2
ADDENDUM TOT DIE OOREENKOMS GEDATEER __________, AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: WESTERN BREEZE TRADING 387 EIENDOMS BEPERK REGISTRASIENOMMER 2008/000809/07 (die Verkoper) en INSITUCRETE BESLOTE KORPORASIE REGISTRASIENOMMER 2007/178619/23 (die Kontrakteur) en ______________________________________________________________ (die Koper) ten opsigte van Reg tot Uitbreiding RR___________ DIE OOG RETIREMENT ESTATE SS 199/2009. Die partye kom ooreen om bogemelde ooreenkoms as volg te wysig: Klousule 3.3.3 word bygevoeg tot die boukontrak : “Behoudens die bepalings van klousule 3.3.2 is die kontraksprys as volg betaalbaar : 30% (dertig present) van die bouprys voordat met konstruksie begin word; en ‘n verdere 30% (dertig present) van die bouprys nadat n vorderingstrekking van die Argitek ontvang is dat 30% van die bouwerk voltooi is; en

ADDENDUM TOT DIE OOREENKOMS GEDATEER , … · addendum tot die ooreenkoms gedateer _____, aangegaan deur en tussen: western breeze trading 387 eiendoms beperk registrasienommer 2008/000809/07

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: ADDENDUM TOT DIE OOREENKOMS GEDATEER , … · addendum tot die ooreenkoms gedateer _____, aangegaan deur en tussen: western breeze trading 387 eiendoms beperk registrasienommer 2008/000809/07

ADDENDUM TOT DIE OOREENKOMS GEDATEER __________,

AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

WESTERN BREEZE TRADING 387 EIENDOMS BEPERK

REGISTRASIENOMMER 2008/000809/07

(die Verkoper)

en

INSITUCRETE BESLOTE KORPORASIE

REGISTRASIENOMMER 2007/178619/23

(die Kontrakteur)

en

______________________________________________________________

(die Koper)

ten opsigte van Reg tot Uitbreiding RR___________ DIE OOG RETIREMENT

ESTATE SS 199/2009.

Die partye kom ooreen om bogemelde ooreenkoms as volg te wysig:

Klousule 3.3.3 word bygevoeg tot die boukontrak :

“Behoudens die bepalings van klousule 3.3.2 is die kontraksprys as

volg betaalbaar :

30% (dertig present) van die bouprys voordat met konstruksie begin

word; en

‘n verdere 30% (dertig present) van die bouprys nadat ‘n

vorderingstrekking van die Argitek ontvang is dat 30% van die bouwerk

voltooi is; en

Page 2: ADDENDUM TOT DIE OOREENKOMS GEDATEER , … · addendum tot die ooreenkoms gedateer _____, aangegaan deur en tussen: western breeze trading 387 eiendoms beperk registrasienommer 2008/000809/07

die balans van 40% (veertig present) van die bouprys nadat ‘n

vorderingstrekking van die Argitek ontvang is dat 60% van die bouwerk

voltooi is.

Behalwe vir bogemelde wysigings sal die aanvanklike ooreenkoms en

boukontrak (aanhangsel J) steeds geldig en afdwingbaar wees.

GETEKEN te op _____________________

GETUIES:

1. _______________________ ________________________

WESTERN BREEZE

2. _______________________ ________________________

KOPER

3. _______________________ ________________________

KONTRAKTEUR