75
LOVEGODGREATLY.COM Hierdie joernaal behoort aan: BELOFTES VAN GOD vir kinders

BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

  • Upload
    others

  • View
    20

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

L O V E G O D G R E A T L Y . C O M

H i e r d i e j o e r n a a l b e h o o r t a a n :

B E L O F T E S V A N G O D

v i r k i n d e r s

Page 2: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

BELOFTES VAN GOD

Kopiereg © 2018 deur Love God Greatly Bediening

Toestemming word verleen om hierdie dokument te druk en te herproduseer vir die doel om die Beloftes van God aanlyn Bybelstudie te voltooi. Moet asseblief nie hierdie dokument op enige manier verander nie. Alle regte voorbehou.

Gepubliseer in Dallas deur Love God Greatly.

Page 3: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

‘n Woord aan Ouers

Hierdie boek is die resultaat van ‘n begeerte om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders

te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word.

Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord beskikbaar te maak aan ons pragtige gemeenskap van vrouens… en nou

het vrouens die geleentheid om God se Woord met hulle kinders te deel deur hierdie

studie wat uniek ontwerp is vir jong harte.

Page 4: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

4

Page 5: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

5

I N H O U D S O P G A W E

I N L E I D I N G

L E E S P L A N

J O U D O E L W I T T E

W E E K 1

W E E K 2

W E E K 3

W E E K 4

0 7

0 8

1 1

1 2

2 8

4 4

6 0

Page 6: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

6

Page 7: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

7

I N L E I D I N GB E L O F T E S V A N G O D

Het jy al ooit vantevore vir iemand iets belowe? Dalk het ‘n maat vir jou iets vertel wat vir hom of haar ‘n groot verleentheid was en het hulle jou gevra om te belowe om dit nooit vir enigiemand anders te vertel nie. Of dalk het jou ma of pa vir jou gevra om jou kamer skoon te maak en jy het belowe dat jy dit binne ‘n paar minute sou doen. Dalk het jy jou onderwyser belowe om voor ‘n belangrike toets te leer. As jy al ooit tevore ‘n belofte aan iemand gemaak het, sal jy weet hoe moeilik dit is om daardie belofte te hou.

Beloftes is moeilik vir ons om te hou, omdat ons menslik is. Ons kan nie alles onthou nie en is afhanklik van kalenders en lyste en ons onderwysers en ouers om ons betyds te herinner om dinge te doen. Ons sukkel met wat ons wil doen en dis moeilik om te doen wat ons moet doen, veral take wat ons ander belowe het ons sou doen.

Beloftes is nie vir God moeilik om te hou nie, omdat Hy heilig is. In daardie tye wanneer ons keuses het om te maak en nie weet wat om te kies nie, raai God nooit nie. Wanneer ons bang is vir wat volgende mag gebeur, is God nooit bang nie. Partykeer vergeet ons van mense, maar God vergeet ons nooit nie.

As ons probeer om alles op ons eie te doen, sal ons beperk wees. Ons sal nie baie ver kom nie, want ons weet nie alles nie. Maar as ons na God kyk vir alles, sal ons vry wees van ons eie beperkinge. Ons sal verder kom as wat ons ons ooit kon voorstel, want God is onbeperk!

Soos jy ouer word, sal jy groter en groter verantwoordelikhede by kry. Om ‘n motor te bestuur, ‘n werk te kry, en om eendag jou eie huis te hê, mag dalk nou verskriklik klink. Maar God het ‘n perfekte pad wat net vir jou uitgelê is. Hy wil jou lei op sy pad en jou help om elke dag daarop te wandel, want Hy weet dit sal jou weghou van vrees en lei na ‘n hoopvolle toekoms.

Die pad van die lewe is lank, hobbelrig en partykeer skrikwekkend. Maar God belowe om ons bo die stryd uit te lig deur ons geloof in Hom. Hierdie studie sal jou oë oopmaak vir God se waarborge:

God is met jou.

