8
31 Januarie 2016 31 Januarie 2016 Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers op NUUSFLITS: 4 Febr: MES straatuitreikopleiding 7-11 Febr: Week van Gebed & Lydenstyd begin 13 Febr: Passion Wêreldtoer & Betesda Kos- en Kunsmark 14 Febr: Doopherinnering 16 & 17 Febr: Veritas Bybelskool begin 23 Febr: Nuwe medewerker verwelkoming 26 Febr: Belydeniskamp 28 Febr: Nagmaal 08:15 Klassieke diens Ouditorium Dr. Kobus de Jager Deuroffer: Jan Kriel 10:00 Informele diens Ouditorium Dr. Kobus de Jager GLOW Kidz (Saal) Bea Pretorius 19:00 Aanddiens Ds. Mizelle Prinsloo 31 Januarie 2016 Bevestiging: Dr. Kobus de Jager (Verwelkomingstee) #elkEEN T-hemp: Bestellings kan die week nog plaasvind. Die hemp is blou met die woord #elkEEN in wit daarop. Gee jou naam, telefoon- nommer en kontant met bestelling. Koste R100 Die sleutelsimbool as deel van die jaartema skakel met: 10 sleutelgeloofsbelydenis- se van die Christelike geloof, 10 sleutelgewoontes van ’n volgeling van Jesus en 10 sleuteldeugde wat iemand kenmerk wat meer soos Jesus begin word. Ons gebruik ook die sleutel as aanknopingspunt om met ander te gesels oor hul geestelike reis. Ons is bewus daarvan dat almal nie verlede Sondag sleutels gekry het nie. Ons sal nog ’n bestelling plaas en vir dié uitdeel wat kort. Gebruik dit dan as aan- knopingspunt vir jou gees- telike #elkEEN gesprek. Bergsig Boodskap Bergsig verwelkom Kobus en Christelle BEGIN sluit die jaartema oop Veldtog BEGIN se preektemas: 31 Jan: Probleem 7 Febr: Vertroue 14 Febr: Reëls 21 Febr: Jesus 28 Febr: Genade 6 Maart: Geloof 13 Maart: Uitnodiging Dit was nog altyd Kobus de Jager se droom om in sy laaste bedieningsfase te fokus op sy groot be- dieningsliefde en spesia- lisasie: pastorale sorg. Die droom kon deur die Here se beskikking nou waar word: Kobus het op 31 Desember op 60-jarige ouderdom geëmeriteer te Montagu en begin op 1 Februarie werk as leraar vir die Seniorbediening in ons gemeente. Huisbesoek is vir hom ’n hoë prioriteit, sowel as siekepastoraat, krisispas- toraat en sterwensbe- geleiding. Kobus het sy Ph.D in nar- ratief-pastorale terapie ge- doen. Kobus is 30 jaar getroud met Christelle. Sy is as maatskaplike werker op- gelei. Sy het ook haar doktorale studie gedoen. Haar spesialisveld is spel- terapie vir kinders met emosionele probleme. Sy was senior lektor aan die Universiteit van Pretoria en het ook ’n privaatpraktyk as kinderterapeut bedryf. Hulle het twee seuns. Ons verwelkom die vriendelike paar in die ge- meente. Stel julself gerus bekend by die verwel- komingstee na elke ere- diens. Ryke seën en voorspoed vir julle, Kobus en Christelle! 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Mizelle Prinsloo Deuroffer: Milange 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Mizelle Prinsloo GLOW Kidz (Saal) Bea Pretorius 19:00 Aanddiens Arno Mattheus 7 Februarie 2016, DOOP, 1ste Lydensweek, Week van Gebed Offers help om kinders die noodsaaklike terapie gratis en as deel van hulle skooldag te kan gee. Kinders wat individuele aandag nodig het weens hul gestremdheid is klasse is kleiner. Dit maak ‘n groot verskil in ʼn kind se ontwikkeling. Week van Gebed 7 - 11 Februarie Ons stel gebedstasies op waar lidmate vanaf 19:00 saans op enige van die dae kan kom stilraak by die kerk. Die stasies hou verband met die jaartema en ook die vier preekreekse van elke kwartaal. Jy hoef dus nie elke aand van die week by te woon soos in die verlede nie. Kies die datum en tyd wat jou die beste pas en kom raak rustig aan die begin van 2016. Dit is ’n goeie tyd om uit die gejaag van die begin van die jaar te beweeg vir ’n rukkie.

