12
Aansoek om toelating Naam en Van: …………………………………………………………………… Aansoek vir Graad: …………………Vanaf:………………………… Datum van Aansoek: ……………………………………………………… Hoërskool Florida

61380 Aansoek 2015 - Squarespacestatic.squarespace.com/static...Die eerste 8 leerareas is verpligtend. Oefen slegs ’n keuse uit by Engels 1ste Taal of 2de Taal. (Vir 1ste Taal moet

  • Upload
    others

  • View
    4

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Aansoekom

toelating

Naam en Van: ……………………………………………………………………

Aansoek vir Graad: …………………Vanaf:…………………………

Datum van Aansoek: ………………………………………………………

Hoërskool Florida

A TOELATINGSVEREISTES : HOËRSKOOL FLORIDA

1. Afskrif van leerder se ID of geboortesertifikaat.

2. Twee ID-grootte foto’s.

3. Afskrif van leerder se laaste rapport.

4. Afskrif van munisipale rekening waar leerder woonagtig is.

5. Leerders uit die natuurlike voedingsgebied van die skool sal voorkeur geniet by toelating.

6. Die ouderdom van 'n leerder mag nie een jaar van die gemiddelde ouderdom van die leerders in diegraad waartoe toegang verlang word oorskry nie, tensy anders deur die Beheerliggaam bepaal.

7. Ouers of voogde moet onderneem om die finansiële verpligtinge, soos bepaal deur dieBeheerliggaam, stiptelik na te kom.

8. Ouers of voogde en leerders moet onderneem om die skool se gedragskode, sowel as diegedragskode vir toeskouers en ondersteuners, te eerbiedig.

9. Die onderrigmedium van die skool is Afrikaans.

B ONDERNEMING DEUR OUER/VOOG

EK VERKLAAR

1. Dat ek die vorm volledig ingevul het en dat die besonderhede waar en korrek is.

2. Dat ek aanspreeklik sal wees vir die stiptelike betaling van onderriggelde wat uit hoofde van myverbintenis met HOËRSKOOL FLORIDA betaalbaar word en van tyd tot tyd deur die beheerliggaambepaal word.

3. Dat ek my vergewis het van die gedragskodes en dat ek in die besonder daartoe toestem dat mykind hom/haar tot nakoming deur al sy/haar studiejare aan hierdie gedragskode soos van tyd tot tyddeur die hoof of beheerliggaam vasgestel of deur enige persoon aan die skool verbonde, salonderwerp. Ek sal my neerlê by enige stappe wat deur die hoof of beheerliggaam geneem word watmag voortspruit uit die herhaaldelike oortreding van hierdie gedragskode deur my kind.

ONDERTEKEN TE ______________________________________________ OP HIERDIE _____________________

DAG VAN _________________________________________________________

________________________________________ ________________________________________REMMONSTIETITNEDIGOOV/REUO NAV GNINEKETDNAH

__________________________________________HANDTEKENING VAN LEERDER

C BESONDERHEDE VAN LEERDER

VAN

VOLLE VOORNAME

NOEMNAAM

ID-NOMMER VAN LEERDER

WOONADRES VAN LEERDER

GESLAG VAN LEERDER SEUN DOGTER

GEBOORTEDATUM J M D

DRUIPGESKIEDENIS Nooit Indien wel: Graad

VAN WATTER SKOOL KOM U?(Meld dorp en Provinsie indien nie van Roodepoort omgewing)

Het u al voorheen hier ingeskryf? JA NEE

Indien “Ja”, in watter jaar? 20

Status van huisgesin waar leerder tans woonagtig is : Merk met 'n kruisie

sreuogeelP / edgooVredeom eie ,redav eiE

redav yb ylB : iekseGredeom eie ,apfeitS

redeom yb ylB : iekseGredav eie ,amfeitS

redav yb ylB : meervreVraanewew n' si redaV

redeom yb ylB : meervreVeewudew n' si redeoM

Datum Edlab + punte aangevra J/M/D

Rekenaar (Finansies)

Rekenaar (Punte)

Rekenaar (Rooster)

HUISTAAL

Hoeveelste kind in gesin

(Benodig afskrif van ID of geboortesertifikaat)

Slegs vir kantoorgebruik

L.W. SKRYF IN DRUKLETTERS ASSEBLIEF. MAAK SLEGS 'N KRUISIE WAAR VAN TOEPASSING

SELFOONNO.

SELFOONNO.

