4
Waarom die lofprysingindustrie die aanbidding van die gemeente doodmaak. (deur JONATHAN AIGNER) (‘n reeks van 8 artikels, waar in elke artikel ‘n rede gegee word) Rede 8: 8. Musiek word beskou as ‘n institusionele lewensredding, asof musiek amper iets van „n heilige sakrament word. Deur musiek, laat die mense toe om meegevoer weggevoer te raak op „n emosionele vlak wat voorgehou word as diè een-en-al verbinding met God. Dis asof die musiek hulle brood en wyn word. En om dit te toets, is eenvoudig: probeer die weeklikse lofsprysing verminder na een keer per kwartaal en vier die Nagmaal elke Sondag. Hoe sal mense hierop reageer? Dit is waarom die kerke wat so sterk die “praise & worship” beklemtoon, feitlik geen waarde heg aan die Nagmaal nie. Nagmaal stimuleer nie en skep nie die gevoel wat deur die lofprysingsindustrie geskep word nie. In die kerke van die Reformasie was Nagmaal die kulmunasie van die hele liturgie. Ons wat gevoed word met brood en wyn, word as‟t ware uitgegiet in „n droë en dorre wêreld as medewerkers van die evangelie. Terwyl die “praise&worship” baie sterk na binne gerig is ... die gevoel van lekker, die voel van God se teenwoordigheid. Dat dit beperk bly tot die binnekant van die saamkomplek. Maar geen ervaring van God se teenwoordigheid waar ons in die wêreld ingestuur word nie. SATERDAG 11 APRIL: Camerata Musica Paasprogram tussen Goeie Vrydag en Opstandingsondag 11:00 GK Secunda Missie: Effektiewe Woordbediening sodat die eerste liefde na binne en buite leef. Visie: Om ‘n eerste-liefde gemeente van Christus te wees. Ds. CA Jansen: Sel: 082 859 1499 Tel/faks: 017 634 2454 Epos: [email protected] Admin/Koster: Marléne vd Walt Sel: 082 823 9827 Tel/faks: 017 634 2081 Epos: [email protected] Oggenddiens: 8 Maart 2020 TEMA: Jesus Christus bind ons as gelowiges aan mekaar! ONTMOETINGSDIENS Votum Gebed om seën Lofang Psalm 33:1 Geloofsbelydenis: Nicea Instemming—Amen VEROOTMOEDIGING & VERSOENINGSDIENS Wet: Eksodus 20 Verootmoediging: Gemeentesang: Skrifb 2-2:1 & 3 WOORDDIENS Gebed Skriflesing: 1 Petrus 2: 1-10 Fokus: 1 Petrus 2: 4-5 Prediking ANTWOORDDIENS Stilgebed: 1 min. om die prediking te oordink. Gebed Gemeentesang: Skrifb 9-3:1 & 2 Kollekte Gemeentesang: Skrifb 14-1:1 & 3 Gebed om seën Sing: Amen. Aanddiens: 8 Maart 2020 TEMA: Volgens die bevel van Christus bedien ons die tug. ONTMOETINGSDIENS Votum Psalm 43:3 Groetseën Lofsang Psalm 89:3, 10 & 12 WOORDDIENS Gebed Skriflesing: Hebreërs 10:19—31 Hebreërs 12:4—13 Fokus: Heidelbergse Kategismus, Sondag 31:85 Prediking ANTWOORDDIENS Gebed Kollekte Gemeentesang: Psalm 2:5 & 6 Uitstuurseën Amen.

Afkondigings - gksecunda.co.za · binnekant van die saamkomplek. Maar geen ervaring van God se teenwoordigheid waar ons in die wêreld ingestuur word nie. SATERDAG 11 APRIL: Camerata

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Afkondigings - gksecunda.co.za · binnekant van die saamkomplek. Maar geen ervaring van God se teenwoordigheid waar ons in die wêreld ingestuur word nie. SATERDAG 11 APRIL: Camerata

Waarom die lofprysingindustrie die aanbidding van die gemeente

doodmaak.