BB 31 Jan 2016 - NG Kerk Durbanville-Bergsig … · 31-01-2016  · 31 Jan: Probleem 7 Febr: Vertroue 14 Febr: Reëls 21 Febr: Jesus 28 Febr: Genade 6 Maart: Geloof 13 Maart: Uitnodiging

  • Upload
    others

  • View
    5

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: BB 31 Jan 2016 - NG Kerk Durbanville-Bergsig … · 31-01-2016  · 31 Jan: Probleem 7 Febr: Vertroue 14 Febr: Reëls 21 Febr: Jesus 28 Febr: Genade 6 Maart: Geloof 13 Maart: Uitnodiging

31 Januarie 2016 31 Januarie 2016

Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers op

NUUSFLITS:

• 4 Febr: MES straatuitreikopleiding

• 7-11 Febr: Week van Gebed & Lydenstyd begin

• 13 Febr: Passion Wêreldtoer & Betesda Kos- en Kunsmark

• 14 Febr: Doopherinnering

• 16 & 17 Febr: Veritas Bybelskool begin

• 23 Febr: Nuwe medewerker verwelkoming

• 26 Febr: Belydeniskamp

• 28 Febr: Nagmaal

08:15 Klassieke diens Ouditorium Dr. Kobus de Jager

Deuroffer: Jan Kriel

10:00 Informele diens Ouditorium Dr. Kobus de Jager

GLOW Kidz (Saal) Bea Pretorius

19:00 Aanddiens Ds. Mizelle Prinsloo

31 Januarie 2016 Bevestiging: Dr. Kobus de Jager (Verwelkomingstee)

#elkEEN T-hemp: Bestellings kan die week nog plaasvind. Die hemp is blou met die woord #elkEEN in wit daarop. Gee jou naam, telefoon-nommer en kontant met bestelling. Koste R100

Die sleutelsimbool as deel van die jaartema skakel met: 10 sleutelgeloofsbelydenis-se van die Christelike geloof, 10 sleutelgewoontes van ’n volgeling van Jesus en 10 sleuteldeugde wat iemand kenmerk wat meer soos Jesus begin word. Ons gebruik ook die sleutel as aanknopingspunt om met ander te gesels oor hul geestelike reis.

Ons is bewus daarvan dat almal nie verlede Sondag sleutels gekry het nie. Ons sal nog ’n bestelling plaas en vir dié uitdeel wat kort. Gebruik dit dan as aan-knopingspunt vir jou gees-telike #elkEEN gesprek.

Bergsig Boodskap

Bergsig verwelkom Kobus en Christelle

BEGIN sluit die jaartema oop

Veldtog BEGIN

se preektemas:

31 Jan: Probleem

7 Febr: Vertroue

14 Febr: Reëls

21 Febr: Jesus

28 Febr: Genade

6 Maart: Geloof

13 Maart: Uitnodiging

Dit was nog altyd Kobus de

Jager se droom om in sy

laaste bedieningsfase te fokus op sy groot be-

dieningsliefde en spesia-

lisasie: pastorale sorg.

Die droom kon deur die

Here se beskikking nou waar word: Kobus het op

31 Desember op 60-jarige

ouderdom geëmeriteer te

Montagu en begin op 1 Februarie werk as leraar

vir die Seniorbediening in

ons gemeente.

Huisbesoek is vir hom ’n

hoë prioriteit, sowel as siekepastoraat, krisispas-

toraat en sterwensbe-

geleiding.

Kobus het sy Ph.D in nar-

ratief-pastorale terapie ge-

doen.

Kobus is 30 jaar getroud

met Christelle. Sy is as

maatskaplike werker op-

gelei. Sy het ook haar doktorale studie gedoen.

Haar spesialisveld is spel-

terapie vir kinders met

emosionele probleme. Sy was senior lektor aan die

Universiteit van Pretoria en

het ook ’n privaatpraktyk as

kinderterapeut bedryf. Hulle het twee seuns.