God sal jou le i .

God sal jou help.

God sal jou ondersteun.

God sal nie sy beloftes aan ons verbreek nie. Hy het ons sy Woord gegee en wil hê ons moet alles daaroor lees, daaroor dink, dit onthou en dit uitleef.

Soos jy lees oor sy verpligtinge teenoor ons, dink aan jou toewyding aan Hom. Wat keer dat jy sy beloftes glo? Waarvan word jy teruggehou omdat jy nie God se waarborge glo nie?

Page 8: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

8

S O A P L E E S P L A N

WEE K 1

G O D I S M E T J O UM a a n d a g - M o e n i e B a n g We e s N i eLees: Jesaja 41:10 SOAP: Jesaja 41:10

D i n s d a g - We e s S t e r k E n Va s b e r a d e Lees: Josua 1:9 SOAP: Josua 1:9

Wo e n s d a g - H y L e i J o u Lees: Psalms 1:6 SOAP: Psalms 1:6

D o n d e r d a g - N a d e r To t G o dLees: Jakobus 4:8SOAP: Jakobus 4:8

Vr y d a g - E k I s B y J o u To t D i e Vo l e i n d i n g Va n D i e Wê r e l dLees: Matteus 28:20 SOAP: Matteus 28:20

WEE K 2

G O D S A L J O U L E IM a a n d a g - J o u We r k I s N i e Te v e r g e e f s N i e Lees: 1 Korintiërs 15:58SOAP: 1 Korintiërs 15:58

D i n s d a g - G o d S a l J o u L e iLees: Jesaja 58:11SOAP: Jesaja 58:11

Wo e n s d a g - Ve r t r o u O p D i e H e r eLees: Spreuke 3:5-6SOAP: Spreuke 3:5-6

D o n d e r d a g - W y s h e i d V i r D i é Wa t Vr aLees: Jakobus 1:5SOAP: Jakobus 1:5

Vr y d a g - G o d S e Wo o r d I s V i r E w i gLees: Jesaja 40:8SOAP: Jesaja 40:8

Page 9: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

9

WEE K 3

G O D S A L J O U H E L PM a a n d a g - N i k s I s V i r G o d O n m o o n t l i k N i eLees: Jeremia 32:27SOAP: Jeremia 32:27

D i n s d a g - Vr y h e i d I n B e l y d e n i sLees: 1 Johannes 1:9SOAP: 1 Johannes 1:9

Wo e n s d a g - G o d L a a t A l l e s Te n G o e d e M e e w e r kLees: Romeine 8:28SOAP: Romeine 8:28

D o n d e r d a g - G o d I s M e t J o u i n J o u Ve r s o e k i n g sLees: 1 Korintiërs 10:13SOAP: 1 Korintiërs 10:13

Vr y d a g - H y I s O n s B e s k e r m i n gLees: Psalms 91:4SOAP: Psalms 91:4

WEE K 4

G O D S A L J O U O N D E R H O UM a a n d a g - D e u r H o m B l y A l l e s I n S t a n dLees: Kolossense 1:15-16SOAP: Kolossense 1:15-16

D i n s d a g - N u w e O n t f e r m i n g E l k e O g g e n dLees: Klaagliedere 3:22-23SOAP: Klaagliedere 3:22-23

Wo e n s d a g - H y S a l O n s R u s G e eLees: Matteus 11:28SOAP: Matteus 11:28

D o n d e r d a g - G o d I s N a b y D i e G e b r o k e n e sLees: Psalms 34:19SOAP: Psalms 34:19

Vr y d a g - O n s V i n d K r a g I n G o dLees: Jesaja 40:31SOAP: Jesaja 40:31

Page 10: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

10

Page 11: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

11

1.

2.

3.

