Upload
others
View
4
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
Acne Vulgaris
Patogenese van aknee
Androgene lei tot talgklierhiperplasie
Hiperkeratose van follikulêre buis
Ruptuur van komedo
Propionobacterium acnes
Vry vetsure
Neutrofiel chemotakse
Hipersensitiwiteit teen P. acnes
Ander Faktore
Vogrome en olies
Stres
Dieet
Meganiese manupilasie
Middels
B12
Jodium
Geneesmiddels en aknee
Steroïede ( lokaal en sistemies)
Anaboliese steroïede
Progesteroon
Lithium
Trisikliese antidepressante
Hidantoïn
B12
Jodium
Differensieel Diagnose
Rosacea
Peri-orale dermatitis
Steroïed aknee
Pseudofollikulitis
Staphylococcale follikulitis
Verrucae plana
Gradering van Aknee
Graad I: Komedone alleen
Graad II: Papules bykomstig
Graad III: Pustules bykomstig
Graad IV: Nodules/Siste/Konglobate
letsels
Behandeling van Komedone
Retinoïede: Adapalene
Isotretinoïen
Tretinoïen
Tazarotene
Bensoïelperoksied
Azaleïese suur
Anti-androgene*
Komedo ekstraksie
Behandeling van Papulêre
Aknee
Topikaal: Al die komedolitiese middels
Antibiotika
Bensoïelperoksied/Eritromisien
Sistemies: Tetrasikliene
Eritromisien
Orale kontrasepsie
Anti-androgeen: 2mg cyproteroonasetaat
(Diane-35)
Behandeling van Pustulêre
Aknee
Altyd sistemiese antibiotika
+ topikale preparate
Hormonale Behandeling van
Aknee
Cyproteroonasetaat mees effektief
aanvanklik
Standaard orale pil as instandhouding
Behandeling van
Nodulosistiese Aknee
Altyd sistemies:
Antibiotika (lymecycline,
minocycline, doxycycline)
Anti-androgene (10mg
cyproteroon-asetaat)
Isotretinoïen (Vol kursus)
Bykomende
behandelingsmetodes
Wasmiddels
Komedo ekstraksie
Vitamien A
Intralesionale Steroïede
Littekens: Laser
Dermabrasie
Volgorde van
Akneebehandeling
Komedolise + antibiotika
Orale Kontrasepsie of anti-androgene
Isotretinoïen
Isotretinoïen: Indikasies
Nodulosistiese/Konglobate aknee
Non-respons: 3 maande tetrasiklien
4 siklusse anti-
androgene
Littekenvormende aknee
Gramnegatiewe follikulitis
Dismorfofobiese pasiënt
Isotretinoïen: Dosering
0,5 – 1,0 mg/kg/dag
Totale dosis 120 – 150 mg/kg
Pulsdosering: 0,5mg/kg/dag
Eerste 7 dae per maand
Isotretinoïen: Newe-effekte
Teratogenisiteit
Aanvanklike opflikkering
Droë vel, lippe, oë
Dermatitis
Verhoogde lipiede
Lewerfunksie-stoornis
Fotosensitiwiteit
Mialgie / Artralgie
Nagblindheid
?Depressie
Isotretinoïen: Voorsorg
Swangerskaptoets moet negatief wees
Plaas op kontrasepsie
Begin een maand later, op derde dag van
menstruasie
Elke maand negatiewe swangerskapstoets
LFT en trigliseriedes / cholesterol vooraf,
herhaal na een maand
Rosacea
Patogenese van Rosacea
Vaskulêre reaktiwiteit
Telangiektasie
Follikulêre papules
Follikulêre pustules
Granulomateuse nodules
Talgklier hiperplasie
Etiologie van Rosacea
?
Helicobacter pylori
Demodex folliculorum
Kortikosteroïede
Stimuli van Rosacea
Hitte
Psichologiese stres
Sonlig
Alkohol
Speserye (MSG)
Warm verversings
Hormonale faktore
Behandeling van
Rosacea
Tetrasikliene
Topikale metronidasool
H. pylori uitwissing
NOOIT topikale steroïede
Ys kompresse
Vermy stimuli
Peri-orale Dermatitis
Rosacea subgroep, om die mond
Veroorsaak deur vogrome
topikale steroïede
Behandel met tetrasikliene, 6 weke