D GESINSBESONDERHEDE

1. VADER VOOG STIEFVADER

VAN

VOLLE VOORNAME

ID-NOMMER

WOONADRES

POSADRES

E-POSADRES

TEL. NR. & KODE (WERK)

TEL. NR. & KODE (TUIS)

BEROEP (Spesifiseer asseblief)

NAAM VAN WERKGEWER

2. MOEDER VOOG STIEFMOEDER

VAN

VOLLE VOORNAME

ID-NOMMER

WOONADRES

POSADRES

E-POSADRES

TEL. NR. & KODE (WERK)

TEL. NR. & KODE (TUIS)

BEROEP (Spesifiseer asseblief)

NAAM VAN WERKGEWER

3. GETAL KINDERS IN DIE GESIN

GETAL KINDERS IN HIERDIE SKOOL

NOEMNAME VAN DIE ANDER KINDERS SOOS TANS IN HOËRSKOOL FLORIDA

DAARG1 DNIK

DAARG2 DNIK

DAARG3 DNIK

4. BESONDERHEDE VAN BURE, VRIENDE OF FAMILIE IN ROODEPOORT

NAAM

VERWANTSKAP (Bv. Bure)

ADRES

TEL. NO. & KODE

POSKODE

POSKODE

POSKODE

POSKODE

GRAAD 8 en 9Die eerste 8 leerareas is verpligtend. Oefen slegs ’nkeuse uit by Engels 1ste Taal of 2de Taal. (Vir 1ste Taal moet ‘n leerder se algehele gemiddeld meer as 75% wees.)

E AKADEMIESE BESONDERHEDEMAAK SLEGS 'N KRUISIE WAAR VAN TOEPASSING

1 Taal, Geletterdheid en Kommunikasie

XLAAT ets1 SNAAKIRFAENGELS 1ste TAAL

2de TAAL2 Wiskunde X

3 Natuurwetenskappe X

4 Lewensoriëntering X

5 Sosiale Wetenskappe X

6 Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe X

7 Skeppende Kunste X

8 Tegnologie X

* SPORTOPVOEDING IS ONDERHEWIG AAN KEURING – VOLTOOI G6 VOLLEDIG.

Kies enige EEN van die volgende vakke:

Duits

Frans

Gasvryheidstudies (“Hotelhouding & Spyseniering”)

Visuele Kunste

Musiek (Gr.8 Unisa Gr.2, Gr.9 Unisa Gr.3)

Dramatiese Kunste

*Sportopvoeding: Seuns – RugbySeuns – KrieketDogters – Netbal / Hokkie

Ingenieursgrafika en -ontwerp

Rekenaarvaardighede

E AKADEMIESE BESONDERHEDEMAAK SLEGS 'N KRUISIE WAAR VAN TOEPASSING

Kies DRIE (3) vakke uit enige van die volgende Groepe:

VERPLIGTE VAKKEAFRIKAANS HUISTAAL X

GRAAD 10, 11 en 12

ENGELS HUISTAAL (“1ste Taal”)

OF

ENGELS EERSTE ADDISIONELE TAAL (“2de Taal”)

WISKUNDE (Wiskunde punte ten minste 50% in gr. 9)

OF

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

LEWENSORIËNTERING X

KEUSEVAKKEFISIESE, WISKUNDIGE, REKENAAR & LEWENSTUDIES

INLIGTINGSTEGNOLOGIE (Vereiste gr. 9 Wiskunde 70%+)

REKENAARSTOEPASSINGSTEGNOLOGIELEWENSWETENSKAPPE FISIESE WETENSKAPPE

KUNS EN KULTUUR

DRAMATIESE KUNSTE MUSIEK (Vereiste Unisa gr. 4)

VISUELE KUNSTE

BESIGHEID-, HANDEL- EN BESTUURSTUDIES

REKENINGKUNDEBESIGHEIDSTUDIESEKONOMIE

TALE

FRANSDUITS

MENSLIKE EN SOSIALE STUDIES

GEOGRAFIEGESKIEDENIS

DIENSTE

GASVRYHEIDSTUDIES (“Hotelhouding & Spyseniering”)

TOERISME

VERVAARDIGING, INGENIEURSWESE EN TEGNOLOGIE

INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP ELEKTRIESE TEGNOLOGIE SIVIELE TEGNOLOGIE

Leerder se volle naam en van ___________________________________________________________ Gr ________

Name van ander leerders in Hoërskool Florida ______________________________________________ Gr ________

______________________________________________ Gr ________

Ek onderneem om die skoolgeld, soos deur die Beheerliggaam voorgeskryf vir die jaar, soos volg te betaal:

EERSTE PAAIEMENT BETAALBAAR VOOR DESEMBER 2014.EERSTE PAAIEMENT KAN NIE DEUR DEBIETORDERSTELSEL BETAAL WORD NIE.Die BALANS soos uiteengesit hieronder:

BETAALWYSELW : KIES SLEGS EEN VAN DIE ONDERSTAANDE OPSIES; VOLTOOI DIE INLIGTING, TEKEN BY DIE

OPSIE ASOOK BY DIE GEDEELTE NA OPSIE 3

1. DEBIETORDERSTELSELEk, die ondergetekende versoek Hoërskool Florida om met Burofokus te reël dat my finansiële verpligtinge teenmy bankrekening gevorder kan word.