Handtekening:

Datum:

JOU DOELWITTE

Ons glo dat dit belangrik is om

doelwitte neer te skryf vir hierdie

studie. Neem nou tyd en skryf drie

doelwitte neer waarop jy wil fokus

soos jy elke dag opstaan en in God

se Woord delf. Maak seker dat

jy terugverwys na hierdie doelwitte

tydens die volgende paar weke, om jou

te help om gefokus te bly. Jy kan dit

doen!

Page 12: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

M A A N D A G

D I N S D A G

W O E N S D A G

D O N D E R D A G

V R Y D A G

G E B E DS K R Y F J O U G E B E D S V E R S O E K E E N

L O F P R Y S I N G S V I R E L K E D A G N E E R .

Gebedsfokus vir hierdie week: Spandeer tyd om vir jou familie te bid.

12

Page 13: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

W E E k 1

13

Moenie bang wees nie, Ek is by

jou, moenie bekommerd wees nie,

Ek is jou God. Ek versterk jou,

Ek help jou, Ek hou jou vas,

met my eie hand red Ek jou.

J e s a j a 4 1 : 1 0

G o d I s M e t J o u

Page 14: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

S k R I F G E D E E L T E S V I R W E E k 1

14

M A A N D A G

J e s a j a 4 1 : 1 0

Moenie bang wees nie, Ek is by jou, moenie bekommerd wees nie, Ek is jou God. Ek versterk jou, Ek help jou, Ek hou jou vas, met my eie hand red Ek jou.

D I N S D A G

J o s u a 1 : 9

Ek self gee jou die opdrag. Wees sterk, wees vasberade. Moenie skrik nie, moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou oral waar jy gaan.

W O E N S D A G

P s a l m s 1 : 6

Waarlik, die Here lei die regverdiges op hulle pad, maar die pad van die goddeloses lei tot ondergang.

D O N D E R D A G

J a k o b u s 4 : 8

Nader tot God en Hy sal tot julle nader. Was julle hande, sondaars, en reinig julle harte, huigelaars.

V R Y D A G

M a t t e u s 2 8 : 2 0

“leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En onthou: Ek is by julle al die dae tot die voleinding van die wêreld.”

Page 15: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

15

Page 16: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

16

M A A N D A GL e e s :Jesaja 41:10 S O A P :Jesaja 41:10

Page 17: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

17

Page 18: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

18

L e e s :Josua 1:9 S O A P :Josua 1:9

D I N S D A G

Page 19: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

19

Page 20: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

20

L e e s :Psalms 1:6 S O A P :Psalms 1:6

W O E N S D A G

Page 21: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

21

Page 22: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

22

L e e s :Jakobus 4:8S O A P :Jakobus 4:8

D O N D E R D A G

Page 23: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

23

Page 24: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

24

L e e s :Matteus 28:20 S O A P :Matteus 28:20

V R Y D A G

Page 25: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

25

Page 26: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

H I E R D I E W E E K H E T E K G E L E E R . . .G E B R U I K D I E S P A S I E H I E R O N D E R O M ‘ N P R E N T J I E

T E T E K E N O F T E S K R Y F O O R W A T J Y H I E R D I E W E E K

G E L E E R H E T U I T J O U T Y D I N G O D S E W O O R D .

26

Page 27: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

27

Page 28: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

M A A N D A G

D I N S D A G

W O E N S D A G

D O N D E R D A G

V R Y D A G

28

G E B E DS K R Y F J O U G E B E D S V E R S O E K E E N

L O F P R Y S I N G S V I R E L K E D A G N E E R .

Gebedsfokus vir hierdie week: Spandeer tyd om vir jou land te bid.

Page 29: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

W E E k 2

29

G o d S a l J o u L e i

Die Here sal jou altyddeur

lei; selfs in dor streke sal Hy

in jou behoeftes voorsien.

Hy sal jou sterk maak. Jy

sal wees soos ‘n tuin met

volop water, soos ‘n fontein

waarvan die water nie

opdroog nie.

