11
7 Junie 2020 09:00 EREDIENS kan gevolg word op een van die volgende kanale YOUTUBE : https://www.youtube.com/channel/UChwv07pC4q7YCWPxpW5xEGg/videos? view_as=subscriber of FACEBOOK: https://www.facebook.com/GKBenoni/ Meelewing: Ons meelewing gaan uit na Schalk van Eeden sy gesin en familie met die afstere van Schalk se pa van die Kaap. 2 weke gelede. Ons dra die volgende lidmate op in gebed: wat siek is / hospitaal toe moet gaan of was: Hannes van den Berg sterk aan na ‘n oogaandoening. Ruben Coetzee sukkel met ‘n veluitslag, veroedelik van die medikasie wat hy moet neem vir sistiese fibrose. Gelukwensing: Baie geluk aan Kees en Hinke Norel wat ‘n kleinseun rker geword het. Hul seun Hans en sy vrou Nicole se eersteling is die afgelope week gebore. Skrifgedeelte: Deuteronomium 8: 1-20 Teksgedeelte: Deuteronomium 8: 11 Tema: Intiem en persoonlik met God! Geleentheid: Tema 2.7 - (Dissipelskapgids. Bl 45) VANDAG

7 Junie 2020 09:00 EREDIENS...vir gebruik in groepe, individueel of vir huisgodsdiens - op GK Benoni se Youtube-kanaal, Facebook en webblad gevind word. PREDIKANTE: dr. Braam Krüger

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

  • 7 Junie 2020

    09:00 EREDIENS

    kan gevolg word op een van die volgende kanale

    YOUTUBE : https://www.youtube.com/channel/UChwv07pC4q7YCWPxpW5xEGg/videos?

    view_as=subscriber

    o f FACEBOOK:

    https://www.facebook.com/GKBenoni/

    Meelewing:

    Ons meelewing gaan uit na Schalk van Eeden sy gesin en familie met die afster�e van

    Schalk se pa van die Kaap. 2 weke gelede.

    Ons dra die volgende lidmate op in gebed: wat siek is / hospitaal toe moet gaan of was:

    Hannes van den Berg sterk aan na ‘n oogaandoening.

    Ruben Coetzee sukkel met ‘n veluitslag, ver�oedelik van die medikasie wat hy moet

    neem vir sistiese fibrose.

    Gelukwensing:

    Baie geluk aan Kees en Hinke Norel wat ‘n kleinseun r�ker geword het. Hul seun Hans

    en sy vrou Nicole se eersteling is die afgelope week gebore.

    Skrifgedeelte: Deuteronomium 8: 1-20

    Teksgedeelte: Deuteronomium 8: 11

    Tema: Intiem en persoonlik met God!

    Geleentheid: Tema 2.7 - (Dissipelskapgids. Bl 45) VA

    ND

    AG

  • 8 Junie Neels van Schalkwyk

    Juan Kotze

    Carla Fourie ☺

    083 250 8576

    9 Junie Maryke Botha

    Ronald Emmerson

    Karli van den Berg ☺

    082 909 1499

    082 550 3285

    10 Junie Ella Steyn *

    Leané Flies ☺

    Adriaan Damons

    Leon Langenhoven

    084 718 7901

    071 885 0493

    12 Junie Rune van Dyk ☺

    13 Junie Miemie van Nieuwenhuizen **

    Hannes van der Linde

    083 557 5201

    VERJAARSDAE 7 - 13 Junie Baie geluk aan almal wat hul verjaarsdae vier vandag en in die komende week.

    GEMEENTE ADMINISTRASIE:

    Hartlik welkom aan Neels en Vera du Preez wat met attestaat

    vanaf Thabazimbie by ons inskakel.

    Losmaking uit die amp:

    Erika Buma ontvang vandag losmaking uit die amp as ouderling.

    Ter approbasie:

    Erika Buma word aan die gemeente voorgehou ter approbasie as wyksleier vir Wyk B3.

    Neels en Vera du Preez

  • OP ONS WEBBLAD

    www.gkbenoni.co.za

    4D-KIDS

    Bybellessies (video’s) en aktiwiteite vir die kleuters wat ouers met hul kinders kan doen.