Ons verwelkom die

vriendelike paar in die ge-

meente. Stel julself gerus

bekend by die verwel-komingstee na elke ere-

diens.

Ryke seën en voorspoed

vir julle, Kobus en

Christelle!

08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Mizelle Prinsloo

Deuroffer: Milange

10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Mizelle Prinsloo

GLOW Kidz (Saal) Bea Pretorius

19:00 Aanddiens Arno Mattheus

7 Februarie 2016, DOOP, 1ste Lydensweek, Week van Gebed

Offers help om kinders die noodsaaklike terapie gratis en as deel van hulle skooldag te kan gee. Kinders wat individuele aandag nodig het weens hul gestremdheid is klasse is kleiner. Dit maak ‘n groot verskil in ʼn kind se ontwikkeling.

Week van Gebed 7 - 11 Februarie

Ons stel gebedstasies op waar lidmate vanaf 19:00 saans op enige van die dae kan kom stilraak

by die kerk.

Die stasies hou verband met die jaartema en ook die vier preekreekse van elke kwartaal.

Jy hoef dus nie elke aand van die week by te woon soos in die verlede nie. Kies die datum en tyd wat jou die

beste pas en kom raak rustig aan die begin van 2016.

Dit is ’n goeie tyd om uit die gejaag van die begin van

die jaar te beweeg vir ’n rukkie.

Page 2: BB 31 Jan 2016 - NG Kerk Durbanville-Bergsig … · 31-01-2016  · 31 Jan: Probleem 7 Febr: Vertroue 14 Febr: Reëls 21 Febr: Jesus 28 Febr: Genade 6 Maart: Geloof 13 Maart: Uitnodiging

Www.bergsigdv.co.za

Bring gerus enige toeskroef-glasbottels

(gewas) van enige grootte asook

blikkies kerk toe asb. Alba 083 462 0718

is besig met ’n nuwe projek.

Bergsigprojekte oor grense

BENODIG U ’n HUISHULP/TUINMAN? Ons doen “screening” in

samewerking met MES by die sopkombuis.

Ons volg die verwysings

op en maak seker daar is geen oortredings nie.

Ons kan u van hulp wees

teen ’n mininale donasie. Mense met ander werke

kan my ook kontak.

Vir meer inligting bel Niel

Kotze by 076 400 8392 of

e-pos: [email protected]

Skakel Annamaré by (021) 976 4106 uitbreiding 103, as jy

betrokke wil raak by uitreikprojekte of e-pos na [email protected]

Bladsy 2 Bergs ig Boodskap

Bergsig-Uitreikhulp

Bergsigprojekte op ons voorstoep

BADISA Scottsdene benodig skryfbehoeftes asb.

Ons het al R445 738-00 ingesamel. Help ons asb. om die mikpunt te bereik.

Durbanville-Bergsig eer God vir sy voorsiening en as die Een wat alles onderhou in die Skep-ping.

Koeverte en ander in-betalings is steeds welkom tot Febr. 2016 vir die Ko-ninkrykbestuursveldtog.

Gebruik ook Zapper of Snapscan vir jou

bydrae.

Elke 100 verteen

woordig R

100 000

Koninkrykbestuursveldtog

Daar is 20 EK GLO boeke

@ R100 stuk te koop by die kerk. Die oorspronklike prys

is R149.99 by CUM boeke.

Die boek dek kwartaal 2 - 4

se veldtog preekreekse.

Juanita Fourie sal in die

binnehof wees indien jy voor-

af jou boek wil aankoop.

André en Marina van Fron-tida besoek Bergsig in Maart en April.

André en Marina (ons Fronti-da sendelingegpaar in Thai-land) land op 29 Februarie in Suid-Afrika en vlieg 2 Mei terug.

Hulle woon op 6 Maart die eredienste by, indien ge-meentelede wil kom groet.

Hulle is dan ook gereed om afsprake na te kom by omgeegroepe ens.