(deur JONATHAN AIGNER)

(‘n reeks van 8 artikels, waar in elke artikel ‘n rede gegee word)

Rede 8:

8. Musiek word beskou as ‘n institusionele lewensredding, asof musiek

amper iets van „n heilige sakrament word. Deur musiek, laat die mense

toe om meegevoer weggevoer te raak op „n emosionele vlak wat

voorgehou word as diè een-en-al verbinding met God. Dis asof die musiek

hulle brood en wyn word. En om dit te toets, is eenvoudig: probeer die

weeklikse lofsprysing verminder na een keer per kwartaal en vier die

Nagmaal elke Sondag. Hoe sal mense hierop reageer?

Dit is waarom die kerke wat so sterk die “praise & worship” beklemtoon,

feitlik geen waarde heg aan die Nagmaal nie. Nagmaal stimuleer nie en

skep nie die gevoel wat deur die lofprysingsindustrie geskep word nie. In

die kerke van die Reformasie was Nagmaal die kulmunasie van die hele

liturgie. Ons wat gevoed word met brood en wyn, word as‟t ware

uitgegiet in „n droë en dorre wêreld as medewerkers van die evangelie.

Terwyl die “praise&worship” baie sterk na binne gerig is ... die gevoel van

lekker, die voel van God se teenwoordigheid. Dat dit beperk bly tot die

binnekant van die saamkomplek. Maar geen ervaring van God se

teenwoordigheid waar ons in die wêreld ingestuur word nie.

SATERDAG 11 APRIL: Camerata Musica Paasprogram tussen Goeie Vrydag en Opstandingsondag 11:00 GK Secunda

Missie: Effektiewe Woordbediening sodat die eerste liefde na binne en buite leef.

Visie: Om ‘n eerste-liefde gemeente van Christus te wees.

Ds. CA Jansen:

Sel: 082 859 1499

Tel/faks: 017 634 2454

Epos: [email protected]

Admin/Koster: Marléne vd Walt

Sel: 082 823 9827

Tel/faks: 017 634 2081

Epos: [email protected]

Oggenddiens: 8 Maart 2020

TEMA: Jesus Christus bind ons as gelowiges aan mekaar! ONTMOETINGSDIENS Votum Gebed om seën Lofang Psalm 33:1 Geloofsbelydenis: Nicea Instemming—Amen VEROOTMOEDIGING & VERSOENINGSDIENS Wet: Eksodus 20 Verootmoediging: Gemeentesang: Skrifb 2-2:1 & 3 WOORDDIENS Gebed Skriflesing: 1 Petrus 2: 1-10 Fokus: 1 Petrus 2: 4-5 Prediking ANTWOORDDIENS Stilgebed: 1 min. om die prediking te oordink. Gebed Gemeentesang: Skrifb 9-3:1 & 2 Kollekte Gemeentesang: Skrifb 14-1:1 & 3 Gebed om seën Sing: Amen.

Aanddiens: 8 Maart 2020 TEMA: Volgens die bevel van Christus bedien ons die tug. ONTMOETINGSDIENS Votum Psalm 43:3 Groetseën Lofsang Psalm 89:3, 10 & 12 WOORDDIENS Gebed Skriflesing: Hebreërs 10:19—31 Hebreërs 12:4—13 Fokus: Heidelbergse Kategismus, Sondag 31:85 Prediking ANTWOORDDIENS Gebed Kollekte Gemeentesang: Psalm 2:5 & 6 Uitstuurseën Amen.