    P ITSTOP Bybelstudies & oordenkings

    vir gebruik in groepe, individueel of vir huisgodsdiens - op GK Benoni se Youtube-kanaal, Facebook

    en webblad gevind word.

    PREDIKANTE:

    dr. Braam Krüger ☎ 082 459 5636

    [email protected]

    ds. Rynhardt Pretorius ☎ 074 944 7769

    [email protected]

    ADMINKANTOOR:

    Ina Bolt ☎ 084 339 1136

    [email protected]

    Ronel Ritchie ☎ 081 218 3048

    [email protected]

    WEBBLAD:

    www.gkbenon i . co . za

    BERIGTE:

    [email protected]

    FACEBOOK:

    https://www.facebook.com/

    GKBenoni/

    VRA JOU VRAE: https://goo.gl/WFtT3F

    PASTORALE BERADING.

    Voel jy dinge raak te veel?

    Het jy nodig om met iemand te gesels?

    Kontak gerus dr. Vorster Combrink op 082 872 9725

  • RIGLYNE VIR KOLLEKTES

    EFT / Snapscan: Gaan kyk asb by https://www.snapscan.co.za/ wat nodig is om van

    snapscan gebruik te maak. Die snapscan - ikone wat gescan moet word verskyn hieronder,

    asook op ons webblad.

    Dankoffers kan per EFT betalings in die GK Benoni se bankrekening gemaak word. Be-

    sonderhede is hieronder. Onthou asb. Om jou VOORLETTERS, VAN EN DOEL aan te dui

    met alle EFT’s.

    Lidmate wat kollekte per eft doen moet asb duidelik merk :

    Vir diakonie : dvb / diens van barmhartigheid /armkas / turn2us ens

    Vir deurkollekte : deurkollekte of meer spesifiek – enige van die eksterne of interne fondse soos bv EVT (emeritaat) ens .

    Indien te min spasie beskikbaar is– is dit nie nodig om jou naam te gee nie – die DOEL is die belangrike inligting.

    Vir jou dankoffer (“kerklike bydrae”) skryf asseblief jou naam en voor naam of voorletters (daar is meer as 1 Potgieter / Botha /Jansen/ vd Merwe ens. in ons gemeente) en DO (dankoffer) of maand of bydrae

    As net jou naam op die bank inskrywing voorkom sal ons aanneem dit is maandelikse dankoffer

    Die beskrywing DONASIE is moeilik om te interpreteer

    GK BENONI BANKBESONDERHEDE :

    BANK: ABSA

    TJEK REK : 220 340 333

    VERWYSING: VOORLETTERS, VAN & DOEL

    KOLLEKTES

    DIENS VAN

    BARMHARTIGHEID PARTSINODE SUSTENTASIEFONDS

  • STUUR JOU ADVERTENSIE AAN

    [email protected] of 081 218 3048

    Hierdie week: Soek die Bybelvers 31 Mei 2020

    Verlede keer 17 Mei 2020 se antwoord: Genesis 3:21

    “Daarna het die Here God vir die mens en sy vrou velklere gemaak,

    en hulle dit aangetrek”

    Die volgende Bybelleser het die korrekte antwoord ingestuur:

    Jan Lubbe

    Hierdie week se Bybelvers om te soek:

    “Hulle altwee se oë gaan toe oop, en hulle besef toe dat hulle kaal is. Toe werk

    hulle ???????? ????????? en hang dit om vir klere”

    Vraag: Hoe het Adam en Eva se klere gelyk wat hulle vir hulself gemaak het?

    Lees gerus Genesis en SMS beskryf Adam en Eva se eerste klere en die teksvers waar dit

    staan en jou Naam en Van na 082 873 3173.

  • Kontak Ronel Ritchie op 081 218 3048

    vir ‘n brosjure of om by Avon aan te sluit as verteenwoordiger.

    Werk van die huis af en verdien kommisie.

  • Ko

    nta

    k T

    ersia A

    lberts o

    p 0

    83

    29

    9 0

    56

    8 vir m

    eer inlig

    ting