Kontak asb vir Marina by +66 ( 0 ) 94 980 2311 op Whatsapp om ’n besoek-datum te reël, of e-pos haar by: [email protected]

Akkommodasie en ’n motor is reeds gereël vir daardie periode, en ons sê hartlik dankie vir die betrokke per-sone wat dit gulhartig aange-bied het. Mag God julle ryklik seën vir dit wat julle in die Koninkryk saai.

Waarvoor moet ons vir hulle bid?

* André sukkel op die oom-blik met erge urienweginfek-sie. Gelukkig is daar nie nier-stene nie, maar hy ervaar

erge pyn by sy niere. Ons bid vir genesing en ver-ligting van pyn.

* Alhoewel dit “winter” is, is die nagtemperature onge-veer steeds 26 grade, dus is die Oliviers redelik uitgeput en sonder energie op die oomblik. Ons vra voorbidding vir hulle vir hernude krag en energie.

* Die Baht het ’n nuwe laagtepunt bereik van 2.03 teenoor die Rand. Kom ons vra die Here om ook sy Hand oor die geldeenhede te hou, en Marina en André genadig te wees wat dit be-tref.

* André en Marina het drin-gend ‘n “blaaskans” nodig voordat hulle SA toe kom. Ons bid dat die Here dit vir hulle sal moontlik maak, dat hulle op ’n wonderbaarlike manier ’n “af tydjie” sal kan geniet voordat hulle SA toe vlieg.

Durbanville Kliniek: Ons benodig BAAAIE broodsmeerders vir die Durban-ville Kliniek projek. Bel Louise Venter by 083 457 5595

MES bied opleiding aan ons MES bied opleiding aan ons straatuitreikers op 4 Febr in straatuitreikers op 4 Febr in Bergsig se konferensielokaal. Bergsig se konferensielokaal. 19:00 tot 21:00.19:00 tot 21:00.

BETESDA BOEKRAK

Die Betesdaprojek vir gestremdes verkoop goeie tweedehandse

boeke en DVD’s.

Ons gaan binnekort die Betesda Boekrak bekend-stel waar gemeentelede

hulself kan help en boeke of DVD’s teen goeie

pryse kan aankoop. Hoe meer gereeld jy by die boekrak ’n draaimaak,

hoe groter is jou kans om die nuutste fonds op

te raap.

UITREIK- PROJEKTE

Indien u belangstel om nuwe projekte te begin, of graag wil inskakel by

bestaande projekte, ska-kel die uitreikekantoor deur die loop van die

week.

Ons soek dringend kleingroepe, of enige in-dividue wat betrokke wil

raak by ons Hulp en Hoopprojek (vir straat-mense in samewerking

met Mes)

Ons kort ook vrywilligers by die House of Grace-

projek.

Page 3: BB 31 Jan 2016 - NG Kerk Durbanville-Bergsig … · 31-01-2016  · 31 Jan: Probleem 7 Febr: Vertroue 14 Febr: Reëls 21 Febr: Jesus 28 Febr: Genade 6 Maart: Geloof 13 Maart: Uitnodiging

Bladsy 3 Bergs ig Boodskap B ladsy 3 Bergs ig Boodskap

Voorbidding

Bel Ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te

word of e-pos na: [email protected]

KNIELTYD: 31 Januarie

Doopherinnering

Liewe vriende, ons wil graag van tyd tot tyd vir belydende lidmate die geleentheid gee om aan die geestelike waarde van hul doop herin-ner te word. Die Doop bly die sakrament wat vir ons vertel dat God ons eerste liefgehad het. Dis op grond van hierdie eerste liefde van God dat ons vir Hom kan liefhê en vir Hom kan en wil leef. Die Doop vertel ook dat ons uit genade gered is, sonder enige verdienste en daarom leef ons uit dank-baarheid vir ons Verlosser. Op ons dankbaarheidsreis saam met God deur hierdie lewe, is daar bakens van geestelike verdieping wat dikwels aan ʼn spesifieke roeping gekoppel kan word. Dit is hierdie geestelike

verdiepingsgeleenthede en roeping wat direk herlei kan word na die feit dat ons gedoop is. Sondag 14 Feb-ruarie is die eerste geleen-theid vir so ʼn herinnering.