_______/__________/_________ _______________________________DATUM HANDTEKENING VAN BETALER

Betaler se volle naam en van ______________________________________________________________________

ID-Nommer ________________________________ Tel. Nr. (W) ____________________ (H) __________________

E-pos van rekeninghouer _________________________________________________________________________

FKONTRAK VIR BETALING VAN SKOOLGELD

TUSSEN OUER/VOOG EN HOËRSKOOL FLORIDA

EEN / AJgoov/reuo egittew eid koo relateB eid sI

Naam van Bank

Adres van Tak

Takkode

Rekeninghouer se Van

Eerste Voornaam

Verdere Voorletters

Rekeningnommer

Tipe Rekening

(Heg ou voorbeeldtjek aan) Tjek Spaar Transmissie

5102 eiraurbeF 1gnikkerT etsreE mutaD

Eerste paaiement

Maandeliks vir 10 maande @ R

Totaal vir skooljaar 2015

2. MAANDELIKSE STELSEL

_______/__________/_________ _______________________________DATUM HANDTEKENING VAN BETALER

Betaler se volle naam en van ______________________________________________________________________

ID-Nommer ________________________________ Tel. Nr. (W) ____________________ (H) __________________

3. EENMALIGE VOLLE VEREFFENING :

_______/__________/_________ _______________________________DATUM HANDTEKENING VAN BETALER

Betaler se volle naam en van ______________________________________________________________________

ID-Nommer ________________________________ Tel. Nr. (W) ____________________ (H) __________________

VOLTOOI ASSEBLIEF HIERDIE GEDEELTE OOK

_________________________________________________________HANDTEKENING VAN WETTIGE M.S. SCHUTTE

GEMAGTIGDE OUER/VOOG HOOF

________________________________________________________________________________________OUERS SE VOLLE NAAM EN VAN (Drukskrif)

R tnemeiaaP etsreE

dnaam repR @ ednaam 01 riv skilednaaMbetaalbaar vanaf 1 Februarie 2015

R

Rraajlooks riv laatoT

Tien vooruitgedateerde tjeks

R tnemeiaaP etsreE

R5102 eiraurbeF 82 tot gardeb elloV

G BUITEMUURSE AKTIWITEITE

1. Ek gee hiermee toestemming dat my seun/dogter aan die volgende buitemuurse aktiwiteite van die skool magdeelneem en toere en uitstappies mag meemaak wat vir die beoefening daarvan nodig is:

2. Ek aanvaar dat alle redelike voorsorg getref sal word vir die veiligheid en welstand van my kind en dat ekverantwoordelik gehou sal word vir die betaling van mediese en/of hospitaalrekeninge, indien van toepassing,in geval van 'n besering wat nie aan die nalatigheid van die verantwoordelike personeel toegeskryf kan wordnie.

3. Ek dra my magtiging as ouer/voog oor aan die hoof van Hoërskool Florida of sy verteenwoordiger indienmediese behandeling/chirurgiese ingreep vir my kind nodig mag wees. Sover ek weet, is hy/sy fisies in staatom aan die genoemde aktiwiteite deel te neem en verkeer hy/sy in goeie gesondheid.

4. Ek versoek egter dat die verantwoordelike persone op die volgende sal let:(Noem asseblief aspekte waarvan die onderwyspersoneel bewus moet wees, bv. allergieë, geneigdheid totabnormale bloeding, epileptiese aanvalle, ens.)

5.

6. Noem prestasies in ekstrakurrikula :

BERGFIETS

DEBAT/REDENAAR

KOOR

TONEEL

TENNIS

KRIEKET

SKAAK

SKYFSKIET

GHOLF

ATLETIEK

RUGBY

HOKKIE

NETBAL

MUURBAL

NAAM VAN MEDIESE FONDS

LIDNOMMER

.RN .LETRETKODSIUH NAV MAAN

AKTIWITEIT SPAN, POSISIE, ENS. BESKRYF PRESTASIE(S)