20
November 2012 A.G.S. Corpus Christi Baroccastraat 19, Die Wingerd Malmesbury, 7300 [email protected] Facebook AGS Corpus Christi Malmesbury Tel: 022-487 2200 ptytwekker ptytwekker ptytwekker ptytwekker ppetiser ppetiser ppetiser ppetiser NUUS VAN DIE HERDERSPAAR SATAN’S MEETING SOEK DIE ANTWOORD WIL JY GEDOOP WORD? WITHOUT LOVE … DAYS ARE NUUSGEBEURE RESEP DON’T LET YOUR FAITH SLIP OORGAWE GEBED AS JOU HOOP VERDWYN FOTO NUUS AL BRUIS DIE JORDAAN READ YOUR BIBLE DIE HERE SÊ HOU OP OM GIF NAMENS ... ONS STEL BEKEND INKLEURPRENT ADVERTENSIES Waarmee sal die jongeling sy pad suiwer hou? Waarmee sal die jongeling sy pad suiwer hou? Waarmee sal die jongeling sy pad suiwer hou? Waarmee sal die jongeling sy pad suiwer hou? Deur dit te hou na u Woord. Deur dit te hou na u Woord. Deur dit te hou na u Woord. Deur dit te hou na u Woord. Psalm 119:9 Psalm 119:9 Psalm 119:9 Psalm 119:9

Aptytwekker

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Maandlikse Nuusblad

Citation preview

Page 1: Aptytwekker

November

2012 A.G.S. Corpus Christi

Baroccastraat 19, Die Wingerd Malmesbury, 7300

[email protected] Facebook AGS Corpus Christi Malmesbury

Tel: 022-487 2200

ptytwekker ptytwekker ptytwekker ptytwekker

ppetiserppetiserppetiserppetiser

• NUUS VAN DIE HERDERSPAAR

• SATAN’S MEETING • SOEK DIE ANTWOORD • WIL JY GEDOOP WORD? • WITHOUT LOVE … DAYS ARE • NUUSGEBEURE • RESEP • DON’T LET YOUR FAITH SLIP • OORGAWE GEBED

• AS JOU HOOP VERDWYN • FOTO NUUS • AL BRUIS DIE JORDAAN • READ YOUR BIBLE • DIE HERE SÊ • HOU OP OM GIF NAMENS ... • ONS STEL BEKEND • INKLEURPRENT • ADVERTENSIES

Waarmee sal die jongeling sy pad suiwer hou?Waarmee sal die jongeling sy pad suiwer hou?Waarmee sal die jongeling sy pad suiwer hou?Waarmee sal die jongeling sy pad suiwer hou?

Deur dit te hou na u Woord.Deur dit te hou na u Woord.Deur dit te hou na u Woord.Deur dit te hou na u Woord.

Psalm 119:9 Psalm 119:9 Psalm 119:9 Psalm 119:9

Page 2: Aptytwekker

2

Ons Ons Ons Ons Bergklim van die 13de Oktober 2012 was soos

altyd baie wonderlik! Ons het vooraf gebid en was baie versigtig om tog nie waaghalsige kanse te neem nie. Elke klip is goed bekyk voordat daarop getrap is. Om op ‘n los klip te trap is gevaarlik. Deur die Here se genade het ons veilig geklim en het ek nooit gegly, gestruikel of geval nie. Toe ons Aanbiddingspan se oefentyd aanbreek die aand, was ek soos altyd voor die tyd in die kerk om alles reg te kry. Met kitaar in die h a n d e n s a n g b o e k e , B y b e l e n dagboek onder die blad en w a t e r b o t t e l stap ek na die verhoog toe. Toe ek die laaste trappie klim, haak my voet per ongeluk en slaan ek neer op die verhoog! (Gelukkig was die kerk leeg.)

Dadelik kom die gedagte by my op: “Ek was so waaksaam vroeër vandag tydens die

bergklim dat ek nooit eens gestruikel het nie. Maar hier kom val ek binne-in die kerk!

