20
Helena Raats ([email protected]) “Dit was deur en deur ‘n ongeluk,” so sê Hermanus Potgieter, ’n familielid van Doreen Heslop (13) wie se tragiese dood die Mokopane gemeenskap die week geruk het. Doreen, ’n Graad 9 leerling van Hoër- skool Piet Potgieter, het verlede Saterdag noodlottige brandwonde opgedoen nadat sy geskok is toe sy aan ’n oorhoofse trein kabel by die Mokopane treinstasie geraak het. Dit blyk dat Doreen en ’n vriend Sater- dagmiddag net na 16:00 op die treinspoor gestap het waarna sy besluit het om teen een van die goedere treintrokke op te klim. Volgens Potgieter het sy haarself vermoede- lik teen 'n oorhoofse kabel probeer optrek. Die kabels, wat die treine van elektrisiteit voorsien, dra groot kragladings en Doreen is geskok en het erge brandwonde opgedoen. Potgieter het bevestig dat die skok so groot was dat Doreen se klere heeltemal geskroei was. Haar vriend en die sekuri- teitswag wat aan diens was het onmiddellik hulp ontbied. Doreen is eers na Mokopane Hospitaal geneem vanwaar sy toe oorge- plaas is na Mankweng Hospitaal (tussen Polokwane en Tzaneen) omdat dié hospitaal oor ’n toegeruste brandeenheid beskik het. Doreen se lyfie was egter nie sterk genoeg om die skok te oorkom nie en sy is Tragiese ongeluk eis dogter (13) in die vroeë oggendure van Maandag in die hospitaal oorlede. “Sy was gewild onder haar vriende en ’n baie talentvolle danser,” het Potgieter vertel en bygevoeg dat sy baie geliefd was by Z’s Dance Studio in Mokopane (sy het vroeër die jaar 90% gekry vir haar Disco dans vlak 3 eksamen). Sy word deur kennisse as ’n sprankelende en vriendelike meisie onthou. “Die gesin is verslae dat so iets kon ge- beur en platgeslaan deur die verlies,” sê Pot- gieter. “Hulle soek nou antwoorde en probeer die trauma verwerk.” Volgens Potgieter het Doreen se jong vriend ook berading ontvang. Tydens ’n besoek aan die treinstasie het ’n sekuriteitswag aan Noordelike Nuus uit- gewys dat die stasie duidelike sigbare tekens het om te wys dat mense die perseel op eie risiko betree. Hy het dit benadruk dat kinders nie altyd die gevaar besef as hulle tussen of op die goedere treintrokke speel nie. Doreen laat haar ouers Latasha en Ruben Heslop, haar stiefpa Clifford Charles en haar halfsuster, Loren, agter. Sy sal Saterdag om 11:00 vanuit die Metodiste kerk in Moko- pane begrawe word. Potgieter het namens die gesin die gemeenskap bedank vir hul boodskappe, gebede en hulp. “Dankie aan almal wat bygedra het – die reaksie is oorweldigend.” Bo: Doreen Heslop. Bo: Die elektriese oorhoofse kabels wat Doreen se lewe geeis het.

25 7 web issuu

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Limpopo-based community newspaper for Mokopane & Lephalale

Citation preview

Page 1: 25 7 web issuu

Helena Raats ([email protected])

“Dit was deur en deur ‘n ongeluk,” so sê Hermanus Potgieter, ’n familielid van Doreen Heslop (13) wie se tragiese dood die Mokopane gemeenskap die week geruk het.

Doreen, ’n Graad 9 leerling van Hoër-skool Piet Potgieter, het verlede Saterdag noodlottige brandwonde opgedoen nadat sy geskok is toe sy aan ’n oorhoofse trein kabel by die Mokopane treinstasie geraak het.

Dit blyk dat Doreen en ’n vriend Sater-dagmiddag net na 16:00 op die treinspoor gestap het waarna sy besluit het om teen een van die goedere treintrokke op te klim. Volgens Potgieter het sy haarself vermoede-lik teen 'n oorhoofse kabel probeer optrek. Die kabels, wat die treine van elektrisiteit voorsien, dra groot kragladings en Doreen is geskok en het erge brandwonde opgedoen.

Potgieter het bevestig dat die skok so groot was dat Doreen se klere heeltemal geskroei was. Haar vriend en die sekuri-teitswag wat aan diens was het onmiddellik hulp ontbied. Doreen is eers na Mokopane Hospitaal geneem vanwaar sy toe oorge-plaas is na Mankweng Hospitaal (tussen Polokwane en Tzaneen) omdat dié hospitaal oor ’n toegeruste brandeenheid beskik het.

Doreen se lyfie was egter nie sterk genoeg om die skok te oorkom nie en sy is

Tragiese ongeluk eis dogter (13)

in die vroeë oggendure van Maandag in die hospitaal oorlede.

“Sy was gewild onder haar vriende en ’n baie talentvolle danser,” het Potgieter vertel en bygevoeg dat sy baie geliefd was by Z’s Dance Studio in Mokopane (sy het vroeër die jaar 90% gekry vir haar Disco dans vlak 3 eksamen).

Sy word deur kennisse as ’n sprankelende en vriendelike meisie onthou.

“Die gesin is verslae dat so iets kon ge-beur en platgeslaan deur die verlies,” sê Pot-gieter. “Hulle soek nou antwoorde en probeer die trauma verwerk.”

Volgens Potgieter het Doreen se jong vriend ook berading ontvang.

Tydens ’n besoek aan die treinstasie het ’n sekuriteitswag aan Noordelike Nuus uit-gewys dat die stasie duidelike sigbare tekens het om te wys dat mense die perseel op eie risiko betree. Hy het dit benadruk dat kinders nie altyd die gevaar besef as hulle tussen of op die goedere treintrokke speel nie.

Doreen laat haar ouers Latasha en Ruben Heslop, haar stiefpa Clifford Charles en haar halfsuster, Loren, agter. Sy sal Saterdag om 11:00 vanuit die Metodiste kerk in Moko-pane begrawe word.

Potgieter het namens die gesin die gemeenskap bedank vir hul boodskappe, gebede en hulp. “Dankie aan almal wat bygedra het – die reaksie is oorweldigend.”

Bo: Doreen Heslop.

Bo: Die elektriese oorhoofse kabels wat Doreen se lewe geeis het.

