13
10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

8 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryfgkcenturion.co.za/.../2018/02/Bybelskool-Woorde-van... · Inleiding “Jesus het my van my sondes verlos” •Waarheid, maar té

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 8 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryfgkcenturion.co.za/.../2018/02/Bybelskool-Woorde-van... · Inleiding “Jesus het my van my sondes verlos” •Waarheid, maar té

10 Woorde wat ons

ewige redding en verlossing beskryf

Page 2: 8 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryfgkcenturion.co.za/.../2018/02/Bybelskool-Woorde-van... · Inleiding “Jesus het my van my sondes verlos” •Waarheid, maar té

10 x Griekse woorde • Biologie – palingenesia (wedergeboorte)

• Militêre – soteria (redding)

• Regspraak – dikaiōsis (vryspraak/reverdigmaking)

• Handel - lutrosis/exagorazō (loskoop)

• Gesinslewe – huiothesias (aanneming)

• Tabernakel – hilasterion (plaasvervangende versoening)

• Diplomatieke – katalassō (versoening van 2 partye)

• Astronomie - photizō (verligting)

• Industrie - katharizō (reiniging,suiwering) • Natuur - Metamorphōsis (Transfomasie)

Page 3: 8 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryfgkcenturion.co.za/.../2018/02/Bybelskool-Woorde-van... · Inleiding “Jesus het my van my sondes verlos” •Waarheid, maar té

Inleiding

“Jesus het my van my sondes verlos”

• Waarheid, maar té eenvoudig

• Verskeie begrippe

• Rykdom van God se genade is onbeskryflik

• Taal van die Heilige Gees

Page 4: 8 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryfgkcenturion.co.za/.../2018/02/Bybelskool-Woorde-van... · Inleiding “Jesus het my van my sondes verlos” •Waarheid, maar té

Palingenesia • Net 2x in Bybel (Mat 19:28; Titus 3:5)

• Destyds gebruik vir verjaarsdae!

• Genesis/genesia = gebore word, geboorte gee

• Palin = weer/again

• Joh 3:3 - Weergebore word (Bespreek)

Page 5: 8 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryfgkcenturion.co.za/.../2018/02/Bybelskool-Woorde-van... · Inleiding “Jesus het my van my sondes verlos” •Waarheid, maar té

Johannes 3:3 - Bible Hub

Page 6: 8 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryfgkcenturion.co.za/.../2018/02/Bybelskool-Woorde-van... · Inleiding “Jesus het my van my sondes verlos” •Waarheid, maar té

Johannes 3:3

• Gennethé anothen = gebore word van bo af • + van vooraf gebore word

• Nuut gebore

• Herbore/weergebore

• Aoristus – Eenmalig, verlede tyd

• Passief - gebore WORD!

• Konteks: Nikodemus?

Page 7: 8 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryfgkcenturion.co.za/.../2018/02/Bybelskool-Woorde-van... · Inleiding “Jesus het my van my sondes verlos” •Waarheid, maar té

Wedergeboorte

• “Born again christians”

• Teken van menslike onmag

• Teken van God se genade-mag

• Soewereine werk van die Heilige Gees - Joh 3:8

• Gebore uit water én Gees - Joh 3:5,6

Page 8: 8 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryfgkcenturion.co.za/.../2018/02/Bybelskool-Woorde-van... · Inleiding “Jesus het my van my sondes verlos” •Waarheid, maar té

Wedergeboorte in die OT

• Psalm 51:12,13

• Jeremia 31:33

• Eseg 11:19

• Eseg 36:26

• HBKatg Sondag 3

Page 9: 8 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryfgkcenturion.co.za/.../2018/02/Bybelskool-Woorde-van... · Inleiding “Jesus het my van my sondes verlos” •Waarheid, maar té

Noodsaak

• Sonde: Dood Gen 2:17

• Romeine 5:12 Dood nie oor ‘n sonde,

maar oor Adam se sonde!

Rom 3:10evv

Rom 6:23

• “Die Laaste Adam - 1 Kor 15:45

Page 10: 8 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryfgkcenturion.co.za/.../2018/02/Bybelskool-Woorde-van... · Inleiding “Jesus het my van my sondes verlos” •Waarheid, maar té

Plek in die Heilsorde

• Nie bekering

• Soewereine daad van God

Geen meewerking (RKK, Islam, Jode, ens)

• Uitverkiesing (Rom 8:29,30)

• Roeping – wedergeboorte – geloof

• Betekenis: Menslike onvermoë/ God genadig

Page 11: 8 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryfgkcenturion.co.za/.../2018/02/Bybelskool-Woorde-van... · Inleiding “Jesus het my van my sondes verlos” •Waarheid, maar té

Gevolge vd wedergeboorte

• Noag – 8 mense * getal van wedergeboorte » Lev 12:3 – Besnydenis agtste dag

» Joh 20:26 Thomas

• 2 Kor 5:17 ‘n nuwe skepsel (ktisis) • skepping (ktiseos)

• Hoe lyk die nuwe mens?

Beeld van God

Kol 3:9,10 (9-17)

Page 12: 8 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryfgkcenturion.co.za/.../2018/02/Bybelskool-Woorde-van... · Inleiding “Jesus het my van my sondes verlos” •Waarheid, maar té

Wedergeboorte en Evangelisering

• Aanname dat mense sonder wedergeboorte dood is

• Hart vir dooie/verlore sondaars!

• Besef : jý/ónsself kan nie iemand lewend maak nie • Joh 6: 44 en 6:63

• Slegs mense wat SELF lewe kan oor die LEWE getuig!

• Die Heilige Gees werk deur die Woord (Sola Scriptura)

» Romeine 10:14-15

Page 13: 8 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryfgkcenturion.co.za/.../2018/02/Bybelskool-Woorde-van... · Inleiding “Jesus het my van my sondes verlos” •Waarheid, maar té

Toets vd Wedergeboorte

• Hoe weet ek?

• Hoe weet ek van jou?