Die les: Ek het nie gewaak nie. Mens val mos op ’n berg maar nie in die kerk nie, so ek hoef nie te waak nie. Die oomblik toe ek my waaksaamheid verslap, toe lê ek.

1 Pet. 5:8 – “Wees nugter en waaksaam, want julle teë-stander, die duiwel, loop rond soos ‘n brullende leeu, en soek wie hy kan verslind.” Ons vyand is ‘n werklikheid en hy “soek wie hy kan verslind.”

En wie vind hy t ydens sy soektog? Wie is verslind-waardig? Dié wat nie waak nie.

Moenie jou waaksaamheid verslap nie, juis nie in

hierdie laaste stukkie van die jaar nie. Leef in diepe afhanklikheid van die Here en biddende elke dag. Wees Sy koms te wagte elke oomblik! Past. Piet & Susan Smit

NUUS VAN DIE HERDERSPAAR

Page 3: Aptytwekker

3

SOEK DIE ANTWOORD

VORIGE KEER SE ANTWOORD Watter 2 boeke in die Bybel sluit af met ‘n gebed? NEHEMIA EN KLAAGLIEDERE. Niemand kon die regte antwoord voorsien nie. HIERDIE KEER SE VRAAG Watter koning in die tyd van die Bybel, het toe hy oud was, aan sy voete gely? Sms jou antwoord en skryf: “Soek die antwoord” jou antwoord en jou naam. Sms na 073 447 2902

"Fill the coffee tables with magazines and newspapers. Pound their minds with the news 24 hours a day. Invade their driving moments with illboards. Flood their mailboxes with junk mail, mail order catalogs, sweepstakes, and every kind of newsletter and promotional offering free products, services and false hopes." "Keep skinny, beautiful models on the magazines and TV so their husbands will believe that

outward beauty is what's important, and they'll become dissatisfied with their wives. Keep the wives too tired

to love their husbands at night. Give them headaches too! If they don't give their husbands the love they need,

they will begin to look elsewhere. That will fragment their families quickly!" "Give them Santa Claus to distract them from teaching their

(Continued on page 5)

Satan's meeting (read even if you're busy)

(Writer Unknown)

Page 4: Aptytwekker

4

WIL JY GEDOOP WORD? Elke tweede Sondagoggend van die maand is daar ekstra vreugde in die hemel. Hoekom? Dan word daar kinders van God gehoorsaam aan die Here Jesus se doopopdrag in Matt. 28:19 en Mark. 16:16 en doop ons hulle op Bybelse wyse. Miskien praat die Here al lankal met jou oor die doop.

Jy het al probeer om jou gewete te stil (1 Pet. 3:21) met allerhande verskonings, maar diep binne in jou hart weet jy die Woord is reg en jou verskonings verkeerd. Wel, waarom ‘n ongehoorsame kind wees, as jy ‘n gehoorsame kind kan wees?

Laat hoor van jou en ons sal jou help. past. Piet Smit (022-487 2200)

SADSADSADSAD day,

MoanMoanMoanMoan day

TearsTearsTearsTears day,

WasteWasteWasteWaste day,

ThirstThirstThirstThirst day,

FrightFrightFrightFright

day,

ShatterShatterShatterShatter day;

So let GOD’S love flow all over you and

have a greatweek!

(Ingestuur: Muller Japie)

WITHOUT LOVE…DAYS ARWITHOUT LOVE…DAYS ARWITHOUT LOVE…DAYS ARWITHOUT LOVE…DAYS AREEEE ::::

Page 5: Aptytwekker

5

children the real meaning of Christmas. Give them an Easter bunny so they won't talk about his resurrection and power over sin and death. Even in their recreation, let them be excessive. Have them return from their recreation exhausted. Keep them too busy to go out in nature and reflect on God's creation. Send them to amusement parks, sporting events, plays, concerts, and movies instead." "Keep them busy, busy, busy! And when they meet for spiritual fellowship, involve them in gossip and small talk so that they leave with troubled consciences. Crowd their lives with so many good causes they have no time to seek power from Jesus."