Indien jy ʼn geestelike ervar-ing of roeping van God, met die gemeente wil deel deur deel te neem aan ʼn doopherinneringsgeleen-theid, kontak asb. die kerk-kantoor. Die prediker van dié betrokke Sondag sal met jou/julle ʼn afspraak maak vir Dinsdag 9 Februarie om 19:00 by die kerk, waar-tydens die hele deelname aan die doopherinner-ingsgeleentheid verduidelik sal word.

Philip Scholtz

NAAM ADRES REDE BID VIR

Alna vd Merwe en kinders Eikendalstraat 8, 021 975 4221 Man en pa oorlede Troos en bemoediging

Alouette Kühn De Keurlaan 37, 021 975 3511 Kanker Herstel en bemoediging

Pieter Swart Blanc de Noir 29, 082 863 1826 Aangerand Herstel en bemoediging

Mercia van der Merwe Huis Aristea Broer oorlede Troos en bemoediging

Rinie Visser en gesin Palomino 14, 021 976 6078 Moeder oorlede Troos en bemoediging

Johan van der Vyver Altydbosslot 4, 021 975 7729 Vrou oorlede Troos en bemoediging

Etienne vd Vyver en gesin Altydbosslot 4, 021 976 7154 Moeder oorlede Troos en bemoediging

Johan Dirkse v Schalkwyk

en gesin

Murraystraat 100, 021 975 7748 Vader oorlede Troos en bemoediging

Carola de Wet Het wonderlik herstel Dankie vir al die gebede

Leon en Karin Theron Wanderersslot 9, 072 326 5900 Motorongeluk + operasie Vinnige herstel

Pierre Cloete (seuntjie) Crownsingel 2, 021 976 0055 Negatiewe diagnose Bemoediging

Francois van Wyngaardt Andre (pa) 082 465 4957 Goeie nuus is dat

Francois sy polse kan

beweeg. Baie dankbaar.

Dankie vir al die gebede

Alida Nel La Gratitude 25, 082 554 9904 Voortdurende pyn Verligting van pyn

Tania de Villiers (Amerika) Dogter van Doreen de Villiers Kanker Herstel en bemoediging

Maan Lötter Joosfontein Plaas, 083 658 7956 Kry tans bestraling Herstel en bemoediging

Rhalene Uys Murraystraat 62, 021 979 2415 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Hennie en Cora Kotze Terrace Du Ville 14, 021 976 0562 Gesondheidsprobleme Herstel en bemoediging

Koba Pieterse Lisbonstraat 1, 082 371 2542 Kanker Herstel en bemoediging

Dirk Castens Pelicanstraat 15, 021 976 6444 Kanker Herstel en bemoediging

Etienne Warricker Vierlandenstraat 18, 021 976 0282 Kanker terug Volkome herstel

Hercules Stander Blanc de Noirstr. 26, 021 975 4193 Beenmurgkanker Herstel en bemoediging

Hanno Fourie Joostenbergweg 1, 082 822 1531 Mediese behandeling Genesing en bemoediging

Hester Hayes 082 528 8599 Mediese behandeling Troos en bemoediging

Vir bydraes of versoeke, skakel Elize 021 976 4106

Page 4: BB 31 Jan 2016 - NG Kerk Durbanville-Bergsig … · 31-01-2016  · 31 Jan: Probleem 7 Febr: Vertroue 14 Febr: Reëls 21 Febr: Jesus 28 Febr: Genade 6 Maart: Geloof 13 Maart: Uitnodiging

Trooskos Help ons asb. om voorbereide etes wat maklik kan vries te maak wat ons kan

neem na lidmate wat moeilike omstan-

dighede beleef. Bel Heidi as jy kan

help om TROOSKOS voor te berei. Haar nommer 083 399 2013.

Bladsy 4 Bergs ig Boodskap

Dit is al algemeen bekend dat

Graanendal in Durbanville (wat binne

Bergsig se gemeentegrense lê) binne die volgende 5 jaar 20 000 nuwe huise

gaan bykry.

Die ander goeie nuus is dat Bergsig

reeds ’n erf van 5000m2 by die ontwik-

kelaar (gratis) gekry het om ’n nuwe gemeente te plant.

Om ons as gemeente voor te berei vir

die kerkplanting wil ons graag ’n taak-

span vanuit die gemeente oplei en

saamstel om oor hierdie planting te begin dink, bid en droom.

