3
aanvaar dieuitdaging van maatska pl ike vera nderi nge | | A ^ n vrou wat in Namibid ond6r apartheid A S iiT',i"H:' JJ,l;3ff ;f 'I! :r';;ffi\ beskou. Eerstens was dit 'n prestasie om my sekondOre skoolopleiding te kon voltooi. Ek kom uit 'n familie met elf kinders. My ouerswas nie goed daaraan toe nie en is steeds nie, maar as 'n kind, 'n meisie wat besig was om groot te word, het hulle my altyd aangemoedig om die doelwitte wat ek vir my gestelhet, te bereik. Bience Gawanas het haar skoolloopbaan in 1974 voltooi, net drie maandenadat haar broer vermoor is. "Dit was 'n baie moeilike tyd in my lewe. Hy was een van die mensewat my ondersteun het toe ek op skool was. Ons het geweet hy is vermoor,maar kon nooit presies vasstel wat gebeur het nie.:' Sy het haar visier daarop gerig om 'n regsgeleerde te word, "want in daardie stadium was die hele regstelsel wit. Dit was 'n wit aanklaer, 'n wit regter en wit polisiemanneen ek het gedink as swart mense kon ons nooit hoop om geregtigheidte bereik nie. Ek het geglo as ek 'n prokureurword souek daarin kon slaag om geregtigheid aan die mensevan Namibie te bring." Met geengeleentheid om haar regstudies in 'n apart- heid Namibie op te neemnie, het Biencesoos baie ander in ballingskap gegaan en die eerste paar jaar as onderwyser deurgebring waar sy haarmede-Namibiers in vlugtelingkampe inZambid, Angola en Kuba onderrig het.Sy beskou dit asnog eenvan haar prestasies. "Baie van hulle werk vandag in verskillende rigtings en ek geniet dit om hulleiop straatraak te loop". In 1982 het sy uiteindelik die geleentheidgekry om regte in Engeland te studeer."Dit was nog 'n ondervinding vir my - ek was nog altyd hierdie vlugteling van Namibie en hier sit ek saam met studente wat baiejonger asek is en pashul skoolloopbaan voltooi het. Maar ek het my eksamens geslaag om regskool te kon bywoon,wat 'n moeilike eksamen is om in Engeland te skryf. Die mylpale vir my was daardieklein stappies wat ek kon neem: worstelom matriekte slaag, die besluit om in bannelingskap te gaanom sodoende my drome te vervul en 'n prokureur te word en om na Namibid terug te keer en voort te gaan om te doen wat ek dink ek die beste kan doen - hopenlik om te verseker dat daar geregtigheid is - nie meer gebaseer op die kleur van jou vel nie, maargeregtigheid vir alle mense van Namibie. Wat het haar die mag gegee om hierdie klein stappies te neern wat in daardie tydstip egterbaiemoeilike stappe was? "Ek dink dit was gebaseer op die feit dat ek verstaanhet waar ek vandaankom. Ek het baie goed geweet dat indien ek nie van 'n geleentheid gebruik maak nie, dit nie weer aanmy deur gaankom klop nie. Om eenvan elf kinderste wees, beteken ook dat jy net soveelgeltientheide in jou lewe kan h6. My familie het my prestasies ook geweldigondersteun en het altyd ges6: 'As sussie dit kan doen,kan ons dit ook doen.' Ek het geleer om problemeen uitdagings asgeleenthede te sien om te groei. Bience erken spontaan dat haar ma, 'n sterk en onaftranklike vrou is, wat steeds 'n groot invloed op haar lewe uitoefen. "Sy was altyd daar vir ons, maak

aanvaar die uitdaging van maatska pl i ke vera nderi …...persoon se waardes?' Ek moet somtyds my kinders die voordeel ontneem om met ouers te lewe wat welgesteld is en moet hulle

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: aanvaar die uitdaging van maatska pl i ke vera nderi …...persoon se waardes?' Ek moet somtyds my kinders die voordeel ontneem om met ouers te lewe wat welgesteld is en moet hulle

aanvaar die uitdaging vanmaatska pl i ke vera nderi nge

| | A ^ n vrou wat in Namibid ond6r apartheid

A S iiT',i"H:' JJ,l;3ff ;f 'I! :r';;ffi\beskou. Eerstens was dit 'n prestasie om my sekondOreskoolopleiding te kon voltooi. Ek kom uit 'n familiemet elf kinders. My ouers was nie goed daaraan toe nieen is steeds nie, maar as 'n kind, 'n meisie wat besigwas om groot te word, het hulle my altyd aangemoedigom die doelwitte wat ek vir my gestel het, te bereik.