"Soon they will be working in their own strength, sacrificing their

health and family for the good of the cause. It will work! It will work!" It was quite a plan! The demons went eagerly to their assignments

causing Christians everywhere to get more busy and more rushed, going here and there. Having little time for their God or their families. Having no time to tell others about the power of Jesus to change lives. I guess the question is, has the devil been successful at his scheme? You be the judge! Does "busy" mean:

B-eing U-nder

S-atan's Y-oke?

~oOo~

(Continued from page 3)

Satan's meeting (read even if you're busy)

‘N DRUKKIE ‘N DRUKKIE ‘N DRUKKIE ISISIS ‘N ‘N ‘N WONDERLIKEWONDERLIKEWONDERLIKE GESKENKGESKENKGESKENK; ; ;

EENEENEEN GROOTTEGROOTTEGROOTTE PASPASPAS ALMALALMALALMAL ENENEN DISDISDIS MAKLIKMAKLIKMAKLIK OMOMOM TERUGTERUGTERUG TETETE GEEGEEGEE!!!

Page 6: Aptytwekker

6

� Marie & Willie Erasmus verhuis na Christiana.

� Marie Zeelie oorlede (27 Oktober 2012.)

MET ‘N DOEL

Onthou, elke fout wat u in hierdie uitgawe mag vind, is daar

geplaas met ‘n doel. Daar is diegene wat altyd soek vir

‘n ou foutjie. Ons wil graag almal bedien en

hulle nie teleurstel nie!!!

RESEP - Spinasiequiche

KORS: VULSEL:

120 ml botter 15 ml OLIE

160 ml koekmeelblom 2 uie fyngekap

2ml sout 200 g spinasie

45 ml koue water 250 ml gladde maaskaas

1 eier , geskei 250 ml suurroom

20 g parmesaankaas, gerasper

Meng alles saam en druk in tertbord. Sout en peper

3 ml neutmuskaat

3 eiers, liggies geklits

Bykomende cheddarkaas, gerasper

Meng alles saam:

Gooi vulsel oor kors.

Strooi paprika bo-oor.

Bak vir 20-30 min by 180 °C

Somtyds verg die situasie ‘n ander oplossing. Dit vereis dat jy jou vurk neersit en rus. Dit is wat die Bybel “vas” noem. Bybelse leiers soos Dawid, Daniël, die profete, Jesus en Paulus het dikwels groot bedienings aangepak na uitgerekte tye wat hulle gevas het. Hele nasies en stede het in tye van krisis of

gedurende tye van rou en selfondersoek ‘n vas afgekondig. Vas is die Skepper se manier om ‘n “deurbraak” in die liggaam, siel en gees te bewerkstellig. Mense in omtrent elke beskawing en kultuur het ‘n instinktiewe begrip oor die krag van vas - deur na die “stem”

(Vervolg op bl. 15)

DIE SKEPPER SE DIEET - Jordan S. Rubin

Page 7: Aptytwekker

7

Therefore we ought to give the more earnest heed to the things which we have heard, lest at any time we should let them slip. Hebrews 2:1

Something very serious has been happening to the Body of Christ. We've often let the things which we have heard, the mes-sage of faith and righteousness, slip.

I'm not just talking about those believers who've been so sur-rounded by religion that they've never heard about the power that's theirs in Christ Jesus. I'm talking about those of us who have heard the Word and have known the thrill of living by faith.

In my own life, for example, there were times when I'd pray for healing. I'd say all the right words, "Thank God, I believe I receive..." and all that. But inside I'd be thinking, "I wonder why God isn't healing me?"

You see, even though I'd said that I believed I was healed, I hadn't really. I'd staggered at the promise of God, believing what my body told me instead of the Word of God.

I don't care how long you've been a believer or how long

you've been practicing the principles of faith. You can eas-ily slip into unbelief about the promises of God. And, when you do, it will cost you dearly.

"But if slipping into unbelief is so easy," you may say, "how can we avoid it?"