Page 2: 25 7 web issuu

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 25 JULIE 20142

Frik Wagner van Strike Force Armed Response and Alarms het Donderdagaand by die Mokopane besigheidskamer se maandelikse ledevergadering sy nuwe kamera moni-teringstelsel bekendgestel. Hierdie nuwe sisteem stel Strike Force in staat om sekuriteitskameras enige plek in die land via ‘n satelliet internetverbinding te moniteer.

Die internetdiens word verskaf deur Vox Telecom se YahClick, ‘n breëband internetdiens wat geen draadverbind-ing nodig het nie. Seine gaan dus direk van die kamera na die satellietskottel - soortgelyk aan ‘n DSTV skottel - en vandaar na die Strike Force beheerka-mer.

Die hoë definisie kameras wat geïnstalleer word, is dormant totdat dit deur beweging geaktiveer word. Dit be-gin dan dadelik opneem en saai gelyk-tydig beeldmateriaal na die beheerka-mer uit waar ‘n skerm aangaan en die persoon aan diens se aandag trek.

Op die skerm vertoon daar dan instruksies wat die persoon in die beheerkamer moet volg. Dit sluit in die naam en kontakbesonderhede van die persoon wat gewaarsku moet word, die reaksie-eenheid of naaste polisiestasie wat in kennis gestel moet word en enige ander instruksie waarop daar tussen die kliënt en Strike Force ooreengekom is.

Frik, ‘n oud-polisieman met jare se ondervinding in misdaadbekamping en wetstoepassing, is baie opgewonde oor hierdie stelsel. Hy verduidelik dat dit ook sy personeel eerlik hou, want daar kan nou gesien word presies hoe lank dit neem om op ‘n situasie te reageer.

Die kameras kan ook via die sateliet internet na ‘n kliënt se slimfoon uit-saai. So kan ‘n boer sien as daar enige beweging op ‘n deel van sy plaas is wat deur kameras gedek word. Hy kan by-voorbeeld na kerk gou kyk of daar enige beweging op sy werf was en dat dit veilig is om terug te keer huis toe.

Vir besigheidseienaars is hierdie kamera-stelsel ook die ideale sekurit-eitswag. Dit werk net wanneer daar beweging is, so daar word nie ure se beeldmateriaal opgeneem van ‘n area waar niks gebeur nie. Maar die kamera is 24-uur aan diens en mis nooit ‘n enkele beweging nie, selfs al is dit net ‘n kat. “As ‘n kat of hond die kamera aktiveer, moet die persoon in die be-heerkamer dit so op die stelsel aanmeld alvorens die kamera weer afskakel,” verduidelik Frik.

Frik het Strike Force se bates twee jaar gelede van die vorige eienaars oorgekoop en besluit om die besigheid se naam te behou al het hy dit nie as ‘n lopende belang gekoop nie. Hy het 20 jaar se ervaring in die Suid-Afrikaanse Polisie in verskeie fasette van onder-soek diens. Hy was ook vir meer as 13 jaar ‘n stasiebevelvoerder.

Nadat hy uit die polisie bedank het, het hy opleiding ontvang in poligraaf en stem stres analise. Vandaar het hy sy eie besigheid, The Truth Analyst, op die been gebring waar hy nog steeds aan die stuur van sake staan.

As Vox telekom handelsvennoot kan Frik nou ook vinnige en betroubare breëband internet diens aan mense via YahClick verskaf, selfs op plekke waar daar geen selfoonontvangs of landlyne is nie. ‘n Satellietfoon kan ook as deel van die stelsel aangeskaf word en Frik wys daarop dat oproepe tussen Vox satellietfone gratis is, so dit kan ‘n handige alternatief wees waar boere onderling met mekaar wil gesels.

Vir meer inligting skakel Strike Force Armed Response & Alarms by 015 491 8117.

Sekuriteitswag wat nooit slaap nie...

Promosie

A 27-year-old woman from Swaziland was arrested on Saturday following a tip-off that the woman was selling dagga in the area. Constable R Mosupje, constable L Ma-rokane and K9-commander Lt S Phalole made the arrest and found dagga to the value of around R5 000 in her pos-session.

In a separate incident a 34-year-old woman from Potchefstroom and her 29-year-old accomplice, a Zimbabwean, were arrested by the Lephalale K9 unit on Saturday evening. Dagga to the value of R25 000 were found in their possession.

All three suspects ap-peared in the Lephalale ma-gistrate court this week.

Verskeie klagtes is hierdie week ontvang oor pad verbruikers wat padreëls eenvoudig verontagsaam en sodoende ander mense se lewens in gevaar stel.

‘n Inwoner van Lephalale het ‘n foto van ‘n munisipale voertuig geneem wat na bewering teen ‘n hoë snelheid oor drie stopstrate gejaag het. Noordelik Nuus het die foto aan die hoof van die munisipale verkeersafdeling, Agrey Nailana gewys en hy het sy versekering gegee dat die saak ondersoek sal word.

In Nog ‘n voorval is ‘n taxi bestuurder oor die kole gehaal nadat ‘n lid van die On-

Stolen items recovered

Drug dealers arrested in Marapong

Murder in MarapongThe Lephalale police arrested three sus-pects on Monday in connection with the murder of a Marapong resident on Satur-day afternoon.

According to W/O Frans Mokoena, the victim was found with several stab wounds in Marapong.

He was taken to the Ellisras Hospital where he died later that evening. Three men, one of them a minor, were appre-hended by the Lephalale police and ap-peared in the Lephalale Magistrate court this week.

The case was postponed to 28 July. A knife that could possibly have been used in the murder was found in their posses-sion. The motive for the murder is still unknown.

A 34-year old man was arrested by Lephalale detectives on Wednesday after stolen goods were found in his possession. The suspect was spotted by a construction worker as he crossed the road near Matimba Power Station with copper cable in his hand. Following his arrest the man was taken to his shack in Marapong were police found several items thought to have been stolen by him.

Padvarke - gemeenskap gryp in verwacht buurtwag hom by die Ellisras taxi vereniging (ELTA) verkla het. Die bestuurder het na bewering teen 'n hoë snelheid deur die dorpsgebied gery en verskeie stopstrate geïgnoreer. Ten tye van die voorval was die taxi gelaai met skoolkinders.

ELTA het in 'n vergadering met die Buurt-wag gesê hulle verwelkom insette van die gemeenskap oor die bestuursvernuf van hul taxibestuurders en sal beslis optree teen bestuurders wat nie wette nakom nie. Klag-tes kan direk aan ELTA gerig word by 082 229 1886.