Bience Gawanas het haar skoolloopbaan in 1974voltooi, net drie maande nadat haar broer vermoor is."Dit was 'n baie moeilike tyd in my lewe. Hy was eenvan die mense wat my ondersteun het toe ek op skoolwas. Ons het geweet hy is vermoor, maar kon nooitpresies vasstel wat gebeur het nie.:' Sy het haar visierdaarop gerig om 'n regsgeleerde te word, "want indaardie stadium was die hele regstelsel wit. Dit was 'nwit aanklaer, 'n wit regter en wit polisiemanne en ekhet gedink as swart mense kon ons nooit hoop omgeregtigheid te bereik nie. Ek het geglo as ek 'nprokureur word sou ek daarin kon slaag om geregtigheidaan die mense van Namibie te bring."

Met geen geleentheid om haar regstudies in 'n apart-heid Namibie op te neem nie, het Bience soos baie anderin ballingskap gegaan en die eerste paar jaar asonderwyser deurgebring waar sy haar mede-Namibiersin vlugtelingkampe inZambid, Angola en Kuba onderrighet. Sy beskou dit as nog een van haar prestasies. "Baievan hulle werk vandag in verskillende rigtings en ekgeniet dit om hullei op straat raak te loop".

In 1982 het sy uiteindelik die geleentheid gekry omregte in Enge land te s tudeer . "D i t was nog 'nondervinding vir my - ek was nog altyd hierdievlugteling van Namibie en hier sit ek saam met studentewat baiejonger as ek is en pas hul skoolloopbaan voltooihet. Maar ek het my eksamens geslaag om regskool tekon bywoon, wat 'n moeilike eksamen is om in Engelandte skryf. Die mylpale vir my was daardie klein stappieswat ek kon neem: worstel om matriek te slaag, die besluitom in bannelingskap te gaan om sodoende my drome tevervul en 'n prokureur te word en om na Namibid terugte keer en voort te gaan om te doen wat ek dink ek diebeste kan doen - hopenlik om te verseker dat daargeregtigheid is - nie meer gebaseer op die kleur van jouvel nie, maar geregtigheid vir alle mense van Namibie.

Wat het haar die mag gegee om hierdie klein stappieste neern wat in daardie tydstip egter baie moeilike stappewas? "Ek dink dit was gebaseer op die feit dat ekverstaan het waar ek vandaan kom. Ek het baie goedgeweet dat indien ek nie van 'n geleentheid gebruikmaak nie, dit nie weer aan my deur gaan kom klop nie.Om een van elf kinders te wees, beteken ook dat jy netsoveel geltientheide in jou lewe kan h6. My familie hetmy prestasies ook geweldig ondersteun en het altyd ges6:'As sussie dit kan doen, kan ons dit ook doen.' Ek hetgeleer om probleme en uitdagings as geleenthede te sienom te groei.

Bience erken spontaan dat haar ma, 'n sterk enonaftranklike vrou is, wat steeds 'n groot invloed ophaar lewe uitoefen. "Sy was altyd daar vir ons, maak

Page 2: aanvaar die uitdaging van maatska pl i ke vera nderi …...persoon se waardes?' Ek moet somtyds my kinders die voordeel ontneem om met ouers te lewe wat welgesteld is en moet hulle

nie saak wat die omstandighede was nie. Toe ek en Tomgetroud is, het sy by my kom sit en gewaarsku dat hoewelek 'n kampvegter vir gelyke regte vir vrouens is, ekaltyd my man volgens die Damara tradisie moetrespekteer. Toe ek haar uitdaag, het sy gesO: 'Wel, jyweet ek moet hierdie goed vir jou s6, want ek dink jyhet party keer n baie sterk wil. Ek moet my toekomstigeskoonseun beskerm!' Maar waar het ek my krag vandaangekry as dit nie van haar was nie?," lag Bience.

Bience het haar eie en ander kinders grootgemaak enhet onlangs ouma geword. Hoe het sy haar moederskapen eggenootskap .met haar professionele lewe asberoepsvrou versoen? "Ek is baie gelukkig om 'n sterkondersteuningsnetwerk te kon h€ wat my man ookinsluit. Ek wil werklik vir hom krediet gee omdat hyaltyd daar was en vir my ruimte geskep het waarin ekkon groei. Hy het my nooit laat skuldig voel omdat ek'd professie nagestreefhet nie. Hy versorg ons kindersterwyl ek vir my werk reis net soos wat ek hulle versorgas hy moet reis. Vir albei van ons is dit presies dieselfdeding. Ek het ook die voolreg om my vriende se hulp inte roep indien ek dit nodig het, maar die heel belangriksteondersteuningstelsel is die.vrou wat my in die huis help.Wanneer sy in dlie oggend daar inloop, kan ek uitloopen werk toe gaan en vanmiddag weer terugkom."