Hebrews 4:11 tells us: "Let us labour therefore to enter into that rest, lest any man fall after the same example of unbelief."

We must labor! Not by working with our hands and feet or strug-gling to get God to do something, but by spending time in God's Word--hanging onto the prom-ises of God by faith day after day. We must labor by hearken-ing to the Word and refusing to let it slip.

Don't get casual about the Word. Don't make the mistake of thinking, "Oh I know all that faith stuff. I know how to receive my healing." Don't slack off or one of these days the devil will catch you unprepared and steal you blind.

Instead, dig more deeply in the Word than ever. Labor! Be dili-gent to keep your faith from slip-ping--and you won't have to fall!

%%%

Don't Let Your Faith Slip (Kenneth Copelan(d)

Page 8: Aptytwekker

8

As jy God werklik wil ken en ‘n lewe

van oorgawe wil leef, bid dan die

volgende gebed met jou hele hart:

“Hemelse Vader, ek kom na U in die

Naam van die Here Jesus! U Woord

sê: “Elkeen wat die Naam van die

Here aanroep, sal gered word (Rom

10:31). Ek roep U aan! Vergewe my

die sonde wat tussen my en U staan.

Ek het berou daaroor,

want dit het U heilige

Naam onteer. Was dit

weg met U bloed, Here

Jesus.

Here Jesus, ek nooi U

as die Here van my

lewe, kom in my lewe

om die beheer van my lewe oor te

neem en my te wederbaar tot ‘n nuwe

skepsel. U Woord sê: As julle wat

sleg is, weet om goeie gawes aan

julle kinders te gee, hoeveel te meer

sal julle Hemelse Vader julle die

Heilige Gees gee aan die wat Hom

bid:”(Luk. 11:13). Ek vra U ook om

my nou te

vervul met U Heilige Gees en dat dit

sal word soos strome van lewende

water wat uit my binneste kom(Joh.

7:38) terwyl ek U prys! Ek verwag

om in tale te spreek soos die Gees

aan my gee om uit te spreek (Hand.

2:4)”

Begin om God te prys. Spreek die

woorde en klanke wat

die Heilige Gees aan jou

gee - nie jou eie taal nie.

Jy moet jou eie stem

gebruik. God sal jou

nooit forseer om te praat

nie. Aanbid God elke

dag in tale. Jy sal nooit

weer dieselfde wees nie.!

Skakel in by ‘n Geesvervulde-Woord-

gemeente - nie ‘n kerk wat uit

skeuring ontstaan het nie. Laat jou

doop in water (mark 16:16, Hand.

2:38) en word deel van God se familie!

Ons sal graag vir u behulpsaam wil wees!

Skakel gerus vir past. Piet Smit

022-487 2200

EPOS INVALGEDAGTE BEDIENING

Het jy toegang tot epos fasiliteit? Jy kan elke weeksdag ‘n kort geïnspireerde boodskap ontvang vanuit die Woord.

Vra vir jou gratis inval gedagte by :corpuschristi@cybersmart. co.za

Oorgawe gebed

Page 9: Aptytwekker

9

'n Skatryk man kom by

die huis en vind dat sy vrou se

tasse gepak is.

Aanvanklik dink hy dat sy hom

wil verlaat en dat sy van hom

wil skei. Maar toe hoor hy:

"Ek is baie siek en gaan

hospitaal toe. Ek het

bloedkanker en het dit vir

jou weggesteek."

Die man was verpletter. Hy die

hospitaal gekom, skryf hy 'n

blanko tjek uit waarin die

spesialis enige bedrag kon

invul. Hy pleit bewoë: "Skryf

enige bedrag daarin! Doen

enigiets solank jy net my vrou

kan gesond kry! Ek sal

betaal!"

Die spesialis antwoord: "Ek

kan niks vir haar meer

doen nie." Binne 7 dae is sy

vrou oorlede. Die man was

gebroke. Hy't niks meer gehad

om voor te leef nie. Hy het sy

goed begin uitdeel, want dit

het niks meer vir hom beteken

nie. Sy lewe het geword soos

'n hawelose seilboot op die

oseaan; sonder anker, sonder

roer en sonder 'n seil.