Page 3: 25 7 web issuu

25 JULIE 2014 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 3

Valerie Cilliers ([email protected])

‘n Man wat vermoedelik ‘n huis in Onver-wacht wou beroof het Sondagoggend 03:30 sy rieme lelik styf geloop toe lede van die nuut-gestigte buurtwag ‘n burgerlike arresta-sie op hom uitgevoer het.

Die verdagte was vermoedelik besig om items uit ‘n motorhuis in Skurwerrandstraat te steel toe hy op heterdaad betrap is. Die eienaar van die huis het gaan ondersoek in-stel toe sy hond onophoudelik blaf. Hy het die verdagte in die motorhuis betrap en dié het, vermoedelik gewapen, op hom afgestorm. Die inwoner kon daarin slaag om die verdagte te oorrompel en het onmiddellik die buurtwag noodnommer geskakel. Binne minute was daar nege lede van die Buurtwag voor sy hek en is ‘n burgerlike arrestasie uitgevoer. Die polisie is van die arrestasie in kennis gestel en was self ook binne minute op die toneel.

Volgens buurtwag koördineerder, Mariaan Wiid, het die polisie die verdagte erken as 'n herhaaldelike oortreder wat al vele male vir huisbraak gearresteer is. "Die polisie is al net so moedeloos soos ons. Wat help dit jy arresteer iemand en binne 'n paar dae is hy weer op straat. Ons volgende stap as buurtwag is om die howe te nader. Ons beoog om met die hulp van 'n prokureur elke verdagte wat vir huisbraak in ons area gearresteer word se borgaansoek teen te staan," het sy aan Noordelike Nuus gesê.

Wiid vertel dat sy sedert die suksesvolle arrestasie Sondagoggend tientalle oproepe ontvang het van mense wat by die buurtwag wil aansluit. “Mense se eerste vraag is, hoeveel kos dit? My antwoord is dat, as jy bereid is om 02:00 in die oggend jou buurman in nood by te staan, gaan hy dit vir jou ook doen – gratis, vry en verniet."

Wiid vertel dat daar by ‘n onlangse GPF vergadering bevestig is dat misdaad sedert die totstandkoming van die buurtwag afgeneem het. Sy bedank GPF voorsitter Thys Eloff, Kaptein Hans Koekemoer en Sersant M Ditshela vir hul hulp en bystand met die tot-standkoming van die buurtwag.

‘n Buurtwag kennisgewingbord om aan te dui dat jy aan die buurtwag behoort kan teen R136 aangeskaf word. Vir meer besonder-hede oor die buurtwag skakel Mariaan Wiid by 082 306 7274.

Buurtwag 1 – Inbreker 0 Helena Raats ([email protected])

While things are tense at the Mo-galakwena Municipality following recent political events within the local ANC branches and Mogal-akwena Residents Association, it seems it’s business as usual for the local council.

During a special council mee-ting held at the Lleka Lekalakala chamber at the Mogalakwena Municipality on Monday 21 July several special task force security members could be seen wielding riot shields and weapons. Special body guards protecting individuals served as a reminder of the recent murder of community leader Piet Pale.

However, as the meeting progressed the public in the gallery seemed to settle down and things proceeded smoothly.

The council resolved to rename the Mahwelereng Stadium to Madimetja Piet Pale Sporting Complex but will first advertise this to the community to ensure a fair and democratic process providing the community with the

Appointments at Mogalakwena Municipalityopportunity to make comments.

Appointments included Alfred Malope Tshesane as the new chief financial officer in Komape Mphago’s place. Mokopane Letsoalo, the municipal manager (MM) in the Waterberg District Municipality will fill in as the manager for planning and developmental services.

William Kekana will continue in his post as MM when his contract expires in July 2014.

With Beyers Smit’s depar-ture to serve as a member of parlement for the Democratic Alliance, councilor Marcelle Maritz has been elected to serve as a member of the executive committee of the Mogalakwena Municipal council in Mokopane.

Maritz is well-known for her outspoken views and has been in the news in recent weeks for apparently being on an alleged ‘hit list’ along with Kekana and other mem-bers for the MRA following the murder of Piet Pale.

William Kekana.

Marcelle Maritz.

Page 4: 25 7 web issuu

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 25 JULIE 20144

Valerie Cilliers ([email protected])

Vier mans is verlede Don-derdagaand op die Groblersbrug grenspos in hegtenis geneem, toe dit aan die lig kom dat hulle ‘n Ietermagog oor die grens wou smok-kel. Die sku skub-bedekte diertjies is uiters skaars en bedreig.

Die Ietermagog is ongelukkig ook gewild op die swartmark vir muti-doeleindes.

Natuurbewaring het die erg gedehidreerde diertjie gekonfiskeer en die DBV in Lephalale en Reptile Rescue gekontak. Volgens Reptile Rescue se Marius Koekemoer was die Ietermagog, wat vermoedelik in die Lephalale omgewing gestroop is, in ‘n sak toegemaak met ‘n appel en ‘n stuk kool. “Hulle eet insekte, veral miere en ons weet nie hoe lank hy sonder kos was nie,” vertel hy.

Volgens Mariaan Wentzel van die Lepha lale DBV is die Ietermagog na ‘n rehabilita-sie sentrum in Johannesburg geneem waar hy baie goed aansterk. Sy waarsku inwo-ners dat die besit van bedreigde spesies on-wettig is. “Ons vra die publiek om ons in te lig oor die onwettige aanhouding van diere soos skilpaaie en likkewane in ons gebied. Hierdie diere hoort in die natuur.”

Ietermagog op grens gekonfiskeer

Bo:Die Ietermagog wat Donderdagaand op die grenspos gekonfiskeer is.

Regs: Reptile Rescue is nou betrokke by die bewaring van bedreigde spesies veral op die Medupi bouperseel . Hier is ‘n ystervark wat onlangs in ‘n pit geval het. Reptile Rescue het die diertjie gered en weer in die natuur vrygelaat.

Yslike luislang gevangHierdie 4,2m luislang is verlede week deur die Reptile Rescue span van ‘n perseel naby die Lephalale vliegveld verwyder. Die slang is in ‘n natuurbewaringsgebied losgelaat om vry en gelukkig - nog ‘n bietjie langer te word!