Hoe het sy na mense uitgereik in haar werk as Om-budsman? "Ek dink ek het ten minste die doodgewonemense laat besef dat hul stemme gehoor word en dathulle 'n reg het om te kla en dat daar ,'n kantoor iswaarheen hulle kan kom. Om respek en deernis aanmense te bewys was een van die grootste prestasies virmy in hierdie kantoor. Ek het myself en my personeelgeleer om nooit 'n persoon te oordeel op die klere wat'n mens dra nie, maar om elke persoon met respek tehanteer, want hulle ontvang nie elke dat hierdie soortrespek by 'n openbare kantoor nie. Ons mag dalk niealtyd oplossings vir mense se probleme h0 nie, maarten minste luister ons na hulle en hoor hul klagtes."

Watter uitdagings sien Bience Gawanas vir Namibid,spesifiek ten opsigte van armoede wat een van haargiootrt" bekommernisse oor die laaste paar jaar was?"Die regering het armoede een van die doelwitte virontwikkeling gemaak. Maar ek voel steeds dat ons diehulpbronne wat ons het op 'n meer regverdige grondslagkan verdeel en dat die begunstigdes van did hulpbronnne'n sO moet h6. Openbare deelname is nie 'n eenvoudigekwessie van stem elke vier jaar nie - dit betekendeelname in besluite wat mense se lewens raak.

Ons moet seker maak dat miljoene dollars nie een-voudig in een persoon se sak land nie. Vir my is daargeen manier waarop ons vir ons pensioenarisse kan s0ons het nie geld om hul pensioene te verhoog nie. Ek hetdie voorreg gehad om deur Namibie te reis en hetwanhoop op mense se gesigte gesien, veral onder dieSan gemeenskap. Ek dink nie ons kan ooit gemaklik voelalvorens ons nie'kwessies soos dit aangespreek het nie'

Bience kyk nie net na die regering om probleme soosarmoede op te los nie. Sy is net so besorg oor dieverandering in waardes wat met verstedeliking enmodernisering gepaard gaan. "Jy raak individualistiesen materialisties. Jy kuier by mekaar se huise en vergelykdie meubels eerder as om jouself te vra 'wat is hierdiepersoon se waardes?'

Ek moet somtyds my kinders die voordeel ontneemom met ouers te lewe wat welgesteld is en moet hullegeduring daaraan herinner dat hul nefies en niggies engrootouers het wat nie ryk is nie' Dat daar ander kindersin Namibid is wat nie het wat hulle het nie. Dit is deurdie opvoeding van kinders wat omgee vir dnder, eerderas kinders wat net die nuutste Play Station wil h6, watons kan hoop om 'n verskil te maak' Ek dink Namibidmoet probeer om die basiese waardes wat ons gehadhet te probeer terugeis; die gemeenskap wat ons gehadhet en vir mekaar begin omgee.

Watter bydraes wil Bience in'haar nuwe posisie maaken wat dink sy moet die AU op bie kontinent bereik?"Die Afrika Unie (AU) is in 'n proses van veranderingen hierdie inisaitief is die eerste van sy soort. Ons salaanvanklik baie tyd aan herstrukturering spandeer engelukkig het ek daardie soort ondervinding tydens mydiens in die Openbare Diens Kommissie en in dieKantoor van die Ombudsman opgedoen. Die AU moetdie kontinent verenig om uit een mond te praat in termevan voortgesette ontwikkeling. Ons moet gesamentlikevreedsame oplossings vir die verskeie oorlod enkonflikte vind en die groot uitdaging van armoede watdeur MIV en vigs vererger word, die hoof bied."

Sy sien vroue in 'n leidende rol in di6 werk enbeklemtoon dat "as vroulike komissarise in die AU moetons kontakte en netwerke met vroue organisasies enander nie-regeringsorganisasies bewerkstellig sowel asmet regerings. Vroue organisasies het merkwaardigewerk in hul eie gemeenskappe gedoen om die almoedewat hulle in die od staar, te hanteer. As Kommissarisvan MaatskaplikeAangeleenthede sal dit my werk weesom beleidstelsels en programme te koordineer om vroueorganisasies se pogings te ondersteun. Ek sal verant-woordelik wees om praktyke en beleidstelsels wat ineen land suksesvol was, bekend te stel om te versekerdat dit oor die hele AU versPrei."