WAT SÊ HIERDIE WARE

GEVAL VIR ONS?

Daar Is Goed Wat Nie Met Geld

Gekoop Kan Word Nie.

Nie ál die geld van daardie

skatryk man kon sy vrou se

gesondheid terug koop

(Vervolg op bl. 13)

(Past. Piet Smit)

Page 10: Aptytwekker

10

FOTO-NUUS

Bergklim - 13 Oktober 2012

Op die foto regs is Petro Uren besig om

die gemeente in te lig oor die Kinderhuis

van Robertson. Dit het werklik ons harte

diep geroer.

Cassie Dreyer van die Tehuis

Aandskemering het bemarking vir

die Tehuis kom doen.

Bybel Sondag - 14 Oktober 2012

Bo: ‘n Uitstalling van verskeie Bybels nl.

Afrikaans, Engels, Flaams, Hebreeus en

selfs Bybels wat dateer uit 1878.

Bemarking - 14 Oktober 2012

Gesinskamp - 28 - 30 Septeber 2012

Bo: Daar was ‘n geld legging gehou waar die

kinderkerk en die hele gemeente deel gehad

het. Dankie! Past Smit maak ‘n uitnoding en mense

stroom vorentoe by Hepsiba kamp.

Links:

‘n Lekker

ontbyt op

die berg met

en ‘n

wonderlike

uitsig!

Regs:

Dapper en

stapper

begin almal

te stap.

Page 11: Aptytwekker

11

FOTO-NUUS

Voorstelling - 21 Oktober 2012

Vanaf regs: Andrew Larey, Johan &

Dedre Huysamen met hul dogter.

Links: Past. Jannie Smit van

die Paarl het ons kom bedien

met die Woord.

Regs: Ons aanbiddingspan

wat saam past. Piet Smit in

die Paarl gaan bedien het.

Kanselruiling - 28 Oktober 20122

Senior Geselligheid - 20 Oktober 2012

Die kos was heeeerlik! Baie

dankie aan Goedgedacht se

kokke.

Bo: Elna & Chris Huisamen

bedien seniors met ‘n lied.

Bo regs: Anthony Otto is staande

toegejuig vir sy pragtige stem.

Huweliksdiens - 21 Oktober 2012

Bo: Pieter Brand

besg om te vertel

wat hulle alles op

Goedgedacht doen.

Bo: In die gemeente is dit ons gebruik

om eenkeer ‘n jaar die huweliks

belofte weer teenoor mekaar af te lê.

Kinderkerk Moet die volgende uit-

gawe van die Aptydwek-

ker nie mis nie. Jul

foto’s gaan daar in wees

van jul uitstappie.

Hoop is soos die son:Hoop is soos die son:Hoop is soos die son:Hoop is soos die son: as jy in sy rigting kyk, werp hy die skadu’s van jou probleme agter jou.

~ Samuel Smiles ~

Page 12: Aptytwekker

12

(Vervolg vanaf Oktober)

In desperaatheid kondig die sangleier skielik aan: ,,Tant Sannie gaan nou vir julle ‘n storie vertel!” Ek skrik geweldig en bid: ,,Here Jesus, help my vannaand.” In die vreeslik lawaai het hulle die aankondiging skynbaar nie eers gehoor nie. Ek staan op en sê hardop: ,,As julle stil sit en julle arms vou gaan ek julle ‘n storie vertel!” Die volgende oomblik draai almal hul reg op hul banke, vou hul arms en kyk my afwagtend aan. ‘n Mens kon jou oë nie glo nie! Vol blydskap begin ek met my boodskap. Namate ek voortgaan word hulle belangstelling steeds groter.