Vir die opleiding in kerkplanting is ons

BAIE opgewonde om die jaar ’n inter-

nasionale kerkplantingskursus aan te

bied oor vier naweke (22 – 23 April, 10 – 11 Junie; 19 – 20 Aug en 28 – 29

Okt).

Die kursus is afkomstig vanaf Fresh

Expressions uit Engeland

(www.freshexpressions.org.uk) en word die MSM kursus (Missions Shaped

Ministry) genoem. Pastore en lidmate

van verskillende denominasies gaan

ook hierdie kursus by ons kom bywoon.

Die koste wat ’n sertifikaat van Enge-

land insluit is R2 750 pp. Daar sal eg-

ter beurse vanaf die sinode beskikbaar

wees vir NG Kerk lidmate wat dit wil bywoon.

Kontak Ds Johan Els vir meer inligting

[email protected]. Sien ook

meer by:

www.freshexpressions.co.za vir die inter-

nasionale konferensie wat 16 – 18 Februarie in Kaapstad aangebied

word.

’n Vars / NUWE manier van kerkwees

Ons kikker binnekort die gesinsgeriewe op om ouers met babas, peuters en kleuters onder drie jaar oud beter te ontvang tydens eredienste.

Ons beplan ook om ’n gesins-badkamer daar te stel met ’n ekstra doekomruilstasie. Ons sal later meer inligting hieroor bekend maak.

Aandag: gesinne met babas, peuters en kleuters

Curro Castle: Die vooruitsigte om ʼn voor-skoolontwikkelingsentrum in samewerking met Curro, op ons terrein tot stand te bring, vorder. Dit is nog van munisipale goedkeuring afhanklik, maar ons is vol vertroue dat dit wel toegestaan sal word. Bid asseblief ook vir hierdie baie belangrike ontwikkel-ing, veral met die oog op God se Koninkryk.

Tyd: 19:00

Plek: Vredelust Ouditorium

Koste: R130

Page 5: BB 31 Jan 2016 - NG Kerk Durbanville-Bergsig … · 31-01-2016  · 31 Jan: Probleem 7 Febr: Vertroue 14 Febr: Reëls 21 Febr: Jesus 28 Febr: Genade 6 Maart: Geloof 13 Maart: Uitnodiging

Bladsy 5 Bergs ig Boodskap B ladsy 5 Bergs ig Boodskap

Program vir die week:

Ons is BAIE opge-wonde dat die Veritas Bybelskool (www.veritascollege.org) van dié jaar af by ons aangebied gaan word.

Die hooffokus van Veri-tas is om lidmate toe te rus met die basiese vaardigheid om die By-bel verantwoordelik te kan lees, van toepas-sing te maak vandag en bedieningsvaardighede te leer. Jy kan verwag om geweldig te groei in jou verhouding met Je-sus omdat jy God se stem baie duideliker leer onderskei vanuit die Woord.

Module 1 word die jaar by Bergsig aangebied elke Dinsdagoggend vanaf 16 Febr. om 9:00 deur Ds. Johan Els.

Dit word herhaal op Woensdagaande vanaf 17 Febr. om 19:00 en word deur Eshter Goos-en aangebied.

Die kursus strek tot Ok-tober. (Hou kalender dop vir aftye oor langnaweke en vakansies).

Die koste vir die hele jaar is R375 per deelnemer.

Kontak Ds. Johan Els vir verdere navrae by

[email protected]

Leer jou Bybel kenLeer jou Bybel ken

BERGSIGVROUE

8-10 April VROUEKAMP

Vrouens wat by die bediening wil inskakel kan vir

Heidi Botes by 083 399 2013 bel.

Hoop vir Kinders SA EE3 Fasiliteerder, toerusting en akkreditasie NG DURBANVILLE-BERGSIG Dit gaan strek oor 2 naweke. Vrydag 12 Februarie – Saterdag 13 Februarie & Vrydag 19 Februarie – Saterdag 20 Februarie. Die prakties en toets volg Sondag 21 Februarie tydens die 10:00 diens. Enige iemand van 12 jaar en op is welkom om die kursus te doen. Inskrywingsfooi R350 Die inskrywing sluit opleiding, handleiding en etes in.