Last Saturday saw Miss Humanity South Africa 2014, Katryn Barwise, host a youth development pageant - the Miss Mokopane Crossing’14 at Mokopane Crossing Mall.

Many girls from all over Limpopo entered and contributed to the community as this pageant was also a food drive for Centre of Hope, an orphanage and disabled centre in Mokopane.

The main sponsor, Kia Mokopane, also chose the Miss Kia Mokopane public choice winner via a voting competition on Facebook. Gail Mokwatlo took this title with more than 600 votes.

Limpopo Beauty Modeling Academy is Katryn’s youth development organisation and she says that modeling provides girls with a platform to build confidence and personality.

The winners were:Little Miss Mokopane cross-

ing 2014 (ages 4-6 years) second princess Ashley Weideman, winner Mukundi Hlabioa, first princess Anze Esterhuizen.

Miss Mokopane Crossing Jnr 2014 (ages 7-9 years) second prin-cess Nthabiseng Shivambu, winner Washu Hlabioa, first princess Hope Mogashoa.

Much more than pretty facesMiss Mokopane Crossing Jnr Teen 2014

(ages 10-12 years) second princess Re-neilwe Mailula, winner Onthantile Molepo, Naletsana Lesufi (first princess).

Miss Mokopane Crossing Teen 2014 (ages 13-15) second princess, Kabelo Lek-goathi, winner Ronnel Homu, first princess Mikateko Nkuna.

Miss Mokopane Crossing 2014 (ages 16-24) Tshego Monyepao second princess, winner Lebogang Malatji, second princess, Moloto Nakeng.

The judges were: Mokopane Crossing Mall manager Charmaine de Govia, Focus Magazine’s Marli Markgraaff and Prudence Kekana from Kia Mokopane.

Page 5: 25 7 web issuu

25 JULIE 2014 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 5

Page 6: 25 7 web issuu

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 25 JULIE 2014

Carre-Lee hou Lephalale se naam hoogCarre-Lee Armstrong (16) van Lephalale is verlede naweek aangewys as ‘n provinsiale am-bassadeur tydens die kroning van die Angelique Gerber Apprentice kompetisie in Pretoria. Carre-Lee was die jongste van sowat 70 finaliste wat gekies was.

"Dit was baie meer as net ‘n skoonheidskompetisie", sê Tarien Cronjé, hooforganiseerder van die kompetisie. “Deelnemers is op ‘n verskeidenheid wyses beoordeel om die beste kandidaat te vind. Kandidate was onder-werp aan intensiewe onderhoude, moes bemarkings aanbiedinge doen, terugvoer gee oor liefdadigheids projekte en in bikini drag beoordeel word.

Beoordelaars was Donnalee Robberts en Ivan Bo-tha; Mev. Suid-Afrika eerste prinses, Chantelle Swart; sangeres, Liza Brönner en Jacaranda 94.2 radioper-soonlikhede Morne JK en Kriya Gangiah.

Carre-Lee sal gedurende die jaar as provinsiale ambassadeur verskeie take verrig en by geleenthede optree, sy is beslis ‘n trotse ambassadeur vir Lephalale.

6

The Colonel

is in you

neighbourhood

and serving

breakfast!

Dis Kierieklapper Kunstefees tyd vanaf 7-9 Augustus in Mokopane. Die organiseerders sê dat hierdie jaar se fees groter en beter as al die vorige jare gaan wees. Die feesterrein is weer hierdie jaar op die gronde van die Hoërskool Piet Potgieter, Geyserstraat, Mokopane.

Kom kuier Donderdag 7 Augustus in die biertent waar daar vanaf 17:00 verskeie kunstenaars sal op-tree. Vrydag 8 Augustus om 10:00 maak die Wyntuin Kuier area oop en is daar proe geleentheid van die land se bekendste kelders soos onder andere Lancerac en De Krans. Koop jou proe glas en vyf keer se lekker sip en proe vir R50 en kry op die koop toe nog ‘n bordjie snoepgoed ook daarby. Onthou dat al die wins wat gemaak word na die Potgietersrus Dienssentrum vir Bejaardes gaan.

Die eienaars van Wimpy en Elbar Bande op Mo-kopane span saam om ‘n uithaler gholfdag op 8 en 9 Augustus ten bate van die Dienssentrum vir Bejaardes tydens die Kierieklapper Kunstefeeste hou. Skakel

Die minister van polisie Nkosinathi Nhle-ko het Maandag tydens ‘n parlementêre polisie begrotings debat gesê die regering gaan plaasmoorde en aanvalle prioritiseer in sy geveg teen misdaad.

Nhleko het gereageer op ‘n vraag van die Vryheidsfront plus se Dr. Pieter Groenewald waarin hy wou weet of die minister statistiek oor plaasmoorde in die parliament bekend sal maak en daarop sal reageer.

In sy antwoord het minister Nhleko gesê plaasmoorde affekteer nie net die families van slagoffers nie, maar die ge-meenskap as geheel. Dit het ‘n negatiewe impak op die ekonomie en voedselsekurit-eit. “Hierdie tipe misdaad is hoog op die agenda van misdaadbekamping strategieë in die Suid-Afrikaanse polisie," het hy gesê.

Tydens sy toespraak het Nhleko aangedui dat daar in Suid-Afrika 1137

Polisie prioritiseer plaasmoordepolisie stasies is wat as landelik geklassifi-seer kan word. “Ons is besig met die imple-mentering van ‘n landelike veiligheids strate-gie deur die oprigting van landelike veiligheid prioriteit komitees bestaande uit georgani-seerde landbou, landbou unies, plaaswerker unies en verskeie regerings department. Ons beoog ook om tradisionele leiers in verskeie gebiede by die komitees te betrek.

Dr. Groenewald het in reaksie hierop gesê: “Die minister se reaksie is ’n stap in die regte rigting en ’n bewys dat plaasaanvalle en -moorde ’n realiteit is wat duisende mense se lewens raak en ’n impak op die land het.”

Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom ook die minister se vermelding in parlement dat plaasmoorde prioriteit moet geniet. Hulle het in ‘n verklaring die week gesê AfriForum het op 26 Junie hierdie jaar 'n petisielys met 60 000 name by minister Nhleko se kantoor ingedien saam met 'n ver-

slag met gevallestudies wat die wreedheid van plaasmoorde uitbeeld.

