1
BEDIENINGE / GEBEURE Baie welkom by Wapadrant! 13 Jan 2013 LIEF EN LEED Eredienste: 08:30 & 10:30 Wihelm Leuschner Teks: Matteus 28: 19 & 20 Tema: Die dag het reeds gekom 08:30 English Malwande Mdonga Text: Ephesians 3: 17 - 19 Theme: A Christian’s greatest hunger 12:30 Sizanani Johannes Mbonani Text: Joshua 1: 1 - 9 Theme: God’s way of facing the future 18:30 Peet Vermeulen Teks: Josua 24: 14 Tema: Vergadering met die Here oor jou 2013 beplanning MOEDERSKAMER: Slegs ma’s met babas tot 1 jr oud. KONSISTORIE: Babas (1 & 2 jaar) en ouers. KLEUTERKERK: (3- 6 jariges). Registreer vandag tussen twee oggend eredienste Begin 15 Jan. Seniors behandel Jakobus 1 en dit word deur Wilhelm aangebied. Om betrokke te raak of te skuif, kontak Elmarie by 012 991-6596 of epos: [email protected] Sondagoggende 9:45 in die Gebedskamer in die klaskamer- blok. Kontak Jan Tollig by 082 331 2756 vir enige navrae. : Registreer jou projek of as jyself voedselnood het kom kry kos op Maandae & Woensdae tussen 17:00 - 18:00. Kontak Frikkie Venter by 072 112 1204 vir enige navrae. : Is vir die gerief van lidmate of kan ook vir iemand gegee word. Be- soek ook die “Neem & Deel” boekrak in die voorportaal. Volle besonderhede by boekrak oor hoe hierdie projek werk. Laerskoolkleingroepe Gr 1 - 2 } Registreer vandag tussen die twee Gr 3 - 6 } oggend eredienste in die tent. Hoërskoolkleingroepe Gr 7 - 12 S-WAT vandag om 17:30 in die kerk WEET JY HIERVAN ... BID ASSEBLIEF SAAM VIR: Liz Erasmus (0824467209) wie se 7-jarige kleindogter verlore geraak terwyl hulle met vakansie was. Sy het ‘n nag alleen in ‘n berghut oornag nadat sy verdwaal het. Ons dank ons Hemelse Vader dat Hy haar bewaar het en sy veilig teruggevind is. Johannes Mbonani (0834076204) wie se grootmoeder oorlede is. Wimpie & Anzell Lloyd (08334651220. Anzell se ma is oorlede. Dirk van Zyl (078292350880) wie se ribbes gebreek is. Anna Vorster (012 480-4555) by wie kanker gediagnoseer is. BAIE GELUK AAN: Shane en Gilla Thomas (0795298175) wat ‘n babadogtertjie ryker geword het. RETREAT BY GOOD SHEPHERD HARTEBEESPOORTDAM WIL JY RUSTIG WORD IN GOD SE TEEN- WOORDIGHEID? HOU 15 – 17 MAART OOP IN JOU DAGBOEK. MEER INLIGTING BINNEKORT SUSTERSAAMTREK * Datum: 9 Maart 2013 * Plek: Geref Kerk Akasia * Tyd: 08:00 - 13:00 * Koste: R100 p.p. wat ’n ligte ontbyt en middagete insluit * Spreker: Dr Marinda van Lochem * Tema: Gelowige vrou altyd beskikbaar waar God jou in Sy Koninkryk wil gebruik * Gaskunstenaar: Fanie de Jager Sluitingsdatum vir inskrywings en betalingsis Sondag 17 Febr. Besprekings en betalings moet by Wapadrant se kerkkantoor RYBEURTE NA SENIOR LIDMATE Ons benodig BAIE drin- gend lidmate wat bereid is om vir die 8:30 erediens met eie motor 2 lidmate op te laai by Mooigeleë Oord of 4 lidmate by Oostvallei Oord. Met die kerk se kombi moet daar ook lidmate opgelaai word by Paul Jungnickel Tehuis vir die 8:30 diens. Kontak asb die kerk- kantoor by 012 991-5623 of [email protected] BELYDENISAANSOEKE SLUIT VRYDAG 1 FEBRUARIE Stuur jou skriftelike aansoek na [email protected] of [email protected] STUDENTE EN LEERDERS AAN AL ONS STUDENTE EN LEER- DERS BAIE GELUK MET HULLE UITSLAE. ‘N BAIE AANGENAME 2013 WORD ALMAL TOEGEWENS EN VERAL AAN ONS VUL IN, SKEUR AF EN GOOI IN LIEFDEGAWE- SAKKIE Ek wil skuif van klein- groep Ek wil aansluit by ’n kleingroep Naam: _______________ Van: _________________ Sel: _________________ E-pos: _______________ Notas: _______________ _______________ _______________ _______________ _______________ GEMEENTEKALENDER IS IN DIE VOORPORTAAL BESKSIKBAAR. DIE DRUKKERS VRA OM VERSKONING OMDAT SOMMIGE KALENDERS MEI EN JUNIE TWEE MAAL IN HET EN SOMMIGE GLAD NIE. AS JY SO ’N FOUTIEWE KALENDER KRY, PLAAS DIT ASB OP DIE TAFEL SODAT LIDMATE WIE SE KALENDERS NIE MEI EN JUNIE IN HET NIE, DIT KAN NEEM AANVRA VAN ATTESTATE Studente moet asb hulle attestate aanvra na die naaste gemeente aan hulle Universiteit of Kollege. Stuur jou versoek na [email protected] SUNRISE NASKOOLPROJEK HERWINNING VAN 1 LITER PLASTIEK KOELDRANKBOTTELS MET PROPPE Plaas asb in houer in voorpotaal van die kerk