Bience glo dat dit moontlik sal wees om vrouens seperspektiewe in te sluit en om die besorgdhede vanvrouens hoog op die AU se agenda te plaas. "Dit is dieeerste maal dat vrouens die AU op hierdie vlak betree.Om die AU sensitief te maak vir geslagsaangeleenthedeis iets wat Afrika vrouens van ons vyf vroue kommis-sarise verwag. Die AU het reeds geskiedenis gemaakdeur vroue- en manskommissarise op 'n 50/50-grondslag aan te stel nadat vroue organisasies steunhiervoor gewerf het. Vrouens sal moet voortgaan omsteun te werf om ons in die AU te help om werklikeveranderinge teweeg te bring."

Page 3: aanvaar die uitdaging van maatska pl i ke vera nderi …...persoon se waardes?' Ek moet somtyds my kinders die voordeel ontneem om met ouers te lewe wat welgesteld is en moet hulle

Is Bience Gawanas 'n feminis? Wat betekendit om 'nAfrika feminis te wees? "Vir my beteken feminisme datvrouens op hul.regmatige plek.in die demokratiesed iss ip l ine aandr ing . My femin isme is deur myondervinding gevorm as 'n Afrika vrou wat aan dienasionale bevrydingstryd deelgeneem het. Dit betekendat ek altyd nodig gehad het om aangeleenthede soosras en klas in te sluit wanneer ek op my regte as 'n vrouaanspraak maak. As 'n feminis kan jy hierdie regte nienet vir jouself nie, maar vir alle vroue eis. Ek sienfeminisme as 'n ontplooiende konsbp en hoe meer vroueverskillende perspektiewe tot did konsep bydra, hoemeer sal dit venyk word."

Bience is 'n getroue ondersteuner van gelykemenseregte almal, homoseksuele- en lesbiese mense ookingesluit. Sou sy s0 ons het 'n fase in Namibie bereikwaar baie mense 'n menseregte kultuur aangeneem het?"'n Kultuur van menseregte is nie iets wat mens met 'npen kan regkry nie - dit is iets wat mens moet vertroetel.'n Kultuur van menseregte is 'n voortgesette dialoog.Ons het 'h grondwet wat elke persoon se menseregte envryheid verseker, maar daar sal altyd 'n verskil weestussen teorie en praktyk, omdat dit aan die einde vandie dag oor die verandering van houdings gaan."

Sy beklemtoon dat Namibie tydens die laaste dertienjaar van onafhanklikheid groot vooruitgang gemaak het."Ek dink ons moet nooit vergeet waar ons vandaan komnie, en om vandag.in 'n vreedsame Namibid te woon, is'n groot orestasie. want iv kan sless 'n mensereste

kultuur in 'n atmosfeer van vrede nastreef. Maar daar isnog baie wat.gedoen moet word en ons het almal 'n rolom te speel. In ons individuele lewens, die lewe vanons gemeenskap en in die land as 'n geheel. Jy kan niemet die een hand gee en dit met die ander hand wegneemnie. Wanneerjy jouself toewy aan menseregte en aan 'nkultuur van menseregte moet jy die hele pad stap. Jykan nie selektief wees nie. As ek nie jou menslikheidrespekteer nie, hoekom moet jy myne respekteerl"

Het Bience 'n boodskap vir Namibiese meisies envrouens? "Ek wil altyd s0 'kyk na die van ons watvandag top posisies beklee en moenie dink ons het uitdie hemel geval nie.' Dit is nie iets wat jy op 'n silwerskinkbord kry nie. Dit is om die uitdagings te aanvaaren om die uitdagings vir persoonlike en professionelegroei te benut. Die belangrike ding is om doelwitte indie lewe te h6. Toe ek matriek voltooi het wou ek regtestudeer, maar het eers agt jaar later die geleentheid gekry.Ek het nooit my droom laat vaar om geregtigheid aanalle Namibidrs te bring nie en my droom het by my geblyongeag walter posisie ek beklee het. Die groot behoeftevir materialistiese dinge in die Namibiese gemeenskapis vir my 'n groot teleurstelling. Baie meisies dink jybeklee 'n posisie slegs om toegang te hO tot materia-listiese dinge. Maar een van die waardes wat ons asvrouens het, is om met ander te deel. Om 'n bydrae telewer beteken nie noodwendig dat jy aan 'n skoonheids-kompetisie moet deelneem nie, maar dit beteken dat jymoet erken dat iv '.n verskil kan maak waar iv ookal is a

j