Die ministerie het aan AfriForum die onderneming gegee dat hulle die verslag sal bestudeer en dat 'n opvolgvergadering met die minister geskeduleer kan word. “Afri-Forum glo in konstruktiewe oplossings. Die enigste volhoubare oplossing is samewerk-ing tussen die burgerlike samelewing en die polisie. Ons meer as 130 plaaslike takke regoor die land is reeds met veiligheidsinisi-atiewe besig. Ons doen dit in samewerking met die polisie, en wil saam 'n oplossing vind vir die beskerming van ons land se voedsel-produsente en hul werkers,” het Ernst Roets, AfriForum se adjunk uitvoerende hoof gesê.

Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommis-sie het vroeër vandeesmaand, na aanleiding van 'n formele versoek deur AfriForum, bev-estig dat hulle 'n openbare verhoor oor plaas-moorde in Suid-Afrika sal hou.

Dansgroepe vermaak Die Afrikaanse Volksang en Volkspele Beweging se senior dansgroep het hierdie week ‘n draai in Mokopane gemaak as deel van ‘n landswye toer ter viering van hul honderdste bestaansjaar. Saam met die Ryntjie Vos dansgroep uit die Belgiese provinsie, Flaandere, het hulle Dinsdag die inwoners van die Piet Potgieter Monument Ouetehuis met sang en spel kom vermaak en Dinsdagaand het hulle by die Potgietersrus CVO skool opgetree.

Kierieklapper kom vinnig nadergerus die Kameeldoring Gholfklub 015 491 5563 vir in ligting. Terwyl die manne gholf speel kan die dames heerlik saam kuier by die ‘Fun’ Vroue-oggend in die Pierneefsaal op die feesterrein. Kaartjies is beskikbaar by die Dienssentrum vir Bejaardes en is slegs R100, wat toegang vir Saterdag tot die feesterrein insluit en die eenvrouvertoning, Fladderinsluit.

Nog ‘n eerste by die Kierieklapper vanjaar is die Kronkels wat plaasvind op Saterdag 9 Augustus. Die Kunstekronkel sluit betowerende orrelspel in terwyl jy ‘n sjerrie geniet. Die kronkel neem jou na The Honey Ball om weg te lê aan tuisgebakte brood en heerlike sop terwyl jou siel verder gevoed word. Ingesluit is ook ‘n eenvrouvertoning, Fladder, ‘n nagereg en koffie.

Indien jy liewers die koskronkel wil bywoon sal jy sang, musiek en vermaak geniet deur die Mokopane Kunsteforum, lekker eet en deelwees van ‘n uitsonder-like whiskey proe – ons verneem daar sal so 10 verskil-lende whiskeys wees om van te proe – en afsluit saam met die Storiesambreelvrou op die feesterrein en ‘n storie wat jou wegvoer na ‘n plek vêr van hier. ‘n Kron-kelkaartjie kos R150 en sluit toegang tot die feesterrein vir Saterdag 9 Augustus in.

Page 7: 25 7 web issuu

25 JULIE 2014 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 7

Page 8: 25 7 web issuu

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 25 JULIE 20148

Deur Carina Stander

Ek wens dit was anders, maar my nag-drome is nie juis interessant nie. ‘n Keer of wat het ek wel iets waardevols ged-room; iets wat waarsku, bevestig of troos. Maar meestal is my drome ‘n mengel-moes van skynbaar onverwante indrukke.

Een van my bloedweinig mooi nag-drome het ek as twintigjarige in 1996 ontvang. Deur die jare het ek graag dié fabel oorvertel: Hoe ek op ‘n boot op die oop see vaar tot aan die ooskus van Afrika (waar ek op daardie stadium nog nooit was nie.)

In die skemerlig kon ek palmbome uit-maak en vier of vyf goudgeel leeuwelpies wat mekaar op die strand rondjaag. Hulle gesigte was so uitbundig dat hulle soos kinders gelyk het. Tien jaar gelede neem my man een naweek aan ‘n avontuurreise in die Oos-Vrystaat deel. Terwyl hy die Malutiberge kafdraf, sit ek op ‘n kampstoel onder ‘n boom en lees vir die eerste keer ‘n boek van Ernest Hemingway. Die novelle, “Old man and the sea” het hy in 1951 in Kuba geskryf en dit het die jaar daarna verskyn.

Dit was die laaste groot werk wat Hemingway in sy leeftyd gepubliseer het en was deurslaggewend in sy verering met die Nobelprys vir Letterkunde in 1954. En so sit ek in 2004 in die koelte van ‘n boom - die Vrystaatse berge in die vêrte - en lees van die bejaarde visserman, Santiago, se vriendskap met ‘n seun en sy worstelstryd met ‘n reuse swaardvis. Op bladsy 13 lees ek: “When I was your age I was before the mast on a square-rigged ship that ran to Africa and I have seen lions on the beaches in the evening.” Maar eers op bladsy 16 tref die ooreenkoms my tussen die oë: “He no

Woorde uit die Waterberg

‘n Nagdroom wat my bybly

longer dreamed of storms, nor of women, nor of great occurrences, nor of great fish, nor fights, nor contests of strength, nor of his wife. He only dreamed of places now and of the lions on the beach. The played like young cats in the dusk and he loved them as he loved the boy.” Spelende leeuwelpies op ‘n skemerstrand in Afrika besoek tog mos nie elke aand ons droomlandskappe nie, of hoe? Beteken dit dat ons verbeeldingswêrelde soms tot in die fynste detail oor eeue en kontinente heen met mekaar vervleg is..? Hoe maklik (of moeilik) is dit werklik om onder die vel van ‘n ander mens in ‘n ander tydperk aan die anderkant van die aarde te klim..? En waarvan is uit-gelate welpies op ‘n strand in Afrika eintlik ‘n simbool - onskuld, vreugde, ‘n eksotiese belofte?

Enige droomkenner wat sy hand aan hier-die raaisel wil waag, is welkom. Vir my bly ‘n droom iets vreemd-wonderliks.

Die Lephalale gemeenskap het hierdie week met skok verneem van die skielike afsterwe van Linda Erasmus (40). Linda het die afgelope agt jaar saam met haar man, Werner, en seuns, Marko en Rico, in Lephalale gewoon en is bekend vir haar vriendelike glimlag, pragtige mosaic werk, maar meer nog vir haar besonderse liefde vir haar gesin. Noordelike Nuus se innige meegevoel met Werner, Marko, Riko en Linda se familie. ‘n Gedenkdiens sal vandag (Vrydag) vir haar by die Agapé gemeente in Lephalale gehou word.

