhard, volhard, volhard

Page 9: 21 Lewenslesse

Dissiplineer jouself om geld te spaar,al verdien jy hoe min

Page 10: 21 Lewenslesse

Behandel almal wat jy ontmoet soos jygraag behandel wil word

Page 11: 21 Lewenslesse

Verbind jouself om voortdurend te verbeter

Page 12: 21 Lewenslesse

Verbind jouself tot gehalte

Page 13: 21 Lewenslesse

Verstaan dat geluk nie op besittings,mag en prestige gegrond is nie,

maar op jou verhoudings met mensewat jy liefhet en respekteer

Page 14: 21 Lewenslesse

Wees lojaal

Page 15: 21 Lewenslesse

Wees eerlik

Page 16: 21 Lewenslesse

Wees selfgemotiveerd

Page 17: 21 Lewenslesse

Wees beslis, al beteken dit jy gaan soms verkeerd wees

Page 18: 21 Lewenslesse

Hou op om ander te blameer.Neem verantwoordelikheid vir elke aspek van jou lewe

Page 19: 21 Lewenslesse

Wees dapper en moedig.As jy terugkyk op jou lewe gaan jy jammerder wees oor die dinge

wat jy nie gedoen het as die dinge wat jy gedoen het

Page 20: 21 Lewenslesse

Wees goed vir mense vir wie jy lief is

Page 21: 21 Lewenslesse

Moet niks doen wat jou ma nie sal trots maak nie