Baie welkom by Wapadrant! · kantoor by 012 991-5623 of [email protected] BELYDENISAANSOEKE SLUIT VRYDAG 1 FEBRUARIE Stuur jou skriftelike aansoek na [email protected]

  • Upload
    others

  • View
    6

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

BEDIENINGE / GEBEURE

Baie welkom by Wapadrant!13 Jan 2013 LIEF EN LEED

Eredienste:

08:30 & 10:30 Wihelm LeuschnerTeks: Matteus 28: 19 & 20 Tema: Die dag het reeds gekom

08:30 English Malwande MdongaText: Ephesians 3: 17 - 19 Theme: A Christian’s greatest hunger

12:30 Sizanani Johannes MbonaniText: Joshua 1: 1 - 9 Theme: God’s way of facing the future

18:30 Peet VermeulenTeks: Josua 24: 14Tema: Vergadering met die Here oor

jou 2013 beplanning

MOEDERSKAMER: Slegs ma’s met babas tot 1 jr oud.KONSISTORIE: Babas (1 & 2 jaar) en ouers.KLEUTERKERK: (3- 6 jariges). Registreer vandag tussen twee oggend eredienste

Begin 15 Jan.Seniors behandel Jakobus 1 en ditword deur Wilhelm aangebied.

Om betrokkete raak of te skuif, kontak Elmarieby 012 991-6596 of epos:[email protected]

Sondagoggende 9:45 indie Gebedskamer in die klaskamer-blok. Kontak Jan Tollig by 082 3312756 vir enige navrae.

: Registreer jou projekof as jyself voedselnood het komkry kos op Maandae & Woensdaetussen 17:00 - 18:00. KontakFrikkie Venter by 072 112 1204 virenige navrae.

: Is vir die gerief van lidmate of kan

ook vir iemand gegee word. Be-soek ook die “Neem & Deel”boekrak in die voorportaal. Vollebesonderhede by boekrak oor hoehierdie projek werk.

Laerskoolkleingroepe Gr 1 - 2 } Registreer vandag tussen die twee

Gr 3 - 6 } oggend eredienste in die tent.