Lephalale neem afskeid van geliefde

Rene Nel from Lephalale is a mom with a mission – to raise enough funds for can-cer treatment for her daugh-ter Linke (2).

Linke was diagnosed with Acute Lymphoblastic Leukemia at the age of 14 months and is being treated in the Westmead Children’s Hospital in Sidney, Australia.

The family took Linke to Sydney when it became apparent that there was no proven treatment for her in South Africa.

To raise funds for the treatment and living costs, Rene is endeavouring to run the Sydney City to Surf race on 10 August as an ambassador for the Cure our Kids charity.

Running for Linke

“Since we arrived in Sydney, the Cure our kids charity has made the journey a little easier for our family,” says Rene.

Before Linke’s diagnoses Rene ran several marathons including two Comrades mara-thons.

To donate toward this cause and to re-ceive updates on how she is doing visit the Facebook page – Little Linke Love.

Page 9: 25 7 web issuu

25 JULIE 2014 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 9

Page 10: 25 7 web issuu
Page 11: 25 7 web issuu
Page 12: 25 7 web issuu

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 25 JULIE 201412

MANDELA DAY –WORKING TOGETHER FOR A CLEANER

SOUTH AFRICA

For media enquiries please contact:

Divisional Head of Communications: Malesela Selokela

Tel: 015 491 9760Cell:

083 359 6971 E-mail:

selokelam@ mogalakwena.gov.za.

Issued by Office of the Municipal Manager

Second from left is Mogalakwena Mayor Malose William Mabuela flanked by EXCO members, councilors, COGTA Official and members of the community as they were pledging 67 minutes of Mandela Day at the Mokopane Bus Rank.

Second from left is Mogalakwena Mayor Malose William Mabuela flanked by councilors and members of the community as they were cleaning in town during Mandela Day Clean Up campaign.

Mogalakwena Mayor Malose William Mabuela engaging with Mr Andre of Mokopane Build-It during their visit to GA-Molekoa Village.

Above: Posing with Molekoa family is the Mogalakwena Mayor Malose William Mabuela, MLM councilors and officials from Mokopane Build-It.

Mogalakwena Mayor Malose William Mabuela with the NEDBANK and BCDP officials

Mogalakwena Mayor Malose William Mabuela is flanked by councilors and the Vergenog Indunas during their visit to the Mogalakwena oldest citizen.

Flanked by Chief Whip Cllr Pila and Cllr Mathaba is the Mogalakwena Mayor Malose William Mabuela during the official opening of Exalted Church of the Kingdom of God in Steiloop.

Above: Mogalakwena Mayor Malose William Mabuela and Malesela Johanane Seretlo who turned 100 years recently.

Right: Mogalakwena Mayor Malose William Mabuela handing over a mobile classroom to the crèche in Mapela.

The Nelson Mandela Interna- tional Day 2014 has a success.

The Mayor of Mogalakwena Municipal Mayor, His Worship Cllr Malose William Mabuela led EXCO members, Councillors, stakeholders and community members as they pledged 67 minutes of their time doing community work.

Mabuela and the entourage joined by the officials from COGTA and Water Affairs has spend 67 minutes of community work cleaning in town, Mokopane bus rank, taxi ranks, schools, ensuring food security, handing over a site to Mokopane Build It to construct RDP house and handing over a mobile classroom.

The cleaning programme started in town and proceeded to the b us and taxi ranks. They visited the Molekoa family at Ga-Molekoa Village where the Mayor Mabuela handed over a site to Mokopane Build-It to construct an RDP house for the family.

Their house has since collapsed three years ago and the family of 12 have been living in that shack, size of a bathroom for years. Build-It Man-ager, Mr Andre committed that come the end of September the family will be living in a revamped house. Mokgaetji Flora Molekoa says life would be unimaginable without the social grants that keep her family alive. The family was pleased with the Mayor’s visit.

Mabuela and the entourage proceeded to Mapela-Hans Village where he handed over a mobile classroom donated by NEDBANK in partnership with Bakone Community Development and Projects (BCDP) to a crèche. Mabuela thanked the donors for their generosity.

The final programme was held at Mapela Stadium where Mayor Mabuela gave the Nelson Mandela Memorial lecture.

On Saturday Mayor Mabuela accompanied by EXCO members visited the oldest citizen in Mogala- kwena Mr Malesela Johannes Seretlo who recently turned 100 years. Mr Seretlo from Vergenog Village was very pleased with the Mayor’s visit and happy for the fruits, vegetables, blanket and dish washing tub that Mabuela brought him.

Mabuela said, “We are very blessed to share this day with one of the oldest citizens within our municipality. If the youth of today can conduct themselves in a good way they can live longer that Rakgolo Seretlo.”

Mabuela wrapped up the 67 min-utes of community when officially opened the Exalted Church of Kingdom of God at Rebone, Steiloop village.

Page 13: 25 7 web issuu

25 JULIE 2014 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za

Adele Essakow

The Thula Thula Baba Baby House had a corporate tea to celebrate Mandela day on 18 July. The management used the opportunity to educate local businesses about the baby house and what it aims to achieve.

Thula Thula was established to see to the care and welfare of abandoned babies in the Mokopane community. It can’t be run without the generous sponsors and volunteers. The corporate tea was aimed at sharing the community spirit with companies and businesses in and around town, without whom Thula Thula Baba/Baby house would not be able to care for these babies.

“We would like to thank the staff at Thula Thula, volunteers and committee members who run the baby house without payment, for the community for always giving, for all those who gave time or baby supplies, everybody who attended the tea,” said Thula Thula Baba/Baby House’s Hilary Knight.

She quoted Nelson Mandela: “What counts in life is not the mere fact that we have lived. It is what difference we have made to the lives of others that will determine the significance of the life we lead.”

A big thank you to the businesses from our community who attended the tea; DIY Depot, SAPS, E-42, Auditor General, Pick ’n Pay, Anglo, VR Mining, Platreef Mining, Moordrift Dairy, Komaru, Cross Border Road Transport Agency and Prominent Paints. They all came with a gift and sup-port for Thula Thula Baba baby house.

Thula Thula is always in need of con-sumable goods like nappies, purity, baby cereal or porridge to help little babies grow. Any and all donations received will be greatly appreciated.

13

Adele Essakow

Smiles were all around last week when a special group of learners from various schools in the Mahwelereng and Mapela are-as were treated to a meal at Spur in Moko-pane to complete their special Destiny Week training at the RET Centre on the corner of Geyser and Fourie streets.