Page 2: Afkondigings - gksecunda.co.za · binnekant van die saamkomplek. Maar geen ervaring van God se teenwoordigheid waar ons in die wêreld ingestuur word nie. SATERDAG 11 APRIL: Camerata

Diensbeurte vir:

SONDAG 8 MAART 2020 OUDERLING: NICO SNYMAN & MARIUS VAN WYK

DIAKENS: HANNELIE SLABBERT & HANNELIE DU PLESSIS

SONDAG 15 MAART 2020 OUDERLING: BART V VUUREN &

PIERRE VISSER DIAKENS: JOHANN MOLLER &

JP VISSER

Kollektes

SONDAG 8 MAART 2020 Onder die diens is vir die Diakonie

BY DIE DEURE STREEKSUSTENTASIE

SONDAG 15 MAART 2020 Onder die diens is vir die Diakonie

BY DIE DEURE TSP BIBLIOTEEK

Afkondigings:

8 Mrt Anette Mynhardt 0827852264, Corrie Swanepoel 082 321 1712

9 Mrt Jan Ferreira 082 900 1594, Stefan Griffïn 072 945 8201

10 Mrt Jean-Pierre Visser 072 896 5372

11 Mrt Emile Blaauw 084 562 0311, Willie Koekemoer 083 440 0245

12 Mrt Berna Botha 076 722 4855, Carolien Möller 082 574 7478,

Gert Van der Merwe

13 Mrt Jean Henri Krüger, Mari Louw 082 378 9756

14 Mrt Noleen Erasmus 082 802 9334

Ons sing vir die wat verjaar: Psalm 61:6 Die dooplidmate is kursief gedruk

Bankbesonderhede

KERK SE REKENING: ABSA Secunda tak 632005

Rekening 151 0340 023 Gereformeerde Kerk Secunda

DIAKONIE SE REKENING: ABSA 151 034 0465

Gereformeerde Kerk Secunda Diakonie

DIE GDA SE REKENING: ABSA 151 0340 317

Gereformeerde Susters Secunda-Oos

Maak asb. seker dat u by die regte rekening inbetaal en dat u verwysing

korrek is.

PREEKSKETS (vanaand)

SKRIFLESING: Hebreërs 10:19 – 31 en 12:4 – 13

FOKUS: Heidelbergse Kategismus, Sondag 31:85

TEMA: Volgens die bevel van Christus bedien ons die tug.

INLEIDING

Tug word al meer vermy.

Dit is juis Christus wat ons beveel om die tug te bedien.

Die rede vir bediening van die tug

Die Afrikaanse woord ―tug‖ kom eintlik uit Nederlands en is gebou op Heb 12:13 nie uit lit raak nie, maar gesond word. Deel van opvoeding en vorming is om wat uit lit te raak, reg te trek (tug) sodat die kind van God gesond word.

Die rede: as kinders van God liewer toegee aan die druk uit die samelewing, ter wille van oorlewing, en die wil van God moet terugstaan.

Veral raak dit die samekomste van die gemeente.

Dis baie ernstig, want wie die bloed van Christus vertrap en die Gees tot bespotting maak, kry meer as die doodstraf.

Die wyse van die bediening van die tug

―Broederlik vermaan‖

die liefde van die Here dring ons na mekaar toe.

Wys in liefde op Jesus Christus en die werk van die Heilige Gees.

Doel van die bediening van die tug.

Die Woord werk soos ‗n skerp tweesnydende swaard (Heb 4)

Dit sluit toe ... En dit sluit oop.

Bind jou aan die wil van God > bekering. Sodat jy ontbind word van die straf van God.

Page 3: Afkondigings - gksecunda.co.za · binnekant van die saamkomplek. Maar geen ervaring van God se teenwoordigheid waar ons in die wêreld ingestuur word nie. SATERDAG 11 APRIL: Camerata

PREEKSKETS (vanoggend) (oudl Roloef Buys)

Skriflesing: 1 Petrus 2: 1-10 Fokus: 1 Petrus 2: 4-5 Prediking: Tema: Jesus Christus bind ons as gelowiges aan mekaar! (Mekaar 1) Hoofpunte: - Dit begin by ons verhouding met God, deur Christus. - Christus is die hoeksteen van hierdie gebou. - Is jy ʼn lewende steen? - Kom na Hom toe!

Lief & leed in ons Gemeente:

Tannie Magrietha v Rooyen is in Hoëveld MEdi Clinic waar sy behandel

word vir wat lyk na hartversaking.

Johan Kruger het ‘n operasie in Groenkloof Life Hospitaal aan sy skouer

ondergaan. Hy is reeds tuis en sterk aan.