Die wat graag die Franse Sending se Nuusbrief en Gebedsversoeke gereeld wil ontvang kan dit aanvra by ds. Johan

Bloemhof by [email protected] of by die Franse Sending-uitstalling in die binnehof na die diens.

Page 6: BB 31 Jan 2016 - NG Kerk Durbanville-Bergsig … · 31-01-2016  · 31 Jan: Probleem 7 Febr: Vertroue 14 Febr: Reëls 21 Febr: Jesus 28 Febr: Genade 6 Maart: Geloof 13 Maart: Uitnodiging

Bladsy 6 Bergs ig Boodskap B ladsy 6 Bergs ig Boodskap

BYBELSE ARGEOLOGIE

Die bydraes oor Bybelse Argeologie wat in die gewilde radioprogram daar-oor oor Pretoria FM uitgesaai is, is nou in boekvorm beskikbaar. In die boek word ou sowel as nuwe ontdekkings behandel wat in die Bybellande ge-maak is. In die inhoud word vyftig besonder interessante onderwerpe be-spreek. Van die onderwerpe sluit in:

• Die grot waar Lot se dogters hom verlei het. • Die huis waarin Jesus moontlik grootgeword het. • Die twee tronke waar Paulus en Petrus aangehou is. • Die grot van Johannes die Doper. • Die sogenaamde Evangelie van die vrou van Jesus. • Die gekruisigde van Givhat ha-Mivtar. Die navorsing getuig van hoogstaande gehalte en word in boeiende trant vertel. Hierdie boek is ’n welkome toevoeging tot literatuur wat aanvullende inligting tot die inhoud van die Bybel gee.

Die boek word sterk aanbeveel vir mense wat meer wil weet van wat in die

Bybel geskryf staan. Bladsye: 280.

Formaat: 160mm x 235 mm.

Prys: In kleur: @ R300-00 (+ R40-00 posgeld).

Bestellings: Neels van Tonder by [email protected]

Kaartjies R100 vir Volwassenes, R50 Kinders tussen 6 en 12. Kinders onder 6 gratis. Beperkte Familie kaartjies - Slegs beskikbaar tot 15 Februarie 2016! R200 - 2 Volwassenes en 2 kinders tussen 6 en 12. Bel Alta du Toit Nasorgsentrum om jou kaartjies te bespreek.

Page 7: BB 31 Jan 2016 - NG Kerk Durbanville-Bergsig … · 31-01-2016  · 31 Jan: Probleem 7 Febr: Vertroue 14 Febr: Reëls 21 Febr: Jesus 28 Febr: Genade 6 Maart: Geloof 13 Maart: Uitnodiging

Bladsy 7 Bergs ig Boodskap

Die doel van Bergsig se

Aardversorgingsbediening

is om ’n “aardversorgings-

kultuur in Bergsig en die

breër gemeenskap te ves-

tig”.

Hierdie is ’n langer termyn-

doel en om dit te bereik is

verskeie aktiwiteite vir

2016. Hierdie aktiwiteite wil

nie net mense bewus maak

van ekologiese kwessies

nie, maar ook inskakel en

betrokke maak om ons

natuurlike omgewing te be-

waar en in baie gevalle te

herstel. Een so ’n groot

projek is die Kuilsrivier-

herstelprojek.

Die Kuilsrivier het sy oor-

sprong in Durbanville en

kronkel verder deur die

Kaapse Vlakte om uitein-

delik uit te mond by Macas-

sar in Valsbaai. Hierdie

rivier is in die algemeen

baie verwaarloos deur die

toedoen van menslike ge-

drag en verg die aandag

nie net van ons gemeente

se aardversorging nie,

maar ook ander kerke, ge-

meenskappe en instansies.

Op Sondag 7 Februarie

2016 om 08:00 word ’n

skoonmaak operasie

geloods by die De Vil-

lierslaanbruggie in

Sonstraal (net af van

Fairtreesweg). Gesinne is

welkom om mee te doen!

Kontak Sydney 076 556

7398 of Jaco 073 017 6662

vir meer besonderhede.