In hierdie intensiewe stilte hoor ek ‘n stem wat baie duidelik sê: ,,Jy is darem ‘n wonderlike prediker. Kyk jou invloed op die kinders! Niemand anders kon hulle beheer nie.” Vir die oomblik was dit so subtiel en verleidend, met so ‘n bekoring vir die vlees dat my hart dit as ‘n aangename feit wou aanvaar. Die volgende sekonde het ek ‘n stem gehoor, soos ‘n groot silwerklok wat bokant my lui: ,,Wat het jy wat jy nie ontvang het nie? En as jy dit ontvang het, waarom roem jy asof

jy dit nie ontvang het nie?” Met ‘n geweldige skok en vrees voor die aangesig van God, wat hoog-moed nie ongestraf sal laat nie, roep my siel na Hom om genade en vergifnis. Terwyl hierdie stryd in my siel gewoed het, moes ek steeds met my boodskap voortgaan. Hoe dank ek my God vir al die gawes van die Heilige

Gees! Hoe het die spreke en uitleg van tale my daardie dag gered van ‘n afgrond waarin menige prediker hom reeds te pletter geval het! Hierdie ondervinding van meer as 27 jaar gelede, is nog vars in my geheue. Ek kan

die groot liefde van God nie peil nie. ‘n Liefde wat my die oggend vroeg gewaarsku het terwyl Hy bewus was van die versoeking wat die duiwel besig was om vir my te berei vir die aand. ,,Geen versoeking het julle aangegryp behalwe ‘n menslike nie; maar God is getrou, wat nie sal toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; maar Hy sal saam met die versoeking ook die uitkoms gee, sodat julle dit sal kan verdra.” 1 Kor. 10:13.

(Vervolg op bl. 15)

AL BRUIS DIE JORDAAN (Deur: Tant Sannie de Ferriers)

Page 13: Aptytwekker

13

nie. Hoe dikwels mors ons

sulke mooi en kosbare dinge

op. Ons laat glip dit

deur ons vingers om dit nooit

ooit terug te kry nie. Toe ons

dit moes

waardeer, opgepas en

gekoester het, het

ons nie die

waarde daarvan

besef

nie: Huwelike,

verhoudinge,

vriendskap,

gesondheid, 'n

goeie naam ...

As Jy Hoop Verloor, Het Jy

Alles Verloor

Kyk net wat se patetiese man

het hierdie vernuftige sakeman

geword; die

oomblik toe hy sonder hoop is.

Hy wat eens 'n sake

onderneming suksesvol kon

bestuur, het 'n tragiese

bejammerenswaardige figuur

geword.

Alles Op Aarde Is Slegs

Tydelik

Jesus het dit mos vir ons al

lankal gesê (Mat 6:19):

"Moenie vir julle skatte

bymekaarmaak op die aarde,

waar mot en roes

verniel en waar

diewe

inbreek en steel

nie;" Dus, moenie

jou hoop stel op

aardse en tydelike

dinge nie. Dis

alles bestem om tot niks te

kom. Ons gaan op die ou end

alles verloor. Ek en jy gaan tot

selfs hierdie aardse lewe

verloor!

Stel jou lewe op die dinge

daarbo. Daar waar Jesus is

(Kol. 3:1-3). Hy's ons

hoop en ons verwagting. Wie

Hom ken, sal verewig lewe!

(Joh. 11:25)

%%%

(Vervolg vanaf bl. 9) (Past. Piet Smit)

Page 14: Aptytwekker

14

A pastor friend recently told the true story of one of his church members, an attorney, who after meditating on several scriptures, decided to cancel the debts of all his clients that had owed him money for more than 6 months. He drafted a let-ter explaining his decision and its Biblical basis and sent 17 debt canceling letters via certified mail. One by one, the letters began to return, unsigned and undelivered. Perhaps a couple people had

moved away though not likely. 16 of the 17 letters came back to him because the clients refused to sign for and open the enve-lopes fearing that this attorney was suing them for their debts.

How profound! We owe a debt for our sin and God is will-ing to cancel it but too many people will not even open the letter that ex-plains that.

Are you guilty of not opening your Bible and reading enough of God's Word?

oOo

READ YOUR BIBLE

In die môre wanneer jy wakker word, is Ek daar. Ek is daar by elke maaltyd wat jy nuttig en as jy al moeg is, gee Ek jou krag.