Tannie Hannie v Geelen het ‘n oogoperasie in die Ooginstituut in

Pretoria ondergaan. Sy is Vrydag ontslaan en sterk tuis aan.

Hospitaalbesoek:

Indien daar lidmate, kinders of familielede wat siek is of in die hospitaal opgeneem is, kontak asb kerkkantoor 017 634 2081 of

sms vir Marléne 082 823 9827.

LAKE UMUZI KAMP 13-15 MRT 2020

DAAR IS NOG BAIE GELDE

UITSTAANDE. AS U INTERNET

BETAAL, BETAAL ASB IN DIAKONIE

SE REK., EN EPOS ‘N BEWYS VIR

KERKKANTOOR. DANKIE.

Page 4: Afkondigings - gksecunda.co.za · binnekant van die saamkomplek. Maar geen ervaring van God se teenwoordigheid waar ons in die wêreld ingestuur word nie. SATERDAG 11 APRIL: Camerata

SKINKBEURTE:

NA ELKE OGGENDDIENS EN AANDDIENS:

Na erediens by die saal ‘n lekker koffietjie ... of tee, of rooibos. Dis “koinonia”- geleentheid: betrokkenheid by mekaar om mekaar te verryk. Kan ons „n “fooitjie-bakkie” by die tee/koffie plaas, sodat almal

daardie ietsie ekstra gee om die 100% suiwer koffie te kan aankoop. Almal wil saam ‘n heerlike koppie koffie of tee geniet en daarom wil ons dames

graag die voorraad van die kombuis aanvul. Ons vra of elke suster wat kan, maandeliks ‘n voorafbepaalde item sal skenk.

SKINKBEURT: Wyk: POSTMA & SANDRIVIER

Ons wil vra: help asb met die skenk van koffie& melk. Ons het nie ‘n aparte fonds hiervoor nie. Of gee asb do-nasie in die bakkie op die bedieningstoonbank. Dan kan

almal deelneem aan ons koffie en tee.

VREEMDELING? WELKOM HIER!

Is u ‘n nuwe intrekker/lidmaat van wie ons nie weet nie? Dit gebeur dat ander kerke ons nie kontak oor mense wat hier intrek nie. Indien u dalk baie vreemd voel en niemand met u kontak maak nie, maak asb kontak met die

Kerkkantoor 017 643 2081—Marléne) wat dit mag wees dat ons geen inligting van u het nie. Of: as u van iemand weet, gee die

kontakbesonderhede.

Botswana "Lite" Toer vir Secunda Doppers beplan vir DV

Jun/Jul 2021. 4x4 nie noodsaaklik nie.

Belangstellendes kan 'n inligtingsblad

agter op die tafels neem.

Jy is welkom om by enige van die groepe in te skakel—

voorsiening word ookgemaak

vir sekere portuurgroepe. Kontak persone met tel.

nommers word bygevoeg indien u meer inligting wil hê.

02 MRT. : 18:00: Almal welkom—Lokaal1

02 MRT. : 19:00: Almal Welkom—Lokaal 1

03 MRT. : 09:00: Konsistorie—Almal is welkom

03 MRT. : 19:00: MO’ED Paul 072 957 7704 / Johan 071 604 4086

03 MRT. : 18:00: Almal welkom—Lokaal 1 Emile 084 5620311

03 MRT. : 18:30: Jonger gesinne—Roelof Buys 082 510 8180

03 MRT. : 19:00: Gerig op jong pare– (Ook die wat klein kindertjies het)

05 MRT. : 18:30: Jonger gesinne- Wicus Breed 082 414 9475

Let op: ons maak op 2 aande voorsiening vir ouerpare met jong kinders . Voorskools en reeds skoolgaande. Ons maak met 2 groepe voorsiening

sodat te midde van skoolprogramme gesinne kan deelneem aan Bybelstudie.

15 MEI

SSS&S Sop, Sjerrie,

Sektes en Prof. Stoker

GEMEENTETOERUSTING