Destiny Alive, Lector SA and Compass Academy of Learning hosted the second Des-tiny Development Week for Grade 9 learners during the school holidays. The purpose of the development week was to give learners the opportunity to attend a week of prepara-tion and empowerment. This was achieved through accurate training of life—and aca-demic skills needed to successfully complete their education and progress to further/ ter-tiary training.

The programme targeted Grade 9 learners and hoped to progress them into the ‘JrTuk-kie’ project at the University of Pretoria. They completed training in the following areas: Personal Life Skills development, Relation-ships, Reading and Study Skills, and Basic Personal Finances.The schools represented were: Gojela High School, John Petro High School, Somavugha High School, Ntata High School, Fred Ledwaba High School, EDL Rampola High School, Ebenezer High School, DG Tsebe High School, Mmantutule High School, Kgaba High School, Phaladingoe Technican High School and Ben Hlongwane High School.

Lynn-An Civils, a contractor at the Medupi building site in Lephalale, chose the Lephalale SPCA as their Mandela Day project. The company installed drainage gutters in front of the cages to prevent water from seeping back into the cage when it is being cleaned. 67 Minutes well spent!

Great success at Destiny WeekBusinesses also got involved in the pro-

gramme, apart from Spur which spoiled the children with burger meals, Ismails Hard-warehouse in Mokopane providing T-shirts to remind them of what they have learned about being agents of change in our community. Ashraf Bayat from Ismails also handed over a bag with gifts to facilitators Marinda Mar-shall, Imogen van Wyk and Hanell Janse van Rensburg for future use in their programme.

“I enjoyed the programme because it has given me me a foundation and a plan for my life,” learner Mosima Mabelebele said. “Now I know how to build my life and I will be the foundation for change in others.”

Compass Academy of Learn-ing was established in 2008 as a registered closed corporation and is managed by Minda Marshall and Elaine van Rensburg. Lec-tor SA is a result of collaborated research and development of se-lected countries over 40 years. It focuses on improving reading via beter software, workbooks and methodology.

Also involved in Destiny Week is Gold, a dynamic non-profit organisation playing a key role in the transformation of under-served communities through the roll-out of a long-term youth peer education model.

Qasim Mbwana and Ashraf Bayat form Ismails Hardwarehouse in Mokopane handing over gifts to Destiny Alive facilitors Marinda Marshall, Imogen van Wyk and Hanell Janse van Rensburg at the RET Centre. Below: Learners attending Destiny Week in front of Spur in Mokopane. With them is facilitator Hanell Janse van Rensburg (far right) and Spur's Marietjie Venter.

67 minutes at Thula Thula

Committee members, volunteers, social workers and care givers during the Thula Thula baby launch.

Their 67 minutes for abandoned animals

Page 14: 25 7 web issuu

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 25 JULIE 201414

Public Auction: lDVs, trActors, ForkliFts, etc.

Vehicles Welding Machines Electrical Panels

Electrical motors, various sizes

Magnetic Separators Air conditioning Units

Gear boxes, various sizes

Forklifts, various Kitchen Cupboard Units

Pump Units Tractors Trailers

Date: 02 August 2014Time: 09:00Place: Grootegeluk Coal Mine

Interested parties may view items from 09:00 till 13:00 on 01 August 2014.

Registration fee of R1 000.00 is payable with registration on 02 August, prior to start of auction. Buyers interested in bidding on vehicles, must pay registration fee of R10 000.00. Only CASH or BANK GUARANTEED CHEQUES will be accepted. Goods must be removed from Grootegeluk Mine premises within 7 (seven) days from date of sale. All items are sold AS IS. The buyer shall be deemed to have fully acquainted him/herself with the item/s and defects prior to the sale.

GPS Coordinates S 23.39.37 E 27.33.53

Contact person: Chris Markram 014 763 9446 and e-mail address [email protected]

8841

BB Auto Mokopane het verlede Saterdag die splinternuwe Nissan Qashqai bekendgestel aan die publiek. Hier is die verkoopspan voor een van die motors, hulle is Solomon Makama, Lourie Nelson, Phillip Kempen, Abby Shilubane, Louis Kempen en Brendon Goss. Die eerste Qashqai is deur Louis Kempen verkoop aan Arrie Mans (foto).

Plaaslike telers vaar goed by BosveldfeesQashqai is ‘n wenner!Die Ellisras Bosveldfees Beesskou in Lephalale is een van die hoogtepunte op die Bosveldkalender vir Juliemaand, met stoettelers wat van oral oor kom om hul beeste te skou. Telers uit Noordelike Nuus se lesersgebied het hierdie jaar besonder goed gevaar en slegs enkele eersteplekke aan beeste van ander gebiede afgestaan.

Die senior, ras en interras kampioenbul was hierdie Limosin, Olympic PP094 van Chris en Christie van Zyl, Kremetart Limosin, Marnitz.

Die interras kampioenkoei was ‘n Simmentaler, JME-0814, van Kobus en Mieta Erasmus, Jacmi Simmentalers, Lephalale.

Brahman: Die vroulike raskampioen was die vers, BAR7012. Eienaar: Willem Barnard jnr. , Wilbar Brahmane, Mokopane.

Limosin: Raskampioen en interras reserwekampioen, DenelCarica NE11-14. Eienaar: Piet Nel en André de Jager, Denel Limosins, Lephalale.

The Mogol Parkrun weekly resultsParticipant form 11 athletic clubs have participated in the weekly Mogol park run, hosted by the Mogol club every Saturday morning at 07:00.

The first 5km race, in June this year already indicated that this would be a popular event. Thus far the women’s record is held by Benise Geyser, who ran in a time of 00:22:40 and the men’s record is held by Mmaphuti Solomon Moruni who ran in a time of 00:16:39.

On Saturday 88 runners, of whom 17 were first timers and 46 recorded new Personal Bests ran the Mogol parkrun 5km race. First over the line was Mmaphuti Solomon Moruni n a time of 16:39. Caleb Khomotso came in second with at time of 16:57 and David du Plessis of Eskom Ath-letic Club (Limpopo) third in 18:31.

The current standing in the Men’s an-nual points competition is:

Mmaphuti Solomon Moruni with 500 points; Willem van Rooyen with 447 points and Henry Lefawane with 435 points.