J e s a j a 5 8 : 1 1

Page 30: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

S k R I F G E D E E L T E S V I R W E E k 2

30

M A A N D A G

1 K o r i n t i ë r s 1 5 : 5 8

Daarom, liewe broers, wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle inspanning in diens van die Here nie tevergeefs is nie.

D I N S D A G

J e s a j a 5 8 : 1 1

Die Here sal jou altyddeur lei; selfs in dor streke sal Hy in jou behoeftes voorsien. Hy sal jou sterk maak. Jy sal wees soos ‘n tuin met volop water, soos ‘n fontein waarvan die water nie opdroog nie.

W O E N S D A G

S p r e u k e 3 : 5 - 6

5 Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staat maak nie. 6 Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop.

D O N D E R D A G

J a k o b u s 1 : 5

As een van julle wysheid kortkom, moet hy dit van God bid, en Hy sal dit aan hom gee, want God gee aan almal sonder voorbehoud en sonder verwyt.

V R Y D A G

J e s a j a 4 0 : 8

Gras verdor en blomme verwelk, maar die woord van ons God bly vir ewig.

Page 31: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

31

Page 32: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

32

M A A N D A GL e e s :1 Korintiërs 15:58S O A P :1 Korintiërs 15:58

Page 33: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

33

Page 34: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

34

L e e s :Jesaja 58:11S O A P :Jesaja 58:11

D I N S D A G

Page 35: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

35

Page 36: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

36

L e e s :Spreuke 3:5-6S O A P :Spreuke 3:5-6

W O E N S D A G

Page 37: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

37

Page 38: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

38

L e e s :Jakobus 1:5S O A P :Jakobus 1:5

D O N D E R D A G

Page 39: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

39

Page 40: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

40

L e e s :Jesaja 40:8S O A P :Jesaja 40:8

V R Y D A G

Page 41: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

41

Page 42: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

H I E R D I E W E E K H E T E K G E L E E R . . .G E B R U I K D I E S P A S I E H I E R O N D E R O M ‘ N P R E N T J I E

T E T E K E N O F T E S K R Y F O O R W A T J Y H I E R D I E W E E K

G E L E E R H E T U I T J O U T Y D I N G O D S E W O O R D .

42

Page 43: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

43

Page 44: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

M A A N D A G

D I N S D A G

W O E N S D A G

D O N D E R D A G

V R Y D A G

44

G E B E DS K R Y F J O U G E B E D S V E R S O E K E E N

L O F P R Y S I N G S V I R E L K E D A G N E E R .

Gebedsfokus vir hierdie week: Spandeer tyd om vir jou vriende te bid.

Page 45: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

W E E k 3

45

G o d S a l J o u H e l p

Ek is die Here die God

van al die mense. Is iets

vir My onmoontlik?

J e r e m i a 3 2 : 2 7

Page 46: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

S k R I F G E D E E L T E S V I R W E E k 3

46

M A A N D A G

J e r e m i a 3 2 : 2 7

“Ek is die Here die God van al die mense. Is iets vir My onmoontlik?”

D I N S D A G

1 J o h a n n e s 1 : 9

Maar as ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid.

W O E N S D A G

R o m e i n e 8 : 2 8

Ons weet dat God alles ten goede laat meewerk vir dié wat Hom liefhet, dié wat volgens sy besluit geroep is.

D O N D E R D A G

1 K o r i n t i ë r s 1 0 : 1 3

Geen versoeking wat meer is as wat ‘n mens kan weerstaan, het julle oorval nie. God is getrou. Hy sal nie toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; as die versoeking kom, sal Hy ook die uitkoms gee, sodat julle dit kan weerstaan.

V R Y D A G

P s a l m s 9 1 : 4

Hy beskut jou onder sy vleuels en is vir jou ‘n veilige skuilplek. Sy trou beskerm jou aan alle kante.

