14
28 Mei 2014 Raak stil saam met NG Bergsig

28 Mei 2014

  • Upload
    stash

  • View
    65

  • Download
    4

Embed Size (px)

DESCRIPTION

28 Mei 2014. Raak stil saam met NG Bergsig. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

PowerPoint Presentation

28 Mei 2014 Raak stil saam met NG Bergsig

Joh 14 1 Julle moenie ontsteld wees nie Glo in God; glo ook in My. In die huis van My Vader is daar baie woonplek. As dit nie so was nie, sou ek nie vir julle ges het Ek gaan om vir julle plek gereed te maak nie. En as Ek gegaan het en vir julle plke gereed gemaak het, kom Ek terug en sal julle na My toe neem, sodat julle ook kan wees waar Ek is.

LectioLuister na God se Woord

Dit lyk of die wreld om ons skemer is en sonder hoop.Vers 1: Hoor Jesus se woorde:Moenie onsteld wees nie.Glo in God, glo ook in MyOratioS vir God wat jy hoorVers 2Ons is oppad na ons Vader se woonplek. Jesus self waarborg dit.OratioS vir God wat jy hoorVers 3Jesus het vir ons n nuwe toekoms gaan voorberei.Alles eindig nie hier nie.Ons het hoop!OratioS vir God wat jy hoorIntersessie

*Bely jou geloof in God; plaas opnuut jou vertroue in Hom*Dank God vir Hmelvaart en die wete dat ons toekoms by Hom gewaarborg is

*Bid vir hoop ins ons gemeenskap, waar so baie mense hoop-loos is a.g.v omstandighede.Bid spesifiek virGebedsversoeke

Bid vir die persone op ons gemeente se gebedslys, wat volg.

Indien jy hulle ken maak asb. met hulle kontak.

Bid ook vir ander mense waarvan jy weetGebedslysAnsie Pretorius Christa Lourens se kleindogter, IlaneChris HornDs Jan van BredaCorrie & JohannesJerry de VilliersTannie Miemie StrydomGwen VenterHannes KilianJan Venter

Tannie Lien BrittzMatthy NelPhilip PrinslooNeels MinnaarOom Doeks HumanTannie Susie du PreezSakkie SchoombeeSkalk LouwWillie RoosJanes Beukes (Ma - Lizette)

Hospitaal

FerncrestSusan Vermaak

PretoriaEdu Steyn

MedicareAnnie van Elst

Seninge GenesingsDat God vir ons sorgS dankie virDoxaDie Here is ons Regter,die Here is ons Leidsman,die Here is ons Koning,Hy sal ons red!Eer God vir Wie Hy is!Jesaja 33:22Amen!The Spring: AllegroLondon Symphony OrchestraThe Four Seasons, track 1Classical191566.8