As die skaduwees lank raak, is Ek nog daar. By elke woord is Ek teenwoordig en in alles wat jy doen, help Ek jou. Ek lei jou oral waar jy gaan en beskerm jou van alle gevare. Ook versorg Ek jou en dra jou nog altyd wanneer die skadu’s daal en Ek hou oor jou die wag die hele nag deur tot Ek jou weer opwek, want Ek het jou lief en jy is My kind.

Ek is die ONSIENLIKE ALLEENWYSE God, jou Vader

(Ingestuur deur Sannie Burger)

Page 15: Aptytwekker

15

Verdere ondervindings

Sonskynhoekie se gebeurtenisse was gewoonlik so uiteenlopend in aard soos die Suid- en Noordpool. Baie dae het die kleingoed met onvergeetlike dinge te voorskyn gekom. Ek sal nooit een lieflike ou seuntjie van ses jaar vergeet nie. Hy het bitterlik gehuil toe die uitnodiging vir bekering gevolg het op ‘n ernstige boodskap van waarskuwing teen sonde.

Om te verhoed dat dit ‘n ligsinnige gewoonte word dat almal na vore kom met elke uitnodiging, het ons gewoonlik gevra dat diegene wat hulle wil bekeer in hulle sitplekke moes

opstaan. Dan moes een na die ander hardop bid en sy sonde bely.

Toe die liewe ou seuntjie se beurt kom, snik hy die volgende belydenis uit: ,,Liewe Jesus, vergewe my. U weet

hoe ek die kondensmelk, suiker en konfyt stilletjies

eet wanneer Mammie nie in die spens is nie.” Miskien glimlag ‘n leser

hieroor en dink: ,,Ag, hoe kinderlik,” Ja, maar hoe wens ek dat so ‘n ernstige sondebewustheid elke lid van die Kerk van Christus sou aangryp. ‘n Magtige wêreldwye herlewing sou die onvermydelike gevolg wees!

(Vervolg volgende maand )

(Vervolg vanaf bl. 12)

AL BRUIS DIE JORDAAN (Deur: Tant Sannie de Ferriers)

Son: “Dad, can you write in the dark?”

Dad: “I think so. What is it you want

me to write?” Son:

“Your name on this report card.”

van hulle liggame te luister as dit nie van ‘n ander bron kom nie. Elkeen wat al siek was, weet dat hongerpyne ophou in tye van siekte. Enige poging om daardie tekens te ignoreer en te eet, veroorsaak gewoonlik hewige braking en later ongemaklikheid.

$$$

(Vervolg vanaf bl. 6)

DIE SKEPPER SE DIEET (Jordan S. Rubin)

Ek sal een lieflike seuntjie nooit…..

Page 16: Aptytwekker

16

Party motoriste jaag deesdae

soos maniakke op die snelweë.

Ander probeer weer soos ‘n

wafferse “Mad Max” kyk oor

hoeveel stopstrate hulle op ‘n

dag kan

jaag.

Blykbaar

dink hulle

dat hulle in

die Britse

Geheime

diens werk

waar elke 007 “a licence to kill”

het, of so iets. Waag jy dit om vir

sulke bestuurders toeter te

blaas, dan praat hulle lelike

vingertaal met jou. Of hulle

swaai gebalde vuiste in jou

rigting.

Te veel mense is propvol woede.

Almal is vir almal kwaad. Almal

voel verontreg, ingedoen of

verkul. Niemand word

genoeg betaal of

waardeer nie. Almal is verkeerd

— vanaf die kerk tot die werk.

Die dilemma is dat woede net

mooi niks hieraan verander nie.

Woede is wanneer ander

droogmaak

en jy drink

die gif

namens

hulle. God sê

dat straf

Hom alleen

toekom, nie

ons nie. Net Hy het al die regte

feite tot sy beskikking, nie jy of

ek nie. Los gerus maar daardie

jaag-brigades uit. Moenie jouself

gedurig opwerk oor al wat ‘n

wetsoortreder is nie. Of oor elke

korrupte waarvan jy hoor of lees

nie. Doen jy net wat reg is voor

God. Woon en werk rustig voort

soos wat Psalm 37 sê.