Page 47: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

47

Page 48: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

48

M A A N D A GL e e s :Jeremia 32:27S O A P :Jeremia 32:27

Page 49: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

49

Page 50: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

50

L e e s :1 Johannes 1:9S O A P :1 Johannes 1:9

D I N S D A G

Page 51: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

51

Page 52: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

52

L e e s :Romeine 8:28S O A P :Romeine 8:28

W O E N S D A G

Page 53: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

53

Page 54: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

54

L e e s :1 Korintiërs 10:13S O A P :1 Korintiërs 10:13

D O N D E R D A G

Page 55: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

55

Page 56: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

56

L e e s :Psalms 91:4S O A P :Psalms 91:4

V R Y D A G

Page 57: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

57

Page 58: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

H I E R D I E W E E K H E T E K G E L E E R . . .G E B R U I K D I E S P A S I E H I E R O N D E R O M ‘ N P R E N T J I E

T E T E K E N O F T E S K R Y F O O R W A T J Y H I E R D I E W E E K

G E L E E R H E T U I T J O U T Y D I N G O D S E W O O R D .

58

Page 59: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

59

Page 60: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

M A A N D A G

D I N S D A G

W O E N S D A G

D O N D E R D A G

V R Y D A G

60

G E B E DS K R Y F J O U G E B E D S V E R S O E K E E N

L O F P R Y S I N G S V I R E L K E D A G N E E R .

Gebedsfokus vir hierdie week: Spandeer tyd om vir jou kerk te bid.

Page 61: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

W E E k 4

61

G o d S a l J o u O n d e r h o u

Deur die liefde van die Here

het ons nie vergaan nie;

daar is geen einde aan sy

ontferming nie, dit is elke

môre nuut. U trou is groot.

K l a a g l i e d e r e 3 : 2 2 - 2 3

Page 62: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

S k R I F G E D E E L T E S V I R W E E k 4

62

M A A N D A G

K o l o s s e n s e 1 : 1 5 - 1 6

Die Seun is die beeld van God, van God wat self nie gesien kan word nie. Die Seun is die Eerste, verhewe bo die hele skepping. God het deur Hom alles geskep wat in die hemel en op die aarde is: alles wat gesien kan word en alles wat nie gesien kan word nie, konings, heersers, maghebbers, gesagvoerders. Alles is deur Hom en vir Hom geskep.

D I N S D A G

K l a a g l i e d e r e 3 : 2 2 - 2 3

deur die liefde van die Here het ons nie vergaan nie; daar is geen einde aan sy ontferming nie, dit is elke môre nuut. U trou is groot.

W O E N S D A G

M a t t e u s 1 1 : 2 8

“Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee.”

D O N D E R D A G

P s a l m s 3 4 : 1 9

Die Here is naby die gebrokenes, Hy help die moedeloses.

V R Y D A G

J e s a j a 4 0 : 3 1

maar dié wat op die Here vertrou, kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie.

Page 63: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

63

Page 64: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

64

M A A N D A GL e e s :Kolossense 1:15-16S O A P :Kolossense 1:15-16

Page 65: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

65

Page 66: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

66

L e e s :Klaagliedere 3:22-23S O A P :Klaagliedere 3:22-23

D I N S D A G

Page 67: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

67

Page 68: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

68

L e e s :Matteus 11:28S O A P :Matteus 11:28

W O E N S D A G

Page 69: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

69

Page 70: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

70

L e e s :Psalms 34:19S O A P :Psalms 34:19

D O N D E R D A G

Page 71: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

71

Page 72: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

72

L e e s :Jesaja 40:31S O A P :Jesaja 40:31

V R Y D A G

Page 73: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

73

Page 74: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

H I E R D I E W E E K H E T E K G E L E E R . . .G E B R U I K D I E S P A S I E H I E R O N D E R O M ‘ N P R E N T J I E

T E T E K E N O F T E S K R Y F O O R W A T J Y H I E R D I E W E E K

G E L E E R H E T U I T J O U T Y D I N G O D S E W O O R D .

74

Page 75: BELOFTES VAN GOD - WordPress.com · om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders te hê wat saam met die Beloftes van God joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly

75