Hoërskoolkleingroepe Gr 7 - 12 S-WAT vandag om 17:30 in die kerk

WEET JY HIERVAN ...

BID ASSEBLIEF SAAM VIR: Liz Erasmus (0824467209) wie se 7-jarige kleindogter verlore geraak terwyl hullemet vakansie was. Sy het ‘n nag alleen in ‘n berghut oornag nadat sy verdwaal het.Ons dank ons Hemelse Vader dat Hy haar bewaar het en sy veilig teruggevind is. Johannes Mbonani (0834076204) wie se grootmoeder oorlede is. Wimpie & Anzell Lloyd (08334651220. Anzell se ma is oorlede. Dirk van Zyl (078292350880) wie se ribbes gebreek is. Anna Vorster (012 480-4555) by wie kanker gediagnoseer is.

BAIE GELUK AAN: Shane en Gilla Thomas (0795298175) wat ‘n babadogtertjie ryker geword het.

RETREAT BY GOOD SHEPHERDHARTEBEESPOORTDAM

WIL JY RUSTIG WORD IN GOD SE TEEN-WOORDIGHEID? HOU 15 – 17 MAART OOP IN JOU

DAGBOEK. MEER INLIGTING BINNEKORTSUSTERSAAMTREK

* Datum: 9 Maart 2013

* Plek: Geref Kerk Akasia

* Tyd: 08:00 - 13:00

* Koste: R100 p.p. wat ’n ligte

ontbyt en middagete insluit

* Spreker: Dr Marinda van Lochem

* Tema: Gelowige vrou altyd

beskikbaar waar God jou in Sy

Koninkryk wil gebruik

* Gaskunstenaar: Fanie de Jager

Sluitingsdatum vir inskrywings en betalingsis

Sondag 17 Febr. Besprekings en betalings moet by

Wapadrant se kerkkantoor

RYBEURTE NA SENIORLIDMATE

Ons benodig BAIE drin-gend lidmate wat bereid

is om vir die 8:30erediens met eie motor 2lidmate op te laai byMooigeleë Oord of 4lidmate by OostvalleiOord. Met die kerk sekombi moet daar ook

lidmate opgelaai word byPaul

Jungnickel Tehuis virdie 8:30 diens.Kontak asb die kerk-

kantoor by 012 991-5623of

[email protected]

BELYDENISAANSOEKE SLUITVRYDAG 1 FEBRUARIE

Stuur jou skriftelike aansoekna [email protected] of

[email protected]

STUDENTE EN LEERDERS

AAN AL ONS STUDENTE EN LEER-DERS BAIE GELUK MET HULLEUITSLAE. ‘N BAIE AANGENAME

2013 WORD ALMAL TOEGEWENSEN VERAL AAN ONS

VUL IN, SKEUR AF ENGOOI IN LIEFDEGAWE-

SAKKIE

Ek wil skuif van klein-groep

Ek wil aansluit by ’nkleingroep

Naam: _______________

Van: _________________

Sel: _________________

E-pos: _______________

Notas: _______________ _______________ _______________ _______________ _______________

GEMEENTEKALENDER

IS IN DIE VOORPORTAAL BESKSIKBAAR.DIE DRUKKERS VRA OM VERSKONING OMDAT

SOMMIGE KALENDERS MEI EN JUNIE TWEE MAALIN HET EN SOMMIGE GLAD NIE. AS JY SO ’N

FOUTIEWE KALENDER KRY, PLAAS DIT ASB OP DIETAFEL SODAT LIDMATE WIE SE KALENDERS NIE MEI

EN JUNIE IN HET NIE, DIT KAN NEEM

AANVRA VAN ATTESTATEStudente moet asb hulle attestate aanvra na die

naaste gemeente aan

hulle Universiteit of Kollege.

Stuur jou versoek na

[email protected]

SUNRISE NASKOOLPROJEK

HERWINNING VAN 1 LITERPLASTIEK KOELDRANKBOTTELS

MET PROPPEPlaas asb in houer in voorpotaal

van die kerk