10

AANBIDDING

  • Upload
    berget

  • View
    52

  • Download
    7

Embed Size (px)

DESCRIPTION

AANBIDDING. Definisies van aanbidding :. Vereering , baie lief hê , bewondering (HAT) Eerbetoning , hulde te bring, hoogagting , ontsag , fisiese buiging (Oxford) Strongs : (H7812, G4352) G4352 ( proskuneo ̄) H7812 ( shâchâ h ) [ Letterlik of figuurlik : - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: AANBIDDING
Page 2: AANBIDDING
Page 3: AANBIDDING

• Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT)

• Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese buiging (Oxford)

• Strongs: (H7812, G4352)G4352 (proskuneo)H7812 (shachah)

[Letterlik of figuurlik:Neerwerp, eerbiedig buig,

verneder, neerkniel, jou in die stof buig, uitgestrek, plat, op jou gesig val, plat op die grond lê, kniel, vurig lief te hê]

Page 4: AANBIDDING

Dawid leer ons:1 – Individuele aanbidding2 – Aanbidding = om skeppend te wees

- Psa 77:7 Ek wil dink aan my snarespel in die nag, wil peins met my hart, en my gees deurvors:

- Psa 63 (Dawid se verlange na God)(2) o God, U is my God, U soek ek; my siel dors na

U, my vlees smag na U, in ‘n dor en uitgedroogde land, sonder water. (3) Só het ek U in die heiligdom aanskou, om u sterkte en u heerlikheid te sien. (4) Want u goedertierenheid is beter as die lewe; my lippe moet U prys. (5) Só sal ek U prys my lewe lank, in u Naam my hande ophef. (6) Soos met vet en vettigheid sal my siel versadig word, en my mond sal roem met jubelende lippe (7) as ek aan U dink op my bed, in die nagwake oor U peins. (8) Want U was ‘n hulp vir my, en in die skaduwee van u vleuels sal ek jubel. (9) My siel is aan U verkleef; u regterhand ondersteun my.

Page 5: AANBIDDING

Mat. 15:8,9Hierdie volk nader My met hulle

mond en eer My met die lippe, maar hulle hart is ver van My af. (9) Maar tevergeefs vereer hulle My deur leringe te leer wat gebooie van mense is.

1 Sam.16: 6,7(6) Toe hulle inkom en hy Elíab

sien, dink hy: Gewis, hier staan voor die HERE sy gesalfde! (7) Maar die HERE sê vir Samuel: Kyk nie na sy voorkoms en sy hoë gestalte nie, want Ek ag hom te gering. Want nie wat die méns sien, sien God nie; want die mens sien aan wat voor oë is, maar die HERE sien die hart aan.

Page 6: AANBIDDING

Jak 4:8

Nader tot God, en Hy sal tot julle nader. Reinig die hande, julle sondaars, en suiwer die harte, julle dubbelhartiges!

Page 7: AANBIDDING

1. Kom met ‘n gesindheid reeds voorberei deur jou private & persoonlike aanbidding.

2. Suiwer jou hart (maak reg met jou broer)

3. Kom met ‘n begeerte om te gee

4. Wees gewillig om ‘n instrument te wees vir Hom

5. Aanbid met begrip6. Kom met die gesindheid om

eenheid te bevorder7. Aanbid met geloof

Page 8: AANBIDDING

Deur aanbidding bevestig jy die gesag waaronder jy staan.

Mat 4:8-10

(8)Weer neem die duiwel Hom saam na ‘n baie hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld en hulle heerlikheid, (9) en sê vir Hom: Al hierdie dinge sal ek aan U gee as U neerval en my aanbid. (10) Toe sê Jahshua vir hom: Gaan weg, Satan! want daar is geskrywe: Die Here jou God moet jy aanbid en Hom alleen dien.

Page 9: AANBIDDING

- Aanbidding begin by die individu- Wees skeppend in jou aanbidding- Jou hart moet suiwer en opreg wees

Definisie van aanbidding:Dit is ‘n skeppende leefstyl van dienary, beginnende in die hart, wat bestaan vanuit ‘n vrye en sponatane liefdesverhouding tussen jou en die Elohiem

- Kom ons pas die 7 riglyne vir gesamentlike aanbidding toe

- Aanbid Vader in ALLES wat jy doen

Page 10: AANBIDDING