Tee vir Thailand

A-Koord verkoop weer vanaf Febr. koffie, tee

en ’n eet-dingetjie in die binnehof na afloop van beide oggenddienste.

Die wins van die verkope is ten bate van die

uitreik tydens Junie/Julie vanjaar na Thailand.

Tee R5

Koffie R10

Doughnuts R2/R5

Kom kyk gerus weekliks wat die koek van die dag is!

As jy sou wou kom help, kom gesels gerus met Oswald of

KUILSRIVIER OPRUIMING

PLAASFEES: KLEINGROEPE MAAK POTTE

Ons potte gaan egter as volg werk:

1. Groepe kan alleen werk of saamspan met nog ’n groep

2. ’n Nr 3 potte kan minstens 10 mense kos gee. Laat weet vir hoeveel mense julle kan kos maak in jul groep.

3. Slegs hoenderpotte word gemaak

4. Hoender en groente word deur die Kleingroep se lede geskenk en aanmekaar geslaan (rys word deur die kerk verskaf

5. Die geure van die hoenderpot is julle eie inisiatief

6. Kleingroepe bring hul eie gasbranders om die potte te maak en op te warm

7. Die doelwit is om so ’n 1 000 mense kos te gee

8. Bestanddele kan ook geskenk raak indien jy nie self ’n pot kan maak nie.

Ons sal sorg vir een betaalpunt waar bakkies met rys beskikbaar gaan wees en die mense kan dan tussen die groepe rondbeweeg om hul bakkies vol te maak. Elke groep sal ‘n bordjie hê om aan te dui watter soort hoenderpot hulle beskikbaar het.

Daar is ook ‘n prys op die spel vir die beste pot met die meeste gees! Dink lekker kreatief rondom die opmaak van julle stalletjie wat aansluit by die Plaasfeestema.

Indien daar is groep is wat betrokke wil wees, maar nie kans sien vir potmaak nie, kan julle my ook laat weet. Ons het hande nodig by die betaalpunt en opskep van die afvalpotte.

WIE: ALMAL WELKOM (OUD EN JONK)

WANNEER: SONDAG, 7 FEBRUARIE 2016

TYD: 08:00

WAAR: DE VILLIERSLAANBRUGGIE,

DURBANVILLE (NET AF VAN FAIRTREESLAAN)

BENODIGHEDE: HANDSKOENE EN/OF WATER-

SKOENE INDIEN MOONTLIK

MEER BESONDERHEDE: SYDNEY - 076 556 7398

JACO - 073 017 6662

BERGSIG AARDVERSORGING WIL ’N VERSKIL MAAK

Page 8: BB 31 Jan 2016 - NG Kerk Durbanville-Bergsig … · 31-01-2016  · 31 Jan: Probleem 7 Febr: Vertroue 14 Febr: Reëls 21 Febr: Jesus 28 Febr: Genade 6 Maart: Geloof 13 Maart: Uitnodiging

NG Kerk Durbanville-Bergsig NGK Durbanville-Bergsig, ABSA, 1410590154,Tak: 334810

Straatadres Posadres 24 uur noodnommer Kantoor-ure

H.v. Boland- en Proteaweg Posbus 479 vir geestelike & emo- Ma tot Vry 08:00 - 1400 t 021 976 4106

Durbanville 7550 Durbanville 7551 sionele ondersteuning Leraars en kantoorperso- f 021 976 9606

S33 48.966 O18 39.728 071 196 4191 neel kan daagliks by die [email protected]

[email protected] kerkkantoor gebel word. www.bergsigdv.co.za

Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers

Ons vra dat #elkEEN deel word van die projek. Ons het Ons vra dat #elkEEN deel word van die projek. Ons het reeds iemand gekry om die waterbottels na die water-reeds iemand gekry om die waterbottels na die water-

punte te vervoer. Bring bottels water (gekoop of kraan) punte te vervoer. Bring bottels water (gekoop of kraan) en help om ’n verskil te maak aan die noodgeteisterde en help om ’n verskil te maak aan die noodgeteisterde

droogtegebiede.droogtegebiede.

Bel Bea met navrae: 082 924 1151Bel Bea met navrae: 082 924 1151