The current standing in the Women’s annual points competition is:

Jolande Viljoen with 489 points; Anika van Rooyen with 455 points and Wilmi van Rooyen with 451 points.

David du Plessis of the Eskom Athletic club came in third with a time of 18:31 (Photo: Martin Roux).

Page 15: 25 7 web issuu

25 JULIE 2014 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 15

Page 16: 25 7 web issuu

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 25 JULIE 201416

Duiwe wedvlugDie Sportman Amateur Posduif klub het verlede naweek hul tweede wedvlug vanaf Winburg gehou. Die weer het egter nie saamgespeel nie en die duiwe het ’n stertwind gehad met die loslating. Vol-gens die

Die wenner van die jaar oud wedvlug was weer Johan van Zyl met ’n spoed van 100.8km per uur. In die ope wedvlug is Tiaan Marais met ’n spoed van 106.63km die wenner.

Die uitslae is soos volg vir die jaar oud wedvlug:

Johan van Zyl (1,12 en 14); Tiaan Marais (2, 3, 6, 9, 10 en 11); Dewald Vil-joen (4 en 13); Fanie Viljoen (5, 7, 8 en 16) en Louis Rossouw (15).

In die Ope wedvlug, lyk die plasings so:

Tiaan Marais (1, 4, 5, 6, 18 en 20); Fanie Viljoen (2, 10, 15, 24, 27, 28); Johan van Zyl (3, 8, 12, 13, 21 en 22); Barend van Biljon (7, 19, 23 en 25); De-wald Viljoen (9, 16); Louis Rossouw (11, 17 en 29) en Engelbrecht Hokke (14, 26, 30).

Die volgende wedvlug sal vanaf Kim-berly plaasvind (650km).

VERRE NOORD SE BESTES

1.) Kaylen Deysel van Laerskool Krugerpark het die afgelope skoolvakansie die Verre Noord o/13 netbalspan by die Bokkie week verteenwoordig.

2.) Henko Venter, Adriaan Jordaan en Dean Herman het vir die Verre Noord 0/13 rug-byspan aan die Bokkie week gaan deelneem.

HULLE STAAN EERSTE

3.) Hierdie leerders van Laer-skool Krugerpark het elkeen die beste punte in hul graad in ‘n spesifieke fak behaal tydens die tweede kwartaal. Van links ag-ter is: Marjorie Jacobs - Natu-urwetenskap - Graad 7, Erna Kruger - Wiskunde - Graad 6, (voor): Aldrich Rossouw - Af-rikaans - Graad 5 en Nachelle Beetge - Engels - Graad 5.

KRUGIES GENIET HUL KRIEKET

4.) Laerskool Krugerpark se o/11 krieketspan het die skool-vakansie aan die Jubaweni krieket week deelgeneem waar hulle drie van hul vier wed-stryde gewen het.

5.) Die Eerste krieketspan het twee van hul wedstryde tydens die Jubaweni krieket week gewen.

6.) Die o/10 Krugies het drie wedstryde tydens hulle Jubaweni krieket toer gespeel en een gewen. Dit was vir hulle ‘n baie lekker ervaring.

Agter die boeke en op die sportveld presteer hulle1.

2.

3.

4.

6.

5.

It has been ten years since local long dis-tance runners were able to run a marathon on local soil and the news of a Comrades qualifying event in Lephalale has the town abuzz.

The event will not only show case lo-cal talent, but some of the best runners in South Africa will run the 42km on Saturday 2 August. Rufus Photo who won a gold medal at the Comrades Marathon this year by coming in at 5th place as well as Marti-nique Potgieter who were the 9th woman to cross the line during this year’s comrades marathon will be runners to watch.

The event is hosted by the Mogol Mara-thon club in partnership with Exxaro and Lephalale Mall. The start and finish line is the Lephalale Mall and the event will also

Don’t miss Lephalale’s Comrades qualifierinclude a 21km, 10km, a 5km fun run as well as a 420m for children under 10. Regis-tration can be done at the Lephalale Mall on Friday 1 August from 17:00 to 21:00 and on Saturday morning at 05:00.

Page 17: 25 7 web issuu

25 JULIE 2014 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 17

Don’t miss Lephalale’s Comrades qualifier

Page 18: 25 7 web issuu

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 25 JULIE 201418

Page 19: 25 7 web issuu

25 JULIE 2014 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 19

Page 20: 25 7 web issuu

oordelike uus orthern ewsN NAitblinkerschievers

UToe Marnitz Grobler vroeg in Julie van-jaar besluit het om deel te neem aan die Suid-Afrikaanse Senior Kampioen-skappe het niemand gedink dat hy ‘n plek sou behaal nie.

Verskeie faktore het daartoe gelei dat Marnitz twee jaar gelede sy stoe-iskoene moes op hang. Hy het egter hierdie jaar besluit dat dit tyd is om hulle af te stof en die resultaat het die stoei gemeenskap verras.

Met vier stoeiers in sy gewigsafdel-ing was Marnitz se fiksheidsvlak ‘n bekommernis. Maar met Mauritz Grobler as sy afrigter het hy gou gewys dat jy nie ‘n Mogol stoeier onder kry nie. Hy het briljant gestoei en ‘n welverdiende tweede plek behaal.

Wat hierdie prestasie uitsonderlik maak is dat Marnitz in April hierdie jaar in ‘n ongeluk by die werk betrokke was. ‘n Sweismasjien het uit die har-nas gegly en ses meter ver geval voor-dat dit Marnitz teen die kop getref het. Dit was ‘n wonderwerk dat hy geen harsingskudding, frakture of breuke opgedoen het nie.

Die ongeluk het hom egter gedwing om twee maande voor die kampioen-skappe op te hou oefen om sy nek-spiere die geleentheid te gee om te herstel.

Ten spyte hiervan het Marnitz besluit om tog wel aan die kampioens-kappe deel te neem grotendeels om sy nek te toets, maar ook om weer vir die lekker te kan stoei.

Die tweede plek wat dit aan hom besorg het was ‘n welverdiende bonus.

Platreef supports Krugies

Chuene Moabelo (donation coordinator) and Regina Makhafola (stakeholder relation assistant) from Platreef mine with the Laerskool Krugerpark u/10 cricket team and coach Casio De Souza. Platreef mine kindly sponsored T-shirts for all cricket boys.

Marnitz verras op die stoeimat

Marnitz kry tweede plek.

Marnitz gefokus voor die sy eerste wedstryd.