(Stefan Joubert)

Hou op om gif namens ander te drink

Page 17: Aptytwekker

17

ONS STEL BEKENDONS STEL BEKENDONS STEL BEKENDONS STEL BEKEND

Hierdie maand gesels ons met

Sandra Leander

♦ WAAR IS SUSTER GEBORE? Malmesbury ♦ WATTER SOORT WERK DOEN SUSTER? Onderwyseres ♦ BEOEFEN SUSTER ’N SPORT? Nee ♦ WAT WAARDEER JY DIE MEESTE IN DIE GEMEENTE? Die lofprysing veral op ‘n Sondag. ♦ WIE IS JOU ROLMODEL INDIEN ENIGE? Joyce Meyer ♦ WIE IS SUSTER SE GUNSTELING GOSPEL SANGER? Michael W. Smith ♦ WAT IS JOU GROOTSTE GETUIENIS? Die dag toe die Here my geroep het om sy kind te word.

♦ WAT IS JOU GUNSTELING GEREG? Beespoot kerrie ♦ HOE ONTSPAN JY? Ek ontspan deur televisie te kyk. ♦ WAT SOU JY GRAAG WOU DOEN INDIEN MOONTLIK? ‘n Rustiger werk bv. kantoor werk. ♦ WAARVOOR IS JY BAIE DANKBAAR? Dankie vir die Here dat ek kan opstaan elke dag. ♦ WAT BEGEER SUSTER NOG VAN DIE HERE? Bekering van my man.

♦ WAT FRUSTREER VIR SUSTER DIE MEESTE? As my kinders in my klas hulle skryfbehoeftes vergeet.

~~~

Page 18: Aptytwekker

18

The Lord’s Prayer for Children

Onse Vader wat in die

hemele is, laat u Naam geheilig word,

laat u koninkryk kom, laat u wil geskied, soos in die hemel

net so ook op die aarde Gee ons vandag

ons daaglikse brood, en vergeef ons ons skulde,

soos ons ook ons skuldenaars vergewe;

en lei ons nie in die versoeking nie,

maar verlos ons van die Bose. Want aan U behoort die

koningkryk en die krag en die heerlikheid

tot in ewigheid. Amen

Die Bybel het hande, want dit gryp my vas.

Dit het voete, want dit haal my in as ek probeer wegkom van wat dit sê.

Our Father who art in heaven; Hallowed be Thy Name; Thy kingdom come;

Thy will be done on earth as it is in heaven;

Give us this day our daily bread;

And forgive us our trespasses as we forgive those who trespass against us;

And lead us not into temptation; But deliver us from evil; For Thine is the kingdom,

and the power, and the glory, forever and ever.

Amen

SUPPORT

TTTT o bring out the best in those around you, give them

encouragement and show them loving

appreciation.

Page 19: Aptytwekker

19

KLEUR MY IN

GEE IN BY DIE KINDERKERK (Laerskool kinders en kleuters)

Naam: _______________________Telefoon nr. __________________

Page 20: Aptytwekker

20

SWART SAKKESWART SAKKESWART SAKKESWART SAKKE

Ekstra sterk!

Ekstra sterk!

Ekstra sterk!

Ekstra sterk! Probeer m

y !!!

Probeer my !!!

Probeer my !!!

Probeer my !!!

KontakKontakKontakKontak Hendrik BurgerHendrik BurgerHendrik BurgerHendrik Burger 082 649 4653082 649 4653082 649 4653082 649 4653

Uitstekende diens! Vra Susan Smit

Facebook ICON

Printer te koop !!!

Kerkkantoor het HP Officejet Pro K550

kleur printer wat in onbruik is.

Druk pragtige foto’s, ens.

Nog so goed soos nuut!

Stel jy belang?

Kontak Kerkkantoor 022-487 2200